Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited
DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited [boodskap #5559] Di, 30 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Tom Larney[SMTP:...@puknet.puk.ac.za]
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 13:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5841] Revisited


Die debat oor die mens en sy regte
is 'n moeilike een, 'n vervlegte.
Waar kom regte vandaan?
En vir wie dit bestaan?
Vir ons goeies of ook vir die slegte?


Tom Larney
Ferdinand Postma-Biblioteek / Library, PU vir CHO
Privaatsak X05, 2522 Noordbrug, Suid-Afrika / South Africa
FP...@PUKNET.PUK.AC.ZA Tel: 27-148-2992780
Re: DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited [boodskap #5688 is 'n antwoord op boodskap #5559] Vr, 02 Februarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Verzonden: dinsdag 30 januari 1996 13:18[/color]
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5841] Revisited


> Die debat oor die mens en sy regte
> is 'n moeilike een, 'n vervlegte.
> Waar kom regte vandaan?
> En vir wie dit bestaan?
> Vir ons goeies of ook vir die slegte?>>>


Ek dink in die toneelstuk en later fliek A Man for all Seasons (oor
Thomas More) is daar ' n stuk (ek hoop my geheue hou hier) waar
iemand aan More vra of hy die duiwel sal laat loskom as die agter die
reg gaan skuil.
Toe antwoord More ja hy sal want as hy die reg breek om by die duiwel
uit te kom, sal die reg stukkend wees as hy , More, dit die volgende
keer nodig gaan kry.

(More se kop is natuurlik later afgekap en op 'n paal buite Londen
geplaas vir almal om te sien....)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5891] The Taal
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5977] Re: DS: Re: DS: Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:14:46 MGT 2024