Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Turksvytyd
Turksvytyd [boodskap #55909] Di, 22 Januarie 2002 07:27 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis turksvytyd hier by ons. Oral sien mens vrouens, oud en jonk, met
emmers en skottels van die goed. Selfs langs die grootpaaie.

Nou het ek 'n vraag: Hoekom turks en hoekom vye? Sover ek weet kom die
goed nie van Turkye af nie en dis defnitief nie vye nie.

Drom
Re: Turksvytyd [boodskap #55912 is 'n antwoord op boodskap #55909] Di, 22 Januarie 2002 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Drom - kyk of jy iemand kan kry wat dit verkoop teen 1c elk - en kry vir my
100 asseblief.
Ek is vreeslik lief vir troksvye;)))

Om terug te kom na die benaming - ten minste is ons beskrywing nader as die
engelse prickly pear. Baie ver van 'n peer af
Ons s'n is ten minste groen of rooi soos vye, en het ook pitte in soos vye.
Ek dink die Turk het iets te doen met die bybel - Die Turke was mos moeilike
mense:))))
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0201212327.7d51afc3@posting.google.com...
> Dis turksvytyd hier by ons. Oral sien mens vrouens, oud en jonk, met
> emmers en skottels van die goed. Selfs langs die grootpaaie.
>
> Nou het ek 'n vraag: Hoekom turks en hoekom vye? Sover ek weet kom die
> goed nie van Turkye af nie en dis defnitief nie vye nie.
>
> Drom
Re: Turksvytyd [boodskap #55915 is 'n antwoord op boodskap #55912] Di, 22 Januarie 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Genade Annette,

Jy gaan 'n paar lepels van Frikkadel se Engelse sout nodig he na daai vrag
turksvye!

HK

"Annette" skryf in boodskap news:a2j9jc$119aqg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Drom - kyk of jy iemand kan kry wat dit verkoop teen 1c elk - en kry vir my
> 100 asseblief.
> Ek is vreeslik lief vir troksvye;)))
>
> Om terug te kom na die benaming - ten minste is ons beskrywing nader as die
> engelse prickly pear. Baie ver van 'n peer af
> Ons s'n is ten minste groen of rooi soos vye, en het ook pitte in soos vye.
> Ek dink die Turk het iets te doen met die bybel - Die Turke was mos moeilike
> mense:))))
> Annette
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0201212327.7d51afc3@posting.google.com...
>> Dis turksvytyd hier by ons. Oral sien mens vrouens, oud en jonk, met
>> emmers en skottels van die goed. Selfs langs die grootpaaie.
>>
>> Nou het ek 'n vraag: Hoekom turks en hoekom vye? Sover ek weet kom die
>> goed nie van Turkye af nie en dis defnitief nie vye nie.
>>
>> Drom
>
Re: Turksvytyd [boodskap #55916 is 'n antwoord op boodskap #55915] Di, 22 Januarie 2002 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek eet mos nie almal met een slag op nie!! Net so 10 op 'n slag.- die
res word in die yskas gehou.
Mens rek mos 'n lus lank uit;)))
Annette.

Hantamkind skryf in boodskap news:Oia38.77277$HW3.90452@newsfeeds.bigpond.com...
> Genade Annette,
>
> Jy gaan 'n paar lepels van Frikkadel se Engelse sout nodig he na daai vrag
> turksvye!
>
> HK
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2j9jc$119aqg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Drom - kyk of jy iemand kan kry wat dit verkoop teen 1c elk - en kry vir
> my
>> 100 asseblief.
>> Ek is vreeslik lief vir troksvye;)))
>>
>> Om terug te kom na die benaming - ten minste is ons beskrywing nader as
> die
>> engelse prickly pear. Baie ver van 'n peer af
>> Ons s'n is ten minste groen of rooi soos vye, en het ook pitte in soos
> vye.
>> Ek dink die Turk het iets te doen met die bybel - Die Turke was mos
> moeilike
>> mense:))))
>> Annette
>>
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0201212327.7d51afc3@posting.google.com...
>>> Dis turksvytyd hier by ons. Oral sien mens vrouens, oud en jonk, met
>>> emmers en skottels van die goed. Selfs langs die grootpaaie.
>>>
>>> Nou het ek 'n vraag: Hoekom turks en hoekom vye? Sover ek weet kom die
>>> goed nie van Turkye af nie en dis defnitief nie vye nie.
>>>
>>> Drom
>>
>
Re: Turksvytyd [boodskap #55939 is 'n antwoord op boodskap #55916] Di, 22 Januarie 2002 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ouma had eenkeer vertel van mense waarvan die kinders so baie van die
turksvye geëet het dat hulle se mage regtig verstop het. Heel onder was die
saak glo een pakkery van turksvy pitte. Die mamma van die huis had toe maar
een van daai outydse teelepels met die ronde steel en handvatsel gebruik om
die "pitprop" toe uit te "spit" sodat die kindertjie weer sy draai normaal
kon gaan loop.

