Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » janine se joppie
janine se joppie [boodskap #56444] Do, 31 Januarie 2002 06:33 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
waarskuwing: hier is engelse woorde (nie noodwendig met die regte
spelling nie) in hierdie post. as dit jou gat gaan laat kramp, moenie
lees nie.

ek lees nou vanoggend op die lamppale dat daar vandag besluit word of
daai janine vrou (van big brother) haar werk sal hou as onderwyseres.
ek self het nie bb gekyk nie (dis nou vanwee die gebrek aan mnet en
dstv) maar haar aksies het soveel opspraak gewek dat mense sommige van
haar antics vir my getape het, veral die komkommer een.

nou my punt, en ek het een, ek verstaan nie hoekom daar oor so iets
gekoukus moet word nie. dis duidelik, vir my in elk geval, dat sy nie
`n onderwyseres se agterend werd is nie. in beginsel het ek nie `n
saak met wat sy doen of wat haar morele standaarde is nie maar om dit
op nasionale tv te doen terwyl jy weet daar is ouers en dalk selfs van
die kinders wat dit gaan sien, common is al wat ek kan se. plaas sy
maar vrywillig loop en haar eintelike calling, om in porn movies te
speel, volg.

hiers `n ou ene-

An 80-year old man was having his annual checkup and the doctor asked
him how he was feeling.

"I've never been better!" he boasted. "I've got an eighteen year old
bride who's pregnant and having my child! What do you think about
that?"

The doctor considered this for a moment, then said, "Let me tell you a
story. I knew a guy who was an avid hunter. He never missed a season.
But one day, he went out in a bit of a hurry, and he accidentally
grabbed his umbrella instead of his gun." The doctor continued, "So he
was in the woods, and suddenly a grizzly bear appeared in front of
him! He raised up his umbrella, pointed it at the bear and squeezed
the handle. And do you know what happened?" the doctor queried.

Dumbfounded, the old man replied, "No."

The doctor continued, "The bear dropped dead in front of him!"

"That's impossible!" exclaimed the old man. "Someone else must have
shot that bear."

"That's kind of what I'm getting at," replied the doctor.
Re: janine se joppie [boodskap #56445 is 'n antwoord op boodskap #56444] Do, 31 Januarie 2002 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skippie - ek stem nie met jou saam nie.

Sy het maar net gewys wat almal een of ander tyd behoort te weet - en moet
tog nie glo dat jou ou bloedjies niks van die eet van komkommer weet nie.

Sy is inderdaad 'n goeie onderwyseres - dit het haar leerlinge, hul ouers,
en haar medeleerkragte bevestig.

Wat sy gedoen het was in die konteks van die spel, en wat getoon is, was
veronderstel te wees op 'n tyd wat kinders al behoort te slaap, en die
program waarin dit vertoon is het 'n ouderdomsbeperking opgehad.
Ek het M-net - en ek self het nie eers die gewraakte toneel gesien nie.

Sy het die volste reg om skool te kan hou as sy haar daartoe geroepe voel.
Die feit bly staan sy was volwasse genoeg, en het die nodige selfvertroue
gehad, en was sonder enige hangups oor wat sy in die konteks van die spel
gedoen het.

Ek leef baie makliker met sulke mense saam as diegene wat vroom die vinger
wys, nog vromer Sondag na Sondag in die voorbanke van die kerk sit, maar wat
maar alte maklik en graag enige ander tyd vinger wys, steel,skel, vloek, en
ander mense wat nie soos hulle is nie, nie 'n tydjie op hierdie aarde gun
nie.

Van Janine is ek seker sal nie gesê kan word dat sy leerlinge een vir een
eenkant sal neem om hulle 'n praktiese les in die feite van die lewe te leer
nie - wat blykbaar tot 'n groot mate deur manlike onderwysers gedoen word -
soos die statistiek toon wat Maandag oor die nuus aangekondig is.

Ek het nie 'n dooie woord gehoor van jou af dat manlike onderwysers nie
toegelaat moet word om skool te gee nie, of dat hulle nie 'n onderwyser se
agterkant is as hulle sulke dade pleeg nie.
Hoekom nie?

Ek waardeer regverdige en opbouende kritiek.
Dit is egter 'n teken van volwassenheid om na altwee kante van elke saak te
kyk.
Jy het nie.

Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:mkoh5ucam9ltln29pmjp2i5d4voh8s2kp6@4ax.com...
> waarskuwing: hier is engelse woorde (nie noodwendig met die regte
> spelling nie) in hierdie post. as dit jou gat gaan laat kramp, moenie
> lees nie.
>
> ek lees nou vanoggend op die lamppale dat daar vandag besluit word of
> daai janine vrou (van big brother) haar werk sal hou as onderwyseres.
> ek self het nie bb gekyk nie (dis nou vanwee die gebrek aan mnet en
> dstv) maar haar aksies het soveel opspraak gewek dat mense sommige van
> haar antics vir my getape het, veral die komkommer een.
>
> nou my punt, en ek het een, ek verstaan nie hoekom daar oor so iets
> gekoukus moet word nie. dis duidelik, vir my in elk geval, dat sy nie
> `n onderwyseres se agterend werd is nie. in beginsel het ek nie `n
> saak met wat sy doen of wat haar morele standaarde is nie maar om dit
> op nasionale tv te doen terwyl jy weet daar is ouers en dalk selfs van
> die kinders wat dit gaan sien, common is al wat ek kan se. plaas sy
> maar vrywillig loop en haar eintelike calling, om in porn movies te
> speel, volg.
>
> hiers `n ou ene-
>
> An 80-year old man was having his annual checkup and the doctor asked
> him how he was feeling.
>
> "I've never been better!" he boasted. "I've got an eighteen year old
> bride who's pregnant and having my child! What do you think about
> that?"
>
> The doctor considered this for a moment, then said, "Let me tell you a
> story. I knew a guy who was an avid hunter. He never missed a season.
> But one day, he went out in a bit of a hurry, and he accidentally
> grabbed his umbrella instead of his gun." The doctor continued, "So he
> was in the woods, and suddenly a grizzly bear appeared in front of
> him! He raised up his umbrella, pointed it at the bear and squeezed
> the handle. And do you know what happened?" the doctor queried.
>
> Dumbfounded, the old man replied, "No."
>
> The doctor continued, "The bear dropped dead in front of him!"
>
> "That's impossible!" exclaimed the old man. "Someone else must have
> shot that bear."
>
> "That's kind of what I'm getting at," replied the doctor.
>
Re: janine se joppie [boodskap #56446 is 'n antwoord op boodskap #56445] Do, 31 Januarie 2002 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jan 2002 08:58:18 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek leef baie makliker met sulke mense saam as diegene wat vroom die vinger
> wys, nog vromer Sondag na Sondag in die voorbanke van die kerk sit, maar wat
> maar alte maklik en graag enige ander tyd vinger wys, steel,skel, vloek, en
> ander mense wat nie soos hulle is nie, nie 'n tydjie op hierdie aarde gun
> nie.

jy sien, jy het weer nie heeltemal gelees nie, of dalk verstaan ons
mekaar net nie reg nie. ek haalaan 'in beginsel het ek nie `n
saak met wat sy doen of wat haar morele standaarde is nie..'

ek persoonlik dink net dat daar sekere dinge is wat nie hoort nie. as
jy, uit eie keuse, besluit om `n dominee te word dan moet jy leer om
in jou spore te trap want mense kyk na jou as `n voorbeeld (besluit
self van wat) en as jy dan iets 'verkeerds' doen stel jy die hele
beroep en geloof en kerk in `n slegte lig. dis nou maar menslik. mense
oordeel dinge aan individue. dis soos die vissie ding. jy moet weet as
jy `n vissie op jou kar sit moet jy ekstra versigtig wees want die
eerste fout se die ou agter jou 'dis nou tipies van die of daai
ouens'. dis soos `n spietkop wat 160 ry in `n 80 zone net omdat hy
kan.

> Van Janine is ek seker sal nie gesê kan word dat sy leerlinge een vir een
> eenkant sal neem om hulle 'n praktiese les in die feite van die lewe te leer
> nie - wat blykbaar tot 'n groot mate deur manlike onderwysers gedoen word -
> soos die statistiek toon wat Maandag oor die nuus aangekondig is.

ek het nooit gese sy is `n fisiese gevaar nie.

> Ek het nie 'n dooie woord gehoor van jou af dat manlike onderwysers nie
> toegelaat moet word om skool te gee nie, of dat hulle nie 'n onderwyser se
> agterkant is as hulle sulke dade pleeg nie.
> Hoekom nie?

omdat dit nie vanoggend op die lamppaal was nie. ek kan nie onthou
wanneer ek dit al op die lamppaal gesien het nie. nie my skuld nie. ek
het dit in elke geval nie bedoel teen vrouens nie. my reaksie sou die
selfde gewees het as dit `n man was. ek het nie tyd vir die meeste van
die mans op bb nie maar sover ek weet (ek mag verkeerd wees) is nie
een van hulle in die posisie van 'public service' nie.

> Ek waardeer regverdige en opbouende kritiek.
> Dit is egter 'n teken van volwassenheid om na altwee kante van elke saak te
> kyk.
> Jy het nie.

dis half moeilik om te weet vanwaar ek iets bekyk het is dit nie? ek
baseer my opmerking op my eie verwysings raamwerk wat kan en wel
verskil van joune. dit maak jou reg en my verkeerd? i think not.
die doel van my post was om te se wat ek daarvan dink en om te sien
wat ander daaroor dink. verskil gaan ons.

disclaimer: alles wat ek dink, se, doen of voel is my eie en ek verwag
nie dat enige individu of organisasie dit moet nadoen nie. this is my
life, get your own.
Re: janine se joppie [boodskap #56447 is 'n antwoord op boodskap #56446] Do, 31 Januarie 2002 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.

