Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gister se Rapport
Gister se Rapport [boodskap #58463] Ma, 11 Maart 2002 18:56 na volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
Rapport Sondag 10 Maart 2002 (gister) - afd. Nuus bl. 5

Pres. Thabo Mbeki doen glo in sy jongste ANC-nuusbrief 'n 'bedekte,
maar ongehoorde rassistiese aanval' op mnr. Tony Blair, Britse
premier.
Dit het Mbeki gedoen deur aan 'wit heerssugtiges' te sê hulle moet die
Statebond verlaat as hulle nie met die liggaam se besluit saamstem oor
die uitgestelde sanksies teen Zimbabwe nie, het The Daily Telegraph,
een van Britanje se voorste koerante, gister op die voorblad berig.
Die opskrif lui: Mbeki attacks racist Blair".
"Mbeki se uitsprake op die vooraand van Zimbabwe se
presidentsverkiesing sal beskou word as gelykstaande aan 'n
Suid-Afrika wat sy stem uitbring ten gunste van Robert Mugabe."

ens

ens

ens.
Re: Gister se Rapport [boodskap #58499 is 'n antwoord op boodskap #58463] Di, 12 Maart 2002 12:11 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand vir asseblief vir Tony Bl�h sê dat hy op die regte spoor is. Die
oomblik wanneer die "manne" jou van rassisme beskuldig dan weet jy dat jy
die regte aar raakgeboor het ....
Vorige onderwerp: jonk vrou soek haar Pa
Volgende onderwerp: Nl-SA hockey :-))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 00:17:43 MGT 2024