Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Argus brand rubber
Argus brand rubber [boodskap #58441] Ma, 11 Maart 2002 12:09 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette

Het jy toe fiets gery/getrap/gestoot? Of was dit net 'n vriend wat kom
deelneeem het? Hoor dit was so baie warm innie Kaap dat die fietsbande aan
die pad kon smelt. Een persoon nou dood.

:-)

TJ

--

The South African Arts, Culture and Entertainment Hub

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon

IAWMD Golden Web Awards May 2001

Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za
Re: Argus brand rubber [boodskap #58508 is 'n antwoord op boodskap #58441] Di, 12 Maart 2002 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is nou al twee dood.
Nee - ek weet hoe om my te gdra in die hitte:)))
- ek het 'n Kanadees hier wat toe gery het, en genadiglik gestop is voordat
hy Ou Kaapse Weg aangedurf het.
Annette

--

TJ skryf in boodskap news:3c8c9e79$0$225@hades.is.co.za...
> Annette
>
> Het jy toe fiets gery/getrap/gestoot? Of was dit net 'n vriend wat kom
> deelneeem het? Hoor dit was so baie warm innie Kaap dat die fietsbande aan
> die pad kon smelt. Een persoon nou dood.
>
> :-)
>
> TJ
>
> --
>
> The South African Arts, Culture and Entertainment Hub
>
> The Arts and Culture Trust of the President Awards:
> Electronic Media of the Year in Support of the Arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1
>
> Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
> Mike van Graan's The Cultural Weapon
>
> IAWMD Golden Web Awards May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-up with Artslink.co.za and save!
> http://www.artslink.co.za
>
Re: Argus brand rubber [boodskap #58565 is 'n antwoord op boodskap #58508] Wo, 13 Maart 2002 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 12 Mar 2002 16:23:35 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Daar is nou al twee dood.

blerrie jammer dat mense moet dood gaan oor so stupid ding ne. ek
persoonlik glo dat die argus besig is om `n grap te word. dis nou soos
aambeie, elke tweede poephol vertel dat hy die argus gery het. enigste
probleem hiermee is dat mense dit as `n prestasie sien om dit so
onvoorbereid as moontlik te gaan doen. hoekom die organiseerders nie
`n minimum kwalifiserende tyd daarop plaas nie gaan my verstand te
bowe. vir die een of ander rede dink die meerderheid mense dat om die
argus te voltooi in die selfde klas val as om die comrades te doen.
verkeerd. die comrades is `n ultra, die argus is `n standaard afstand
vir `n fun ride. die enigste ding wat die argus uniek maak is dat dit
die grootste eendag ride is waar alle deelnemers hulle tye en posisies
kry. net jammer hulle laat dit nou in `n sirkus ontaard en dit
terwille van geld.

hierdie is natuurlik my opinie (dit wat ek in my persoonlike
hoedanigheid daaroor dink)

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Argus brand rubber [boodskap #58567 is 'n antwoord op boodskap #58565] Wo, 13 Maart 2002 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Skippie, jy is natuurlik geregtig op jou opinie - maar ek sit hier met
'n Kanadees wat dit as 'n vreeslike voorreg beskou het om wel te kon
deelneem, en volgende jaar terugkom om die trippie te kan klaarmaak.

Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:2tpt8ug65udesg29blco4mtrkdla6m7hre@4ax.com...
> On Tue, 12 Mar 2002 16:23:35 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Daar is nou al twee dood.
>
> blerrie jammer dat mense moet dood gaan oor so stupid ding ne. ek
> persoonlik glo dat die argus besig is om `n grap te word. dis nou soos
> aambeie, elke tweede poephol vertel dat hy die argus gery het. enigste
> probleem hiermee is dat mense dit as `n prestasie sien om dit so
> onvoorbereid as moontlik te gaan doen. hoekom die organiseerders nie
> `n minimum kwalifiserende tyd daarop plaas nie gaan my verstand te
> bowe. vir die een of ander rede dink die meerderheid mense dat om die
> argus te voltooi in die selfde klas val as om die comrades te doen.
> verkeerd. die comrades is `n ultra, die argus is `n standaard afstand
> vir `n fun ride. die enigste ding wat die argus uniek maak is dat dit
> die grootste eendag ride is waar alle deelnemers hulle tye en posisies
> kry. net jammer hulle laat dit nou in `n sirkus ontaard en dit
> terwille van geld.
>
> hierdie is natuurlik my opinie (dit wat ek in my persoonlike
> hoedanigheid daaroor dink)
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Argus brand rubber [boodskap #58569 is 'n antwoord op boodskap #58567] Wo, 13 Maart 2002 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Mar 2002 08:07:01 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wel Skippie, jy is natuurlik geregtig op jou opinie - maar ek sit hier met
> 'n Kanadees wat dit as 'n vreeslike voorreg beskou het om wel te kon
> deelneem, en volgende jaar terugkom om die trippie te kan klaarmaak.
>
> Annette