O turksvy
jou lekkerding
steek van buite
en soet van binne

maar wee jou
as jy aanhou kou
daarvan
word jy verstop
(van onder en nie van bo)
en glo vir my
dis glad nie so verspot

Jy sal maar einde raad
heel hard moet praat
Ma! Ek kannie A nie
En dis nie om te kla nie
ma ek kannie A nie

die teelepel is jou voorland
nie van die bloubottel se soort
of van die em gee es oo vier
se dosis nie
maar in die hand
om pitproppe uit te haal
sodat jy weer
kan A

Thys oppie Bos
Re: Turksvytyd [boodskap #55944 is 'n antwoord op boodskap #55939] Di, 22 Januarie 2002 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan sien jy praat van grend mense.
My pa het pleinweg 'n stokkie gebruik nadat hy gedare was dat hy nie 100
turksvye met een slag kon eet nie.
Hy het.:)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a2js0d$2lcm$1@news.adamastor.ac.za...
> Ouma had eenkeer vertel van mense waarvan die kinders so baie van die
> turksvye geëet het dat hulle se mage regtig verstop het. Heel onder was die
> saak glo een pakkery van turksvy pitte. Die mamma van die huis had toe maar
> een van daai outydse teelepels met die ronde steel en handvatsel gebruik om
> die "pitprop" toe uit te "spit" sodat die kindertjie weer sy draai normaal
> kon gaan loop.
>
> O turksvy
> jou lekkerding
> steek van buite
> en soet van binne
>
> maar wee jou
> as jy aanhou kou
> daarvan
> word jy verstop
> (van onder en nie van bo)
> en glo vir my
> dis glad nie so verspot
>
> Jy sal maar einde raad
> heel hard moet praat
> Ma! Ek kannie A nie
> En dis nie om te kla nie
> ma ek kannie A nie
>
> die teelepel is jou voorland
> nie van die bloubottel se soort
> of van die em gee es oo vier
> se dosis nie
> maar in die hand
> om pitproppe uit te haal
> sodat jy weer
> kan A
>
> Thys oppie Bos
>
Re: Turksvytyd [boodskap #55945 is 'n antwoord op boodskap #55939] Di, 22 Januarie 2002 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:...

> O turksvy
> jou lekkerding
> steek van buite
> en soet van binne
>
> maar wee jou
> as jy aanhou kou
> daarvan
> word jy verstop
> (van onder en nie van bo)
> en glo vir my
> dis glad nie so verspot
>
> Jy sal maar einde raad
> heel hard moet praat
> Ma! Ek kannie A nie
> En dis nie om te kla nie
> ma ek kannie A nie
>
> die teelepel is jou voorland
> nie van die bloubottel se soort
> of van die em gee es oo vier
> se dosis nie
> maar in die hand
> om pitproppe uit te haal
> sodat jy weer
> kan A
>
> Thys oppie Bos

Pragige digwerk!

'n Beter oplossing is dalk wat 'n oom van my gedoen het. Hy was mal
oor die goed maar het dan die pitte uitgespoeg (!). Hy sou aanhou en
aanhou tot hy 'n sopbord vol pitte langs hom gehad het, en dan geen
neweeffekte nie. Lekker aards nè.
Drom
Re: Turksvytyd [boodskap #55948 is 'n antwoord op boodskap #55912] Di, 22 Januarie 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Drom - kyk of jy iemand kan kry wat dit verkoop teen 1c elk - en kry vir my
> 100 asseblief.

Geen kans nie. Toe ek na hierdie wêreld toe gekom het was die prys 5c
vir 14. Hoekom? Hoe sal ek weet. Deesdae is dit R5 vir 'n bakkie so
groot soos 'n halwe rugbybal. Mooi opgehoop. Dis OK, want dis baie
harde werk om daai goed bymekaar en skoon te kry.

