Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kla kla kla
Re: Boereseks [boodskap #55584 is 'n antwoord op boodskap #55575] Wo, 16 Januarie 2002 22:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:

> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
> perd afgeval het?

Nee.
En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.

Die Ruiter in die Nag
Re: Boereseks [boodskap #55585 is 'n antwoord op boodskap #55575] Wo, 16 Januarie 2002 22:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:j4mb4uchfk6t3plui3650j3r1t4aujsgb1@4ax.com...
> Jy meen nog kuisser as die kuisste seksuele posisie wat daar bestaan?
> Nou is ek nuuskurig!! VERTEL!! Ek het mos nog nooit met 'n boertjie
> kon vry nie, en is altyd nuuskurig.
> :-)
UUhhmmm... verduidelik 'seblief vir my die verskillende posisies? Ek het
nie 'n clue waarvan julle hier praat nie - Ma het nooit vir my van die bye
en die blommetjies vertel nie, alles van my beterweterige vriende geleer, en
dit was maar min...

> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
> perd afgeval het?
> :-))
>
Hie-hie-hie... 'n goeie vraag. Ek moet sê ek het lekker gegiggel toe ek
Bush hoor praat na die voorval. Mens kan die pretzel mos nou lekker
ontwikkel in 'n gedugte aanvalsmetode.
Re: kla kla kla [boodskap #55589 is 'n antwoord op boodskap #55581] Wo, 16 Januarie 2002 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 07:55:16 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> Kontak my privaat by dié email
> adres - dit sal wel by my uitkom.

Agge nee sies. Waaroor of oor wie wil julle twee nou alweer skinner?
Oppas vir Danielle hoor. Sy kan ALLES van julle uitvind - selfs
waaroor julle skinder!

(Chuckle chuckle chuckle)
:-))))))))))))))))))))))))
Re: Boereseks [boodskap #55593 is 'n antwoord op boodskap #55584] Do, 17 Januarie 2002 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Gloudina - jy is verkeerd.
ET het net pleinweg afgeval. - jy kan jou eie gevolgtrekkings daarvan maak -
en almal sal reg wees.
Daardie perd sou nie vandag nog geleef het as dit hom afgegooi het nie.
Annette

skryf in boodskap news:3C45FB5B.6030609@rogers.com...
>
> Danielle wrote:
>
>
>> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
>> perd afgeval het?
>
> Nee.
> En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
> Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
> dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
> ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
> 'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Boereseks [boodskap #55594 is 'n antwoord op boodskap #55585] Do, 17 Januarie 2002 03:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O wee!!! Wat vertel julle my? Was dit 'n Osama pretzel?:)
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:aQm18.73447$HW3.77158@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:j4mb4uchfk6t3plui3650j3r1t4aujsgb1@4ax.com...
>> Jy meen nog kuisser as die kuisste seksuele posisie wat daar bestaan?
>> Nou is ek nuuskurig!! VERTEL!! Ek het mos nog nooit met 'n boertjie
>> kon vry nie, en is altyd nuuskurig.
>> :-)
> UUhhmmm... verduidelik 'seblief vir my die verskillende posisies? Ek het
> nie 'n clue waarvan julle hier praat nie - Ma het nooit vir my van die bye
> en die blommetjies vertel nie, alles van my beterweterige vriende geleer, en
> dit was maar min...
>
>
>> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
>> perd afgeval het?
>> :-))
>>
> Hie-hie-hie... 'n goeie vraag. Ek moet sê ek het lekker gegiggel toe ek
> Bush hoor praat na die voorval. Mens kan die pretzel mos nou lekker
> ontwikkel in 'n gedugte aanvalsmetode.
>
Re: Boereseks [boodskap #55601 is 'n antwoord op boodskap #55593] Do, 17 Januarie 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 05:18:09 +0200, "Annette" wrote:

> Daardie perd sou nie vandag nog geleef het as dit hom afgegooi het nie.

Wat is die perd se naam nou weer?
Re: Boereseks [boodskap #55607 is 'n antwoord op boodskap #55601] Do, 17 Januarie 2002 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek!! Ek was nou nie sterk op ET ingestel nie, so die naam van die perd
was nou nie vir my so belangrik om te onthou nie - maar ek kan maar altyd
raai:
Vuurslag?
Platboom?

Annette

Danielle skryf in boodskap news:n3pc4ushjjgldoqmt5kqof890ecg6klce8@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 05:18:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daardie perd sou nie vandag nog geleef het as dit hom afgegooi het nie.
>
> Wat is die perd se naam nou weer?
>
Re: kla kla kla [boodskap #55613 is 'n antwoord op boodskap #55589] Do, 17 Januarie 2002 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee man Saartjie, Ek moet net gou vir Me gaan reghelp oor haar stelling
hierbo oor die vriende wat haar mislei het :-))))) Sou ek nou ooit so iets
doen!!!

