Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kleure
kleure [boodskap #56172] Sa, 26 Januarie 2002 08:38 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek het in die afgelope tyd kleure by die posters op dié ng. gesit.
dit help nogal om gou by sekere mense uit te kom.
die 3 mouseketeers is blou (viva la France) hulle vanne is Frans)
Wouter Plaasvark is rooi (gevaarlik)
Me & Bobby green (racing green)
Gloudina silver (hare) Yep, jy's nog steeds daar. wonders never
cease to happen?

Die wat 'postings' doen onder twee en meer name, het ek klaar met dieselfde
kleur
ge-'mix' ;-)
Met die onderstaande sukkel ek nog met 'n kleur, help tog en gee rede.
Annette
Thys de Wet
Jonas
Sakkie
Lou
Hantamkind
3 ships
Dries Venter
Frikkie Potgieter
emmie (ek het gedink aan wit) :-)
Drom
Voetleuce
Kinky
Kekkelbek
David
Arthur
Wat is daai Flamink :-) se naam wat ook partykeer hier pos?
Wie't ek nog uitgelaat?

--
------------------------------------------------
Our attitude always tells others what we expect
in return.
------------------------------------------------
Re: kleure [boodskap #56173 is 'n antwoord op boodskap #56172] Sa, 26 Januarie 2002 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
o ja, Sterrekyker
~~~~~~~~~~~~
"Tobie"
: Wat is daai Flamink :-) se naam wat ook partykeer hier pos?
: Wie't ek nog uitgelaat?
Re: kleure [boodskap #56183 is 'n antwoord op boodskap #56172] Sa, 26 Januarie 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:a2tpqe$qnq$2@ctb-nnrp2.saix.net...

> Me & Bobby green (racing green)

Yuk! Dis nou een kleur waarvan ek nie hou nie... Maar ek verstaan ten
minste die rede. Ek verkies natuurlik blou - vir my blou bottels
chardonnay.

> Annette

Dis maklik! Rooi - liefde vir rooiwyn

> 3 ships

Bruin - vir die inhoud van daai bottel!

> Frikkie Potgieter

Swart! Sy geliefkoosde kleur...
Re: kleure [boodskap #56185 is 'n antwoord op boodskap #56183] Sa, 26 Januarie 2002 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
me - Wouter het al klaar rooi.
Maar aangesien jy nie groen wil hê nie - neem ek groen met graagte.
My gunstelingskleur.
Rooiwyn kom in groen bottels
En my hele glasversameling ( antiek tot art deco) bestaan uit groen glas.
Buitendien is ek altyd so vars soos 'n daisy:)))

Annette

wrote in message
news:hOw48.80454$HW3.100846@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Tobie" wrote in message
> news:a2tpqe$qnq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Me & Bobby green (racing green)
>
> Yuk! Dis nou een kleur waarvan ek nie hou nie... Maar ek verstaan ten
> minste die rede. Ek verkies natuurlik blou - vir my blou bottels
> chardonnay.
>
>> Annette
>
> Dis maklik! Rooi - liefde vir rooiwyn
>
>> 3 ships
>
> Bruin - vir die inhoud van daai bottel!
>
>> Frikkie Potgieter
>
> Swart! Sy geliefkoosde kleur...
>
Re: kleure [boodskap #56188 is 'n antwoord op boodskap #56172] Sa, 26 Januarie 2002 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Tobie wrote:

> Gloudina silver (hare) Yep, jy's nog steeds daar

Ongelukkig vir jou lyk dit nie of ek, net
soos my pa, ooit grys sal word nie. Ek het
regte blonde hare gehad as kind. Deur die
jare het dit donkerder geword, en nou keer
dit maar net hier en daar na die oorspronklike
goudblondheid terug. Ek wens ek kan werklik
silwergrys word. My man ( wat jonger as ek is)
het binne 'n paar jaar die wonderlikste silwer-
grys hare ontwikkel ( nadat sy hare donkerbruin
was) en hy lyk nou so chic daarmee. Ek kan sien
mense dink dat hy sy hare laat "doen," maar
dis heeltemal natuurlik.

