Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pikkewyne
Pikkewyne [boodskap #58137] Ma, 04 Maart 2002 14:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand van die VSA het my vanoggend meegedeel dat hy in 'n TV dokumenter
gisteraand gesien het dat duisende pikkewyne Kaapstad binnegeval het, en dat
hulle so ewe mak tussen die mense in die see swem:)))

Ek moes hulle gemis het, want ek het nog nie een vandag raakgeloop nie;)))

Annette
Re: Pikkewyne [boodskap #58152 is 'n antwoord op boodskap #58137] Di, 05 Maart 2002 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bmb  is tans af-lyn  bmb
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Het jy al in 'n spieel gekyk?

"Annette" skryf in boodskap news:a5vvo3$ajive$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iemand van die VSA het my vanoggend meegedeel dat hy in 'n TV dokumenter
> gisteraand gesien het dat duisende pikkewyne Kaapstad binnegeval het, en dat
> hulle so ewe mak tussen die mense in die see swem:)))
>
> Ek moes hulle gemis het, want ek het nog nie een vandag raakgeloop nie;)))
>
> Annette
>
Re: Pikkewyne [boodskap #58155 is 'n antwoord op boodskap #58137] Di, 05 Maart 2002 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ado Krige  is tans af-lyn  Ado Krige
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Het hy nie dalk net daai een Batman movie gesien met Bob Hoskins (dink ek)
as die Penguin nie?
Re: Pikkewyne [boodskap #58168 is 'n antwoord op boodskap #58152] Wo, 06 Maart 2002 03:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ek hoef nie - ek weet mos waar alles moet wees.
Buitendien het ons koordrag verander, en ons is nie meer bekend as die
pikkewyne nie:)
Annette

bmb skryf in boodskap news:a62hii$378$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het jy al in 'n spieel gekyk?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:a5vvo3$ajive$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Iemand van die VSA het my vanoggend meegedeel dat hy in 'n TV dokumenter
>> gisteraand gesien het dat duisende pikkewyne Kaapstad binnegeval het, en
> dat
>> hulle so ewe mak tussen die mense in die see swem:)))
>>
>> Ek moes hulle gemis het, want ek het nog nie een vandag raakgeloop nie;)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Pikkewyne [boodskap #58192 is 'n antwoord op boodskap #58168] Wo, 06 Maart 2002 17:58 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Mar 2002 05:49:14 +0200, "Annette" wrote:

> Het jy al in 'n spieel gekyk?
> Nee - ek hoef nie - ek weet mos waar alles moet wees.

Heelwat jare gelede maar steeds vind ek sy antwoord snaaks op my vraag
of hy dan nie in 'n spieël kyk wanneer hy skeer nie (toe hy by my
verbystap besig om te skeer MET 'N LEMMETJIESKEERMES!)
Antwoord hy ewe droog:
'Nee want ek weet hoe ek lyk".
Vorige onderwerp: Re: The train: Shosholoza Meyl
Volgende onderwerp: Drome van Beverly('s) Hills
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:36:46 MGT 2024