Wouter

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:cuqh5use4pig69o4fc5694lvnioaoj2a0p@4ax.com...
On Thu, 31 Jan 2002 08:58:18 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek leef baie makliker met sulke mense saam as diegene wat vroom die vinger
> wys, nog vromer Sondag na Sondag in die voorbanke van die kerk sit, maar wat
> maar alte maklik en graag enige ander tyd vinger wys, steel,skel, vloek, en
> ander mense wat nie soos hulle is nie, nie 'n tydjie op hierdie aarde gun
> nie.

jy sien, jy het weer nie heeltemal gelees nie, of dalk verstaan ons
mekaar net nie reg nie. ek haalaan 'in beginsel het ek nie `n
saak met wat sy doen of wat haar morele standaarde is nie..'

ek persoonlik dink net dat daar sekere dinge is wat nie hoort nie. as
jy, uit eie keuse, besluit om `n dominee te word dan moet jy leer om
in jou spore te trap want mense kyk na jou as `n voorbeeld (besluit
self van wat) en as jy dan iets 'verkeerds' doen stel jy die hele
beroep en geloof en kerk in `n slegte lig. dis nou maar menslik. mense
oordeel dinge aan individue. dis soos die vissie ding. jy moet weet as
jy `n vissie op jou kar sit moet jy ekstra versigtig wees want die
eerste fout se die ou agter jou 'dis nou tipies van die of daai
ouens'. dis soos `n spietkop wat 160 ry in `n 80 zone net omdat hy
kan.

> Van Janine is ek seker sal nie gesê kan word dat sy leerlinge een vir een
> eenkant sal neem om hulle 'n praktiese les in die feite van die lewe te leer
> nie - wat blykbaar tot 'n groot mate deur manlike onderwysers gedoen word -
> soos die statistiek toon wat Maandag oor die nuus aangekondig is.

ek het nooit gese sy is `n fisiese gevaar nie.

> Ek het nie 'n dooie woord gehoor van jou af dat manlike onderwysers nie
> toegelaat moet word om skool te gee nie, of dat hulle nie 'n onderwyser se
> agterkant is as hulle sulke dade pleeg nie.
> Hoekom nie?

omdat dit nie vanoggend op die lamppaal was nie. ek kan nie onthou
wanneer ek dit al op die lamppaal gesien het nie. nie my skuld nie. ek
het dit in elke geval nie bedoel teen vrouens nie. my reaksie sou die
selfde gewees het as dit `n man was. ek het nie tyd vir die meeste van
die mans op bb nie maar sover ek weet (ek mag verkeerd wees) is nie
een van hulle in die posisie van 'public service' nie.

> Ek waardeer regverdige en opbouende kritiek.
> Dit is egter 'n teken van volwassenheid om na altwee kante van elke saak te
> kyk.
> Jy het nie.

dis half moeilik om te weet vanwaar ek iets bekyk het is dit nie? ek
baseer my opmerking op my eie verwysings raamwerk wat kan en wel
verskil van joune. dit maak jou reg en my verkeerd? i think not.
die doel van my post was om te se wat ek daarvan dink en om te sien
wat ander daaroor dink. verskil gaan ons.

disclaimer: alles wat ek dink, se, doen of voel is my eie en ek verwag
nie dat enige individu of organisasie dit moet nadoen nie. this is my
life, get your own.
Re: janine se joppie [boodskap #56449 is 'n antwoord op boodskap #56447] Do, 31 Januarie 2002 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jan 2002 11:50:17 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

> Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
> Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
> As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.
>
> Wouter
>

>> Ek waardeer regverdige en opbouende kritiek.
>> Dit is egter 'n teken van volwassenheid om na altwee kante van elke saak te
>> kyk.
>> Jy het nie.
>
> dis half moeilik om te weet vanwaar ek iets bekyk het is dit nie? ek
> baseer my opmerking op my eie verwysings raamwerk wat kan en wel
> verskil van joune. dit maak jou reg en my verkeerd? i think not.
> die doel van my post was om te se wat ek daarvan dink en om te sien
> wat ander daaroor dink. verskil gaan ons.

varkie, my point exactly. lees tot aan die einde van die post.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: janine se joppie [boodskap #56452 is 'n antwoord op boodskap #56446] Do, 31 Januarie 2002 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:

this is my
> life, get your own.

Hoera! McStupid begin darem nou al
" life " reg spel. En sy Afrikaans
word ook al hoe beter.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se skietkommando.
Re: janine se joppie [boodskap #56457 is 'n antwoord op boodskap #56446] Do, 31 Januarie 2002 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skippie, jou disclaimer is hopeloos te kort;)))