Gloudina
Re: kleure [boodskap #56191 is 'n antwoord op boodskap #56172] Sa, 26 Januarie 2002 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jan 2002 10:38:00 +0200, "Tobie" wrote:

> ek het in die afgelope tyd kleure by die posters op dié ng. gesit.
> dit help nogal om gou by sekere mense uit te kom.

Hoe bedoel jy nou, Tobie? Met TM of astrale reise of op jou
kleurmobiel met 2 wiele? :-)))

Maar sien, dis waarom ek meer van die direkte/tegniese metode hou.
Ten minste kan dit nooit faal nie. (Behalwe nou natuurlik as mens
anoniem WIL pos, of as jou ISP jou dwing om 'n anonieme bediener te
gebruik soos in die geval van ons arme siele wat hier in Amerika ons
@home rekenings verloor het.
Mense se "kleure" kan dalk verander? - alhoewel ek sal saamstem dat
eventueel wys almal ons ware kleure - as mens net lank genoeg wag.
Party doen dit sommer binne so 2 of 3 boodskappies. :-)

> die 3 mouseketeers is blou (viva la France) hulle vanne is Frans)

Wie's hulle? :)

> Wouter Plaasvark is rooi (gevaarlik)

Nou is daar al 3 mense wat vir my gesê het hy is gevaarlik. Wonder
waarom? (Het sy oë gegloei toe julle mekaar ontmoet het?) :-)))

> Die wat 'postings' doen onder twee en meer name, het ek klaar met dieselfde
> kleur ge-'mix' ;-)
> Met die onderstaande sukkel ek nog met 'n kleur, help tog en gee rede.

Wat is jou verwysings vir die kleure storie? Ek is rerig nuuskurig
oor jou verwysing hier, want hierdie kleure konsep is iets wat
dwarsoor die wereld en alle gelowe en mites deurweef. Maar ek kom
agter dat spesifieke kleure verskillende betekenisse het afhangende
van jou oorspronklike verwysingsraamwerk.

> Wat is daai Flamink :-) se naam wat ook partykeer hier pos?

Wie was dit? Leendert?
Re: kleure [boodskap #56192 is 'n antwoord op boodskap #56173] Sa, 26 Januarie 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jan 2002 10:56:23 +0200, "Tobie" wrote:

> o ja, Sterrekyker
> ~~~~~~~~~~~~
> "Tobie"
> : Wat is daai Flamink :-) se naam wat ook partykeer hier pos?
> : Wie't ek nog uitgelaat?

Ooops. Wens soms ek wil nie die "send" knoppie so vinnig druk nie!
:-)
Re: kleure (oor swart) [boodskap #56193 is 'n antwoord op boodskap #56183] Sa, 26 Januarie 2002 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 26 Jan 2002 22:01:06 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

>> Frikkie Potgieter
>
> Swart! Sy geliefkoosde kleur...

LOL!

By http://www.avcweb.com/dreams/colour-meaning.htm
Sê hulle oor swart (dis nou swart in drome):

Meaning: Negativity, i.e. fear, anxiety, hatred, resentment, guilt,
depression (no hope / faith).

When mixed or associated with other colors it adulterates their
meaning e.g. darker shades of red, blue yellow, etc..

Black and White indicates Intolerance, simplistic extremism - ‘If
something is not good it must be evil'

Maar as jy wil dobbel: http://afgen.com/gamble7.html
Black shows a great feeling for form and for social events. It
represents a formal and rather reserved energy that also shows an
uncanny insight into human affairs. Black is the color of . strong
drive and purpose. It is the vibration of dignity.

