Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse nuusgroep
Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55849] Ma, 21 Januarie 2002 07:33 na volgende boodskap
Iman  is tans af-lyn  Iman
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse nuusgroep is.

Groete
Iman
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55850 is 'n antwoord op boodskap #55849] Ma, 21 Januarie 2002 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee ek dink daar is ander, maar hulle baklei nie so lekker daar nie;))
Annette

Iman skryf in boodskap news:b2850d49.0201202333.40489bff@posting.google.com...
> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse nuusgroep is.
>
> Groete
> Iman
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55856 is 'n antwoord op boodskap #55849] Ma, 21 Januarie 2002 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Jan 2002 23:33:36 -0800, somebod...@yahoo.com (Iman) sent
the following message to space station Earth:

> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse nuusgroep is.
>
> Groete
> Iman

ja, ek is bevrees dit is reg.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55862 is 'n antwoord op boodskap #55849] Ma, 21 Januarie 2002 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Iman" skryf in boodskap news:b2850d49.0201202333.40489bff@posting.google.com...

> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse
nuusgroep is.

Dis die enigste waarvan ek weet met "afrikaans" in sy naam, maar jy
sal vind dat Afrikaans op verskeie groepe gepraat word (tot groot
toorn van diegene op sulke lyste wat dink dat die Usenet Engels is).
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55867 is 'n antwoord op boodskap #55862] Ma, 21 Januarie 2002 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is beslis - maar ons wil nie hê dat Antie Gloudina daarvan te hore kom
nie. (Besoedeling - jy weet ....)

"Voetleuce" skryf in boodskap news:3c4be93c$0$226@hades.is.co.za...
>
> "Iman" wrote in message
> news:b2850d49.0201202333.40489bff@posting.google.com...
>
>> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse
> nuusgroep is.
>
> Dis die enigste waarvan ek weet met "afrikaans" in sy naam, maar jy
> sal vind dat Afrikaans op verskeie groepe gepraat word (tot groot
> toorn van diegene op sulke lyste wat dink dat die Usenet Engels is).
>
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55875 is 'n antwoord op boodskap #55849] Ma, 21 Januarie 2002 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 20 Jan 2002 23:33:36 -0800, somebod...@yahoo.com (Iman) wrote:

> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse nuusgroep is.

Hi Tinkerbell! :-)
Ja, hierdie is die enigste Afrikaanse nuusgroep wat aktief is op
Usenet. Die ander ene val onder die "alt.languages" hierargie, en is
doodstil. Mense het al probeer om iets daar aan die gang te kry, maar
dit flop elke keer lyk dit my.

Daar is natuurlik honderde Afrikaanse besprekingsgroepe op Yahoo! en
ander poslyste. Jy kan byvoorbeeld 'n soektog doen met sleutelwoorde
soos "afrikaans ; "gesels"; "klets" ; "kuier" en nog wat, op Yahoo.com
om na die ander Afrikaanse groepe/poslyste te kyk. Jy moet natuurlik
eers 'n Yahoo! profiel skep om dit te kan doen, maar dit word alles
mooi verduidelik by www.yahoogroups.com (as ek nou reg onthou)
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55883 is 'n antwoord op boodskap #55875] Ma, 21 Januarie 2002 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja Danielle - ek is ook positief beindruk met die Yahoo' ers. Ek gesels
stukke lank met my se pelle in die buiteland - en dit @ plaaslike
oproepkoste. (TELKOM draai in sy graf om ...)