> Ek is vreeslik lief vir troksvye;)))
>

Die woord hier rond is torrofia. Dan word daai erre gesê soos jy dit
glo sê, net nog harder. Die amaXhosa kan mos nie 'n r sê nie.

> Om terug te kom na die benaming - ten minste is ons beskrywing nader as die
> engelse prickly pear. Baie ver van 'n peer af

Almal behoort tot die genus Opuntia. Skynbaar is daar van hulle wat
peervormig is. Hulle behoort tot die kaktus familie.

> Ek dink die Turk het iets te doen met die bybel - Die Turke was mos moeilike
> mense:))))

Dalk!
> Annette
>
>
> Drom wrote in message
> news:1e507c17.0201212327.7d51afc3@posting.google.com...
>> Dis turksvytyd hier by ons. Oral sien mens vrouens, oud en jonk, met
>> emmers en skottels van die goed. Selfs langs die grootpaaie.
>>
>> Nou het ek 'n vraag: Hoekom turks en hoekom vye? Sover ek weet kom die
>> goed nie van Turkye af nie en dis defnitief nie vye nie.
>>
>> Drom
Re: Turksvytyd [boodskap #55949 is 'n antwoord op boodskap #55939] Di, 22 Januarie 2002 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> Ouma had eenkeer vertel van mense waarvan die kinders so baie van die
> turksvye geëet het dat hulle se mage regtig verstop het. Heel onder was die
> saak glo een pakkery van turksvy pitte.

Ek kan nie onthou of ek as kind ooit "verstop"
was nie, maar dit moes duidelik 'n ernstige
probleem gewees het. By ons op die eilande van
die Oranje is turksvybome byna eksklusief geplant
op die walle van die groot besproeiings-kanale
(seker om die walle van die kanale te versterk
deur hulle wortels?) Ons kinders wou alryd die
turksvye vroeg in die oggend eet, as dit koud
was na die nag se koelte. (Die Westewind het
amper elke nag koud gewaai van die Atlantiese
Oseaan af en die turksvye was dan yskoud.)
My ma het altyd die reël gemaak dat ons eers
ontbyt moes eet, voordat ons gaan turksvye eet,
anders, het sy gewaarsku, sou ons verstop. Ons
het dan 'n klein stukkie brood gegryp en afgesit
na die grootvoor, wat taamlik ver van ons huis
af was.

Gloudina
Re: Turksvytyd [boodskap #55956 is 'n antwoord op boodskap #55948] Di, 22 Januarie 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - vir die skoonmaak skrik ek nie - mens het net koerantpapier, 'n
skerp mes en 'n vurk nodig:)
Annette

.

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0201220948.75ec6bb5@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Drom - kyk of jy iemand kan kry wat dit verkoop teen 1c elk - en kry vir my
>> 100 asseblief.
>
> Geen kans nie. Toe ek na hierdie wêreld toe gekom het was die prys 5c
> vir 14. Hoekom? Hoe sal ek weet. Deesdae is dit R5 vir 'n bakkie so
> groot soos 'n halwe rugbybal. Mooi opgehoop. Dis OK, want dis baie
> harde werk om daai goed bymekaar en skoon te kry.
>
>> Ek is vreeslik lief vir troksvye;)))
>>
>
> Die woord hier rond is torrofia. Dan word daai erre gesê soos jy dit
> glo sê, net nog harder. Die amaXhosa kan mos nie 'n r sê nie.
>
>> Om terug te kom na die benaming - ten minste is ons beskrywing nader as die
>> engelse prickly pear. Baie ver van 'n peer af
>
> Almal behoort tot die genus Opuntia. Skynbaar is daar van hulle wat
> peervormig is. Hulle behoort tot die kaktus familie.
>
>
>> Ek dink die Turk het iets te doen met die bybel - Die Turke was mos moeilike
>> mense:))))
>
> Dalk!
>> Annette
>>
>>
>> Drom wrote in message
>> news:1e507c17.0201212327.7d51afc3@posting.google.com...
>>> Dis turksvytyd hier by ons. Oral sien mens vrouens, oud en jonk, met
>>> emmers en skottels van die goed. Selfs langs die grootpaaie.
>>>
>>> Nou het ek 'n vraag: Hoekom turks en hoekom vye? Sover ek weet kom die
>>> goed nie van Turkye af nie en dis defnitief nie vye nie.
>>>
>>> Drom
Re: Turksvytyd [boodskap #55958 is 'n antwoord op boodskap #55956] Di, 22 Januarie 2002 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Jan 2002 20:58:10 +0200, "Annette" wrote:

