Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rashied Staggie
Rashied Staggie [boodskap #58174] Wo, 06 Maart 2002 06:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag, miskien, uiteindelik - die uitspraak in die verhoor van die moord op
Rashied Staggie.

Hoe het dinge nie verander nie.
Na die moord het menige kop geskud en die daad van Pagad goedgekeur - dat
daar darem uiteindelik 'n groep mense optree om die dwelms van hul kinders
weg te kry.

Ek dink dit is reg dat die wat die moord gepleeg het gestraf word.

Maar hoeveel dwelmhandelaars word vir moord gedagvaar vir die jong lewens
wat vroeg geblus word?
Okei - moenie dink dat ek nie verstaan hoekom nie - maar as Rashied Staggie
en sy broer en hul bende nie in die eerste plek so met dwelms tekere gegaan
het nie, dan sou Pagad nie toe so opgetree het nie.

Ek twyfel egter nie dat Pagad nie wel later sou optree soos wat hul wel sou
gedoen het nie.
Die millitante faksie was wel teenwoordig.

Moet sê, die prentjie van die beskuldigde in die Argus is nogal simpatiek -
'n ou mannetjie met 'n appologetiese houdintjie, lappie oor die skouers,
hoedjie op die kop - soos iemand wat nie eers 'n vlieg sou skade aandoen
nie.

Annette
Re: Rashied Staggie [boodskap #58195 is 'n antwoord op boodskap #58174] Wo, 06 Maart 2002 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Mar 2002 08:13:40 +0200, "Annette" wrote:

> Vandag, miskien, uiteindelik - die uitspraak in die verhoor van die moord op
> Rashied Staggie.
>

>
> Moet sê, die prentjie van die beskuldigde in die Argus is nogal simpatiek -
> 'n ou mannetjie met 'n appologetiese houdintjie, lappie oor die skouers,
> hoedjie op die kop - soos iemand wat nie eers 'n vlieg sou skade aandoen
> nie.
>
> Annette
>
>

En toe word almal onskuldig bevind. Gebrek aan getuienis.
Re: Rashied Staggie [boodskap #58199 is 'n antwoord op boodskap #58195] Wo, 06 Maart 2002 18:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En ek maak toe 'n fout - Rashied Staggie leef nog!! Dis Rashaad wat al
brandende rondgehol het;)))
Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:vlmc8us7htjsfcrf2qh7a2eqg2q7tf3r31@4ax.com...
> On Wed, 6 Mar 2002 08:13:40 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Vandag, miskien, uiteindelik - die uitspraak in die verhoor van die moord op
>> Rashied Staggie.
>>
>
>>
>> Moet sê, die prentjie van die beskuldigde in die Argus is nogal simpatiek -
>> 'n ou mannetjie met 'n appologetiese houdintjie, lappie oor die skouers,
>> hoedjie op die kop - soos iemand wat nie eers 'n vlieg sou skade aandoen
>> nie.
>>
>> Annette
>>
>
> En toe word almal onskuldig bevind. Gebrek aan getuienis.
Vorige onderwerp: Drome van Beverly('s) Hills
Volgende onderwerp: mp3 converter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 16:29:07 MGT 2024