Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL
" Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #55894] Di, 22 Januarie 2002 00:51 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kô, lat ons sing
ADAM SMALL

Vrinne
lat ons die Bybel oepeslaan
en lat ons daaryt lies -
o Allahoegste Gies
lat hierie woorde na onse harte gaan! -
yt die twiere boek van Mosas
yt die Exoras
yt die viere hoefstuk die ee'ste en die twiere verse -
o God
maak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse! -

toe antwoord Mosas en hy sê : ma' wat
as hulle my nie glo, nie aan my woorde vat
as hulle sê die Here het nie ga-appear aan my?

ma' die Here sê vi' hom: djy sal djou mense lei
wat's in djou hand?
en Mosas sê : 'n staf

nou vrinne
dit was al wat hy gahad het
hierie man van God
'n staf
'n dooie stok
en boenop het hy nog gahakkel ok

ma' die Here het toe lank moet hom gapraat
oor hoe hy moet daai kierie doodgaslaat
het die Egiptanaar
en Mosas het sy groote kop lat hang
en toe
toe skielak was daai selfde kierie in sy hand 'n slang!

nou vrinne
die Here het gabring
aan my sy wonnerwerke oek so
hy het gavra wat's in my hand
en vrinne
in my hand was my kitaar

kô, lat ons sing
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #55917 is 'n antwoord op boodskap #55894] Di, 22 Januarie 2002 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tannie G, sonder om nou sarkasties te wees of om jou te probeer verneder,
maar is dit dieselfde Adam Small waaroor jy gesê het jy graag wil hê dat
iemand op hierdie groep wat opmerkings gemaak het oor Griekwa Afrikaans
daardie opmerkings moet maak teenoor dr Adam Small. Hier pos jy 'n stuk
waar die dr dit self dik aanmaak. Die bespreking was so vier/vyf maande
gelede.

skryf in boodskap news:3C4CB869.5090403@rogers.com...
>
> Kô, lat ons sing
> ADAM SMALL
>
> Vrinne
> lat ons die Bybel oepeslaan
> en lat ons daaryt lies -
> o Allahoegste Gies
> lat hierie woorde na onse harte gaan! -
> yt die twiere boek van Mosas
> yt die Exoras
> yt die viere hoefstuk die ee'ste en die twiere verse -
> o God
> maak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse! -
>
> toe antwoord Mosas en hy sê : ma' wat
> as hulle my nie glo, nie aan my woorde vat
> as hulle sê die Here het nie ga-appear aan my?
>
> ma' die Here sê vi' hom: djy sal djou mense lei
> wat's in djou hand?
> en Mosas sê : 'n staf
>
> nou vrinne
> dit was al wat hy gahad het
> hierie man van God
> 'n staf
> 'n dooie stok
> en boenop het hy nog gahakkel ok
>
> ma' die Here het toe lank moet hom gapraat
> oor hoe hy moet daai kierie doodgaslaat
> het die Egiptanaar
> en Mosas het sy groote kop lat hang
> en toe
> toe skielak was daai selfde kierie in sy hand 'n slang!
>
> nou vrinne
> die Here het gabring
> aan my sy wonnerwerke oek so
> hy het gavra wat's in my hand
> en vrinne
> in my hand was my kitaar
>
> kô, lat ons sing
>
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #55936 is 'n antwoord op boodskap #55917] Di, 22 Januarie 2002 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Einste Sakkie! Ek't dit ook so bekyk en gewonne' offie anti nou nie dalkies
nog n klitsie of twie kwyt geraak hettie!
Kô, lat ons lyste' wie se ding issit 'a nou wat djy oor skrywe!

Thys wat kaaps praat as hy wil oppie Bos

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c4d40bd$0$236@hades.is.co.za...
> Tannie G, sonder om nou sarkasties te wees of om jou te probeer verneder,
> maar is dit dieselfde Adam Small waaroor jy gesê het jy graag wil hê dat
> iemand op hierdie groep wat opmerkings gemaak het oor Griekwa Afrikaans
> daardie opmerkings moet maak teenoor dr Adam Small. Hier pos jy 'n stuk
> waar die dr dit self dik aanmaak. Die bespreking was so vier/vyf maande
> gelede.
>
> skryf in boodskap news:3C4CB869.5090403@rogers.com...
>>
>> Kô, lat ons sing
>> ADAM SMALL
>>
>> Vrinne
>> lat ons die Bybel oepeslaan
>> en lat ons daaryt lies -
>> o Allahoegste Gies
>> lat hierie woorde na onse harte gaan! -
>> yt die twiere boek van Mosas
>> yt die Exoras
>> yt die viere hoefstuk die ee'ste en die twiere verse -
>> o God
>> maak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse! -
>>
>> toe antwoord Mosas en hy sê : ma' wat
>> as hulle my nie glo, nie aan my woorde vat
>> as hulle sê die Here het nie ga-appear aan my?
>>
>> ma' die Here sê vi' hom: djy sal djou mense lei
>> wat's in djou hand?
>> en Mosas sê : 'n staf
>>
>> nou vrinne
>> dit was al wat hy gahad het
>> hierie man van God
>> 'n staf
>> 'n dooie stok
>> en boenop het hy nog gahakkel ok
>>
>> ma' die Here het toe lank moet hom gapraat
>> oor hoe hy moet daai kierie doodgaslaat
>> het die Egiptanaar
>> en Mosas het sy groote kop lat hang
>> en toe
>> toe skielak was daai selfde kierie in sy hand 'n slang!
>>
>> nou vrinne
>> die Here het gabring
>> aan my sy wonnerwerke oek so
>> hy het gavra wat's in my hand
>> en vrinne
>> in my hand was my kitaar
>>
>> kô, lat ons sing
>>
>
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #55946 is 'n antwoord op boodskap #55936] Di, 22 Januarie 2002 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Kô, lat ons lyste' wie se ding issit 'a nou wat djy oor skrywe!