en volgens die feitemonster by:
http://www.factmonster.com/ipka/A0769383.html

Black often stands for secrecy

en ...
nevermind...:-)

Maar Tobie, hier is 'n skakel wat jy dalk sal geniet:
http://www.bonasdancesite.homestead.com/biblicalcolours.html
Re: kleure [boodskap #56206 is 'n antwoord op boodskap #56191] So, 27 Januarie 2002 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> ek het in die afgelope tyd kleure by die posters op dié ng. gesit.
>> dit help nogal om gou by sekere mense uit te kom.
> Danielle:
> Wat is jou verwysings vir die kleure storie? Ek is rerig nuuskurig
> oor jou verwysing hier, want hierdie kleure konsep is iets wat
> dwarsoor die wereld en alle gelowe en mites deurweef. Maar ek kom
> agter dat spesifieke kleure verskillende betekenisse het afhangende
> van jou oorspronklike verwysingsraamwerk.

Kinky: Ek sal ook graag by Danielle wil aansluit en weet hoe jy jou
kleure storietjie verklaar?

Toe ek jonk was, sou ek sonder huiwering my kleur as rooi opgegee het
maar deesdae is dit n baie definitiewe kouer blou!
;-)
Re: kleure sê baie [boodskap #56208 is 'n antwoord op boodskap #56183] So, 27 Januarie 2002 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" sê:
:
: > Me & Bobby green (racing green)
:
: Yuk! Dis nou een kleur waarvan ek nie hou nie... Maar ek verstaan ten
: minste die rede. Ek verkies natuurlik blou - vir my blou bottels
: chardonnay.
~~
kasterolie het in blou bottels gekom :-)
blybaar die inhoud laat mens maklik 'n bult-yt kom.
~~
:
: > Annette
:
: Dis maklik! Rooi - liefde vir rooiwyn
~~
ek het dit oorweeg, maar soos by papagaaie is rooi (en swart) 'n teken van
gevaar.
ek het haar toe 'lime' gemaak. helder, skerp en .. en.. en ... en
suur?
~~
:
: > 3 ships
:
: Bruin - vir die inhoud van daai bottel!
~~
whiskey bruin? of kry mens 3 ships rum?
~~
:
: > Frikkie Potgieter
:
: Swart! Sy geliefkoosde kleur...
~~
gaan gou kyk of hulle pink het :-)
~~
Re: kleure (oor swart) [boodskap #56209 is 'n antwoord op boodskap #56193] So, 27 Januarie 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle"
: On Sat, 26 Jan 2002 22:01:06 +1000, "me & bobby magee"
: wrote:
: >> Frikkie Potgieter
: >Swart! Sy geliefkoosde kleur...
:
: LOL!
~~
ek weet nie of ek reg is nie, maar as ek kan reg onthou het swart alle
ander kleure van die kleurspektrum ge-absorbeer as dit op 'n swart lap deur
die glasspektrum gegooi is. Wie onthou nog std 6 - 8 wetenskap?
~~
---knip---
: Black often stands for secrecy
:
: en ...
: nevermind...:-)
~~
ok, mum's the word :-)
~~
:
: Maar Tobie, hier is 'n skakel wat jy dalk sal geniet:
: http://www.bonasdancesite.homestead.com/biblicalcolours.html
~~
sal gaan loer, dankie mysie (sien hulle kan 'colour' spel :-))
~~
Re: kleure (is silver grysheid wys?) [boodskap #56210 is 'n antwoord op boodskap #56188] So, 27 Januarie 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
: Tobie wrote:
: > Gloudina silver (hare)
~~
my hare Gloudina, my hare :-)
~~
:
: Ongelukkig vir jou lyk dit nie of ek, net
: soos my pa, ooit grys sal word nie.
~~
jy's nog nie 100 nie nê?
~~
Ek het regte blonde hare gehad as kind. Deur die
: jare het dit donkerder geword, en nou keer
: dit maar net hier en daar na die oorspronklike
: goudblondheid terug. Ek wens ek kan werklik
: silwergrys word. My man ( wat jonger as ek is)
: het binne 'n paar jaar die wonderlikste silwer-
: grys hare ontwikkel
~~
voor of na julle troue :-)
~~
( nadat sy hare donkerbruin
: was) en hy lyk nou so chic daarmee. Ek kan sien
: mense dink dat hy sy hare laat "doen," maar
: dis heeltemal natuurlik.