"Saartjie" skryf in boodskap news:envb4uc567us1tiprcui16jrsk4plurltc@4ax.com...
> On Thu, 17 Jan 2002 07:55:16 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Kontak my privaat by dié email
>> adres - dit sal wel by my uitkom.
>
> Agge nee sies. Waaroor of oor wie wil julle twee nou alweer skinner?
> Oppas vir Danielle hoor. Sy kan ALLES van julle uitvind - selfs
> waaroor julle skinder!
>
> (Chuckle chuckle chuckle)
> :-))))))))))))))))))))))))
>
Re: Boereseks [boodskap #55615 is 'n antwoord op boodskap #55584] Do, 17 Januarie 2002 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Danielle wrote:
> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
> perd afgeval het?

Nee.
En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.
Die Ruiter in die Nag

Wouter
Ek stem saam. Die perd het nie van sy brandewynasem
gehou nie, toe gooi hy hom af.
Re: Boereseks [boodskap #55618 is 'n antwoord op boodskap #55615] Do, 17 Januarie 2002 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3c46857d.0@news1.mweb.co.za...
> Danielle wrote:
>> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
>> perd afgeval het?
>
> Nee.
> En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
> Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
> dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
> ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
> 'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.
> Die Ruiter in die Nag
>
> Wouter
> Ek stem saam. Die perd het nie van sy brandewynasem
> gehou nie, toe gooi hy hom af.
>

Of dalk het hy geskrik vir Jani se reuk so na aan sy rug:-))
Die waarheid was natuurlik dat die arme perd gegly het. Die staal skoene en
die gladde pad het nie so lekker saamgewerk nie.
Re: Boereseks [boodskap #55621 is 'n antwoord op boodskap #55618] Do, 17 Januarie 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Strooi Sakkie - dis maar net wat as vir verskoning aangebied is:))
Hoekom het die perd dan nie voorheen of daarna "gegly" nie?
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c468c24$0$227@hades.is.co.za...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3c46857d.0@news1.mweb.co.za...
>> Danielle wrote:
>>> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
>>> perd afgeval het?
>>
>> Nee.
>> En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
>> Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
>> dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
>> ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
>> 'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.
>> Die Ruiter in die Nag
>>
>> Wouter
>> Ek stem saam. Die perd het nie van sy brandewynasem
>> gehou nie, toe gooi hy hom af.
>>
>
> Of dalk het hy geskrik vir Jani se reuk so na aan sy rug:-))
> Die waarheid was natuurlik dat die arme perd gegly het. Die staal skoene en
> die gladde pad het nie so lekker saamgewerk nie.
>
Re: Boereseks [boodskap #55622 is 'n antwoord op boodskap #55557] Do, 17 Januarie 2002 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a24eu9$tmrrm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Boereseks en die sendelingposisie kan onmoontlik nie dieselfde
> wees nie - daarvoor is ons mense te kuis;)))
> Annette (miskien sal hoe ons die feite van die lewe geleer
> het 'n baie interesante draad wees:)) )

'n Interessante draad
Om oor te praat, inderdaad
Hoe het jy lewensfeite geleer?
Kon jy die draad nie keer?

Karel Rolstert
Re: Boereseks [boodskap #55626 is 'n antwoord op boodskap #55622] Do, 17 Januarie 2002 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Wel, ek het in die eerste plek nie 'n draad gehad om te trek om die
feite te leer nie:))
Teoretiese kennis as't ware:)))
Universiteit - speel brug - dummy hand lees uit Dr Jan van Elfen se Wat Elke
Meisie Behoort te Weet hard voor aan die ander 3 spelendes;)))
Sommige feite uit die boek het verlore geraak as die spel te interessant
geraak het;)))
Annette

Karel Kolstert skryf in boodskap news:3c46988d$0$235@hades.is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:a24eu9$tmrrm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Boereseks en die sendelingposisie kan onmoontlik nie dieselfde
>> wees nie - daarvoor is ons mense te kuis;)))
>> Annette (miskien sal hoe ons die feite van die lewe geleer
>> het 'n baie interesante draad wees:)) )
>
> 'n Interessante draad
> Om oor te praat, inderdaad
> Hoe het jy lewensfeite geleer?
> Kon jy die draad nie keer?
>
> Karel Rolstert
>
Re: Boereseks [boodskap #55635 is 'n antwoord op boodskap #55621] Do, 17 Januarie 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek wietie, sê maar net wat ek op die nuus gesien het, en daai perd wat
hulle daar gewys het het gegly. Ek dink nie ou ET sou gaan poseer het vir
nog 'n "photo-shoot" sodat die perd onder sy gat kon uitgly nie.

