Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle...
Danielle... [boodskap #58252] Do, 07 Maart 2002 20:14 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Haai...
Re: Danielle... [boodskap #58262 is 'n antwoord op boodskap #58252] Do, 07 Maart 2002 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Mar 2002 22:14:44 +0200, Davie Davis wrote:

> Haai...

Waar???

:-))
Re: Danielle... [boodskap #58292 is 'n antwoord op boodskap #58262] Vr, 08 Maart 2002 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Mar 2002 18:41:38 -0500, Streepmuis
wrote:

> Waar???
Nuuskierig of bekommerd:-)))

Kan jy vir ons iets uit die Beeld se argiewe opdiep? Asseblief?
Wanneer ek dit wil doen word daar aangedring op Mwebskap
en ek dink dat jy voorheen al goete daaruit opgediep het.
Op die voorblad van Woensdag 6 Februarie die jaar is daar 'n foto van
die ex_moeder van die nasie en die Merc wat die bank weens wanbetaling
terug geneem het. Kan jy bietjie prospekteer en die foto (as jy dit
gedelf kry natuurlik:) ) vir ons hier plaas? Ek stel nie belang in die
berig nie want ek is nie die tipe mens wat dit wêreldbekend sal maak
dat haar motor deur wanbetaling terug geneem is nie, maar die foto,
wat op die oomblik hier op my lessenaar lê, is al wat ek graag hier
geplaas wil hê.

DD
Re: Danielle... [boodskap #58293 is 'n antwoord op boodskap #58292] Vr, 08 Maart 2002 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Mar 2002 20:42:49 +0200, Davie Davis wrote:

>> Waar???
> Nuuskierig of bekommerd:-)))

Miskien beide? :-))

> Kan jy vir ons iets uit die Beeld se argiewe opdiep? Asseblief?

Humph!
NEEEEEEEEEEEE!!!
EK LEES NIE DIE BEELD NIE!!

Skurk!!
:-(
Re: Danielle... [boodskap #58295 is 'n antwoord op boodskap #58293] Vr, 08 Maart 2002 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Mar 2002 14:06:23 -0500, Streepmuis
wrote:

> Humph!
> NEEEEEEEEEEEE!!!
> EK LEES NIE DIE BEELD NIE!!
>
> Skurk!!
> :-(

Jy sal nooit kwaliteit waardeer
as jy somtyds in die hole ook delf :-)))
Re: Danielle... [boodskap #58297 is 'n antwoord op boodskap #58295] Vr, 08 Maart 2002 19:48 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 08 Mar 2002 21:36:53 +0200, Davie Davis wrote:

> On Fri, 08 Mar 2002 14:06:23 -0500, Streepmuis
> wrote:
>
>> Humph!
>> NEEEEEEEEEEEE!!!
>> EK LEES NIE DIE BEELD NIE!!

>> Skurk!!
>> :-(
>
>
> Jy sal nooit kwaliteit waardeer
> as jy somtyds in die hole ook delf :-)))

Ek moet tog somtyds lees wat ek skryf!

Lees dit asseblief so:
Jy sal nooit kwaliteit waardeer
tensy jy somtyds in die hole ook delf.

(het bedoel 'as jy nie somtyds...')
Vorige onderwerp: Nog Nuusies
Volgende onderwerp: Onbenullighede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:02:44 MGT 2024