Ons is almal mense met pense, almal mag foute maak.
Almal mag mense vermaak - wat vir my snaaks is hoef nie noodwendig vir die
res van die wêreld snaaks te wees nie.
Feit bly, as iemand hier 'n stelling maak, en ek stem nie saam nie, het ek
die volste reg om dit hier te stel, en my redes te gee hoekom ek so dink.
Dit het niks met get a life te doen nie.
Sover ek weet is ieder en 'n elk hier wat deelneem, nog springlewendig.
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:cuqh5use4pig69o4fc5694lvnioaoj2a0p@4ax.com...
> On Thu, 31 Jan 2002 08:58:18 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>
>> Ek leef baie makliker met sulke mense saam as diegene wat vroom die vinger
>> wys, nog vromer Sondag na Sondag in die voorbanke van die kerk sit, maar wat
>> maar alte maklik en graag enige ander tyd vinger wys, steel,skel, vloek, en
>> ander mense wat nie soos hulle is nie, nie 'n tydjie op hierdie aarde gun
>> nie.
>
> jy sien, jy het weer nie heeltemal gelees nie, of dalk verstaan ons
> mekaar net nie reg nie. ek haalaan 'in beginsel het ek nie `n
> saak met wat sy doen of wat haar morele standaarde is nie..'
>
> ek persoonlik dink net dat daar sekere dinge is wat nie hoort nie. as
> jy, uit eie keuse, besluit om `n dominee te word dan moet jy leer om
> in jou spore te trap want mense kyk na jou as `n voorbeeld (besluit
> self van wat) en as jy dan iets 'verkeerds' doen stel jy die hele
> beroep en geloof en kerk in `n slegte lig. dis nou maar menslik. mense
> oordeel dinge aan individue. dis soos die vissie ding. jy moet weet as
> jy `n vissie op jou kar sit moet jy ekstra versigtig wees want die
> eerste fout se die ou agter jou 'dis nou tipies van die of daai
> ouens'. dis soos `n spietkop wat 160 ry in `n 80 zone net omdat hy
> kan.
>
>
>> Van Janine is ek seker sal nie gesê kan word dat sy leerlinge een vir een
>> eenkant sal neem om hulle 'n praktiese les in die feite van die lewe te leer
>> nie - wat blykbaar tot 'n groot mate deur manlike onderwysers gedoen word -
>> soos die statistiek toon wat Maandag oor die nuus aangekondig is.
>
> ek het nooit gese sy is `n fisiese gevaar nie.
>
>> Ek het nie 'n dooie woord gehoor van jou af dat manlike onderwysers nie
>> toegelaat moet word om skool te gee nie, of dat hulle nie 'n onderwyser se
>> agterkant is as hulle sulke dade pleeg nie.
>> Hoekom nie?
>
> omdat dit nie vanoggend op die lamppaal was nie. ek kan nie onthou
> wanneer ek dit al op die lamppaal gesien het nie. nie my skuld nie. ek
> het dit in elke geval nie bedoel teen vrouens nie. my reaksie sou die
> selfde gewees het as dit `n man was. ek het nie tyd vir die meeste van
> die mans op bb nie maar sover ek weet (ek mag verkeerd wees) is nie
> een van hulle in die posisie van 'public service' nie.
>
>
>> Ek waardeer regverdige en opbouende kritiek.
>> Dit is egter 'n teken van volwassenheid om na altwee kante van elke saak te
>> kyk.
>> Jy het nie.
>
> dis half moeilik om te weet vanwaar ek iets bekyk het is dit nie? ek
> baseer my opmerking op my eie verwysings raamwerk wat kan en wel
> verskil van joune. dit maak jou reg en my verkeerd? i think not.
> die doel van my post was om te se wat ek daarvan dink en om te sien
> wat ander daaroor dink. verskil gaan ons.
>
> disclaimer: alles wat ek dink, se, doen of voel is my eie en ek verwag
> nie dat enige individu of organisasie dit moet nadoen nie. this is my
> life, get your own.
>
Re: janine se joppie [boodskap #56458 is 'n antwoord op boodskap #56452] Do, 31 Januarie 2002 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tant Hessie

hulle mag nou jou oë wil uitkrap omdat jy so sit en kerm oor ons taal, maar
ek neem deels aan die groep deel, omdat dit 'n mens se Afrikaans so bietjie
help opknap. My taal verroes, omdat dit deesdae net Engels van voor tot
agter is. Soms "mix" ek my taal, maar hier op die ng trap ek in my spoor.

So hier en daar help almal met die rooitaal ook -al is dit nou om die mense
van die ng af te help! ;))

Vir Drieboot sal ons nog 'n ander naam kry, sodra ons hom kan voorstel aan
'n lekkerder (Afrikaanse) drank. Of gaan ons nog lank wag?