"Annette" wrote in message
news:a2653j$urfpj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Strooi Sakkie - dis maar net wat as vir verskoning aangebied is:))
> Hoekom het die perd dan nie voorheen of daarna "gegly" nie?
> Annette
>
>
> Sakkie wrote in message
news:3c468c24$0$227@hades.is.co.za...
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3c46857d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Danielle wrote:
>>>> Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
>>>> perd afgeval het?
>>>
>>> Nee.
>>> En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
>>> Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
>>> dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
>>> ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
>>> 'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.
>>> Die Ruiter in die Nag
>>>
>>> Wouter
>>> Ek stem saam. Die perd het nie van sy brandewynasem
>>> gehou nie, toe gooi hy hom af.
>>>
>>
>> Of dalk het hy geskrik vir Jani se reuk so na aan sy rug:-))
>> Die waarheid was natuurlik dat die arme perd gegly het. Die staal skoene en
>> die gladde pad het nie so lekker saamgewerk nie.
>>
>
Re: Boereseks [boodskap #55637 is 'n antwoord op boodskap #55635] Do, 17 Januarie 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gits Sakkie!! Wil jy my vertel ET het die arme perd ook 'n dop vuurwater
ingejaag?:))))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c46c1ec$0$233@hades.is.co.za...
> Nee ek wietie, sê maar net wat ek op die nuus gesien het, en daai perd wat
> hulle daar gewys het het gegly. Ek dink nie ou ET sou gaan poseer het vir
> nog 'n "photo-shoot" sodat die perd onder sy gat kon uitgly nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:a2653j$urfpj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Strooi Sakkie - dis maar net wat as vir verskoning aangebied is:))
>> Hoekom het die perd dan nie voorheen of daarna "gegly" nie?
>> Annette
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
> news:3c468c24$0$227@hades.is.co.za...
>>>
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3c46857d.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Danielle wrote:
>>>> > Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor hy van sy
>>>> > perd afgeval het?
>>>>
>>>> Nee.
>>>> En ek dink nie hy het van sy perd afgeval nie.
>>>> Sy perd het hom afgegooi. Sy perd was al lankal
>>>> dik vir hom en het sy kans gevat. Sy perd wou
>>>> ook sy deeltjie bydra tot die totstandkoming van
>>>> 'n nuwe Suid-Afrika. Perdry is nie vir sissies nie.
>>>> Die Ruiter in die Nag
>>>>
>>>> Wouter
>>>> Ek stem saam. Die perd het nie van sy brandewynasem
>>>> gehou nie, toe gooi hy hom af.
>>>>
>>>
>>> Of dalk het hy geskrik vir Jani se reuk so na aan sy rug:-))
>>> Die waarheid was natuurlik dat die arme perd gegly het. Die staal skoene en
>>> die gladde pad het nie so lekker saamgewerk nie.
>>>
>>
>
Re: Boereseks [boodskap #55659 is 'n antwoord op boodskap #55585] Do, 17 Januarie 2002 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Thu, 17 Jan 2002 08:12:35 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> UUhhmmm... verduidelik 'seblief vir my die verskillende posisies?

Is dit nou 'n uitnodiging om my beoogde VK toer na 'n Australiese toer
te verander?
Re: Boereseks [boodskap #55678 is 'n antwoord op boodskap #55659] Do, 17 Januarie 2002 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Didi" skryf in boodskap news:l44e4u0ctlhfelhjo28h82k6a4tg2fgv6l@4ax.com...
>
>> UUhhmmm... verduidelik 'seblief vir my die verskillende posisies?
>
> Is dit nou 'n uitnodiging om my beoogde VK toer na 'n Australiese toer
> te verander?
>

Skaam jou, Didi! Ek het jaarrrrre laas gebloos...
Re: kla kla kla [boodskap #55681 is 'n antwoord op boodskap #55613] Do, 17 Januarie 2002 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c467caf$0$226@hades.is.co.za...
> Ag nee man Saartjie, Ek moet net gou vir Me gaan reghelp oor haar stelling
> hierbo oor die vriende wat haar mislei het :-))))) Sou ek nou ooit so iets
> doen!!!
>
Sakkie, het jy my al probeer kontak? Ek dink die adres was miskien
verkeerd - kan jy 'seblief weer probeer? Ek het dit hopelik nou reggemaak.

En Danni, ek sal mos nooit skinner nie! Wissel net gedagtes, jy sien...
Sommer net... [boodskap #55683 is 'n antwoord op boodskap #55681] Vr, 18 Januarie 2002 02:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat dink julle is die grootste oorsaak of rede dat mense van mekaar
skinder? Nie net sommer gewone en algemene daaglikse "skinder" nie,
maar werklike maligne/kwaadwillige skinder en agteraf rugstekery wat
bedoel is om iemand anders se karakter aan te val en skade te
berokken? Dit gebeur tog daagliks in alle fasette van die samelewing
- maar watse tipe persoon is dit wat haarself/homself veroorloof tot
sulke dade?

Die afgelope ruk wonder ek baie hieroor. Ek dink nie die ouens wat op
hierdie nuusgroep deelneem is betrokke by sulke dinge nie. Aarde, ons
is te besig om in die OPENBAAR met mekaar te baklei en stry! :-)
Maar ek sou tog graag wou hoor as iemand dalk idees/opinies hieroor
het.

