Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Antwoord vir Julius: Viva Afrikaans!
'n Antwoord vir Julius: Viva Afrikaans! [boodskap #5745] Do, 08 Februarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> En dit is daarom, Julius, dat jy nie bekommer oor Afrikaans moet wees nie.
>
> (Gloudina)


Ek merk op in hierdie nuusgroep dat daar in Suid Afrika groot kommer
is oor die status van Afrikaans as voertaal in skole sowel as
Afrikaans op TV.

Afrikaans sal nie vergaan nie, meskien sal dit oplos in die kookpot
van die We^reld Dorpie (wel, dit is wat ek raai die Afrikaans is vir
"global village"). Die engelse sit op die "stoep" en kyk oor die
"velt" hoe die "wildebeest" "trek".

Bill Gates se bydrae tot die verspryding van die Amerikaanse kultuur
is niks in vergelyking met Holliwood se dominansie van popkultuur nie.
Die Franse is die sigbaarste teenstem.

Engels het nou so baie flavours dat jou woordverwerker wil weet of jy
US English of UK English will installeer. Hier in OZ het jy nog die
keuse van die Macquarie Dictionary.

Weet jy wat n Chook is ? Oz vir hoender.

Of dunny ?

Wat van Gerymander ?



jbe...@onthenet.com.au
http://www.onthenet.com.au/~jbergh
32 Koola Dr, Nerang QLD 4211 Australia
Phone: 61 7 55960462
Re: 'n Antwoord vir Julius: Viva Afrikaans! [boodskap #5752 is 'n antwoord op boodskap #5745] Vr, 09 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
jbe...@onthenet.com.au (Julius Bergh) wrote:

<<>Ek merk op in hierdie nuusgroep dat daar in Suid Afrika groot kommer
> is oor die status van Afrikaans as voertaal in skole sowel as
> Afrikaans op TV.>>>

Kom ons maak dit: ".....dat daar in SA ONDER PARTY MENSE groot kommer
is......"

.
Re: 'n Antwoord vir Julius: Viva Afrikaans! [boodskap #5757 is 'n antwoord op boodskap #5745] Sa, 10 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Of dunny ?
>
> Wat van Gerymander ?
>
>

Nee, ek ken nie Gerymander of dunny nie. Wat is dit?

Se my Julius, sit jy ook al die shrimp op die barbie?

Ek dink Jamie Uys se "Gods must be crazy" het "Crocodile Dundee"
geinspireer. Hier was die film net 'n phenomenon. In New York het
hulle om blokke getou om dit te sien. Waar ons gewoon het, het ek
dit drie keer binne drie maande gesien by verskeie plekke: "n
private film klub, 'n universiteits-filmklub, en 'n kommersiele
teater. Jy kon later hoor die mense begin lag al voor die grap nog
kom!
Gloudina
Vorige onderwerp: Re: penfriends
Volgende onderwerp: SUBSCRIBE AFRIKAANS MAIL2NEWS GATEWAY
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:51:39 MGT 2024