dit gaan natuurlik nie daaroor om dit eksklusief te maak nie, maar ek
dink jy weet dit. ek gun elke mens wat daartoe in staat is die voorreg
om dit te kan meemaak, selfs die kanadese. dit gaan oor veiligheid.
enige iemand wat iets van strawwe oefening af weet sal besef dat as
kondisies extreme begin raak gebruik die liggaam meer energie om te
compensate. as dit baie koud is gebruik jy meer enegie om die spiere
warm te kry en te hou en so ook vir die hitte. nou sit jy met mense
wat nie met enige iets behalwe perfekte omstandighede kan cope nie en
dat skep hulle `n gevaar situasie vir hulle self en vir die om hulle.
as jy nog nie het nie, gaan kyk hoe sommige mense begin ry as hulle
moeg word, hulle zig zag oor die pad en doen stupid goed en raai raai
ripa daar slaat hy/sy en 20 maatjies neer in die pad. gebeur altyd,
sal altyd gebeur, maar dit kan geminimize word. so my voorstel is nie
om mense weg te hou nie, eerder om hulle te forseer om beter voor te
berei. kan nie sien dat enige iemand `n probleem sal he om te se 'ek
moes kwalifiseer om die argus binne vyf ure te voltooi, en ek het dit
reg gekry' eerder as om te se 'ek het die argus gaan ry, die hele dag
gevat om dit te doen, twee keer neer geslaan, maar noudat ek uit die
hospitaal is voel ek baie beter'.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Argus brand rubber [boodskap #58581 is 'n antwoord op boodskap #58569] Wo, 13 Maart 2002 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

'ek het die argus gaan ry, die hele dag
> gevat om dit te doen, twee keer neer geslaan, maar noudat ek uit die
> hospitaal is voel ek baie beter'.

Verlos my tog uit my agonie. Is die
Argus 'n ding wat jy ry, of wat jy
hardloop?

Gloudina
Re: Argus brand rubber [boodskap #58583 is 'n antwoord op boodskap #58569] Wo, 13 Maart 2002 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor wat jy sê Skippie - en ek kan nie met jou verskil nie- die punt is,
daar is nie pille vir onnoselgeit nie;))
Die twee wat daad is is albei hier van die Kaap - so, dit is mense wat die
waterpunte vermy het, en heelwaarskynlik nie fiks genoeg was om so vinnig te
ry soos wat hulle wou nie.
Daar is genoeg in die Argus geskryf en oor die radio gepraat oor
oefenprogramme, graad van fiksheid, wat geëet en gedrink moet word voor en
tydens die resies, en waarop gelet moet word en wat om te doen as jy vermoed
jy dehidreer - daardie mense luister pleinweg net nie.
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:m0st8ugtudlskm7ou5euhrcdp4s1jmfpgp@4ax.com...
> On Wed, 13 Mar 2002 08:07:01 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wel Skippie, jy is natuurlik geregtig op jou opinie - maar ek sit hier met
>> 'n Kanadees wat dit as 'n vreeslike voorreg beskou het om wel te kon
>> deelneem, en volgende jaar terugkom om die trippie te kan klaarmaak.
>>
>> Annette
>
> dit gaan natuurlik nie daaroor om dit eksklusief te maak nie, maar ek
> dink jy weet dit. ek gun elke mens wat daartoe in staat is die voorreg
> om dit te kan meemaak, selfs die kanadese. dit gaan oor veiligheid.
> enige iemand wat iets van strawwe oefening af weet sal besef dat as
> kondisies extreme begin raak gebruik die liggaam meer energie om te
> compensate. as dit baie koud is gebruik jy meer enegie om die spiere
> warm te kry en te hou en so ook vir die hitte. nou sit jy met mense
> wat nie met enige iets behalwe perfekte omstandighede kan cope nie en
> dat skep hulle `n gevaar situasie vir hulle self en vir die om hulle.
> as jy nog nie het nie, gaan kyk hoe sommige mense begin ry as hulle
> moeg word, hulle zig zag oor die pad en doen stupid goed en raai raai
> ripa daar slaat hy/sy en 20 maatjies neer in die pad. gebeur altyd,
> sal altyd gebeur, maar dit kan geminimize word. so my voorstel is nie
> om mense weg te hou nie, eerder om hulle te forseer om beter voor te
> berei. kan nie sien dat enige iemand `n probleem sal he om te se 'ek
> moes kwalifiseer om die argus binne vyf ure te voltooi, en ek het dit
> reg gekry' eerder as om te se 'ek het die argus gaan ry, die hele dag
> gevat om dit te doen, twee keer neer geslaan, maar noudat ek uit die
> hospitaal is voel ek baie beter'.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Argus brand rubber [boodskap #58588 is 'n antwoord op boodskap #58581] Wo, 13 Maart 2002 13:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Argus is iets wat mens lees:)))
Dan is daar Die Argus Pick & Pay Fietstoer
asook Die Argus Twee oseane marathon.
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
skryf in boodskap news:3C8F4B2D.8000800@rogers.com...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
> 'ek het die argus gaan ry, die hele dag
>> gevat om dit te doen, twee keer neer geslaan, maar noudat ek uit die
>> hospitaal is voel ek baie beter'.
>
> Verlos my tog uit my agonie. Is die
> Argus 'n ding wat jy ry, of wat jy
> hardloop?
>
> Gloudina
>
Re: Argus brand rubber [boodskap #58590 is 'n antwoord op boodskap #58565] Wo, 13 Maart 2002 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck skryf in boodskap news:...
> On Tue, 12 Mar 2002 16:23:35 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Daar is nou al twee dood.
>
> blerrie jammer dat mense moet dood gaan oor so stupid ding ne.

