Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pakkie van die Huis!
Pakkie van die Huis! [boodskap #57434] Wo, 13 Februarie 2002 23:12 na volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek het vandag 'n lekker groot boks by die lughawe moes gaan haal. My ma het
vir my 'n pakkie van SA gestuur!
Gevul met wonderlike goeters, dit het gevoel asof ek 'n skatkis oopgemaak
het!
Hoe verskiklik groot was die verlange toe na my wonderlike ma en pa (pik nou
weer 'n traan weg)
Wat sy onder andere saamgestuur het, was You must be Joking van Leon
Shuster, en alhoewel die film nou al sestien jaar oud is, was dit wonderlik
om daarna te kyk. Ek was alleen in die huis en het my amper dood gelag!
Dit was so lekker!
Hoe verlang ek nie terug nie!
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57451 is 'n antwoord op boodskap #57434] Do, 14 Februarie 2002 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ons het nou die dag die video "Laat daar lag wees" van Caspertjie
gekry van die huis af en lekker gelag, hoewel ek dink dis maar 'n
simpel mannetjie...

Ek hoop daar was NutPuffs ook in jou pakkie, want ek vrek van die lus
daarvoor.
____________________________________________________________ ________
"Patricia"
> Ek het vandag 'n lekker groot boks by die lughawe moes gaan haal. My ma het
> vir my 'n pakkie van SA gestuur!
> Gevul met wonderlike goeters, dit het gevoel asof ek 'n skatkis oopgemaak
> het!
> Hoe verskiklik groot was die verlange toe na my wonderlike ma en pa (pik nou
> weer 'n traan weg)
> Wat sy onder andere saamgestuur het, was You must be Joking van Leon
> Shuster, en alhoewel die film nou al sestien jaar oud is, was dit wonderlik
> om daarna te kyk. Ek was alleen in die huis en het my amper dood gelag!
> Dit was so lekker!
> Hoe verlang ek nie terug nie!
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57457 is 'n antwoord op boodskap #57451] Do, 14 Februarie 2002 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf in boodskap news:e720f1c7.0202140547.2f5de17a@posting.google.com...
> Ons het nou die dag die video "Laat daar lag wees" van Caspertjie
> gekry van die huis af en lekker gelag, hoewel ek dink dis maar 'n
> simpel mannetjie...
>
> Ek hoop daar was NutPuffs ook in jou pakkie, want ek vrek van die lus
> daarvoor.
> ____________________________________________________________ ________
> "Patricia"
>> Ek het vandag 'n lekker groot boks by die lughawe moes gaan haal. My ma het
>> vir my 'n pakkie van SA gestuur!
>> Gevul met wonderlike goeters, dit het gevoel asof ek 'n skatkis oopgemaak
>> het!
>> Hoe verskiklik groot was die verlange toe na my wonderlike ma en pa (pik nou
>> weer 'n traan weg)
>> Wat sy onder andere saamgestuur het, was You must be Joking van Leon
>> Shuster, en alhoewel die film nou al sestien jaar oud is, was dit wonderlik
>> om daarna te kyk. Ek was alleen in die huis en het my amper dood gelag!
>> Dit was so lekker!
>> Hoe verlang ek nie terug nie!

Ek wonder wat die lekkerste is om so 'n pakkie vir iemand keurig saam te
stel en te pos of om die pakkie te ontvang en oop te maak?

Terwyl ons in Namibië was, was daar darem niks so lekker as om so 'n pakkie
te ontvang met al jou gunsteling lekkernye (alles wat mens nie in Suidwes
kon kry nie) My ma het ook gereeld vir my broer pakkies Kovsies toe
gestuur, ek onthou met Lemon Creams in, vir sy soettand!
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57463 is 'n antwoord op boodskap #57457] Do, 14 Februarie 2002 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Watter Koshuis by Kovsies - wanneer?
Annette

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c6bc874.0@news1.mweb.co.za...
>
> Max wrote in message
> news:e720f1c7.0202140547.2f5de17a@posting.google.com...
>> Ons het nou die dag die video "Laat daar lag wees" van Caspertjie
>> gekry van die huis af en lekker gelag, hoewel ek dink dis maar 'n
>> simpel mannetjie...
>>
>> Ek hoop daar was NutPuffs ook in jou pakkie, want ek vrek van die lus
>> daarvoor.
>> ____________________________________________________________ ________
>> "Patricia"
>>> Ek het vandag 'n lekker groot boks by die lughawe moes gaan haal. My
ma
> het
>>> vir my 'n pakkie van SA gestuur!
>>> Gevul met wonderlike goeters, dit het gevoel asof ek 'n skatkis
> oopgemaak
>>> het!
>>> Hoe verskiklik groot was die verlange toe na my wonderlike ma en pa
(pik
> nou
>>> weer 'n traan weg)
>>> Wat sy onder andere saamgestuur het, was You must be Joking van Leon
>>> Shuster, en alhoewel die film nou al sestien jaar oud is, was dit
> wonderlik
>>> om daarna te kyk. Ek was alleen in die huis en het my amper dood gelag!
>>> Dit was so lekker!
>>> Hoe verlang ek nie terug nie!
>
> Ek wonder wat die lekkerste is om so 'n pakkie vir iemand keurig saam te
> stel en te pos of om die pakkie te ontvang en oop te maak?
>
> Terwyl ons in Namibië was, was daar darem niks so lekker as om so 'n pakkie
> te ontvang met al jou gunsteling lekkernye (alles wat mens nie in Suidwes
> kon kry nie) My ma het ook gereeld vir my broer pakkies Kovsies toe
> gestuur, ek onthou met Lemon Creams in, vir sy soettand!
>
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57560 is 'n antwoord op boodskap #57463] Vr, 15 Februarie 2002 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G  is tans af-lyn  G
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Annette wrote in message ...
> Watter Koshuis by Kovsies - wanneer?
> Annette
>
>
> Kekkelbek wrote in message
> news:3c6bc874.0@news1.mweb.co.za...