> Nee wat - vir die skoonmaak skrik ek nie - mens het net koerantpapier, 'n
> skerp mes en 'n vurk nodig:)
> Annette
>

Nee Dommie, slegs papier (of 'n opwasbak) en 'n mes.
Re: Turksvytyd [boodskap #55959 is 'n antwoord op boodskap #55945] Di, 22 Januarie 2002 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Drom"
---knip---
: 'n Beter oplossing is dalk wat 'n oom van my gedoen het. Hy was mal
: oor die goed maar het dan die pitte uitgespoeg (!).
---knip---
en hierdie storie laat dink my aan die ou tannie in die oue te huis wat vir
die jong dominee gesê het toe hy al die neute in die bakkie op die bedkassie
klaar ge-eet het. "Ag tannie is so bly dat dominee die ou neutjies ge-eet
het, tannie het geweet iemand sal dit wil hê want tannie se valstanne is so
los en kan nog net die tjoklits van die neute afsuig."
--
------------------------------------------------
Our attitude always tells others what we expect
in return.
------------------------------------------------
Re: Turksvytyd [boodskap #55974 is 'n antwoord op boodskap #55948] Wo, 23 Januarie 2002 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0201220948.75ec6bb5@posting.google.com...
> [knip} Hulle behoort tot die kaktus familie.
>
>

Ek wonder nou of dié naam dalk iets tedoen het met die nagevolge van teveel
eet :-)))
Re: Turksvytyd [boodskap #55987 is 'n antwoord op boodskap #55974] Wo, 23 Januarie 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) James Cagney ( akteur) het 'n suster gehad met die naam Connie:))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c4e4ece$0$236@hades.is.co.za...
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0201220948.75ec6bb5@posting.google.com...
>> [knip} Hulle behoort tot die kaktus familie.
>>
>
> Ek wonder nou of dié naam dalk iets tedoen het met die nagevolge van teveel
> eet :-)))
>
Re: Turksvytyd: Wounie Kannie Connie [boodskap #55997 is 'n antwoord op boodskap #55987] Wo, 23 Januarie 2002 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Slaap jy in die messegoedlaai Anette? Skerp seg ek jou! Skerp man!!! (Ag el
bedoel dame!)

Jeimsie wattie wounie
issie ene wattie Connie
want sy vrete aan turksvye
het gemaak dat hy
moes

maar dit was 'n hengse
geproes
als verniet

'n pitjie op slag
was sy versugting
maar al hy kon doen
was druk en druk
en weer probeer
maar bang sy
boude kry 'n skeur
vir hom
geen verlugting

toe moes hy maar berus
sy sussie kon hom sus
Jeims se Connie

Thys wat kan oppie Bos waa sittie waasittie?

"Annette" skryf in boodskap news:a2lr9e$122p22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) James Cagney ( akteur) het 'n suster gehad met die naam Connie:))
> Annette
Re: Turksvytyd [boodskap #56005 is 'n antwoord op boodskap #55987] Wo, 23 Januarie 2002 11:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ou saam met my in die army was Kevin Keyes - die afrikaanse korporaal
kon by rollcall nie die K.Keyes k-kuis nie so mooi uitspreek nie en ons
moes 'n paar maal pale toe hol vir die laggery in die squad.

Annette wrote:
>
> :)))) James Cagney ( akteur) het 'n suster gehad met die naam Connie:))
> Annette
>
> Sakkie skryf in boodskap news:3c4e4ece$0$236@hades.is.co.za...
>>
>> "Drom" wrote in message
>> news:1e507c17.0201220948.75ec6bb5@posting.google.com...
>>> [knip} Hulle behoort tot die kaktus familie.
>>>
>>>
>>
>> Ek wonder nou of diè naam dalk iets tedoen het met die nagevolge van
> teveel
>> eet :-)))
>>
>>
>>
Vytyd (nie vir sensitiewes nie) [boodskap #56033 is 'n antwoord op boodskap #55939] Do, 24 Januarie 2002 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Thys de Wet:
O turksvy
jou lekkerding
steek van buite
en soet van binne

Karel Kolstert:
O evasvy
jou lekkerding
soet van buite
en steek van binne

Thys
maar wee jou
as jy aanhou kou
daarvan
word jy verstop
(van onder en nie van bo)
en glo vir my
dis glad nie so verspot