Kannie meer heelhartig met jou saamstem nie.

> enigste probleem hiermee is dat mense dit as `n prestasie sien om dit so
> onvoorbereid as moontlik te gaan doen.

Daar is fietsritte vir die ernstige ryers en dan ook fun rides. Nêrens
het ek gesien in watter groepe die oorledenes gery het nie. Mens sou
aanneem dit was in die laaste groep of groepe.

> hoekom die organiseerders nie `n minimum kwalifiserende tyd daarop
plaas nie gaan my verstand te bowe.

Doen hulle dit nie dalk vir die top ryers nie?

Die grootste probleem was dat die Suid-Westelike en Suid-Oostelike
Kaap nou al vir seker twee weke onder 'n baie erge hittegolf deurloop.
Alhoewel ek die Kaap nie baie goed ken nie, was ek al verskeie kere in
die hoogsomer daar en het nog nooit temperature van 39 C, of enigiets
naby daar aan, daar beleef nie.

En ek wil niou nie sinies wees nie, maar mens weet mos wanneer jou gô
heeltemal uit is.
Re: Argus brand rubber [boodskap #58591 is 'n antwoord op boodskap #58588] Wo, 13 Maart 2002 14:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Die Argus is iets wat mens lees:)))
> Dan is daar Die Argus Pick & Pay Fietstoer
> asook Die Argus Twee oseane marathon.

OK. So die Kanadees het in die Boland
kom fietsry?
Vra vir hom wat hy vir jou as tipiese
Kanadese kos sal voorsit, die dag wanneer
jy vir hom in Ottawa kom kuier.

Gloudina
Re: Argus brand rubber [boodskap #58593 is 'n antwoord op boodskap #58590] Wo, 13 Maart 2002 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die wat in die laaste groepe was is gestop voordat hulle Ou Kaapse Weg
gedoen het - dus neem ek aan dit was ryers wat miskien tye gegee het sodat
hulle bietjie gouer kon wegspring.
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0203130615.1752ca3@posting.google.com...
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:...
>> On Tue, 12 Mar 2002 16:23:35 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Daar is nou al twee dood.
>>
>> blerrie jammer dat mense moet dood gaan oor so stupid ding ne.
>
> Kannie meer heelhartig met jou saamstem nie.
>
>> enigste probleem hiermee is dat mense dit as `n prestasie sien om dit so
>> onvoorbereid as moontlik te gaan doen.
>
> Daar is fietsritte vir die ernstige ryers en dan ook fun rides. Nêrens
> het ek gesien in watter groepe die oorledenes gery het nie. Mens sou
> aanneem dit was in die laaste groep of groepe.
>
>> hoekom die organiseerders nie `n minimum kwalifiserende tyd daarop
> plaas nie gaan my verstand te bowe.
>
> Doen hulle dit nie dalk vir die top ryers nie?
>
> Die grootste probleem was dat die Suid-Westelike en Suid-Oostelike
> Kaap nou al vir seker twee weke onder 'n baie erge hittegolf deurloop.
> Alhoewel ek die Kaap nie baie goed ken nie, was ek al verskeie kere in
> die hoogsomer daar en het nog nooit temperature van 39 C, of enigiets
> naby daar aan, daar beleef nie.
>
> En ek wil niou nie sinies wees nie, maar mens weet mos wanneer jou g�
> heeltemal uit is.
Re: Argus brand rubber [boodskap #58594 is 'n antwoord op boodskap #58591] Wo, 13 Maart 2002 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee dankie Gloudina - ek het absoluut geen begeerte om daar in die koue te
gaan ronddwaal nie;))
Maar ek sal hom vra en jou laat weet:))
Annette

