Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » [AFRIKAANS:6163] Re: Nuus oor Switzerland
[AFRIKAANS:6163] Re: Nuus oor Switzerland [boodskap #5841] Di, 20 Februarie 1996 00:00
Reinier de Vos  is tans af-lyn  Reinier de Vos
Boodskappe: 26
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Abi skryf:

[knip samesweringsteorie]

> Die tipe van nuus skryf ek nie op 'n poslys nie , maar direk aan jou.
> Daar is te veel mense wat die poslyste dophou en dit is die tipe nuus
> wat die regering van die buiteland wil weerhou.

Aha! Nou het ek jou! Ek moet jou in kennis stel dat ek ere-voorsitter
van die Illuminati is (m.a.w. ek vervang die geblaasde gloeilampe by
die huis).
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
#include
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: Getting started in Afrikaans
Volgende onderwerp: Ag nee, maats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:56:43 MGT 2024