Volgens die Baha'i is rugstekers (backbiters) mense wat hulle eie
verantwoordelikhede vir hulle probleme/vrese wil afskuif op iemand
anders. Speaking badly of another person gives a temporary
psychological boost to the speaker, who feels him/herself to be
superior in some way to the one being spoken of. This is quite a
relief if one's self esteem is low (at least temporarily).

"...Backbiting quencheth the light of the heart, and extinguisheth the
life of the soul."
(Baha'u'llah: The Kitab-i-Iqan, p. 193)

And an awareness that one is not only injuring him/herself spiritually
but also the people listening to the backbiting and destroying the
unity of the friends:

"...If any soul speak ill of an absent one, the only result will
clearly be this: he will dampen the zeal of the friends and tend to
make them indifferent. For backbiting is divisive, it is the leading
cause among the friends of a disposition to withdraw. ."
(Abdu'l-Baha: Selections from the Writings of Abdu'l-Baha,
pp. 230-31)

It's interesting that the reason for backbiting in the first place was
to bolster low self-esteem, but it was only a temporary high followed
by a deeper low than before. Once we stop backbiting, a sort of self
esteem descends on the soul which is stable and profound from obeying
this essential law of God. Others come to trust, respect and love us
more as they sense that we can see their positive spiritual qualities,
and this also results in feelings of self-worth. Our lives are in
harmony with the spirit of the Faith. Also, when we can see our own
shortcomings and weaknesses, and don't dwell on the weaknesses of
others, it results in true humility (not humilitation) and feelings of
oneness with the rest of humankind. We can get off the seesaw of
feeling superior or inferior to others, and can look others squarely
in the eye as equals.

Wat sê die bybel:
http://www.1stock.org/Documents/Bible_Studies/Gossip.htm#5-R EASONS%20THAT%20PEOPLE%20GOSSIP

REASONS THAT PEOPLE GOSSIP

1) Pride
2) Bitterness, hostility, anger, resentment; thus, find someone to
vent their inner feelings on
3) Low self-esteem; desire to pull others around them down to their
level
4) Purposeful attempt to destroy or malign someone, motivated by
jealousy
5) Influence of peers; joining the crowd for acceptance

CONSEQUENCES OF GOSSIP

1) The one who is spoken against can receive:
hurt or pain,
embarrassment,
damage to their character
or reputation;
it is destructive
and causes division.
2) The one who gossips reveals the true nature of their heart. As it
is written:
Mt 12:34-O GENERATION OF VIPERS, HOW CAN YE, BEING EVIL, SPEAK
GOOD THINGS? FOR OUT OF THE ABUNDANCE OF THE HEART THE MOUTH SPEAKETH
(the mouth speaks out of that which fills the heart—revealing that sin
is in control).

The apostle Paul warns, Gal 6:7,8-BE NOT DECEIVED; GOD IS NOT
MOCKED: FOR WHATSOEVER A MAN SOWETH, THAT SHALL HE ALSO REAP. FOR HE
THAT SOWETH TO HIS FLESH SHALL OF THE FLESH REAP CORRUPTION; BUT HE
THAT SOWETH TO THE SPIRIT SHALL OF THE SPIRIT REAP LIFE EVERLASTING
(we may reap more than what we have sown—like a boomerang—it comes
back to us).

It is written, Pv 19:9-A FALSE WITNESS SHALL NOT BE UNPUNISHED,
AND HE THAT SPEAKETH LIES SHALL PERISH.

Pv 12:18-THERE IS THAT SPEAKETH LIKE THE PIERCINGS OF A SWORD: BUT
THE TONGUE OF THE WISE IS HEALTH (reckless words pierce like a sword
[NIV], which drives godly people away).