skryf in boodskap news:3C8F6585.4050306@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Die Argus is iets wat mens lees:)))
>> Dan is daar Die Argus Pick & Pay Fietstoer
>> asook Die Argus Twee oseane marathon.
>
>
> OK. So die Kanadees het in die Boland
> kom fietsry?
> Vra vir hom wat hy vir jou as tipiese
> Kanadese kos sal voorsit, die dag wanneer
> jy vir hom in Ottawa kom kuier.
>
> Gloudina
>
Re: Argus brand rubber [boodskap #58596 is 'n antwoord op boodskap #58594] Wo, 13 Maart 2002 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Nee dankie Gloudina - ek het absoluut geen begeerte om daar in die koue te
> gaan ronddwaal nie;))

Wat praat jy van koue. In die somer
hier krepeer ons van die hitte. Ek
vrees die maande Junie en Julie nog
meer hier as wat ek Januarie en
Februarie in die Noord Kaap gevrees
het. Daar was die hitte nog droog.

Gloudina
Re: Argus brand rubber [boodskap #58619 is 'n antwoord op boodskap #58590] Do, 14 Maart 2002 06:15 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2002 06:15:45 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) served the
following to the group:

> Daar is fietsritte vir die ernstige ryers en dan ook fun rides. Nêrens
> het ek gesien in watter groepe die oorledenes gery het nie. Mens sou
> aanneem dit was in die laaste groep of groepe.
>
daar is ja. behalwe vir die eerste groep (licensed men), die licensed
ladies en die licensed tandems is dit eintelik maar `n funride. mense
sal maar altyd doodgaan aan iets. mens hoor gedurig van `n superfiks
ou wat sterf aan `n hart aanval of so iets. Dit gebeur ook in die
comrades waar daar wel kwalifisering is. maar wat gebeur het is dat
die ride gestop is nie as 'gevolg' van die hitte nie (dit was die
begin ja) maar eerder omdat die organiseerder nie meer kon cope met
die aantal gevalle van uitputting en dehidrasie. dis wys net vir my
dat daar hopeloos te veel onvoorbereide mense is.

>> hoekom die organiseerders nie `n minimum kwalifiserende tyd daarop
> plaas nie gaan my verstand te bowe.
>
> Doen hulle dit nie dalk vir die top ryers nie?
>

ja, die top ryers, wat gelicense is, is meestal profesioneel en hulle
begin altyd heel eerste. daar is sodanig kwalifiserede ritte deur die
jaar in al die provinsies maar dis net om jou meer vorentoe te laat
verspring. jy kan nog steed gaan ry sonder om so `n rit te doen, dan
begin jy net in die open en nie die seeded kategoriee.

> En ek wil niou nie sinies wees nie, maar mens weet mos wanneer jou gô
> heeltemal uit is.

dis juis die probleem. mense dink nie rationeel as hulle so begin voel
nie. dis juis die rede dat hulle die rit gestop het en nie vir die
mense die keuse gegee het om aan te gaan nie ander was daar dalk
groter probleme. `n atleet wat gereeld oefen ken sy liggaam en sal
weet wat om te doen maar die meeste van die mense op die argus
verstaan nie wat veroorsaak krampe nie, hulle weet ook nie wanneer het
jy begin dehidreer nie. daar is `n punt van no return dat as jy nie
weet jy nader dit nie sal jy dit verbysteek met erger gevolge.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Zimbabwe - Mugabe is die man ?
Volgende onderwerp: wat het van die apostel geword?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 02:20:04 MGT 2024