Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nl-SA hockey :-))
Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58161] Di, 05 Maart 2002 21:43 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai almal en veral Annette, ons groot sportvrou op hierdie groep.

Ek glo julle is meer lief vir krieket en rugbie, maar nou het ek gehoor, dat
die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))

Gr.Rico
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58169 is 'n antwoord op boodskap #58161] Wo, 06 Maart 2002 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico, moenie dink dat ons net die goeie nuus hier hoor nie;))
Ons weet dat ons mans-hokkiespan 7de in hulle afdeling gekom het met die
toernooi.
Ons is nie eintlik verbaas nie - dis 'n baie jong span - en natuurlik nie
ons beste span nie - daar moes plek gemaak word sodat die span
verteenwoordigend is.

Maar baie geluk met jul span se oorwinning - dit sou 'n baie groter ramp vir
julle gewees het as julle teen ons sou verloor het:))

Annette

Rico skryf in boodskap news:a63dtq$jmh$1@news1.xs4all.nl...
> Haai almal en veral Annette, ons groot sportvrou op hierdie groep.
>
> Ek glo julle is meer lief vir krieket en rugbie, maar nou het ek gehoor, dat
> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
> Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))
>
> Gr.Rico
>
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58175 is 'n antwoord op boodskap #58161] Wo, 06 Maart 2002 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:...

> maar nou het ek gehoor, dat
> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
> Gr.Rico

Geluk aan julle, ek dink nie enigiemand het 'n ander uitslag verwag
nie. Dit lyk my ons hokkiespan het, net soos in rugby en krieket, 'n
dip gevang. Net een gelykop en een gewen. So klompie jare gelede was
ons span veel beter. Ek sien ook julle speel in die semi-finaal teen
Australië. Dit gaan dalk 'n ander storie wees, maar ek sal tog vir
julle duim vashou want die ozzies looi ons in krieket :-)

En al is dit laat, geluk ook aan julle met julle goeie prestasies in
die Winterspele, veral met die van Jochem Uytdenhaage (reg gespel?),
wat in die 10000 m snelski 11 sekondes voor die tweede een gekom het.
Nie eers in die marathons was die verkil tussen nommer een en twee so
groot nie.

Groete, Drom
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58187 is 'n antwoord op boodskap #58169] Wo, 06 Maart 2002 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a645kv$bedlj$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico, moenie dink dat ons net die goeie nuus hier hoor nie;))
> Ons weet dat ons mans-hokkiespan 7de in hulle afdeling gekom het met die
> toernooi.
> Ons is nie eintlik verbaas nie - dis 'n baie jong span - en natuurlik nie
> ons beste span nie - daar moes plek gemaak word sodat die span
> verteenwoordigend is.
>
> Maar baie geluk met jul span se oorwinning - dit sou 'n baie groter ramp vir
> julle gewees het as julle teen ons sou verloor het:))

Baie dankie Annette, maar as ek eerlik is dan moet ek sê die SA span was
beter as die Nederlandse, maar hulle het nie die geluk gehad om te wen nie.

Gr.Rico
>
> Annette
>
>
> Rico wrote in message
> news:a63dtq$jmh$1@news1.xs4all.nl...
>> Haai almal en veral Annette, ons groot sportvrou op hierdie groep.
>>
>> Ek glo julle is meer lief vir krieket en rugbie, maar nou het ek gehoor,
> dat
>> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
>> Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))
>>
>> Gr.Rico
>>
>
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58258 is 'n antwoord op boodskap #58161] Do, 07 Maart 2002 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:a63dtq$jmh$1@news1.xs4all.nl...

> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
> Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))
>
> Gr.Rico

En nou het die Aussies julle deelname ook beëindig... 'Skies, Rico, hoor!
Die eindstryd gaan nogal interessant wees.
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58259 is 'n antwoord op boodskap #58258] Do, 07 Maart 2002 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:00Rh8.6897$uR5.5270@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:a63dtq$jmh$1@news1.xs4all.nl...
>
>> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
>> Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))
>>
>> Gr.Rico
>
> En nou het die Aussies julle deelname ook beëindig... 'Skies, Rico, hoor!
> Die eindstryd gaan nogal interessant wees.
>
>
Sien jij ons het 'n ooreenkoms in die sport, die Aussies is nie ons vriende
nie :-))
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58260 is 'n antwoord op boodskap #58175] Do, 07 Maart 2002 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0203052358.235c455c@posting.google.com...
> "Rico" skryf in boodskap news:...
>
>> maar nou het ek gehoor, dat
>> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
>> Gr.Rico
>
> Geluk aan julle, ek dink nie enigiemand het 'n ander uitslag verwag
> nie. Dit lyk my ons hokkiespan het, net soos in rugby en krieket, 'n
> dip gevang. Net een gelykop en een gewen. So klompie jare gelede was
> ons span veel beter. Ek sien ook julle speel in die semi-finaal teen
> Australië. Dit gaan dalk 'n ander storie wees, maar ek sal tog vir
> julle duim vashou want die ozzies looi ons in krieket :-)
>
> En al is dit laat, geluk ook aan julle met julle goeie prestasies in
> die Winterspele, veral met die van Jochem Uytdenhaage (reg gespel?),
> wat in die 10000 m snelski 11 sekondes voor die tweede een gekom het.
> Nie eers in die marathons was die verkil tussen nommer een en twee so
> groot nie.
>
> Groete, Drom