"Danielle" skryf in boodskap news:9vco4u0icbf27tlhh8b515iuvmhhbslnns@4ax.com...
> On 20 Jan 2002 23:33:36 -0800, somebod...@yahoo.com (Iman) wrote:
>
>> Kan iemand asseblief vir my sê of hierdie die enigste afrikaanse
nuusgroep is.
>
> Hi Tinkerbell! :-)
> Ja, hierdie is die enigste Afrikaanse nuusgroep wat aktief is op
> Usenet. Die ander ene val onder die "alt.languages" hierargie, en is
> doodstil. Mense het al probeer om iets daar aan die gang te kry, maar
> dit flop elke keer lyk dit my.
>
> Daar is natuurlik honderde Afrikaanse besprekingsgroepe op Yahoo! en
> ander poslyste. Jy kan byvoorbeeld 'n soektog doen met sleutelwoorde
> soos "afrikaans ; "gesels"; "klets" ; "kuier" en nog wat, op Yahoo.com
> om na die ander Afrikaanse groepe/poslyste te kyk. Jy moet natuurlik
> eers 'n Yahoo! profiel skep om dit te kan doen, maar dit word alles
> mooi verduidelik by www.yahoogroups.com (as ek nou reg onthou)
>
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55886 is 'n antwoord op boodskap #55883] Ma, 21 Januarie 2002 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Jan 2002 20:43:24 +0200, "Jonas" wrote:

> Ja Danielle - ek is ook positief beindruk met die Yahoo' ers. Ek gesels
> stukke lank met my se pelle in die buiteland - en dit @ plaaslike
> oproepkoste. (TELKOM draai in sy graf om ...)

Ai Jonas - my probleem met jou is dat ek nie kan agterkom wie jy in
die Yahoo wereld is nie - Annette het nou die dag iets hier gesê van
'n walvis, maar ek weet darem nie so mooi nie!! Jy klink gladnie hans
genoeg vir my nie. :-)) En moet ook nie vir my ooit vertel wie jy is
nie, ek hou daarvan om self te probeer uitvind. :-))

Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry? Ek hoop dit gaan dinge
makliker/goedkoper maak vir almal in SA.
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55888 is 'n antwoord op boodskap #55886] Ma, 21 Januarie 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Jan 2002 13:58:40 -0500, Danielle wrote:

> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry?

EKSKUUS!!! Het bedoel DSL!
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55889 is 'n antwoord op boodskap #55886] Ma, 21 Januarie 2002 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons kan nie wag vir die kompetisie om uiteindelik op te daag nie. Ek dink
Telkom bewe al in hul skoentjies:)
Annette

Danielle skryf in boodskap news:qhoo4uo5b958bvlartm121lnm7nee3qp4m@4ax.com...
> On Mon, 21 Jan 2002 20:43:24 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ja Danielle - ek is ook positief beindruk met die Yahoo' ers. Ek gesels
>> stukke lank met my se pelle in die buiteland - en dit @ plaaslike
>> oproepkoste. (TELKOM draai in sy graf om ...)
>
> Ai Jonas - my probleem met jou is dat ek nie kan agterkom wie jy in
> die Yahoo wereld is nie - Annette het nou die dag iets hier gesê van
> 'n walvis, maar ek weet darem nie so mooi nie!! Jy klink gladnie hans
> genoeg vir my nie. :-)) En moet ook nie vir my ooit vertel wie jy is
> nie, ek hou daarvan om self te probeer uitvind. :-))
>
> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry? Ek hoop dit gaan dinge
> makliker/goedkoper maak vir almal in SA.
>
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55890 is 'n antwoord op boodskap #55888] Ma, 21 Januarie 2002 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Whatever/ watookal)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:lfpo4ukjru4q0e3ndo5hhnfvekbm6fi5bn@4ax.com...
> On Mon, 21 Jan 2002 13:58:40 -0500, Danielle
> wrote:
>
>> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
>> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry?
>
> EKSKUUS!!! Het bedoel DSL!
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55891 is 'n antwoord op boodskap #55850] Ma, 21 Januarie 2002 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek dink so, as jy 'n afrikaanse nuusgroep soek waar mense saam stem oor
dinge dink ek jy gaan dalkies lank soek. Jy kan altyd alt.languages.afrikaas
probeer, maar ek weet nie. Soos Annnette sê hulle fight nie so lekker op die
ander. Waar gaan jy nog 'n groep kry waar jy uit gek@k word oor
spelfoutjies.