:
: Gloudina
Re: kleure (rooiwyn in groen glas?) [boodskap #56211 is 'n antwoord op boodskap #56185] So, 27 Januarie 2002 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
: me - Wouter het al klaar rooi.
: Maar aangesien jy nie groen wil hê nie - neem ek groen met graagte.
: My gunstelingskleur.
: Rooiwyn kom in groen bottels
: En my hele glasversameling ( antiek tot art deco) bestaan uit groen glas.
~~
het jy ook groen 'luster' ('carnaval')
~~
: Buitendien is ek altyd so vars soos 'n daisy:)))
:
: Annette
Re: kleure [boodskap #56212 is 'n antwoord op boodskap #56206] So, 27 Januarie 2002 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het ook deur 'n kleurkrisis gegaan.
Ek het nog altyd van groen gehou - maar een wonderlike sonnige dag lank,
laaaaaaank gelede, toe sonbraai ons op die stuk sement by die wasgoeddraad
by die koshuis- nadat ons die wasgoed opgehang het.
Heerlik as die watertjies so op mens drup-drup....
Elk geval ons praat so oor kleure en ons klere se kleure, en ek sê toe soos
almal weet hou ek baie van groen - omtrent al my klere het iets groens
in --- skielike stilte om my en Wilna vra my of ek kleurblind is:))
Ek kyk toe op - en daar hang 5 crimplene rokkies wat ek uitgewas het - almal
blou:)))
Annette

--

Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0201270429.10a0085@posting.google.com...
>>> ek het in die afgelope tyd kleure by die posters op dié ng. gesit.
>>> dit help nogal om gou by sekere mense uit te kom.
>>
> Danielle:
>> Wat is jou verwysings vir die kleure storie? Ek is rerig nuuskurig
>> oor jou verwysing hier, want hierdie kleure konsep is iets wat
>> dwarsoor die wereld en alle gelowe en mites deurweef. Maar ek kom
>> agter dat spesifieke kleure verskillende betekenisse het afhangende
>> van jou oorspronklike verwysingsraamwerk.
>
> Kinky: Ek sal ook graag by Danielle wil aansluit en weet hoe jy jou
> kleure storietjie verklaar?
>
> Toe ek jonk was, sou ek sonder huiwering my kleur as rooi opgegee het
> maar deesdae is dit n baie definitiewe kouer blou!
> ;-)
Re: sit bietjie kleur in jou lewe. [boodskap #56214 is 'n antwoord op boodskap #56191] So, 27 Januarie 2002 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" sê:

"Tobie"
:
: >ek het in die afgelope tyd kleure by die posters op dié ng. gesit.
: >dit help nogal om gou by sekere mense uit te kom.
~~
wat so lekker is, ek kan so vinnig met die 'sliderbar' hardloop en
net op die persoon se kleur stop om te kyk of dit die posting is wat
hy iets spesifiek gesê het. Alternatief sal ek vir elke persoon 'n 'folder'
moet oopmaak en sy 'postings daar in 'copy'. Vir latere 'kykweer' indien
nodig.
~~
:
: Hoe bedoel jy nou, Tobie? Met TM of astrale reise of op jou
: kleurmobiel met 2 wiele? :-)))
~~
wietie van TM nie, aloe-wel dit my voorletters is ...
maar ou Lobsang Rampa se tipe van reise was interessant, maar het nie gehou
van die
'ongediertes' wat ek langs die paaie gekry het nie.
~~
: Maar sien, dis waarom ek meer van die direkte/tegniese metode hou.
: Ten minste kan dit nooit faal nie. (Behalwe nou natuurlik as mens
: anoniem WIL pos, of as jou ISP jou dwing om 'n anonieme bediener te
: gebruik soos in die geval van ons arme siele wat hier in Amerika ons
: @home rekenings verloor het.