Baie Dankie Drom,

ek wonder net, noem jullie dit snelski???
ons noem dit schaatsen, ski doen 'n mens in die sneeu in die berge.
en schaatsen, doen jy op bevrore water, ys :-))

Gr.Rico, die nou ook twyfel hoe hy Jochem Uytenhaage moet skryf.
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58267 is 'n antwoord op boodskap #58260] Vr, 08 Maart 2002 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik noem ons dit snelskaats Rico - maar dis net 'n term vir ons, ons
doen dit nie op groot skaal hier nie;)))

Annette

Rico skryf in boodskap news:a68nn0$s2m$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Drom" schreef in bericht
> news:1e507c17.0203052358.235c455c@posting.google.com...
>> "Rico" wrote in message
> news:...
>>
>>> maar nou het ek gehoor, dat
>>> die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
>>> Gr.Rico
>>
>> Geluk aan julle, ek dink nie enigiemand het 'n ander uitslag verwag
>> nie. Dit lyk my ons hokkiespan het, net soos in rugby en krieket, 'n
>> dip gevang. Net een gelykop en een gewen. So klompie jare gelede was
>> ons span veel beter. Ek sien ook julle speel in die semi-finaal teen
>> Australië. Dit gaan dalk 'n ander storie wees, maar ek sal tog vir
>> julle duim vashou want die ozzies looi ons in krieket :-)
>>
>> En al is dit laat, geluk ook aan julle met julle goeie prestasies in
>> die Winterspele, veral met die van Jochem Uytdenhaage (reg gespel?),
>> wat in die 10000 m snelski 11 sekondes voor die tweede een gekom het.
>> Nie eers in die marathons was die verkil tussen nommer een en twee so
>> groot nie.
>>
>> Groete, Drom
>
> Baie Dankie Drom,
>
> ek wonder net, noem jullie dit snelski???
> ons noem dit schaatsen, ski doen 'n mens in die sneeu in die berge.
> en schaatsen, doen jy op bevrore water, ys :-))
>
> Gr.Rico, die nou ook twyfel hoe hy Jochem Uytenhaage moet skryf.
>
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58270 is 'n antwoord op boodskap #58260] Vr, 08 Maart 2002 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" wrote in message n
> Baie Dankie Drom,
>
> ek wonder net, noem jullie dit snelski???
> ons noem dit schaatsen, ski doen 'n mens in die sneeu in die berge.
> en schaatsen, doen jy op bevrore water, ys :-))
>
> Gr.Rico, die nou ook twyfel hoe hy Jochem Uytenhaage moet skryf.

Vra verskoning! Dit moes snelskaats gewees het. Dis nie eintlik
sportsoorte wat is Suid Afrika beoefen word nie :-) Dalk moet ons
aansoek doen dat die volgende winterolimpiade op Upington gehou moet
word :-)

Groete, Drom
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58304 is 'n antwoord op boodskap #58270] Sa, 09 Maart 2002 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom moet, nou nie sarkasties wees nie:)))
Jy weet dat ons enigste ski-oord by Rhodes is - so dus die logiese keuse vir
'n plek vir ons windter olimpiade - daar is net een klein logistiese
probleempie - die atlete sal op Somerset Oos en ander nabyliggende plekke
moet bly, en hulle sal ten minste moet gewoond raak om agt uur lank te ry op
daardie 30km stukkie pad:))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0203080004.3e1f33a1@posting.google.com...
> "Rico" wrote in message n
>> Baie Dankie Drom,
>>
>> ek wonder net, noem jullie dit snelski???
>> ons noem dit schaatsen, ski doen 'n mens in die sneeu in die berge.
>> en schaatsen, doen jy op bevrore water, ys :-))
>>
>> Gr.Rico, die nou ook twyfel hoe hy Jochem Uytenhaage moet skryf.
>
> Vra verskoning! Dit moes snelskaats gewees het. Dis nie eintlik
> sportsoorte wat is Suid Afrika beoefen word nie :-) Dalk moet ons
> aansoek doen dat die volgende winterolimpiade op Upington gehou moet
> word :-)
>
> Groete, Drom
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58442 is 'n antwoord op boodskap #58304] Ma, 11 Maart 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Jy weet dat ons enigste ski-oord by Rhodes is - so dus die logiese keuse vir
> 'n plek vir ons windter olimpiade - daar is net een klein logistiese
> probleempie - die atlete sal op Somerset Oos en ander nabyliggende plekke
> moet bly, en hulle sal ten minste moet gewoond raak om agt uur lank te ry op
> daardie 30km stukkie pad:))