Pv 12:22-LYING LIPS ARE ABOMINATION TO THE LORD: BUT THEY THAT
DEAL TRULY ARE HIS DELIGHT.
3) The third party (or the person hearing the gossip) can become
confused and influenced in the wrong manner. They may repeat the error
and get caught up in it.
Re: Sommer net... [boodskap #55686 is 'n antwoord op boodskap #55683] Vr, 18 Januarie 2002 04:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal nie weet nie Danielle - het my nog nooit juis gesteur aan sulke mense
nie.
Dis mos hulle probleem;))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:931f4ukoke2hn1cspmt8dse3mujo8hgusr@4ax.com...
> Wat dink julle is die grootste oorsaak of rede dat mense van mekaar
> skinder? Nie net sommer gewone en algemene daaglikse "skinder" nie,
> maar werklike maligne/kwaadwillige skinder en agteraf rugstekery wat
> bedoel is om iemand anders se karakter aan te val en skade te
> berokken? Dit gebeur tog daagliks in alle fasette van die samelewing
> - maar watse tipe persoon is dit wat haarself/homself veroorloof tot
> sulke dade?
>
> Die afgelope ruk wonder ek baie hieroor. Ek dink nie die ouens wat op
> hierdie nuusgroep deelneem is betrokke by sulke dinge nie. Aarde, ons
> is te besig om in die OPENBAAR met mekaar te baklei en stry! :-)
> Maar ek sou tog graag wou hoor as iemand dalk idees/opinies hieroor
> het.
>
> Volgens die Baha'i is rugstekers (backbiters) mense wat hulle eie
> verantwoordelikhede vir hulle probleme/vrese wil afskuif op iemand
> anders. Speaking badly of another person gives a temporary
> psychological boost to the speaker, who feels him/herself to be
> superior in some way to the one being spoken of. This is quite a
> relief if one's self esteem is low (at least temporarily).
>
> "...Backbiting quencheth the light of the heart, and extinguisheth the
> life of the soul."
> (Baha'u'llah: The Kitab-i-Iqan, p. 193)
>
> And an awareness that one is not only injuring him/herself spiritually
> but also the people listening to the backbiting and destroying the
> unity of the friends:
>
> "...If any soul speak ill of an absent one, the only result will
> clearly be this: he will dampen the zeal of the friends and tend to
> make them indifferent. For backbiting is divisive, it is the leading
> cause among the friends of a disposition to withdraw. ."
> (Abdu'l-Baha: Selections from the Writings of Abdu'l-Baha,
> pp. 230-31)
>
> It's interesting that the reason for backbiting in the first place was
> to bolster low self-esteem, but it was only a temporary high followed
> by a deeper low than before. Once we stop backbiting, a sort of self
> esteem descends on the soul which is stable and profound from obeying
> this essential law of God. Others come to trust, respect and love us
> more as they sense that we can see their positive spiritual qualities,
> and this also results in feelings of self-worth. Our lives are in
> harmony with the spirit of the Faith. Also, when we can see our own
> shortcomings and weaknesses, and don't dwell on the weaknesses of
> others, it results in true humility (not humilitation) and feelings of
> oneness with the rest of humankind. We can get off the seesaw of
> feeling superior or inferior to others, and can look others squarely
> in the eye as equals.
>
>
> Wat sê die bybel:
>
http://www.1stock.org/Documents/Bible_Studies/Gossip.htm#5-R EASONS%20THAT%20
PEOPLE%20GOSSIP
>
> REASONS THAT PEOPLE GOSSIP
>
> 1) Pride
> 2) Bitterness, hostility, anger, resentment; thus, find someone to
> vent their inner feelings on
> 3) Low self-esteem; desire to pull others around them down to their
> level
> 4) Purposeful attempt to destroy or malign someone, motivated by
> jealousy
> 5) Influence of peers; joining the crowd for acceptance
>
> CONSEQUENCES OF GOSSIP
>
> 1) The one who is spoken against can receive:
> hurt or pain,
> embarrassment,
> damage to their character
> or reputation;
> it is destructive
> and causes division.
> 2) The one who gossips reveals the true nature of their heart. As it
> is written:
> Mt 12:34-O GENERATION OF VIPERS, HOW CAN YE, BEING EVIL, SPEAK
> GOOD THINGS? FOR OUT OF THE ABUNDANCE OF THE HEART THE MOUTH SPEAKETH
> (the mouth speaks out of that which fills the heart-revealing that sin
> is in control).
>
> The apostle Paul warns, Gal 6:7,8-BE NOT DECEIVED; GOD IS NOT
> MOCKED: FOR WHATSOEVER A MAN SOWETH, THAT SHALL HE ALSO REAP. FOR HE
> THAT SOWETH TO HIS FLESH SHALL OF THE FLESH REAP CORRUPTION; BUT HE
> THAT SOWETH TO THE SPIRIT SHALL OF THE SPIRIT REAP LIFE EVERLASTING
> (we may reap more than what we have sown-like a boomerang-it comes
> back to us).
>
> It is written, Pv 19:9-A FALSE WITNESS SHALL NOT BE UNPUNISHED,
> AND HE THAT SPEAKETH LIES SHALL PERISH.
>
> Pv 12:18-THERE IS THAT SPEAKETH LIKE THE PIERCINGS OF A SWORD: BUT
> THE TONGUE OF THE WISE IS HEALTH (reckless words pierce like a sword
> [NIV], which drives godly people away).
>
> Pv 12:22-LYING LIPS ARE ABOMINATION TO THE LORD: BUT THEY THAT
> DEAL TRULY ARE HIS DELIGHT.
> 3) The third party (or the person hearing the gossip) can become
> confused and influenced in the wrong manner. They may repeat the error
> and get caught up in it.
>
Re: Sommer net... [boodskap #55688 is 'n antwoord op boodskap #55686] Vr, 18 Januarie 2002 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 06:23:38 +0200, "Annette" wrote:

> Sal nie weet nie Danielle - het my nog nooit juis gesteur aan sulke mense
> nie.
> Dis mos hulle probleem;))

Ja, ek "hoor" wat jy sê, Annette. En ek dink ek ken jou nou al goed
genoeg om te weet dat jy "practise what you preach:. :-)