Annette, vir wie daardie lekkerte in die lewe so na aan die hart lê, sal
dalk nog die een wees wat dit kan oplos.

skryf in boodskap news:3C59300D.2040907@rogers.com...
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote:
>
>
>
> this is my
>> life, get your own.
>
>
> Hoera! McStupid begin darem nou al
> " life " reg spel. En sy Afrikaans
> word ook al hoe beter.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se skietkommando.
>
Re: janine se joppie [boodskap #56461 is 'n antwoord op boodskap #56458] Do, 31 Januarie 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jan 2002 15:35:38 +0200, "Kekkelbek"
served the following to the group:

> Vir Drieboot sal ons nog 'n ander naam kry, sodra ons hom kan voorstel aan
> 'n lekkerder (Afrikaanse) drank. Of gaan ons nog lank wag?
>

wat van witblits. witblits mcduck. het nogal `n ring to it. en nee ek
raak nie ontsla van mcduck nie. dis my emosionele kierie.

maar voor dit te ver gaan, ek het geen affiliasie met enige linkse, of
regse, organisasie nie dus is my menig my eie, glad nie afdwingbaar
nie. ek onderneem ook om hierdie post confidential te hou en dit nie
sonder die toestemming van alle deelnemer te dupliseer in enige media
nie. o ja, het ek genoem dat elkeen maar sy eie menig kan/mag he. as
jy nie een het nie gebruik sommer myne, hey dis net `n voorstel.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Afrikaanse McDuck [boodskap #56483 is 'n antwoord op boodskap #56461] Do, 31 Januarie 2002 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kekkelbek
> Vir Drieboot sal ons nog 'n ander naam kry, sodra ons hom kan voorstel aan
> 'n lekkerder (Afrikaanse) drank. Of gaan ons nog lank wag?

McDuck
wat van witblits. witblits mcduck. het nogal `n ring to it. en nee ek
raak nie ontsla van mcduck nie. dis my emosionele kierie.

Wouter
Nee, daar is minstens twee beter alternatiewe. Witblits is 'n Kaapse
naam en 'n Kaapse produk. So Mampoer McDuck is reeds meer gepas.

Vraag: Watter produk word in Phalaborwa vervaardig, is die
topverkoper in sy klas in Suid Amerika en word sedert dié week
ook na Noord Amerika verprei.
Re: janine se joppie [boodskap #56485 is 'n antwoord op boodskap #56449] Do, 31 Januarie 2002 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
> Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
> As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.
> Wouter

Skippie
varkie, my point exactly. lees tot aan die einde van die post.

Wouter
Oukei, ek het dit gelees. Lees jy nou weer my punt hier bo
Re: Afrikaanse McDuck [boodskap #56486 is 'n antwoord op boodskap #56483] Do, 31 Januarie 2002 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 00:02:25 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Vraag: Watter produk word in Phalaborwa vervaardig, is die
> topverkoper in sy klas in Suid Amerika en word sedert dié week
> ook na Noord Amerika verprei.

Mopanie wurms vir die Tequilla's?
Maroela bier?
:-)
Re: janine se joppie [boodskap #56489 is 'n antwoord op boodskap #56446] Vr, 01 Februarie 2002 02:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:cuqh5use4pig69o4fc5694lvnioaoj2a0p@4ax.com...
>
> ek persoonlik dink net dat daar sekere dinge is wat nie hoort nie. as
> jy, uit eie keuse, besluit om `n dominee te word dan moet jy leer om
> in jou spore te trap want mense kyk na jou as `n voorbeeld (besluit
> self van wat) en as jy dan iets 'verkeerds' doen stel jy die hele
> beroep en geloof en kerk in `n slegte lig.

Skepies, ek stem heeltemal met jou saam, vanuit die perspektief van iemand
wat ook in die beroep staan. Daar is 'n gedragskode, en alle onderwysers is
daaraan gebonde wanneer hulle registreer(net soos in baie ander beroepe).
Ek weet nie of dit verander het nie, maar wangedrag bly wangedrag. En
wanneer enige onderwyser sodanig optree dat hy/sy die beroep benadeel, in
enige opsig, word dit gekwalifiseer as wangedrag. Ons het dit ook hier, net
soos ons BB ook hier het - en die deelnemers (n.a.v. die een episode wat ek
wel gesien het) het maar wilde dinge aangevang. Beslis geen onderwysers wat
daaraan sou deelneem nie - hulle sal dadelik voor die dissiplinêre raad
gesleep word, en van hulle pligte as onderwyser onthef word.

En glo my, preuts is ek allermins. Maar jy is daar om 'n voorbeeld te stel,
en waar jy ook al gaan, as jy jouself as onderwyser
identifiseer, is dit jou plig om binne die perke te bly.
Re: janine se joppie [boodskap #56497 is 'n antwoord op boodskap #56489] Vr, 01 Februarie 2002 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy in 'n vuurhoutjiefabriek werk, mag jy nie rook nie ...