Groetnis
Spook

The Law of Selective Gravity (The Buttered Side Down Law):
An object will fall so as to do the most damage.
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55900 is 'n antwoord op boodskap #55886] Di, 22 Januarie 2002 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar, Danielle, jy ken my mos ... En ek ken jou ...

"Danielle" skryf in boodskap news:qhoo4uo5b958bvlartm121lnm7nee3qp4m@4ax.com...
> On Mon, 21 Jan 2002 20:43:24 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Ja Danielle - ek is ook positief beindruk met die Yahoo' ers. Ek gesels
>> stukke lank met my se pelle in die buiteland - en dit @ plaaslike
>> oproepkoste. (TELKOM draai in sy graf om ...)
>
> Ai Jonas - my probleem met jou is dat ek nie kan agterkom wie jy in
> die Yahoo wereld is nie - Annette het nou die dag iets hier gesê van
> 'n walvis, maar ek weet darem nie so mooi nie!! Jy klink gladnie hans
> genoeg vir my nie. :-)) En moet ook nie vir my ooit vertel wie jy is
> nie, ek hou daarvan om self te probeer uitvind. :-))
>
> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry? Ek hoop dit gaan dinge
> makliker/goedkoper maak vir almal in SA.
>
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55903 is 'n antwoord op boodskap #55900] Di, 22 Januarie 2002 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Jan 2002 06:05:00 +0200, "Jonas" wrote:

> Maar, Danielle, jy ken my mos ... En ek ken jou ...

Ek hang my kop in skaamte, want ek het vergeet om te onthou. :-(

Maar het vir jou 'n boodskap gestuur na jou hotmail adres. Gaan lees
nou vir 'n slag, toe! :-)
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55914 is 'n antwoord op boodskap #55900] Di, 22 Januarie 2002 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:a2iodu$6mv$1@ctb-nnrp2.saix.net...

waarvoor staan die megaiis?

> Maar, Danielle, jy ken my mos ... En ek ken jou ...
> "Danielle" wrote in message
> news:qhoo4uo5b958bvlartm121lnm7nee3qp4m@4ax.com...
>> On Mon, 21 Jan 2002 20:43:24 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Ja Danielle - ek is ook positief beindruk met die Yahoo' ers. Ek gesels
>>> stukke lank met my se pelle in die buiteland - en dit @ plaaslike
>>> oproepkoste. (TELKOM draai in sy graf om ...)
>>
>> Ai Jonas - my probleem met jou is dat ek nie kan agterkom wie jy in
>> die Yahoo wereld is nie - Annette het nou die dag iets hier gesê van
>> 'n walvis, maar ek weet darem nie so mooi nie!! Jy klink gladnie hans
>> genoeg vir my nie. :-)) En moet ook nie vir my ooit vertel wie jy is
>> nie, ek hou daarvan om self te probeer uitvind. :-))
>>
>> Oor Telkom - Dis hoogtyd dat Telkom so bietjie kompetisie kry. Ek
>> hoor dat binnekort gaan julle ook DLS kry? Ek hoop dit gaan dinge
>> makliker/goedkoper maak vir almal in SA.
>>
>
Re: Afrikaanse nuusgroep [boodskap #55926 is 'n antwoord op boodskap #55891] Di, 22 Januarie 2002 11:52 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Spook
Ek dink so, as jy 'n afrikaanse nuusgroep soek waar mense saam
stem oor dinge dink ek jy gaan dalkies lank soek. Jy kan altyd
alt.languages.afrikaas probeer, maar ek weet nie.

Wouter
Is daar nie 'n Engelse weergawe van alt.languages.afrikaas nie?
Iets soos alt.languages.africheese?
Vorige onderwerp: " Doemanie" deur ADAM SMALL
Volgende onderwerp: Ds en sy vrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:26:35 MGT 2024