Verskoon my maar - dis seker net 'n fase...:-)
Re: Sommer net... [boodskap #55689 is 'n antwoord op boodskap #55688] Vr, 18 Januarie 2002 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O droewe dag!!! Twee fases!!! Tyd om Salusa 45 te kry liefie:))))
Annette

com> skryf in boodskap news:ss9f4u4gbrkq09lmlsneq0hf45oftfh50n@4ax.com...
> On Fri, 18 Jan 2002 06:23:38 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Sal nie weet nie Danielle - het my nog nooit juis gesteur aan sulke mense
>> nie.
>> Dis mos hulle probleem;))
>
> Ja, ek "hoor" wat jy sê, Annette. En ek dink ek ken jou nou al goed
> genoeg om te weet dat jy "practise what you preach:. :-)
>
> Verskoon my maar - dis seker net 'n fase...:-)
>
Re: Sommer net... [boodskap #55691 is 'n antwoord op boodskap #55683] Vr, 18 Januarie 2002 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jan 2002 21:50:43 -0500, Danielle
sent the following message to space station Earth:

> Wat dink julle is die grootste oorsaak of rede dat mense van mekaar
> skinder?

apartheid natuurlik. mense in veraf lande doen dit nie.

ek dink as iemand by jou, of jy by iemand, begin om `n ander te
beskinder is dit `n poging om erkenning te kry vir hoe jy voel. as ek
voel dat koos is sus of so dan begin ek by jou skinder in die hoop dat
jy dit sal beaam. en dis redelik maklik want die oomblik wat jy
deelneem aan die gesprek beaam jy dit, tensy jy pertinent die teendeel
staaf. nou sal ek nie so skuldig voel omdat ek so dink nie.

> - maar watse tipe persoon is dit wat haarself/homself veroorloof tot
> sulke dade?

dis `n natuurlike ding van ons spesie om aanvaarding en erkenning te
soek. so almal voel soms om dit te doen, om te toets of die om my ook
so voel. dis net as jou persoonlikheid goed ontwikkel is dat jy jou
sal weerhou daarvan maar ek dink almal vang hulleself dat jy jouself
moet keer net voor jy wou begin. wat is dan nou lekkerder as jy dink
iemand is `n poeppol en iemand beaam dit vir jou.

dis nou beskeie opinie en julle is geregtig daarop.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Boereseks [boodskap #55705 is 'n antwoord op boodskap #55659] Vr, 18 Januarie 2002 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Didi wrote:
>
> On Thu, 17 Jan 2002 08:12:35 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> UUhhmmm... verduidelik 'seblief vir my die verskillende posisies?
>
> Is dit nou 'n uitnodiging om my beoogde VK toer na 'n Australiese toer
> te verander?

Oppas net laat dit nie 'n VD toer word nie :)
Re: Sommer net... [boodskap #55719 is 'n antwoord op boodskap #55683] Vr, 18 Januarie 2002 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat nou Danielle, jy vra 'n vraag en dan gee jy sommer terselfdertyd al
die antwoorde:-))))) wat moet ek nou sê behalwe:
uh......hmmmmm.....aaah!....wraggies, die ouens het 'n goeie punt beet.