"me & bobby magee"
wrote in message
news:_ym68.84610$HW3.115183@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:cuqh5use4pig69o4fc5694lvnioaoj2a0p@4ax.com...
>>
>> ek persoonlik dink net dat daar sekere dinge is wat nie hoort nie. as
>> jy, uit eie keuse, besluit om `n dominee te word dan moet jy leer om
>> in jou spore te trap want mense kyk na jou as `n voorbeeld (besluit
>> self van wat) en as jy dan iets 'verkeerds' doen stel jy die hele
>> beroep en geloof en kerk in `n slegte lig.
>
> Skepies, ek stem heeltemal met jou saam, vanuit die perspektief van iemand
> wat ook in die beroep staan. Daar is 'n gedragskode, en alle onderwysers is
> daaraan gebonde wanneer hulle registreer(net soos in baie ander beroepe).
> Ek weet nie of dit verander het nie, maar wangedrag bly wangedrag. En
> wanneer enige onderwyser sodanig optree dat hy/sy die beroep benadeel, in
> enige opsig, word dit gekwalifiseer as wangedrag. Ons het dit ook hier, net
> soos ons BB ook hier het - en die deelnemers (n.a.v. die een episode wat ek
> wel gesien het) het maar wilde dinge aangevang. Beslis geen onderwysers wat
> daaraan sou deelneem nie - hulle sal dadelik voor die dissiplinêre raad
> gesleep word, en van hulle pligte as onderwyser onthef word.
>
> En glo my, preuts is ek allermins. Maar jy is daar om 'n voorbeeld te stel,
> en waar jy ook al gaan, as jy jouself as onderwyser
> identifiseer, is dit jou plig om binne die perke te bly.
>
Re: Afrikaanse McDuck [boodskap #56499 is 'n antwoord op boodskap #56486] Vr, 01 Februarie 2002 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:n0jj5uo2d9jftm1culuckel5o9slqbedjq@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 00:02:25 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> Vraag: Watter produk word in Phalaborwa vervaardig, is die
>> topverkoper in sy klas in Suid Amerika en word sedert dié week
>> ook na Noord Amerika verprei.
>
> Mopanie wurms vir die Tequilla's?
> Maroela bier?
> :-)
>

PMC se Koper :-)))) Ek sien hulle gaan nou ondergronds

Word Amarulla(sp?) dalk in Phalagat gebottel?

Daar het op 'n stadium 'n ou geëksperimenteer met turksvylikeurs en
mampoere, wil jy my vertel hy het so groot geword :-))))
Re: janine se joppie [boodskap #56500 is 'n antwoord op boodskap #56485] Vr, 01 Februarie 2002 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 00:20:12 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

>> Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
>> Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
>> As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.
>> Wouter
>
> Skippie
> varkie, my point exactly. lees tot aan die einde van die post.
>
> Wouter
> Oukei, ek het dit gelees. Lees jy nou weer my punt hier bo
>
>

pragtig gestel. dit laat my dink aan die keer toe ek.......nee wag dis
iets heel anders. ek het `n vermoede met al hierdie punte het ons `n
goeie kans om `n job op punt radio te kry.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: janine se joppie [boodskap #56502 is 'n antwoord op boodskap #56489] Vr, 01 Februarie 2002 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 12:00:39 +1000, "me & bobby magee"
served the following to the group:

> Daar is 'n gedragskode, en alle onderwysers is
> daaraan gebonde wanneer hulle registreer(net soos in baie ander beroepe).
> Ek weet nie of dit verander het nie, maar wangedrag bly wangedrag. En
> wanneer enige onderwyser sodanig optree dat hy/sy die beroep benadeel, in
> enige opsig, word dit gekwalifiseer as wangedrag.
>
> Maar jy is daar om 'n voorbeeld te stel,
> en waar jy ook al gaan, as jy jouself as onderwyser
> identifiseer, is dit jou plig om binne die perke te bly.
>

dis eintelik wat ek in my gebroke afrikaans probeer se het. dis maar
soos die eed wat medies ouens afle, nie dat dit regtig meer ge-eerbied
word nie. hulle staak terwyl hospitale vol siekes le en loop by iemand
wat besig is om dood te gaan verby omdat hy/sy nie medies het nie (dis
`n veralgemening, ek glo nie almal is so nie). punt is (hier is alweer
een) as jy in `n beroep staan waar daar `n gedragskode bestaan moet jy
dit nakom, want meeste van hierdie beroepe betaal swak, so jy is daar
omdat jy daar wil wees, nie omdat jy daar moet wees nie (en ek vir een
is bly dat daar mense is wat dit wil doen want ek sien nie kans
daarvoor nie).

lees maar die standard disclaimer iewers anders in hierdie thread.

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Afrikaanse McDuck [boodskap #56503 is 'n antwoord op boodskap #56483] Vr, 01 Februarie 2002 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 00:02:25 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

> Kekkelbek
>> Vir Drieboot sal ons nog 'n ander naam kry, sodra ons hom kan voorstel aan
>> 'n lekkerder (Afrikaanse) drank. Of gaan ons nog lank wag?
>
> McDuck
> wat van witblits. witblits mcduck. het nogal `n ring to it. en nee ek
> raak nie ontsla van mcduck nie. dis my emosionele kierie.
>
> Wouter
> Nee, daar is minstens twee beter alternatiewe. Witblits is 'n Kaapse
> naam en 'n Kaapse produk. So Mampoer McDuck is reeds meer gepas.
>
> Vraag: Watter produk word in Phalaborwa vervaardig, is die
> topverkoper in sy klas in Suid Amerika en word sedert dié week
> ook na Noord Amerika verprei.
>

amaroela?

Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: janine se joppie [boodskap #56505 is 'n antwoord op boodskap #56500] Vr, 01 Februarie 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amper skryf ek dat Punt nie meer bestaan nie, maar nou is ek nie so
doodseker nie - sal uitvind.

Skuus - ek bedoel dat punt radio nie meer bestaan nie.
Dit sal 'n droewige dag wees as die manne nie meer punte het nie;)))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:0sak5usreaa66hmi87jptauedkrb420q0b@4ax.com...
> On Fri, 1 Feb 2002 00:20:12 +0200, "Wouter Plaasvark"
> served the following to the group:
>
>>> Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
>>> Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
>>> As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.
>>> Wouter
>>
>> Skippie
>> varkie, my point exactly. lees tot aan die einde van die post.
>>
>> Wouter
>> Oukei, ek het dit gelees. Lees jy nou weer my punt hier bo
>>
>
> pragtig gestel. dit laat my dink aan die keer toe ek.......nee wag dis
> iets heel anders. ek het `n vermoede met al hierdie punte het ons `n
> goeie kans om `n job op punt radio te kry.
>
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: janine se joppie [boodskap #56520 is 'n antwoord op boodskap #56444] Vr, 01 Februarie 2002 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
"ek sal beslis nie dat so 'n teef vir my kinders skoolhou nie
Re: janine se joppie [boodskap #56521 is 'n antwoord op boodskap #56520] Vr, 01 Februarie 2002 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sy is 'n mens - en tensy jy haar persoonlik ken, weet ek nie hoe jy weet dat
haar ma of pa 'n hond is nie.

Ek moet sê van die bietjie wat ek gesien het - is sy iemand wat eerlik
optree soos sy voel - niks geveinsdheid aan haar nie.
Sy is ook nie grondonnosel nie.
Annette

david skryf in boodskap news:a3dvvb$6vq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "ek sal beslis nie dat so 'n teef vir my kinders skoolhou nie
>
Re: janine se joppie [boodskap #56523 is 'n antwoord op boodskap #56500] Vr, 01 Februarie 2002 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
>> Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
>> As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.
>> Wouter

> Skippie
> varkie, my point exactly. lees tot aan die einde van die post.

> Wouter
> Oukei, ek het dit gelees. Lees jy nou weer my punt hier bo

Skippie
pragtig gestel. dit laat my dink aan die keer toe ek.......nee wag dis
iets heel anders. ek het `n vermoede met al hierdie punte het ons `n
goeie kans om `n job op punt radio te kry.

Wouter
Ek was in die begindae 'n omroeper by Punt. Maar hulle bestaan nie meer nie.
Re: janine se joppie [boodskap #56524 is 'n antwoord op boodskap #56523] Vr, 01 Februarie 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 14:44:09 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:

> Wouter
> Ek was in die begindae 'n omroeper by Punt. Maar hulle bestaan nie meer nie.
>
>
wel, another day, another dream. nou sal ek maar metro try.
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Afrikaanse McDuck [boodskap #56530 is 'n antwoord op boodskap #56486] Vr, 01 Februarie 2002 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Vraag: Watter produk word in Phalaborwa vervaardig, is die
> topverkoper in sy klas in Suid Amerika en word sedert dié week
> ook na Noord Amerika verprei.

Danielle
Mopanie wurms vir die Tequilla's?
Maroela bier? :-)

Wouter
Nee, maar jy is soooo warm, hoor

Sakkie
Word Amarulla(sp?) dalk in Phalagat gebottel?

Skippie
amaroela?

Wouter
Ja, Amarula Cream
Die top roomlikeur in Suid Afrika en die hele Suid Amerika
So eerder as Witblits McDuck, stel ek Amarula McDuck voor
Re: janine se joppie [boodskap #56531 is 'n antwoord op boodskap #56523] Vr, 01 Februarie 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan is dit no point taken:))))
Skippie , moenie warrie nie, dis nie Wouter se skuld dat hulle nie meer
bestaan nie;)
So ver ek kan onthou is die varkie nog steeds punt in die wind;))

Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c5a8c52.0@news1.mweb.co.za...
>>> Cool dit Skippie, Annette val jou nie aan nie.
>>> Sy verskil van jou standpunt en gee haar redes, dis al.
>>> As ons nie verskille respekteer nie, het ons niks om te bespreek nie.
>>> Wouter
>
>> Skippie
>> varkie, my point exactly. lees tot aan die einde van die post.
>
>> Wouter
>> Oukei, ek het dit gelees. Lees jy nou weer my punt hier bo
>
> Skippie
> pragtig gestel. dit laat my dink aan die keer toe ek.......nee wag dis
> iets heel anders. ek het `n vermoede met al hierdie punte het ons `n
> goeie kans om `n job op punt radio te kry.
>
> Wouter
> Ek was in die begindae 'n omroeper by Punt. Maar hulle bestaan nie meer nie.
>
Re: Afrikaanse McDuck [boodskap #56532 is 'n antwoord op boodskap #56530] Vr, 01 Februarie 2002 16:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Amarula McDrink?
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3c5abba4.0@news1.mweb.co.za...
>> Vraag: Watter produk word in Phalaborwa vervaardig, is die
>> topverkoper in sy klas in Suid Amerika en word sedert dié week
>> ook na Noord Amerika verprei.
>
> Danielle
> Mopanie wurms vir die Tequilla's?
> Maroela bier? :-)
>
> Wouter
> Nee, maar jy is soooo warm, hoor
>
> Sakkie
> Word Amarulla(sp?) dalk in Phalagat gebottel?
>
> Skippie
> amaroela?
>
> Wouter
> Ja, Amarula Cream
> Die top roomlikeur in Suid Afrika en die hele Suid Amerika
> So eerder as Witblits McDuck, stel ek Amarula McDuck voor
>
Re: Afrikaanse McDuck [boodskap #56540 is 'n antwoord op boodskap #56530] Vr, 01 Februarie 2002 19:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Feb 2002 17:59:48 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

