Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5949] Re: Jamie Uys
DS: [AFRIKAANS:5949] Re: Jamie Uys [boodskap #5680] Vr, 02 Februarie 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Johannes...@sandwich.pfizer.com[SMTP:Johann...@sandwich.pfiz er.com]
Verzonden: donderdag 1 februari 1996 21:33
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5949] Re: Jamie Uys


Reinier,
Bly om te hoor dat Al Debbo nog leef. Ek onthou nog hoe ons as kinders sy films
geniet het. Een van hulle was genoemd "Donker Afrika" of soiets. Puik.

Maar wat van Jamie se films op video. Weet iemand wat die geval is?

Die Aartsbiskop.

______________________________ Reply Separator _________________________________
Subject: [AFRIKAANS:5948] Re: Jamie Uys
Author: afri...@unseen.aztec.co.za at CR_SAND_SMTP
Date: 01/02/96 16:45


Johannes (die Aartsbiskop van Kantelberg) skryf:

> Tussen hakies - leef Al Debbo nog? Ek wonder wie hom nog kan onthou.

Die afgelope naweek se Rapport het 'n kort artikel oor Al Debbo gehad.
Die ou is nou in sy middel sewentigs, en nog springlewendig.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5950] "Prayers" in Afrikaans
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5981] Re: Geld, munt en banknote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 16:31:18 MGT 2024