Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: penfriends
Re: penfriends [boodskap #5747] Vr, 09 Februarie 1996 00:00
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
plane...@aol.com (PlanetPalo) wrote:

> Where in costa Rica do you go, San Jose?

> I'am a scuba diver and I will visit CR sometime in the summer.

> Salu2

Ek weet nou nie van julle ander nie, maar ek begin nou redelik g*tvol word
vir die penfriendjies wat hulle boodskappe met die haelgeweer versprei. Ek
het nou al twee keer e-pos vir die "Earth Friends", wat elke keer weer die
ding aan die gang sit, gestuur om hulle aan die verstand te probeer bring
waaroor hierdie groep gaan en baie mooi en beleefd gevra dat hulle moet
ophou om na die groep te pos. Lyk nie of dit help nie.

Dit sal dalk help as hulle meer sulke versoeke kry, sommer baie meer.



Henry Flint

Home: http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/index.html
PGP public key available on home page and key servers.
-------------------- END -----------------------------
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5881] Re: DS: KOOS en die oorgrote meerderhei
Volgende onderwerp: 'n Antwoord vir Julius: Viva Afrikaans!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:00:27 MGT 2024