~~
shame, gaan dit regtig finansieel so sleg met jou? :-)
~~
: Mense se "kleure" kan dalk verander? - alhoewel ek sal saamstem dat
: eventueel wys almal ons ware kleure - as mens net lank genoeg wag.
: Party doen dit sommer binne so 2 of 3 boodskappies. :-)
~~
die kleure van hulle vrugte nê?
~~
:
: >die 3 mouseketeers is blou (viva la France) hulle vanne is Frans)
:
: Wie's hulle? :)
~~
Du Plessis
Du Randt
De Villiers
~~
:
: >Wouter Plaasvark is rooi (gevaarlik)
:
: Nou is daar al 3 mense wat vir my gesê het hy is gevaarlik. Wonder
: waarom? (Het sy oë gegloei toe julle mekaar ontmoet het?) :-)))
~~
nie sy oë nie maar soos 'Rudolf the reindeer's' se jy weet wat :-)
~~
:
: >Die wat 'postings' doen onder twee en meer name, het ek klaar met
dieselfde
: >kleur ge-'mix' ;-)
:
: >Met die onderstaande sukkel ek nog met 'n kleur, help tog en gee rede.
:
: Wat is jou verwysings vir die kleure storie? Ek is rerig nuuskurig
: oor jou verwysing hier,
~~
dit is dan nou wat ek van andere wil uitvind en dan met myne vergelyk :-)
~~

:want hierdie kleure konsep is iets wat
: dwarsoor die wereld en alle gelowe en mites deurweef. Maar ek kom
: agter dat spesifieke kleure verskillende betekenisse het afhangende
: van jou oorspronklike verwysingsraamwerk.
~~
het nie eintlik so iets nie, 'n vasgestelde raamwerk nie, ek gaan
maar of dit reg 'voel'. Ek is ook gedeeltelik kleurblind
(rooi en groen) my hele lewe was ek lief vir helderblou,
en baie van my klere kies ek ook so dat daar iets blou in is.
As ek my beterhelfte se kleure moes dra, sou ek geel en
groenerigheid klere moes koop. (Sy is 'n rooikop) My maak dit nie eintlik
saak nie. Net nie swaar donker kleure vir klere nie.
~~
gaan na en kliek op: tools, message rules, news, new, kliek op blokkie langs
'Where the from line contains people' en in die blokkie van 'Highlight it
with colour' Laer af onder die afdeling 3 kliek en vul die mense 'from' name
in en ook die kleur. Ek weet jy gebruik nie Outlook Express nie Danielle, ek
noem dit maar vir die wat 'n bietjie kleur in sy ng. wil bring wat
eksklusief net bogenoemde 'client' gebruik.
~~
Re: kleure [boodskap #56224 is 'n antwoord op boodskap #56212] So, 27 Januarie 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Ek het ook deur 'n kleurkrisis gegaan.
> Ek het nog altyd van groen gehou - maar een wonderlike sonnige dag lank,
> laaaaaaank gelede, toe sonbraai ons op die stuk sement by die wasgoeddraad
> by die koshuis- nadat ons die wasgoed opgehang het.
> Heerlik as die watertjies so op mens drup-drup....
> Elk geval ons praat so oor kleure en ons klere se kleure, en ek sê toe soos
> almal weet hou ek baie van groen - omtrent al my klere het iets groens
> in --- skielike stilte om my en Wilna vra my of ek kleurblind is:))
> Ek kyk toe op - en daar hang 5 crimplene rokkies wat ek uitgewas het - almal
> blou:)))
> Annette

Kinky: Dan is daar nog die krisis van die kleur, pers! Soms gaan ek
deur die frustrasie van pers!
;-)
Re: kleure [boodskap #56225 is 'n antwoord op boodskap #56224] So, 27 Januarie 2002 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 27 Jan 2002 10:24:58 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

>
> Kinky: Dan is daar nog die krisis van die kleur, pers! Soms gaan ek
> deur die frustrasie van pers!
