Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Annette weet jy...
Annette weet jy... [boodskap #56036] Do, 24 Januarie 2002 10:53 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!

Groete, Drom

(Dankie vir die inligting oor die CD)
Re: Annette weet jy... [boodskap #56039 is 'n antwoord op boodskap #56036] Do, 24 Januarie 2002 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis alles Gloudina se skuld;)))
Annette

in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>
> Groete, Drom
>
> (Dankie vir die inligting oor die CD)
Re: Annette weet jy... [boodskap #56051 is 'n antwoord op boodskap #56039] Do, 24 Januarie 2002 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerd - sy was slegs verantwoordelik vir 2999 ....;- ))

"Annette" skryf in boodskap news:a2osnp$13cedi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dis alles Gloudina se skuld;)))
> Annette
>
>
> in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
>> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
>> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>>
>> Groete, Drom
>>
>> (Dankie vir die inligting oor die CD)
>
Re: Annette weet jy... [boodskap #56052 is 'n antwoord op boodskap #56051] Do, 24 Januarie 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
moet bietjie uitvind waar sy werk, dit klink na 'n lekker plek! ;)

Jonas skryf in boodskap news:a2p4mr$hsi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verkeerd - sy was slegs verantwoordelik vir 2999 ....;- ))
> "Annette" wrote in message
> news:a2osnp$13cedi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dis alles Gloudina se skuld;)))
>> Annette
>>
>>
>> in message news:1e507c17.0201240253.5369284@posting.google.com...
>>> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
>>> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>>>
>>> Groete, Drom
>>>
>>> (Dankie vir die inligting oor die CD)
>>
>
Re: Annette weet jy... [boodskap #56059 is 'n antwoord op boodskap #56036] Do, 24 Januarie 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> ...dat jy van 23 Januarie 2001 tot 23 Januarie 2002 meer as 3000 keer
> op die ng gepos het!? Goed gedaan en hou so aan!
>
> Groete, Drom
>
> (Dankie vir die inligting oor die CD)

Ag Drom
Vir ingeval jy brom
Oor jou lawwe spel
van briewe tel...

Daar is mense wat selfs dommer dinge doen
soos byvoorbeeld om honde te soen
of glo my maar vry
somtyds potte maak van klei

en ander met aksies miskien heel skamel
selfs seëls sal versamel
so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
om Annette se briewe te tel...
Re: Annette weet jy... [boodskap #56288 is 'n antwoord op boodskap #56059] Ma, 28 Januarie 2002 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD skryf in boodskap news:...
> On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
> so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
> om Annette se briewe te tel...

Dave

Wow, ek hoop nie jy dink ek het hulle rêrig soos in 1, 2, 3... getel nie.
Nee, die inligting is goedgunstiglik deur Google verskaf.

Drom
Re: Annette weet jy... [boodskap #56289 is 'n antwoord op boodskap #56288] Ma, 28 Januarie 2002 12:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik moet jy elkeen gaan lees - elkeen is 'n juweeltjie;)))
Annette

message news:1e507c17.0201280335.16dc13c8@posting.google.com...
> DD wrote in message
news:...
>> On 24 Jan 2002 02:53:43 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>> so gaan jy maar voort met jou lawwe spel
>> om Annette se briewe te tel...
>
> Dave
>
> Wow, ek hoop nie jy dink ek het hulle rêrig soos in 1, 2, 3... getel nie.
> Nee, die inligting is goedgunstiglik deur Google verskaf.
>
> Drom
Vorige onderwerp: Lugdiens
Volgende onderwerp: OPE BRIEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 15:14:16 MGT 2024