Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » nog 'n gedig
nog 'n gedig [boodskap #5859] So, 25 Februarie 1996 00:00
Elmar Thomas  is tans af-lyn  Elmar Thomas
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ietwat uit 'n vreeslik koue Noord-Kaliforniee". Ek onthou no'g
die naam van die digter, no'g die titel, my Nederlands is swak,
en van die woorde is seker ook deur my geheue opgevrommel.

Dis nogtans een van my lieflingsgedigte, en laat my baie aan my
eie 'mager' gedigte en fantome dink...

NS: As iemand die digter se naam ens. ken, laat my tog asb. weet!


De digter van het mager woord
Heeft nauwelijks nog te eten
Te schuchter voor een moord
En onbekwaam om in te breken
Blijft hij de slaaf van zijn fantomen
Die hem tot op het been verteren
En dan de meute laten komen
Om hem zorgvuldig te kremeren.


Daar's hy! Hoop my Hollands is nie te vrot!
--
=======================================================
E. Tom Thomas Awumbiwa
Anthropology, UC Berkeley sigodinisinye...
=======================================================
Vorige onderwerp: Valenteinsdag: Liefdesgedigte
Volgende onderwerp: waar bly die gedigte?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:07:24 MGT 2024