> Wouter
> Nee, maar jy is soooo warm, hoor

Nè? Hoe sou jy weet?:-))))
soooo warm [boodskap #56549 is 'n antwoord op boodskap #56540] Vr, 01 Februarie 2002 22:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Nee, maar jy is soooo warm, hoor

Danielle
N�? Hoe sou jy weet?:-))))

Wouter
Manlike intu�sie.....
Onthouding van punt-in-die-wind [boodskap #56555 is 'n antwoord op boodskap #56531] Sa, 02 Februarie 2002 04:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dan is dit no point taken:))))
> Skippie , moenie warrie nie, dis nie Wouter se skuld dat hulle nie meer
> bestaan nie;)
> So ver ek kan onthou is die varkie nog steeds punt in die wind;))
>
> Annette

KinkY: Onthou??? Wat het die varkie se punt met jou onthouding te
doen, Annette? Gaan dit nou hier oor jou onthouding of oor die vark
se punt?
;-)
Re: Onthouding van punt-in-die-wind [boodskap #56556 is 'n antwoord op boodskap #56555] Sa, 02 Februarie 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om te kan onthou van die vark se punt is vir my meer as genoeg;)))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202012040.2312ecf6@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dan is dit no point taken:))))
>> Skippie , moenie warrie nie, dis nie Wouter se skuld dat hulle nie meer
>> bestaan nie;)
>> So ver ek kan onthou is die varkie nog steeds punt in die wind;))
>>
>> Annette
>
> KinkY: Onthou??? Wat het die varkie se punt met jou onthouding te
> doen, Annette? Gaan dit nou hier oor jou onthouding of oor die vark
> se punt?
> ;-)
>
Re: Onthouding van punt-in-die-wind [boodskap #56557 is 'n antwoord op boodskap #56556] Sa, 02 Februarie 2002 07:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
>> Annette
>> So ver ek kan onthou is die varkie nog steeds punt in die wind;))

> KinkY: Onthou??? Wat het die varkie se punt met jou onthouding te
> doen, Annette? Gaan dit nou hier oor jou onthouding of oor die vark
> se punt? ;-)

Annette
Om te kan onthou van die vark se punt is vir my meer as genoeg;)))

Wouter
My point exactly....
Re: Onthouding van punt-in-die-wind [boodskap #56569 is 'n antwoord op boodskap #56557] Sa, 02 Februarie 2002 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
>>> Annette
>>> So ver ek kan onthou is die varkie nog steeds punt in die wind;))
>
>> KinkY: Onthou??? Wat het die varkie se punt met jou onthouding te
>> doen, Annette? Gaan dit nou hier oor jou onthouding of oor die vark
>> se punt? ;-)
>
> Annette
> Om te kan onthou van die vark se punt is vir my meer as genoeg;)))
>
> Wouter
> My point exactly....

KinkY: (al giggelend) Is jy heelwat ouer as die plaasvark, Annette?
Re: Onthouding van punt-in-die-wind [boodskap #56573 is 'n antwoord op boodskap #56569] Sa, 02 Februarie 2002 13:42 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, laas toe ek sy puntjie ,,,,er,,,,, snoetjie liefderik gestreel het,
het ek agtergekom dat hy nie mer so vreeeeeslik jonk is nie, maar hy is nog
definitief hups genoeg;))
Springlewendig as't ware:))
Annette

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0202020456.7dbf68af@posting.google.com...
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>>>> Annette
>>>> So ver ek kan onthou is die varkie nog steeds punt in die wind;))
>>
>>> KinkY: Onthou??? Wat het die varkie se punt met jou onthouding te
>>> doen, Annette? Gaan dit nou hier oor jou onthouding of oor die vark
>>> se punt? ;-)
>>
>> Annette
>> Om te kan onthou van die vark se punt is vir my meer as genoeg;)))
>>
>> Wouter
>> My point exactly....
>
> KinkY: (al giggelend) Is jy heelwat ouer as die plaasvark, Annette?
Vorige onderwerp: Hier kom groot sports.
Volgende onderwerp: wildparken in de Noordeljke Provincie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 01:55:59 MGT 2024