> ;-)

LOL! Jy sal my nie glo nie, maar ek het sopas vir Annette begin
antwoord en probeer verduidelik van my "lilac" krisis toe ek nog baie
klein was. Gelukkig was dit laaank gelede, en onthou ek dit nog net
in my nagmerries! :-))
So, ek begryp en het simpatie met jou pers frustrasies. :-)
(Ek is versigtig om te sê: "ek hoor jou", want Kekkelbek het my skoon
skaam gehad met haar opmerking oor hierdie gebruik - want ek doen dit
nogal baie!) :-)))
Re: kleure (oor swart) [boodskap #56229 is 'n antwoord op boodskap #56209] So, 27 Januarie 2002 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jan 2002 15:08:50 +0200, "Tobie" wrote:

> sal gaan loer, dankie mysie (sien hulle kan 'colour' spel :-))
> ~~

HEY!!!
:-)
Re: kleure (oor swart) [boodskap #56230 is 'n antwoord op boodskap #56229] So, 27 Januarie 2002 19:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
was nou nou net daar, dankie, paar baie oulike idees vir opvoerings wat die
'PowerHouse' dansende jongspan meskien kan gebruik, sal dit nog later
deurlees.

dankie :-)

erm ..... drukkie?

wot me worry ! ......... ((( drukkie )))

--
------------------------------------------------
Our attitude always tells others what we expect
in return.
------------------------------------------------

"Danielle" skryf in boodskap news:oji85u8nk4uak7ov9h71h34qagb67ik6jg@4ax.com...
: On Sun, 27 Jan 2002 15:08:50 +0200, "Tobie"
: wrote:
:
: >sal gaan loer, dankie mysie (sien hulle kan 'colour' spel :-))
: >~~
:
: HEY!!!
: :-)
:
Re: sit bietjie kleur in jou lewe. [boodskap #56231 is 'n antwoord op boodskap #56214] So, 27 Januarie 2002 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jan 2002 15:41:58 +0200, "Tobie" wrote:

Net vinnig antwoord...is alweer in die moeilikheid met man en seun wat
WAG. (Dis 'n lieflike dag hier - sonnig en 72 grade - ons is oppad na
die Botaniese tuine)

> : Hoe bedoel jy nou, Tobie? Met TM of astrale reise of op jou
> : kleurmobiel met 2 wiele? :-)))
> ~~
> wietie van TM nie, aloe-wel dit my voorletters is ...

Het nie geweet nie, maar het "Transcendental Meditation" so TIK
(tong in kies) bedoel. Dit was mos ook so gewilde konsep hier in die
60's?

> maar ou Lobsang Rampa se tipe van reise was interessant, maar het nie gehou
> van die
> 'ongediertes' wat ek langs die paaie gekry het nie.
> ~~

YIKES!! :-)

> : gebruik soos in die geval van ons arme siele wat hier in Amerika ons
> : @home rekenings verloor het.
> ~~
> shame, gaan dit regtig finansieel so sleg met jou? :-)
> ~~

LOL! Nee, dit gaan eintlik heel goed, dankie! :-))

> gaan na en kliek op: tools, message rules, news, new, kliek op blokkie langs
> 'Where the from line contains people' en in die blokkie van 'Highlight it
> with colour' Laer af onder die afdeling 3 kliek en vul die mense 'from' name
> in en ook die kleur. Ek weet jy gebruik nie Outlook Express nie Danielle, ek
> noem dit maar vir die wat 'n bietjie kleur in sy ng. wil bring wat
> eksklusief net bogenoemde 'client' gebruik.

NICE! Ek moet so bietjie gaan loer. Terloops DD, die nuwe Agent
(1.9) is uit.
Met Agent het ek iets soortgelyks, maar dis nie so fensie nie. Dit is
sommer net so basiese script wat o.a na IP's kyk en nie na die "name"
wat verskyn nie.
