Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5981] Re: Geld, munt en banknote
DS: [AFRIKAANS:5981] Re: Geld, munt en banknote [boodskap #5683] Vr, 02 Februarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: vrijdag 2 februari 1996 16:33
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5981] Re: Geld, munt en banknote

Jeff Zucker skryf:

[knip uitleg van verskil tussen muntstukke en banknote]

> Klaarblyklik het bostaande verskil in die moderne wereld min
> of meer verdwyn. Banknote word glo, ewe veel as muntstukke,
> as "geld" beskou (sowel van 'n juridiese as van 'n praktiese
> standpunt).

Jy is natuurlik reg betreffende die verskil tussen geld en banknote, en
ook dat die verskil tot 'n groot mate in die moderne wereld afgewater
is.

> Nou, terug na Hayek, met sy "radikale" voorstel vir die
> privatisering van die geldeenheid. Ek neem aan dit
> betref alleen die vervaardiging en uitdeling van
> banknote, en nie van die munt nie. (Korrek, Reinier?)

My voorbeeld van die Romeinse Ryk het natuurlik "egte" geld (Romeinse
goud- en silwerstukke) as voorbeeld gehad. In effek het jy 'n
toenemende hoeveelheid geld as betalingsbewys wat vir dieselfde aantal
dienste en goedere (ons veronderstel die vereenvoudigde geval) gebruik
word, met die gevolglike daling in waarde van die geldeenheid.

--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5949] Re: Jamie Uys
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5980] Re: Jamie Uys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 18:48:16 MGT 2024