Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrigter
Afrigter [boodskap #55920] Di, 22 Januarie 2002 11:12 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
Joubert.

Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
Oos-Londen :)

Groete, Drom
Re: Afrigter [boodskap #55921 is 'n antwoord op boodskap #55920] Di, 22 Januarie 2002 11:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kan u moontlik Mnr Archie van Rooyen se volledige kontakadres dringend bekom
en hier pos asseblief ....

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0201220312.23da8f80@posting.google.com...
> Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
> daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
> Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
> Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
> Joubert.
>
> Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
> was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
> Oos-Londen :)
>
> Groete, Drom
Re: Afrigter [boodskap #55927 is 'n antwoord op boodskap #55920] Di, 22 Januarie 2002 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle het dit mos gister op sê wie bespreek en gewonder hoekom een van die
voorheenaangesteldes nie weer aangestel kan word nie. ( Mallet & Kareltjie
is pertinent genoem)
Sarvu verbrand mos hulle bruggies soos hulle voortploeter, en ek dink nie
die afgestelde afrigters is heeltemal soooooooo dom om hul weer aan Sarvu
bloot te stel nie.
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0201220312.23da8f80@posting.google.com...
> Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
> daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
> Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
> Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
> Joubert.
>
> Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
> was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
> Oos-Londen :)
>
> Groete, Drom
Re: Afrigter [boodskap #55931 is 'n antwoord op boodskap #55927] Di, 22 Januarie 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Terwyl bedankings aan die orde van die dag is, waarom gryp die Heer
Oberholzer nie die geleentheid aan nie?

"Annette" skryf in boodskap news:a2jlnc$119jqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hulle het dit mos gister op sê wie bespreek en gewonder hoekom een van die
> voorheenaangesteldes nie weer aangestel kan word nie. ( Mallet & Kareltjie
> is pertinent genoem)
> Sarvu verbrand mos hulle bruggies soos hulle voortploeter, en ek dink nie
> die afgestelde afrigters is heeltemal soooooooo dom om hul weer aan Sarvu
> bloot te stel nie.
> Annette
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0201220312.23da8f80@posting.google.com...
>> Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
>> daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
>> Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
>> Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
>> Joubert.
>>
>> Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
>> was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
>> Oos-Londen :)
>>
>> Groete, Drom
>
Re: Afrigter [boodskap #55932 is 'n antwoord op boodskap #55931] Di, 22 Januarie 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was hy in een of ander stadium 'n afrigter van enige span? Selfs laerskool?
Indien wel, dan dink ek jy het 'n uitstekende oplossing daar beet:))))
Hoe stuur mens aan jouself 'n faks?
Annette

in message news:a2jn6f$mku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Terwyl bedankings aan die orde van die dag is, waarom gryp die Heer
> Oberholzer nie die geleentheid aan nie?
> "Annette" wrote in message
> news:a2jlnc$119jqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hulle het dit mos gister op sê wie bespreek en gewonder hoekom een van die
>> voorheenaangesteldes nie weer aangestel kan word nie. ( Mallet & Kareltjie
>> is pertinent genoem)
>> Sarvu verbrand mos hulle bruggies soos hulle voortploeter, en ek dink nie
>> die afgestelde afrigters is heeltemal soooooooo dom om hul weer aan Sarvu
>> bloot te stel nie.
>> Annette
>>
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0201220312.23da8f80@posting.google.com...
>>> Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
>>> daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
>>> Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
>>> Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
>>> Joubert.
>>>
>>> Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
>>> was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
>>> Oos-Londen :)
>>>
>>> Groete, Drom
>>
>
Re: Afrigter [boodskap #55938 is 'n antwoord op boodskap #55920] Di, 22 Januarie 2002 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Rudi Wie? Tim Wie? Andre 'dit is alles die F&^&*^&^ (*&**&( se skuld'
Markgraaf ?

Ek is bereid om te try! Almal anders het nou al 'n kans gehad ....