>> Max wrote in message
>> news:e720f1c7.0202140547.2f5de17a@posting.google.com...
>>> Ons het nou die dag die video "Laat daar lag wees" van Caspertjie
>>> gekry van die huis af en lekker gelag, hoewel ek dink dis maar 'n
>>> simpel mannetjie...
>>>
>>> Ek hoop daar was NutPuffs ook in jou pakkie, want ek vrek van die lus
>>> daarvoor.
>>> ____________________________________________________________ ________
>>> "Patricia"
>>>> Ek het vandag 'n lekker groot boks by die lughawe moes gaan haal. My
> ma
>> het
>>>> vir my 'n pakkie van SA gestuur!
>>>> Gevul met wonderlike goeters, dit het gevoel asof ek 'n skatkis
>> oopgemaak
>>>> het!
>>>> Hoe verskiklik groot was die verlange toe na my wonderlike ma en pa
> (pik
>> nou
>>>> weer 'n traan weg)
>>>> Wat sy onder andere saamgestuur het, was You must be Joking van Leon
>>>> Shuster, en alhoewel die film nou al sestien jaar oud is, was dit
>> wonderlik
>>>> om daarna te kyk. Ek was alleen in die huis en het my amper dood
> gelag!
>>>> Dit was so lekker!
>>>> Hoe verlang ek nie terug nie!

>> Ek wonder wat die lekkerste is om so 'n pakkie vir iemand keurig saam te
>> stel en te pos of om die pakkie te ontvang en oop te maak?

>> Terwyl ons in Namibië was, was daar darem niks so lekker as om so 'n
> pakkie
>> te ontvang met al jou gunsteling lekkernye (alles wat mens nie in Suidwes
>> kon kry nie) My ma het ook gereeld vir my broer pakkies Kovsies toe
>> gestuur, ek onthou met Lemon Creams in, vir sy soettand!


>
De Wet, dink vanaf 1977 of 1978.
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57564 is 'n antwoord op boodskap #57560] Vr, 15 Februarie 2002 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 15 Feb 2002 21:18:58 +0200, "G" wrote:

>
> Annette wrote in message ...
>> Watter Koshuis by Kovsies - wanneer?
>> Annette


>> Kekkelbek wrote in message
>> news:3c6bc874.0@news1.mweb.co.za...
>
>>> Max wrote in message
>>> news:e720f1c7.0202140547.2f5de17a@posting.google.com...
>>>> Ons het nou die dag die video "Laat daar lag wees" van Caspertjie
>>>> gekry van die huis af en lekker gelag, hoewel ek dink dis maar 'n
>>>> simpel mannetjie...
>>>>
>>>> Ek hoop daar was NutPuffs ook in jou pakkie, want ek vrek van die lus
>>>> daarvoor.
>>>> ____________________________________________________________ ________
>>>> "Patricia"
>>>> > Ek het vandag 'n lekker groot boks by die lughawe moes gaan haal. My
>> ma
>>> het
>>>> > vir my 'n pakkie van SA gestuur!
>>>> > Gevul met wonderlike goeters, dit het gevoel asof ek 'n skatkis
>>> oopgemaak
>>>> > het!
>>>> > Hoe verskiklik groot was die verlange toe na my wonderlike ma en pa
>> (pik
>>> nou
>>>> > weer 'n traan weg)
>>>> > Wat sy onder andere saamgestuur het, was You must be Joking van Leon
>>>> > Shuster, en alhoewel die film nou al sestien jaar oud is, was dit
>>> wonderlik
>>>> > om daarna te kyk. Ek was alleen in die huis en het my amper dood
>> gelag!
>>>> > Dit was so lekker!
>>>> > Hoe verlang ek nie terug nie!
>
>>> Ek wonder wat die lekkerste is om so 'n pakkie vir iemand keurig saam te
>>> stel en te pos of om die pakkie te ontvang en oop te maak?
>
>>> Terwyl ons in Namibië was, was daar darem niks so lekker as om so 'n
>> pakkie
>>> te ontvang met al jou gunsteling lekkernye (alles wat mens nie in Suidwes
>>> kon kry nie) My ma het ook gereeld vir my broer pakkies Kovsies toe
>>> gestuur, ek onthou met Lemon Creams in, vir sy soettand!
>
>

> De Wet, dink vanaf 1977 of 1978.
>

Gebruik nou Annette as 'n voorbeeld!
Moet verdomp nie ander se hele briewe
(somtyds selfs die Tannie s'n!)
saamkarwei en dan 'n enkele sinnetjie
daarby voeg nie!

Sny uit wat nie van belang is nie
en bring net die nodige saam...
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57566 is 'n antwoord op boodskap #57560] Sa, 16 Februarie 2002 02:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - bietjie na my tyd:))
Annette

> Annette wrote in message ...
>> Watter Koshuis by Kovsies - wanneer?
>> Annette
>
> De Wet, dink vanaf 1977 of 1978.
>
Re: Pakkie van die Huis! [boodskap #57629 is 'n antwoord op boodskap #57564] Ma, 18 Februarie 2002 09:05 Na vorige boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja, Pa!

(het so bietjie haastig geantwoord en nie gekyk hoeveel twak ek saamsleep
nie)
Vorige onderwerp: Re: !!!Earn Easy Money!!!
Volgende onderwerp: THOUSANDS OF SOUTH AFRICANS BETTER OFF!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:10:48 MGT 2024