Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wildparken in de Noordeljke Provincie.
wildparken in de Noordeljke Provincie. [boodskap #56187] Sa, 26 Januarie 2002 15:43 na volgende boodskap
Cornelis  is tans af-lyn  Cornelis
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Afrikaners (en Vlamen en Nederlanders).

Mijn vrouw en ik gaan in september/oktober op rondreis door Botswana. Maar
eerst willen we een dag of 8 met de auto naar de Noordelijke Provincie.
Vooral Marakele lijkt ons mooi.
Iemand anders nog leuke tips? Vooral in het gebied van de Waterbergen willen
we onze dagen doorbrengen.

Bedoeling is om daarna naar Botswana te rijden, waar we de auto in Maun
zullen inleveren.
Is deze streek ook veilig? Geen criminaliteit, of zijn er zaken waar je goed
op moet letten?
De auto halen we op in Johannesburg.

Alvast bedankt (baie dankie!).
Vriendelijke groet,
Corné.
Re: wildparken in de Noordeljke Provincie. [boodskap #56195 is 'n antwoord op boodskap #56187] Sa, 26 Januarie 2002 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Cornelis - voordat ek enigiets verder sê - het julle enigsins 'n idee van
die afstande wat julle wil ry in daardie dag of 8?
Annette

Cornelis skryf in boodskap news:I_z48.33482$Ak6.1766033@zwoll1.home.nl...
> Hallo Afrikaners (en Vlamen en Nederlanders).
>
> Mijn vrouw en ik gaan in september/oktober op rondreis door Botswana. Maar
> eerst willen we een dag of 8 met de auto naar de Noordelijke Provincie.
> Vooral Marakele lijkt ons mooi.
> Iemand anders nog leuke tips? Vooral in het gebied van de Waterbergen willen
> we onze dagen doorbrengen.
>
> Bedoeling is om daarna naar Botswana te rijden, waar we de auto in Maun
> zullen inleveren.
> Is deze streek ook veilig? Geen criminaliteit, of zijn er zaken waar je goed
> op moet letten?
> De auto halen we op in Johannesburg.
>
> Alvast bedankt (baie dankie!).
> Vriendelijke groet,
> Corné.
>
Re: wildparken in de Noordeljke Provincie. [boodskap #56426 is 'n antwoord op boodskap #56195] Wo, 30 Januarie 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Vir Marakele het jy 'n 4x4 nodig, en jy moet L-A-N-K voor die tyd (6 maande
of meer) bespreek. Vir 'n vinnige besoek waar jy baie wild sien, is
Pilanesberg lekker, net partykeer bietjie baie mense (veral naweke). Om
Botswana se parke behoorlik te sien het jy eintlik ook 'n 4x4 nodig. In
plekke soos die Central Kalahari Reserve moet jy ten minste 3 voertuie hê,
verkieslik dieselfde maak. Oorweeg dalk ook die Kalahari-Gemsbokpark (in
RSA)

Sover misdaad aangaan: jou grootste probleem gaan waarskynlik in Jhb en
omgewing assok die groter dorpe wees. Wees net altyd verstandig en
versigtig. In die stede en groter dorpe moet jy nie sommer met kamera's en
ander toeristegoed oop-en-bloot loop nie. Sluit kardeure. Sluit deure van
hotelkamers ens.

Groete,
Dries Venter
Re: wildparken in de Noordeljke Provincie. [boodskap #56526 is 'n antwoord op boodskap #56426] Vr, 01 Februarie 2002 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cariene Kloppers  is tans af-lyn  Cariene Kloppers
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hi Dries,
Ek het net vir my suster hierdie nuusgroep gewys en wragtie toe sien ek jou
pos. Maak jy nog "papier"
Groete
Cuan

Dries Venter skryf in boodskap news:a39ghs$77d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir Marakele het jy 'n 4x4 nodig, en jy moet L-A-N-K voor die tyd (6 maande
> of meer) bespreek. Vir 'n vinnige besoek waar jy baie wild sien, is
> Pilanesberg lekker, net partykeer bietjie baie mense (veral naweke). Om
> Botswana se parke behoorlik te sien het jy eintlik ook 'n 4x4 nodig. In
> plekke soos die Central Kalahari Reserve moet jy ten minste 3 voertuie hê,
> verkieslik dieselfde maak. Oorweeg dalk ook die Kalahari-Gemsbokpark (in
> RSA)
>
> Sover misdaad aangaan: jou grootste probleem gaan waarskynlik in Jhb en
> omgewing assok die groter dorpe wees. Wees net altyd verstandig en
> versigtig. In die stede en groter dorpe moet jy nie sommer met kamera's en
> ander toeristegoed oop-en-bloot loop nie. Sluit kardeure. Sluit deure van
> hotelkamers ens.
>
> Groete,
> Dries Venter
>
Re: wildparken in de Noordeljke Provincie./Botswana [boodskap #56570 is 'n antwoord op boodskap #56187] Sa, 02 Februarie 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Cornelis" skryf in boodskap news:...
> Hallo Afrikaners (en Vlamen en Nederlanders).
>
> Mijn vrouw en ik gaan in september/oktober op rondreis door Botswana. Maar
> eerst willen we een dag of 8 met de auto naar de Noordelijke Provincie.
> Vooral Marakele lijkt ons mooi.
> Iemand anders nog leuke tips? Vooral in het gebied van de Waterbergen willen
> we onze dagen doorbrengen.
>
> Bedoeling is om daarna naar Botswana te rijden, waar we de auto in Maun
> zullen inleveren.
> Is deze streek ook veilig? Geen criminaliteit, of zijn er zaken waar je goed
> op moet letten?
> De auto halen we op in Johannesburg.
>
> Alvast bedankt (baie dankie!).
> Vriendelijke groet,
> Corné.

Hallo Corné

Ek het n 23 jarige seun wat in die Toerisme bedryf werksaam is. Hy
doen toere vanaf Kaapstad tot so hoog op in Afrika as Zambié. Indien
jy meer inligting oor Botswana, waar hy baie dikwels is, benodig kan
jy my privaat kontak en ek sal die nodige inligting deurgee.
Re: wildparken in de Noordeljke Provincie. [boodskap #56583 is 'n antwoord op boodskap #56526] Sa, 02 Februarie 2002 18:50 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Cuan (as jy dalknog dié gaan lees),

Ja ek maak nog lekker papier - kilometers daarvan. AST moet nou hulself in
rat kry, anders gaan ek ander weivelde (moet) soek...

Groete,
Dries Venter

"Cariene Kloppers" wrote in message
> Ek het net vir my suster hierdie nuusgroep gewys en wragtie toe sien ek jou
> pos. Maak jy nog "papier"
> Groete
> Cuan
Vorige onderwerp: janine se joppie
Volgende onderwerp: Kyk hier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 13:52:30 MGT 2024