Annette
Hier het jy my heeltemal beetgehad. Eerstens is jy reg, Rhodes is dalk
net groot genoeg om ons eie "span" by die onlangse winterspele te
huisves, maar wat my uitgeboul het was jou verwysing na Somerset-Oos.
Wow! Rhodes is after all in die Noord-Oostelike hoekie van die
Oos-Kaap terwyl Somerset-Wes so min of meer in die middel van die
westelike helfte is, padlangs seker amper 500 km van mekaar af. Toe,
netnounet, besef ek jy verwar sekerlik Barkly-Oos met Somerset-Oos.
Let tog op dat die een met 'n B en die ander een met 'n S gespel word!
:)))

Net iets oor daai Noord-Oostelike hoekie, en nou praat ek van
Matatiele, Rhodes, Maclear, Elliott, Ugie, Barkly-Oos en Lady Grey.
Die Kaap en Boland kan met reg spog oor hulle berge. So kan Natal,
Mpumalanga, die Suid-Kaap met sy Langeberg, selfs die Vrystaat met sy
rooi en geel sandsteenkranse daar in die Ooste, maar as ek moet stem
gaan my stem defnitief loshande vir daai hoekie. As kind het ons
daardeur gery na my Ma en my Stiefpa se families in die Suid-Oos
Vrystaat en Bo-Karoo, onderskeidelik. Ons is altyd vroeg weg uit Natal
en dan het ons so teen sonop in daai wêreld gekom. Baie meer kleure en
verskeidenheid van teksture as enige ander plek. Net so neffens Ugie
is dan 'n berg wat genoem word Prentjiesberg. Dit vertel mos iets, is
dit nie?

Bomerset-Oos is self nie sleg nie. Dis geleë teenaan 'n hoë,
ruig-beboste berg, wat, om een of ander obskure rede, Bosberg genoem
word. Dis ook die enigste plek wat ek van weet waar die gholfbaan in
'n natuurreservaat is, so teen die voet van Bosberg. Ook die tuiste
van Gill Kollege, wat sover ek weet, een van die oudste skole in die
Kaapprovinsie is.

Groete, Drom
Re: Nl-SA hockey :-)) [boodskap #58509 is 'n antwoord op boodskap #58442] Di, 12 Maart 2002 14:25 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, skies - ek raak so deurmekaar met enigiets oosters:))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0203110508.6df63a4d@posting.google.com...
> "Annette" wrote
>
>> Jy weet dat ons enigste ski-oord by Rhodes is - so dus die logiese keuse vir
>> 'n plek vir ons windter olimpiade - daar is net een klein logistiese
>> probleempie - die atlete sal op Somerset Oos en ander nabyliggende plekke
>> moet bly, en hulle sal ten minste moet gewoond raak om agt uur lank te ry op
>> daardie 30km stukkie pad:))
>
> Annette
> Hier het jy my heeltemal beetgehad. Eerstens is jy reg, Rhodes is dalk
> net groot genoeg om ons eie "span" by die onlangse winterspele te
> huisves, maar wat my uitgeboul het was jou verwysing na Somerset-Oos.
> Wow! Rhodes is after all in die Noord-Oostelike hoekie van die
> Oos-Kaap terwyl Somerset-Wes so min of meer in die middel van die
> westelike helfte is, padlangs seker amper 500 km van mekaar af. Toe,
> netnounet, besef ek jy verwar sekerlik Barkly-Oos met Somerset-Oos.
> Let tog op dat die een met 'n B en die ander een met 'n S gespel word!
> :)))
>
> Net iets oor daai Noord-Oostelike hoekie, en nou praat ek van
> Matatiele, Rhodes, Maclear, Elliott, Ugie, Barkly-Oos en Lady Grey.
> Die Kaap en Boland kan met reg spog oor hulle berge. So kan Natal,
> Mpumalanga, die Suid-Kaap met sy Langeberg, selfs die Vrystaat met sy
> rooi en geel sandsteenkranse daar in die Ooste, maar as ek moet stem
> gaan my stem defnitief loshande vir daai hoekie. As kind het ons
> daardeur gery na my Ma en my Stiefpa se families in die Suid-Oos
> Vrystaat en Bo-Karoo, onderskeidelik. Ons is altyd vroeg weg uit Natal
> en dan het ons so teen sonop in daai wêreld gekom. Baie meer kleure en
> verskeidenheid van teksture as enige ander plek. Net so neffens Ugie
> is dan 'n berg wat genoem word Prentjiesberg. Dit vertel mos iets, is
> dit nie?
>
> Bomerset-Oos is self nie sleg nie. Dis geleë teenaan 'n hoë,
> ruig-beboste berg, wat, om een of ander obskure rede, Bosberg genoem
> word. Dis ook die enigste plek wat ek van weet waar die gholfbaan in
> 'n natuurreservaat is, so teen die voet van Bosberg. Ook die tuiste
> van Gill Kollege, wat sover ek weet, een van die oudste skole in die
> Kaapprovinsie is.
>
> Groete, Drom
Vorige onderwerp: Gister se Rapport
Volgende onderwerp: Paltalk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 09:28:04 MGT 2024