Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5977] Re: DS: Re: DS: Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re
DS: [AFRIKAANS:5977] Re: DS: Re: DS: Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re [boodskap #5665] Vr, 02 Februarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Leendert van Oostrum[SMTP:O...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 12:21
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5977] Re: DS: Re: DS: Re: DS: Re: AW: Re: AW: Re


> In soc.culture.south-africa.afrikaans, schreef fe...@is.co.za
> (Koos):
>> >> stelling was dat geen omvangryke program van die grond kon kom
>>> nie, omdat dit in die kiem gesmoor is - deur onderwysowerhede
>>> self, op aandrang van wat hulle "die community" noem.
>
>>> Groete, Leendert>>
>
>> Dit lyk my eerder jy se: Daar was ten minste een program in
>> Pretoria wat klaarblyklik gestaak moes word omdat die koerante
>> glo gese het daar was klaarblyklik "klagtes" vanuit die gemeenskap
>> maar jy weet nie wat die klagtes was nie.

Daar was ten minste een program in Pretoria. Daar was ten minste een
in Johannesburg. Ouers (swart ouers) het (volgens koerante regoor die spektrum,
radio en TV) gekla dat oorbruggingskursusse 'n vorm van diskriminasie
teen hulle kinders is. Ten minste een ouer is by name aangehaal, en
'n foto is van hom geplaas.


Leendert van Oostrum Telephone: +27-12-4203656
UNIVERSITY OF PRETORIA Fax: +27-12-432863
(Which does not neces- e-mail oos...@scientia.up.ac.za
sarily endorse opinions experessed here)
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5841] Revisited
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5973] Re: Die SJELT VAN DIE LAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:43:58 MGT 2024