Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Drome van Beverly('s) Hills
Drome van Beverly('s) Hills [boodskap #58186] Wo, 06 Maart 2002 14:07 na volgende boodskap
LudekSA  is tans af-lyn  LudekSA
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ai toggie, ek dog ek gaan uit my swarte grot van eensaamheid kom, reageer op
akkommodasie om te deel advertensie, en ja, soos ek hoop, is net met vrouens
(meisies). En ek gaan sien Beverly, en ek word aanvaar. Maar dit bly net
drome van om Bevery('s) Hills te verken. Het darem oor die naweek 3 nagte
saam "opgesit" voor TV. 2 was vir grand-prix .. sy is mal daaroor, en ek
doen alles om ook belang te stel. Maar ek het seker te veel verwag ... ons
deel akkommodasie, ons woon nie saam nie.

ludeksa
Re: Drome van Beverly('s) Hills [boodskap #58197 is 'n antwoord op boodskap #58186] Wo, 06 Maart 2002 18:11 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag sjeim man:))) - Jy moet net dinge 'n bietjie verder vat :)))
- reel met Viglietti motors, en vat haar vir 'n spin in 'n Ferrari:)
Annette

LudekSA skryf in boodskap news:3c8622a1$0$233@hades.is.co.za...
> Ai toggie, ek dog ek gaan uit my swarte grot van eensaamheid kom, reageer op
> akkommodasie om te deel advertensie, en ja, soos ek hoop, is net met vrouens
> (meisies). En ek gaan sien Beverly, en ek word aanvaar. Maar dit bly net
> drome van om Bevery('s) Hills te verken. Het darem oor die naweek 3 nagte
> saam "opgesit" voor TV. 2 was vir grand-prix .. sy is mal daaroor, en ek
> doen alles om ook belang te stel. Maar ek het seker te veel verwag ... ons
> deel akkommodasie, ons woon nie saam nie.
>
> ludeksa
>
Vorige onderwerp: Pikkewyne
Volgende onderwerp: Rashied Staggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 07:41:13 MGT 2024