LOL! Laat my nou dink aan "Andre" se boodskap aan my nou die dag - ek
het amper gedink dit was ou Ferdi wat terug is (toe ek die aanvallende
woorde sien), maar Agent sê toe, nee dit was iemand anders. Wie moet
ek nou glo? :-)))
Re: kleure [boodskap #56240 is 'n antwoord op boodskap #56172] Ma, 28 Januarie 2002 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tobie, as jy Aura kleure ingedagte het, dan behoort myne nie te moeilik te
wees nie. Rustig, vredeliewend. Kan ook maar bedonderd raak so nou en dan
veral as iemand aanhoudend op my stert trap. Ek glo aan leef en laat leef -
daar is genoeg plek vir ons almal in die wêreld. Ek probeer om nie meer te
ernstig te raak nie - dis moerse uitputtend. Kies nou maar die kleur.

Verder het die eerste Boeing so pas oorgekom, en ons klap 'n koue Emu
draft'tjie en "celebrate" van wat oorbly van Australia Day wat eintlik
Saterdag was. Die goewerment was so gaaf om ons sommer vandag ook af te gee.
Gawe kêrel, daai Howard.

Lieven loven jy moes daai vuurwerkvertoning aanskou het Saterdagaand by
Perth Water. Asemrowend. DAAR was nou vir jou 'n kleur uit elke golflengte
van die spektrum.

Hantamkind.

"Tobie" skryf in boodskap news:a2tpqe$qnq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> ek het in die afgelope tyd kleure by die posters op dié ng. gesit.
Re: kleure [boodskap #56258 is 'n antwoord op boodskap #56183] Ma, 28 Januarie 2002 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> Me & Bobby green (racing green)
>
> Yuk! Dis nou een kleur waarvan ek nie hou nie... Maar ek verstaan ten
> minste die rede. Ek verkies natuurlik blou - vir my blou bottels
> chardonnay.
>

ok kan ons ruil? racing green is cool. my eerste kuese is ook blou
maar ek sal settle vir groen.

>> 3 ships
>
> Bruin - vir die inhoud van daai bottel!

of dalk omdat ek vol stront is.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: kleure [boodskap #56265 is 'n antwoord op boodskap #56258] Ma, 28 Januarie 2002 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Taf lak Skippies, ek het groen al klaar gedeps:)
Annette

Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:f10a5u400eao0qfm4qhq1v48tdqnnplchd@4ax.com...
>
>>> Me & Bobby green (racing green)
>>
>> Yuk! Dis nou een kleur waarvan ek nie hou nie... Maar ek verstaan ten
>> minste die rede. Ek verkies natuurlik blou - vir my blou bottels
>> chardonnay.
>>
>
> ok kan ons ruil? racing green is cool. my eerste kuese is ook blou
> maar ek sal settle vir groen.
>
>>> 3 ships
>>
>> Bruin - vir die inhoud van daai bottel!
>
> of dalk omdat ek vol stront is.
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: kleure [boodskap #56272 is 'n antwoord op boodskap #56265] Ma, 28 Januarie 2002 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jan 2002 09:55:54 +0200, "Annette"
sent the following message to space station Earth:

> Taf lak Skippies, ek het groen al klaar gedeps:)
> Annette
>

nou raak ek sommer rooi

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: kleure [boodskap #56284 is 'n antwoord op boodskap #56225] Ma, 28 Januarie 2002 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:...
> On 27 Jan 2002 10:24:58 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>
>> Kinky: Dan is daar nog die krisis van die kleur, pers! Soms gaan ek
>> deur die frustrasie van pers!
>> ;-)
>
> LOL! Jy sal my nie glo nie, maar ek het sopas vir Annette begin
> antwoord en probeer verduidelik van my "lilac" krisis toe ek nog baie
> klein was. Gelukkig was dit laaank gelede, en onthou ek dit nog net
> in my nagmerries! :-))
> So, ek begryp en het simpatie met jou pers frustrasies. :-)
> (Ek is versigtig om te sê: "ek hoor jou", want Kekkelbek het my skoon
> skaam gehad met haar opmerking oor hierdie gebruik - want ek doen dit
> nogal baie!) :-)))

KinkY: Lilac, toe jy klein was en pers toe jy groot geword het?