"Danielle" skryf in boodskap news:931f4ukoke2hn1cspmt8dse3mujo8hgusr@4ax.com...
> Wat dink julle is die grootste oorsaak of rede dat mense van mekaar
> skinder? Nie net sommer gewone en algemene daaglikse "skinder" nie,
> maar werklike maligne/kwaadwillige skinder en agteraf rugstekery wat
> bedoel is om iemand anders se karakter aan te val en skade te
> berokken? Dit gebeur tog daagliks in alle fasette van die samelewing
> - maar watse tipe persoon is dit wat haarself/homself veroorloof tot
> sulke dade?
>
> Die afgelope ruk wonder ek baie hieroor. Ek dink nie die ouens wat op
> hierdie nuusgroep deelneem is betrokke by sulke dinge nie. Aarde, ons
> is te besig om in die OPENBAAR met mekaar te baklei en stry! :-)
> Maar ek sou tog graag wou hoor as iemand dalk idees/opinies hieroor
> het.
>
> Volgens die Baha'i is rugstekers (backbiters) mense wat hulle eie
> verantwoordelikhede vir hulle probleme/vrese wil afskuif op iemand
> anders. Speaking badly of another person gives a temporary
> psychological boost to the speaker, who feels him/herself to be
> superior in some way to the one being spoken of. This is quite a
> relief if one's self esteem is low (at least temporarily).
>
> "...Backbiting quencheth the light of the heart, and extinguisheth the
> life of the soul."
> (Baha'u'llah: The Kitab-i-Iqan, p. 193)
>
> And an awareness that one is not only injuring him/herself spiritually
> but also the people listening to the backbiting and destroying the
> unity of the friends:
>
> "...If any soul speak ill of an absent one, the only result will
> clearly be this: he will dampen the zeal of the friends and tend to
> make them indifferent. For backbiting is divisive, it is the leading
> cause among the friends of a disposition to withdraw. ."
> (Abdu'l-Baha: Selections from the Writings of Abdu'l-Baha,
> pp. 230-31)
>
> It's interesting that the reason for backbiting in the first place was
> to bolster low self-esteem, but it was only a temporary high followed
> by a deeper low than before. Once we stop backbiting, a sort of self
> esteem descends on the soul which is stable and profound from obeying
> this essential law of God. Others come to trust, respect and love us
> more as they sense that we can see their positive spiritual qualities,
> and this also results in feelings of self-worth. Our lives are in
> harmony with the spirit of the Faith. Also, when we can see our own
> shortcomings and weaknesses, and don't dwell on the weaknesses of
> others, it results in true humility (not humilitation) and feelings of
> oneness with the rest of humankind. We can get off the seesaw of
> feeling superior or inferior to others, and can look others squarely
> in the eye as equals.
>
>
> Wat sê die bybel:
>
http://www.1stock.org/Documents/Bible_Studies/Gossip.htm#5-R EASONS%20THAT%20
PEOPLE%20GOSSIP
>
> REASONS THAT PEOPLE GOSSIP
>
> 1) Pride
> 2) Bitterness, hostility, anger, resentment; thus, find someone to
> vent their inner feelings on
> 3) Low self-esteem; desire to pull others around them down to their
> level
> 4) Purposeful attempt to destroy or malign someone, motivated by
> jealousy
> 5) Influence of peers; joining the crowd for acceptance
>
> CONSEQUENCES OF GOSSIP
>
> 1) The one who is spoken against can receive:
> hurt or pain,
> embarrassment,
> damage to their character
> or reputation;
> it is destructive
> and causes division.
> 2) The one who gossips reveals the true nature of their heart. As it
> is written:
> Mt 12:34-O GENERATION OF VIPERS, HOW CAN YE, BEING EVIL, SPEAK
> GOOD THINGS? FOR OUT OF THE ABUNDANCE OF THE HEART THE MOUTH SPEAKETH
> (the mouth speaks out of that which fills the heart-revealing that sin
> is in control).
>
> The apostle Paul warns, Gal 6:7,8-BE NOT DECEIVED; GOD IS NOT
> MOCKED: FOR WHATSOEVER A MAN SOWETH, THAT SHALL HE ALSO REAP. FOR HE
> THAT SOWETH TO HIS FLESH SHALL OF THE FLESH REAP CORRUPTION; BUT HE
> THAT SOWETH TO THE SPIRIT SHALL OF THE SPIRIT REAP LIFE EVERLASTING
> (we may reap more than what we have sown-like a boomerang-it comes
> back to us).
>
> It is written, Pv 19:9-A FALSE WITNESS SHALL NOT BE UNPUNISHED,
> AND HE THAT SPEAKETH LIES SHALL PERISH.
>
> Pv 12:18-THERE IS THAT SPEAKETH LIKE THE PIERCINGS OF A SWORD: BUT
> THE TONGUE OF THE WISE IS HEALTH (reckless words pierce like a sword
> [NIV], which drives godly people away).
>
> Pv 12:22-LYING LIPS ARE ABOMINATION TO THE LORD: BUT THEY THAT
> DEAL TRULY ARE HIS DELIGHT.
> 3) The third party (or the person hearing the gossip) can become
> confused and influenced in the wrong manner. They may repeat the error
> and get caught up in it.
>
Re: kla kla kla [boodskap #55721 is 'n antwoord op boodskap #55681] Vr, 18 Januarie 2002 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit bly terugkom. Annetta, kan jy of Danielle dalk uithelp hier.

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:lkJ18.74144$HW3.79900@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c467caf$0$226@hades.is.co.za...
>> Ag nee man Saartjie, Ek moet net gou vir Me gaan reghelp oor haar stelling
>> hierbo oor die vriende wat haar mislei het :-))))) Sou ek nou ooit so iets
>> doen!!!
>>
> Sakkie, het jy my al probeer kontak? Ek dink die adres was miskien
> verkeerd - kan jy 'seblief weer probeer? Ek het dit hopelik nou reggemaak.
>
> En Danni, ek sal mos nooit skinner nie! Wissel net gedagtes, jy sien...
>
Re: Sommer net... [boodskap #55738 is 'n antwoord op boodskap #55719] Vr, 18 Januarie 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 10:45:51 +0200, "Sakkie" wrote:

> Nou wat nou Danielle, jy vra 'n vraag en dan gee jy sommer terselfdertyd al
> die antwoorde:-))))) wat moet ek nou sê behalwe:
> uh......hmmmmm.....aaah!....wraggies, die ouens het 'n goeie punt beet.

LOL!
Tussen jou en Annette kry ek darem insiggewende antwoorde, hoor!
:-)))
(Dit was ook nou nie juis "antwoorde" nie - eerder net 'n poging om om
so paar opinies/idees te wys.)
Re: Sommer net... [boodskap #55743 is 'n antwoord op boodskap #55691] Vr, 18 Januarie 2002 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 08:15:20 +0200, Threeships 'did you see that?? '
Mcduck wrote:

>> Wat dink julle is die grootste oorsaak of rede dat mense van mekaar
>> skinder?
>
> apartheid natuurlik. mense in veraf lande doen dit nie.

