Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » jonk vrou soek haar Pa
jonk vrou soek haar Pa [boodskap #58495] Di, 12 Maart 2002 09:04 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hallo NG
Kan hier enig iemand help asseblief?
Jonk vrou 31 jaar nou in Engeland soek haar pa,
wellig woon hy in of by Durban -
Sy naam is John Joseph Sullivan,(gebore 1943
in Hendon Greather London UK)
Hy het het in die huwelik getree in 1968
met Catharine McCartney, nou gesky.
Hul dogter Caroline soek vir hom.
Wie help Caroline sy pa op te spoor?
Staan daar in die telefoonboek van Durban
en omgewing 'n J.J. Sullivan ingeskryf?
Wie kyk vir haar in die telefoonboek?
Pos gou asseblief!
met groete
Patrick
Re: jonk vrou soek haar Pa [boodskap #58496 is 'n antwoord op boodskap #58495] Di, 12 Maart 2002 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://196.15.219.249/ SA White Pages
Re: jonk vrou soek haar Pa [boodskap #58497 is 'n antwoord op boodskap #58495] Di, 12 Maart 2002 10:34 Na vorige boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Patrick

Ek het een JJ SULLIVAN gekry in Newcastle, wat in die Durban omgewing
is(????). Ek e-mail die detail vir jou.

Stone

l&p skryf in boodskap news:ant1209360b0M3Mb@camerama.demon.nl...
> Hallo NG
> Kan hier enig iemand help asseblief?
> Jonk vrou 31 jaar nou in Engeland soek haar pa,
> wellig woon hy in of by Durban -
> Sy naam is John Joseph Sullivan,(gebore 1943
> in Hendon Greather London UK)
> Hy het het in die huwelik getree in 1968
> met Catharine McCartney, nou gesky.
> Hul dogter Caroline soek vir hom.
> Wie help Caroline sy pa op te spoor?
> Staan daar in die telefoonboek van Durban
> en omgewing 'n J.J. Sullivan ingeskryf?
> Wie kyk vir haar in die telefoonboek?
> Pos gou asseblief!
> met groete
> Patrick
>
Vorige onderwerp: Zimbabwe - bietjie bekommerd
Volgende onderwerp: Gister se Rapport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 16:46:13 MGT 2024