Drom wrote:
>
> Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
> daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
> Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
> Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
> Joubert.
>
> Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
> was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
> Oos-Londen :)
>
> Groete, Drom
Re: Afrigter [boodskap #55941 is 'n antwoord op boodskap #55932] Di, 22 Januarie 2002 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die heer Oberholzer:

Het hy nie in 'n O6 wedstryd in gespeel in die pre-primôre skool nie?

Maar hy het darem 'n van: 'n O en 'n BER en 'n HOL en 'n TSIR (ZER)

Thys wat ook wil weet wie ons nog moet laat bedank?
Kan ons hier 'n bedankingslys oopmaak met moontlike kandidate?

"Annette" skryf in boodskap news:a2joao$11h6a9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Was hy in een of ander stadium 'n afrigter van enige span? Selfs laerskool?
> Indien wel, dan dink ek jy het 'n uitstekende oplossing daar beet:))))
> Hoe stuur mens aan jouself 'n faks?
> Annette
>
>
> in message news:a2jn6f$mku$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Terwyl bedankings aan die orde van die dag is, waarom gryp die Heer
>> Oberholzer nie die geleentheid aan nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:a2jlnc$119jqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hulle het dit mos gister op sê wie bespreek en gewonder hoekom een van
> die
>>> voorheenaangesteldes nie weer aangestel kan word nie. ( Mallet &
> Kareltjie
>>> is pertinent genoem)
>>> Sarvu verbrand mos hulle bruggies soos hulle voortploeter, en ek dink
> nie
>>> die afgestelde afrigters is heeltemal soooooooo dom om hul weer aan
> Sarvu
>>> bloot te stel nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Drom wrote in message
>>> news:1e507c17.0201220312.23da8f80@posting.google.com...
>>>> Volgens 'n berig in News24 (dalk iafrica.com, dalk iets anders) word
>>>> daar nou al nege name genoem as moontlike volgende Springbokafrigter:
>>>> Gert Smal, Rudolph Straueli, Andre Markgraaff, Nick Mallett (!), Tim
>>>> Lane, Brendan Venter, Chester Williams, Francois Pienaar en Rudy
>>>> Joubert.
>>>>
>>>> Laat mens wonder wanneer hule by Oom Archie van Rooyen gaan uitkom. Hy
>>>> was in die middel 80s die afrigter van Alice en woon nog iewers in
>>>> Oos-Londen :)
>>>>
>>>> Groete, Drom
>>>
>>
>
Re: Afrigter [boodskap #55963 is 'n antwoord op boodskap #55938] Wo, 23 Januarie 2002 00:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Lou" skryf in boodskap news:3C4D726B.7414B662@lous.zzn.com...
> Rudi Wie? Tim Wie? Andre 'dit is alles die F&^&*^&^ (*&**&( se skuld'
> Markgraaf ?
>
> Ek is bereid om te try! Almal anders het nou al 'n kans gehad ....
>
SAKKIE! Kry Mnr Voges in die hande! Hy het darem 'n wonderlike ding gedoen
met J.J. du Preez se span!
Re: Afrigter [boodskap #55975 is 'n antwoord op boodskap #55963] Wo, 23 Januarie 2002 05:50 Na vorige boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"me & bobby magee" skryf in boodskap news:Rqn38.77682$HW3.92929@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Lou" wrote in message
> news:3C4D726B.7414B662@lous.zzn.com...
>> Rudi Wie? Tim Wie? Andre 'dit is alles die F&^&*^&^ (*&**&( se skuld'
>> Markgraaf ?
>>
>> Ek is bereid om te try! Almal anders het nou al 'n kans gehad ....
>>
> SAKKIE! Kry Mnr Voges in die hande! Hy het darem 'n wonderlike ding gedoen
> met J.J. du Preez se span!
>
Ek het darem self 'n jaar of twee onder hom deurgeloop :-)))) Die arme
ouens sal dit nie maak nie, ons kan nie dit aan hulle doen nie :-)))) O ja,
en deesdae mag jy nie meer 'n fluitjietou gebruik nie anders is jy in die
k.... sop.
Vorige onderwerp: Namakwalandse ghitaar
Volgende onderwerp: " Kô, lat ons sing " deur ADAM SMALL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 09:16:20 MGT 2024