Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lees - BELANGRIK!!!
Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55772] Sa, 19 Januarie 2002 01:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou toe nou - hoekom sal ons ng alleen die teiken wees?
Annette

<mcs...@usa.com> wrote in message wrote in message news:yv128.23525$Nd.16354@news.webusenet.com...
> sweet teen being taught by daddy and brother
http://cain.kaist.ac.kr/~aimemoi/sex_movie.zip
> zulhootofvuepdqy
>
Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55773 is 'n antwoord op boodskap #55772] Sa, 19 Januarie 2002 02:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2002 03:15:13 +0200, "Annette" wrote:

> Nou toe nou - hoekom sal ons ng alleen die teiken wees?
> Annette

Nee, Annette. Hierdie is 'n klassieke spam boodskap. Ons nuusgroep
is nie die enigste wat dit ontvang het nie. Dit verskyn ook al klaar
by news.admin.net-abuse ook. So, no worries matey. :-)

> wrote in message
> news:yv128.23525$Nd.16354@news.webusenet.com...
>> sweet teen being taught by daddy and brother
> http://cain.kaist.ac.kr/~aimemoi/sex_movie.zip
>> zulhootofvuepdqy

*MAAR* asseblief, as iemand so dom (of nuuskurig) was om die file af
te laai. Moet tog net nie die ZIP file oopmaak nie. Dit bevat die
"Backdoor.Litmus.B" virus.

As jy klaar per ongeluk die ding oopgemaak het, is jou sisteem nou
besmet.

Beste raad wat ek het vir almal in hierdie groep is om NOOIT OOIT op
skakels te kliek nie. Tensy jy die persoon wat die boodskap geskryf
het vertrou.
Re: Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55774 is 'n antwoord op boodskap #55773] Sa, 19 Januarie 2002 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Saartjie.
Wat 'n nare streep om die mense met luste te trek.
Annette

Saartjie skryf in boodskap news:o3mh4u4ab3ba9r3d6fsnh11ldfrdoof696@4ax.com...
> On Sat, 19 Jan 2002 03:15:13 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Nou toe nou - hoekom sal ons ng alleen die teiken wees?
>> Annette
>
> Nee, Annette. Hierdie is 'n klassieke spam boodskap. Ons nuusgroep
> is nie die enigste wat dit ontvang het nie. Dit verskyn ook al klaar
> by news.admin.net-abuse ook. So, no worries matey. :-)
>
>
>> wrote in message
>> news:yv128.23525$Nd.16354@news.webusenet.com...
>>> sweet teen being taught by daddy and brother
>> http://cain.kaist.ac.kr/~aimemoi/sex_movie.zip
>>> zulhootofvuepdqy
>
> *MAAR* asseblief, as iemand so dom (of nuuskurig) was om die file af
> te laai. Moet tog net nie die ZIP file oopmaak nie. Dit bevat die
> "Backdoor.Litmus.B" virus.
>
> As jy klaar per ongeluk die ding oopgemaak het, is jou sisteem nou
> besmet.
>
> Beste raad wat ek het vir almal in hierdie groep is om NOOIT OOIT op
> skakels te kliek nie. Tensy jy die persoon wat die boodskap geskryf
> het vertrou.
>
Re: Lees - BELANGRIK!!! [boodskap #55775 is 'n antwoord op boodskap #55774] Sa, 19 Januarie 2002 05:22 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2002 06:37:32 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Saartjie.
> Wat 'n nare streep om die mense met luste te trek.

RODVELMMD!!!!
Ai, jy het ook net 'n manier om dinge te sê wat my soms laat verstik
aan my koffie! :-))))
Ja, dis rerig siek.
Vorige onderwerp: Al is dit laat...
Volgende onderwerp: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 07 15:05:46 MGT 2024