LOL!! Dit is nou vir my kinky hoor! :-))
(ons praat van dieselfde soort pers frustrasies nê?)
Re: kleure [boodskap #56312 is 'n antwoord op boodskap #56284] Ma, 28 Januarie 2002 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Jan 2002 02:28:42 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Lilac, toe jy klein was en pers toe jy groot geword het?
> LOL!! Dit is nou vir my kinky hoor! :-))
> (ons praat van dieselfde soort pers frustrasies nê?)

Uh...er....um.... Nee, ek dink nie ons praat van dieselfde
goeters hier nie. En ek het so gevoel dat ek my voet net dieper
daarin gaan sit as ek veel verder sê?

(En nou's dit tyd om soos 'n kat te maak wat pas in die water geval
het, of van die TV afgeval het. Baie "waardig" probeer wegstap, en
voorgee NIEMAND het iets raakgesien nie!)
:-)))
Re: kleure [boodskap #56342 is 'n antwoord op boodskap #56284] Di, 29 Januarie 2002 09:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernest Bessinger  is tans af-lyn  Ernest Bessinger
Boodskappe: 17
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek dog as mens blou met rooi meng kry mens pers en rooi met blou meng kry jy
lilac 8-)

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0201280228.2b0e0203@posting.google.com...
> KinkY: Lilac, toe jy klein was en pers toe jy groot geword het?
> LOL!! Dit is nou vir my kinky hoor! :-))
> (ons praat van dieselfde soort pers frustrasies nê?)
Re: kleure [boodskap #56455 is 'n antwoord op boodskap #56225] Do, 31 Januarie 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:2dh85u0fl5m7clmr3q7a9la1q61i0rpq89@4ax.com...
> On 27 Jan 2002 10:24:58 -0800, kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>
>>
>> Kinky: Dan is daar nog die krisis van die kleur, pers! Soms gaan ek
>> deur die frustrasie van pers!
>> ;-)
>
> LOL! Jy sal my nie glo nie, maar ek het sopas vir Annette begin
> antwoord en probeer verduidelik van my "lilac" krisis toe ek nog baie
> klein was. Gelukkig was dit laaank gelede, en onthou ek dit nog net
> in my nagmerries! :-))
> So, ek begryp en het simpatie met jou pers frustrasies. :-)
> (Ek is versigtig om te sê: "ek hoor jou", want Kekkelbek het my skoon
> skaam gehad met haar opmerking oor hierdie gebruik - want ek doen dit
> nogal baie!) :-)))
>
amper 'n jaar later en ek kom nou eers by die possie uit.

Solank as wat jy regtig hoor wat sy...... ag ek meen: solank as wat jy
regtig lees(hoor) wat sy sê, is dit mos fyn. Ek het dit teen die wat dit
sê, net om mens stil te kry. (nie dat mens iemand op die ng maklik sal stil
kry nie!) Nou toe, laat hê�r maar weer van jou! ;))
Re: kleure [boodskap #56487 is 'n antwoord op boodskap #56455] Do, 31 Januarie 2002 23:09 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Jan 2002 14:40:28 +0200, "Kekkelbek" wrote:

> Solank as wat jy regtig hoor wat sy...... ag ek meen: solank as wat jy
> regtig lees(hoor) wat sy sê, is dit mos fyn. Ek het dit teen die wat dit
> sê, net om mens stil te kry. (nie dat mens iemand op die ng maklik sal stil
> kry nie!)

Ek hoor jou! :-))
Vorige onderwerp: Gesoek: wit rekrute vir die polisie
Volgende onderwerp: Hier kom groot sports.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 03:44:19 MGT 2024