Karel
maar wee jou
as jy aanhou kou
daaraan
word jy verstok
(van onder en nie van bo)
en glo vir my
met stok kom jy haar by

Thys
Jy sal maar einde raad
heel hard moet praat
Ma! Ek kannie A nie
En dis nie om te kla nie
ma ek kannie A nie

Karel
Aan die einde van die daad
Wie wil dan praat
Ma! Ek kannie meer nie
En dis nie om te kla nie
Dis ook nie seer nie

Thys
die teelepel is jou voorland
nie van die bloubottel se soort
of van die em gee es oo vier
se dosis nie
maar in die hand
om pitproppe uit te haal
sodat jy weer
kan A

Karel
Die tepel was jou voorspelland
Nie van die melkbottel se soort
Geprikkel regop en fier
die dosis ook
daar in die hand
om haar om te haal
nou is sy weer
op die paal !! :-))
Re: Vytyd (nie vir sensitiewes nie) [boodskap #56040 is 'n antwoord op boodskap #56033] Do, 24 Januarie 2002 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kaler K�lstert
jou ou hings
kyk nou wat
maak jy
met my se storie
oor die vy

Thys oppie Bos

"Karel Kolstert" skryf in boodskap news:3c4fd02b$0$228@hades.is.co.za...
> Thys de Wet:
> O turksvy
> jou lekkerding
> steek van buite
> en soet van binne
>
> Karel Kolstert:
> O evasvy
> jou lekkerding
> soet van buite
> en steek van binne
>
> Thys
> maar wee jou
> as jy aanhou kou
> daarvan
> word jy verstop
> (van onder en nie van bo)
> en glo vir my
> dis glad nie so verspot
>
> Karel
> maar wee jou
> as jy aanhou kou
> daaraan
> word jy verstok
> (van onder en nie van bo)
> en glo vir my
> met stok kom jy haar by
>
> Thys
> Jy sal maar einde raad
> heel hard moet praat
> Ma! Ek kannie A nie
> En dis nie om te kla nie
> ma ek kannie A nie
>
> Karel
> Aan die einde van die daad
> Wie wil dan praat
> Ma! Ek kannie meer nie
> En dis nie om te kla nie
> Dis ook nie seer nie
>
> Thys
> die teelepel is jou voorland
> nie van die bloubottel se soort
> of van die em gee es oo vier
> se dosis nie
> maar in die hand
> om pitproppe uit te haal
> sodat jy weer
> kan A
>
> Karel
> Die tepel was jou voorspelland
> Nie van die melkbottel se soort
> Geprikkel regop en fier
> die dosis ook
> daar in die hand
> om haar om te haal
> nou is sy weer
> op die paal !! :-))
>
Re: Vytyd (nie vir sensitiewes nie) [boodskap #56083 is 'n antwoord op boodskap #56040] Vr, 25 Januarie 2002 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:...
> Kaler Kôlstert
> jou ou hings
> kyk nou wat
> maak jy
> met my se storie
> oor die vy

Kinky: Ek wonder wat my donkieman sê oor hierdie Kalerige Kolstert
wat nou ook in rym hier kom pronk? Miskien moet Kolstert daaraan dink
om n ietsie aan te trek dan sy gedagtes nie so afdwaal wanneer hy
dinge hier lees nie!
;-)
Re: Vytyd (nie vir sensitiewes nie) [boodskap #56112 is 'n antwoord op boodskap #56083] Vr, 25 Januarie 2002 08:07 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Soos die examinvlaatir:
Voltooi die idioom: Hoe kaler jonker.....

Antwoord: Hoe stouter in die donker...

Thys oppie Bos

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0201241919.2ff7af46@posting.google.com...
> "Thys de Wet" wrote in message
news:...
>> Kaler K�lstert
>> jou ou hings
>> kyk nou wat
>> maak jy
>> met my se storie
>> oor die vy
>
> Kinky: Ek wonder wat my donkieman sê oor hierdie Kalerige Kolstert
> wat nou ook in rym hier kom pronk? Miskien moet Kolstert daaraan dink
> om n ietsie aan te trek dan sy gedagtes nie so afdwaal wanneer hy
> dinge hier lees nie!
> ;-)
Vorige onderwerp: Lotto-suinigheid.
Volgende onderwerp: Retief se manifes en Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 16:27:15 MGT 2024