Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ag nee, maats
Ag nee, maats [boodskap #5606] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Jan[18]  is tans af-lyn  Jan[18]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ag nee maats. Gee 'n Ruiter of ander swaarmoedige net 'n vinger en hy
donner weer alles op. Hoekom is julle so swaarmoedig en ernstig in die
groepie? Waarskynlik alles ter versterking van wat nou blyk die
waarheid kan wees: Die Afrikaanssprekende is 'n morbiede moer wat sy
natuurlike onnoselheid probeer verberg deur 'n misplaaste erns.
Helaas, dit laat julle nie slimmer lyk nie k#rels. Skryf bietjie oor
dit wat waarlik saak maak soos doos, dwelms en diverse.

En hier is sommer iets vir die Ruiters se dig(?)bladsy:

(Fragment uit 'n gedig oor 'n treindrywer wat tussen Boons en
Potchefstroom uit die trein geval het)

Wat is fout, wat makeer
wat is op die helbevange nag aan't gebeur
was die man dalk dronk, sy gees verpletter gebreek
dat hy dit wat aan hom knaag in Bacchus kelk moes week?

Nee, o fok, niemand kan die gees van 'n eensame peil
maar een ding is helder soos water uit 'n vywer
tussen Potch en Boons loop 'n trein sonder drywer.
Re: Ag nee, maats [boodskap #5725 is 'n antwoord op boodskap #5606] Wo, 07 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article , jdig...@cis.co.za says...
>Hoekom is julle so swaarmoedig en ernstig in die groepie?

Kom ons begin 'n tweede Afrikaanse nuusgroep:

alt.soc.south-africa.afrikaans.dagga.en.ander.boererate

(weliswaar!)
Re: Ag nee, maats [boodskap #5762 is 'n antwoord op boodskap #5606] So, 11 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
mar...@sabc.co.za wrote:

> [/color]
> Hoekom is julle so swaarmoedig en ernstig in die
>> groepie?

> Kom ons begin 'n tweede Afrikaanse nuusgroep:

> alt.soc.south-africa.afrikaans.dagga.en.ander.boererate

> (weliswaar!)>>


Brandewyn en die Waarheidskommissie.


(Paranoia in Pretoria. Net nou dat ons Pieter Dirk Uys nodig het, het
hy klaarblyklik finaal 'n drag queen met 'n nat rok aan geword.)
Re: Ag nee, maats [boodskap #5850 is 'n antwoord op boodskap #5606] Do, 22 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
I
>
> (Paranoia in Pretoria. Net nou dat ons Pieter Dirk Uys nodig het, het
> hy klaarblyklik finaal 'n drag queen met 'n nat rok aan geword.)
>

'n Nuwe Suid-Afrika het nuwe rolmodelle nodig

Hendrik
Vorige onderwerp: [AFRIKAANS:6163] Re: Nuus oor Switzerland
Volgende onderwerp: Re: [AFRIKAANS:6108] Re: EPosbom aan SAUK -Reply
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:23:03 MGT 2024