Tipies van hierdie soort argumente,
verskuif die aggressiewe een altyd
die hoekpale. Laat ek julle dus weer
daaraan herinner: My argument het
gegaan oor die feit dat "Kaaps"
GEREELD gebruik word wanneer daar
grappies gemaak word oor hoere in die
Kaapse hawe, om maar een geval te
noem. Ek het dit gehad oor hierdie
soort grappe wat altyd so lekker vertel
word deur duidelik wit ouens, en die
aanname was altyd dat alle hoere in die
Kaapse hawe "kleurlinge" is.
As Adam Small verkies om "Kaaps" te
gebruik, keer hy eintlik die proses om.
Hy sê, kô lat ons sing, oor die Here
Jesus en oor die vreugde van die aarde.
Hy gebruik Kaaps om iets te sê van die
heppiness en die galoef van die
"kleurlinge." Hy wil sê, dis onder hierdie
minstes waar jy kan sien en hoor van die
koninkryk van God.

Gloudina
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #55972 is 'n antwoord op boodskap #55946] Wo, 23 Januarie 2002 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die verduideliking tannie G. Nou weet ons ook wat jy bedoel het.
Dit is nie noodwending wat ons(ek en Thys) gelees het nie. Effektiewe
kommunikasie bestaan uit baie meer as net die woorde wat jy gebruik. Ek
sukkel maar self met daai een wanneer ek nie die skrywer/ontvanger in die oë
kyk, of ten minste sy stemtoon kan hoor nie.

skryf in boodskap news:3C4DA49C.3090907@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> Kô, lat ons lyste' wie se ding issit 'a nou wat djy oor skrywe!
>
>
> Tipies van hierdie soort argumente,
> verskuif die aggressiewe een altyd
> die hoekpale. Laat ek julle dus weer
> daaraan herinner: My argument het
> gegaan oor die feit dat "Kaaps"
> GEREELD gebruik word wanneer daar
> grappies gemaak word oor hoere in die
> Kaapse hawe, om maar een geval te
> noem. Ek het dit gehad oor hierdie
> soort grappe wat altyd so lekker vertel
> word deur duidelik wit ouens, en die
> aanname was altyd dat alle hoere in die
> Kaapse hawe "kleurlinge" is.
> As Adam Small verkies om "Kaaps" te
> gebruik, keer hy eintlik die proses om.
> Hy sê, kô lat ons sing, oor die Here
> Jesus en oor die vreugde van die aarde.
> Hy gebruik Kaaps om iets te sê van die
> heppiness en die galoef van die
> "kleurlinge." Hy wil sê, dis onder hierdie
> minstes waar jy kan sien en hoor van die
> koninkryk van God.
>
> Gloudina
>
Re: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL [boodskap #55977 is 'n antwoord op boodskap #55946] Wo, 23 Januarie 2002 06:41 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Saai, saai, saai anti-alles-wat-kaaps-is!

Jou tydperk van afwesigheid uit ons land wys duidelik.

Thys
skryf in boodskap news:3C4DA49C.3090907@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> Kô, lat ons lyste' wie se ding issit 'a nou wat djy oor skrywe!
>
>
> Tipies van hierdie soort argumente,
> verskuif die aggressiewe een altyd
> die hoekpale. Laat ek julle dus weer
> daaraan herinner: My argument het
> gegaan oor die feit dat "Kaaps"
> GEREELD gebruik word wanneer daar
> grappies gemaak word oor hoere in die
> Kaapse hawe, om maar een geval te
> noem. Ek het dit gehad oor hierdie
> soort grappe wat altyd so lekker vertel
> word deur duidelik wit ouens, en die
> aanname was altyd dat alle hoere in die
> Kaapse hawe "kleurlinge" is.
> As Adam Small verkies om "Kaaps" te
> gebruik, keer hy eintlik die proses om.
> Hy sê, kô lat ons sing, oor die Here
> Jesus en oor die vreugde van die aarde.
> Hy gebruik Kaaps om iets te sê van die
> heppiness en die galoef van die
> "kleurlinge." Hy wil sê, dis onder hierdie
> minstes waar jy kan sien en hoor van die
> koninkryk van God.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Afrigter
Volgende onderwerp: sorry for posting in english...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 14:30:54 MGT 2024