Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Misdaad: Nuwe wending
Misdaad: Nuwe wending [boodskap #58597] Wo, 13 Maart 2002 17:07 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
In Kiblerpark, die motorkaping-kapitaal van SA, het 'n 15 jarige seun uit
die huis gesien hoedat sy ouers se motor deur twee barbare voor hul huis
gekaap word. Hy het die vuurwapen geneem, uitgegaan en een van die goed
vrek geskiet. Die ander een het homself bekak en weggehardloop. Die
"Citizen" in sy redaksie-kommentaar wens hom geluk daarmee dat hy die
"hijacking population" met een verminder het. Ofskoon die koerant nie
vigilatism goedpraat nie sê hy nietemin dat die polisie nie bevoegd is om
die misdaadprobleem te hanteer nie en dat hierdie soort van optrede waar die
wet
in eie hande geneem word, net deur ordentlike polisie-optrede vermy kan
word.

In Edenvale het 'n 63 jarige Blanke man sy rewolwer uitgepluk en nog 'n
skaker in sy maai geskiet. Die ding het eerste probeer skiet maar sy
vuurwapen het gekalf. Die ander skaker het homself bekak en weggehardloop.
Die Polisie sê dat die Blanke man "selfverdedigend" opgetree het.

Het die tyd nou aangebreek dat ons beskaafde mense begin leer om "van die
heup" te skiet soos in die ou wilde weste? Met die wegdoen van die
doodsvonnis het die barbare baie meer "braaf" geword en was geweldsmisdaad
vir hulle net nog 'n soort van ethnic cleansing. Die blatante moorde op
Blankes word net gesien as 'n voortsetting van die sg. struggle en hulle
word deur hul bewaarders as helde beskou wat hulle dan help onstsnap.

Selfs in die townships is wetsgehoorsame mense al baie keelvol vir hierdie
gedrag en word daar al hoe meer prominensie verleen aan hul "Peoples'
Courts".

Om geweld met geweld teen te staan behoort 'n einde aan die goed se bravado
te
sit.

G.
Re: Misdaad: Nuwe wending [boodskap #58601 is 'n antwoord op boodskap #58597] Wo, 13 Maart 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 13 Mar 2002 19:07:30 +0200, "Grahame" wrote:

> In Kiblerpark, die motorkaping-kapitaal van SA,
>
> G.
>

Is Pretoria die kapitaal van Suid Afrika, Grahame?
En Kaapstad die kapitaal van die Kaap provinsie doer onder? :-)))
Re: Misdaad: Nuwe wending [boodskap #58620 is 'n antwoord op boodskap #58597] Do, 14 Maart 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Mar 2002 19:07:30 +0200, "Grahame"
served the following to the group:

> In Kiblerpark, die motorkaping-kapitaal van SA, het 'n 15 jarige seun uit
> die huis gesien hoedat sy ouers se motor deur twee barbare voor hul huis
> gekaap word.

> In Edenvale het 'n 63 jarige Blanke man sy rewolwer uitgepluk en nog 'n
> skaker in sy maai geskiet.

> Selfs in die townships is wetsgehoorsame mense al baie keelvol vir hierdie
> gedrag en word daar al hoe meer prominensie verleen aan hul "Peoples'
> Courts".
>

wonderlike nuus. jammer dat `n seun van 15 jaar iemand ander se lewe
moes neem maar tenminste is hy nie nou `n weeskind nie. dit moet maar
die norm word. die polisie moet hulle nie jaag nie, skiet hom op die
spot en kry klaar. woerts warts en die hi-jacking is op `n einde en ek
spaar ook nog geld. peoples court is natuurlik die beste ding since
sliced bread. as jy steel, roof of moor kom haal die bure jou gou vir
`n bring en braai en leer sommer jou tjommies `n les of twee in die
proses.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Misdaad: Nuwe wending [boodskap #58660 is 'n antwoord op boodskap #58601] Do, 14 Maart 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
> Is Pretoria die kapitaal van Suid Afrika, Grahame?

daar is defenitief meer kapitaal in Pretoria as hier ONDER innie
Kaap

> En Kaapstad die kapitaal van die Kaap provinsie doer onder?
:-)))

Nee, Kaapstad is die HOOFSTAD vannie WP. maar HIER het ons
KULTUUR, sê 'n dame wat in Athene woon. Nou ja, wie is ek om met
'n dame te stry :-)
Kultuur [boodskap #58748 is 'n antwoord op boodskap #58660] Vr, 15 Maart 2002 19:39 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 14 Mar 2002 20:29:01 +0200, "Tobie" wrote:

> Nee, Kaapstad is die HOOFSTAD vannie WP. maar HIER het ons
> KULTUUR, sê 'n dame wat in Athene woon. Nou ja, wie is ek om met
> 'n dame te stry :-)

Jy is wys Tobie - baie wys! :-))
Terloops, baie dankie vir die epos. Ek moet nou eers besig raak met
ander dinge, maar ek het dit uitgedruk en gaan daaroor mediteer. Ek
belowe.
Tot later...
Vorige onderwerp: Geldige verkiesing?
Volgende onderwerp: Verkookser aanleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 06:55:50 MGT 2024