Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!!
THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57591] Sa, 16 Februarie 2002 16:45 na volgende boodskap
Louis van Rooyen  is tans af-lyn  Louis van Rooyen
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Increase your income or discover a new career with a well known Puplic
Company. ACT NOW!!! Christa i...@telkomsa.net
Re: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57592 is 'n antwoord op boodskap #57591] Sa, 16 Februarie 2002 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Telkom?:)))
Annette

Louis van Rooyen skryf in boodskap news:a4m2bn$40k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Increase your income or discover a new career with a well known Puplic
> Company. ACT NOW!!! Christa i...@telkomsa.net
>
Re: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57609 is 'n antwoord op boodskap #57592] So, 17 Februarie 2002 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis van Rooyen  is tans af-lyn  Louis van Rooyen
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette dit is net my Email Adres

"Annette" skryf in boodskap news:a4m4p5$19g7q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Telkom?:)))
> Annette
>
>
> Louis van Rooyen wrote in message
> news:a4m2bn$40k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Increase your income or discover a new career with a well known Puplic
>> Company. ACT NOW!!! Christa i...@telkomsa.net
>>
>
Re: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57610 is 'n antwoord op boodskap #57609] So, 17 Februarie 2002 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou!!
Skielik kan ons Afrikaans praat
As dit jou e-pos adres is, wie de hel is Christa?
Christa is ook 'n Afrikaanse naam - so as julle nie Afrikaans wil praat nie,
of die min moeite wil doen om twee lyntjies in Afrikaans te vertaal nie, vir
wat adverteer julle op 'n Afrikaanse nuusgroep?
Annette

Louis van Rooyen skryf in boodskap news:a4nani$ldv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette dit is net my Email Adres
> "Annette" wrote in message
> news:a4m4p5$19g7q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Telkom?:)))
>> Annette
>>
>>
>> Louis van Rooyen wrote in message
>> news:a4m2bn$40k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Increase your income or discover a new career with a well known Puplic
>>> Company. ACT NOW!!! Christa i...@telkomsa.net
>>>
>>
>
Re: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57618 is 'n antwoord op boodskap #57610] So, 17 Februarie 2002 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek like it Annette - vertel hom!. Hier Louis, sal jy suiwer Afrikaans
praat en nie jou geldmaak schemes adverteer nie.

On Sun, 17 Feb 2002 06:44:06 +0200, "Annette" wrote:

> Nou toe nou!!
> Skielik kan ons Afrikaans praat
> As dit jou e-pos adres is, wie de hel is Christa?
> Christa is ook 'n Afrikaanse naam - so as julle nie Afrikaans wil praat nie,
> of die min moeite wil doen om twee lyntjies in Afrikaans te vertaal nie, vir
> wat adverteer julle op 'n Afrikaanse nuusgroep?
> Annette
>
> Louis van Rooyen wrote in message

bla bla bla
Re: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57620 is 'n antwoord op boodskap #57609] So, 17 Februarie 2002 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Louis van Rooyen wrote:

a well known Puplic
>>> Company.

Het dit iets te doen met klein
hondjies - "pups" soos ons in
Engels sê. Of praat ons hier van
'n publieke maatskappy, a public
company? Goeie advertensie vir jou
taalbekwaamheid, nè, ou Louis.

Tant Hessie van die Derde Taalbeweging,
al na die eenkant toe.
Re: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!! [boodskap #57630 is 'n antwoord op boodskap #57618] Ma, 18 Februarie 2002 09:32 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis skryf in boodskap news:cpuu6uglp8ho9b6f46gdjm2gd42vn9poro@4ax.com...
>
> Ek like it Annette - vertel hom!. Hier Louis, sal jy suiwer Afrikaans
> praat en nie jou geldmaak schemes adverteer nie.

Hoor wie praat, Davie! ;))
Vorige onderwerp: Pakkie van die Huis!
Volgende onderwerp: Taxi avontuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 03:48:51 MGT 2024