Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wat het van die apostel geword?
wat het van die apostel geword? [boodskap #58707] Vr, 15 Maart 2002 09:12 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
weet iemand wat het toe nou van die apostel wat sy einde voorspel het
geword? laat het ek gelees dat sy broer gedroom het dat hy aan `n hart
aanval gaan sterf.

grappie-

die jong nuwe predikant klop aan die deur van 'n onbekende
kerklidmaat. Dis duidelik dat iemand tuis is want die radio speel en
die vensters is oop.

nadat hy 'n paar keer geklop het, laat hy tong-in-die-kies 'n briefie
wat se: "openbaring 3:20 kyk, ek het by die deur gestaan en klop. as
iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sou ek ingegaan het..."

by die volgende kerkdiens druk 'n aantreklike jong dame 'n briefie in
sy hand, wat se: "genesis 3:10 ek was naak, daarom het ek my verberg."

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: wat het van die apostel geword? [boodskap #58716 is 'n antwoord op boodskap #58707] Vr, 15 Maart 2002 13:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die apostel wag blykbaar nog steeds:)))
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:qhe39u012qf649raaimqk5j565caej66n7@4ax.com...
> weet iemand wat het toe nou van die apostel wat sy einde voorspel het
> geword? laat het ek gelees dat sy broer gedroom het dat hy aan `n hart
> aanval gaan sterf.
>
> grappie-
>
> die jong nuwe predikant klop aan die deur van 'n onbekende
> kerklidmaat. Dis duidelik dat iemand tuis is want die radio speel en
> die vensters is oop.
>
> nadat hy 'n paar keer geklop het, laat hy tong-in-die-kies 'n briefie
> wat se: "openbaring 3:20 kyk, ek het by die deur gestaan en klop. as
> iemand my stem hoor en die deur oopmaak, sou ek ingegaan het..."
>
> by die volgende kerkdiens druk 'n aantreklike jong dame 'n briefie in
> sy hand, wat se: "genesis 3:10 ek was naak, daarom het ek my verberg."
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Argus brand rubber
Volgende onderwerp: Geldige verkiesing?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 07:17:54 MGT 2024