Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doomsday blues
Doomsday blues [boodskap #569] Do, 05 Junie 2003 20:45 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy: Sou ek Doom voorstel?

En die insek VERMOOR??? Okay dan. Enigste probleem is ek het nie doom
nie. Sal maar more moet gaan koop - ek is nie nou lus om op my fiets
te klim nie. Of besem nie.


Speedy: Later het ek die naam "Kawa' gekry, omdat ek van Suzuki
(my eerste gunsteling) 'n onverbete aanhanger van Kawasaki
geword het. En my rooi Kawa was een van die bekendste
rygoed in die dorp.

Dìt, is byname wat bekend geraak het, en wat ek somtyds
hier gebruik het.

Kawa

'n Kawasaki??? Ag nee. My gunsteling is 'n Ducati. Of La Verda. Die
japanese bikes het glad niks "roadholding" nie :-).

Lorinda
Re: Doomsday blues [boodskap #579 is 'n antwoord op boodskap #569] Do, 05 Junie 2003 21:20 Na vorige boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 5 Jun 2003 13:45:40 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> 'n Kawasaki??? Ag nee. My gunsteling is 'n Ducati. Of La Verda. Die
> japanese bikes het glad niks "roadholding" nie :-).
>
> Lorinda


Toegegee, in 'n mate, want wanneer een van die Japs
begin snake, kos dit geweldig kophou om heel daaruit te kom.
En dit is as gevolg van swak ballans in die raamwerk (dink ek).

Wat roadholding aanbetref, is dit nogal iets interessant om aan te
dink wanneer jy aan die nuwe 'super' bikes dink wat so ligte raamwerk
het. Dit is tog asof 'n fiets gewig moet hê om meer solied onder jou
te voel.
Wonder hoe sal dit voel om 'n John Deere bike te ry - 'n krag
parrafien of diesel een:-)))

Kawa
Vorige onderwerp: Bekendstelling
Volgende onderwerp: hoede tekort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:13:45 MGT 2024