Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Onse Baby!!
Onse Baby!! [boodskap #58111] So, 03 Maart 2002 15:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baby Jake Matlala ( 40) het gisteraand sy laaste titelgeveg geboks.- en
gewen.
Hy tree nou uit at die WBU Junior veergewig kampioen.

Ek dink dit is 'n rekord in die boksanale.

Nogal 'n genotvolle geveg, met die skare wat Shosoloza dreunsing.
Annette
Re: Onse Baby!! [boodskap #58129 is 'n antwoord op boodskap #58111] Ma, 04 Maart 2002 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink jy van Rothmann? Ek ken en volg sy vordering...
Re: Onse Baby!! [boodskap #58131 is 'n antwoord op boodskap #58129] Ma, 04 Maart 2002 04:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nou die dag 'n geveg van hom gesien - hy is 'n baie goeie bokser.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a5utuh$cd5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat dink jy van Rothmann? Ek ken en volg sy vordering...
>
Vorige onderwerp: Sjoe!! Wat 'n wedstryd!!
Volgende onderwerp: Daryl uit - Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:53:22 MGT 2024