Nee, moenie jy ook nou begin nie. :-)
Maar ek sal graag in daai veraf land wil gaan woon...

> ek dink as iemand by jou, of jy by iemand, begin om `n ander te
> beskinder is dit `n poging om erkenning te kry vir hoe jy voel. as ek
> voel dat koos is sus of so dan begin ek by jou skinder in die hoop dat
> jy dit sal beaam. en dis redelik maklik want die oomblik wat jy
> deelneem aan die gesprek beaam jy dit, tensy jy pertinent die teendeel
> staaf. nou sal ek nie so skuldig voel omdat ek so dink nie.

Baie dankie dat jy jou gedagtes gedeel het. Ek stem nogal saam met
jou. Veral jou verwysing na "skuldig" voel is vir my interessant.

Die rol van die Internet en gespreksgroepe is ook interessant - in
die opsig dat ek dink mense se persoonlikhede in die werklike lewe
word baie mooi gespieël hier. Meer miskien nog as wat mens besef -
want hier is nie liggaamstaal en ander fisiese dinge wat ons gebruik
in ons alledaagse lewe om met mense te komminikeer nie. Jy kan nie
altyd die glimlag op die skrywer se gesig sien nie - mense soos ek wat
swak skrywers is, moet maar gebruik maak van baie smileys om te wys
dat ek nie ernstig of kwaad is nie - andere skryf goed genoeg om nie
van hierdie goetertjies gebruik te maak nie. Nogsteeds - ek dink nie
ons kan rerig verdoesel wie of wat ons is in die werklike lewe nie.
Daarom dan begin "skinder" dalk 'n manier word om jouself in die
pecking order te hou - selfs ten koste van ander deelnemers - of
eerder VERAL ten koste van ander deelnemers?

>> - maar watse tipe persoon is dit wat haarself/homself veroorloof tot
>> sulke dade?
>
> dis `n natuurlike ding van ons spesie om aanvaarding en erkenning te
> soek.

Ek dink ook so.

> so almal voel soms om dit te doen, om te toets of die om my ook
> so voel. dis net as jou persoonlikheid goed ontwikkel is dat jy jou
> sal weerhou daarvan maar ek dink almal vang hulleself dat jy jouself
> moet keer net voor jy wou begin. wat is dan nou lekkerder as jy dink
> iemand is `n poeppol en iemand beaam dit vir jou.

Hmmm....ja, jy het 'n goeie punt hier beet. :-) Ek dink ons almal
skinder op een of ander stadium van ander - en soms word dit selfs
aangemoedig (om te skinder), want blykbaar is dit gesond vir die
psige. Maar ek dink tog dat daar skinder en SKINDER is! :-))

> dis nou beskeie opinie en julle is geregtig daarop.

Niks verkeerd met JOU selfbeeld nie!! :-)) Bly om te hoor dat jy voel
ons is geregtig daarop. :-))
Fases [boodskap #55744 is 'n antwoord op boodskap #55689] Vr, 18 Januarie 2002 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 07:45:53 +0200, "Annette" wrote:

> O droewe dag!!! Twee fases!!! Tyd om Salusa 45 te kry liefie:))))

Grrrrr..............moenie OOIT vir my "liefie" of enige ander
"naampies" nie!! Ek pes dit - rerig.
(terloops, my man is heel gelukkig oor daai ander "fase" - ek is nie
so seker nie...) :-))
Enniewy - ek skat ek het eerder Salusa 99 nodig! :-)
Re: Fases [boodskap #55746 is 'n antwoord op boodskap #55744] Vr, 18 Januarie 2002 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - enige Salusa bo 79 is net vir die manne ou dier:))
Annette - Die Gawe Goose.

news:h7pg4usm4qrh6tbo22l3e2opauuije1htl@4ax.com...
> On Fri, 18 Jan 2002 07:45:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> O droewe dag!!! Twee fases!!! Tyd om Salusa 45 te kry liefie:))))
>
> Grrrrr..............moenie OOIT vir my "liefie" of enige ander
> "naampies" nie!! Ek pes dit - rerig.
> (terloops, my man is heel gelukkig oor daai ander "fase" - ek is nie
> so seker nie...) :-))
> Enniewy - ek skat ek het eerder Salusa 99 nodig! :-)
>
Re: Fases [boodskap #55751 is 'n antwoord op boodskap #55746] Vr, 18 Januarie 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 20:29:24 +0200, "Annette" wrote:

> Nee - enige Salusa bo 79 is net vir die manne ou dier:))

Oooooooooooooooo
Schmuck - okay - ek sal "ou dier" nog kan aanvaar, net omdat ek dit so
af en toe self sal wil gebruik! :-))
Re: Boereseks [boodskap #55757 is 'n antwoord op boodskap #55678] Vr, 18 Januarie 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 09:19:51 +1000, "me & bobby magee"
wrote:


>>> UUhhmmm... verduidelik 'seblief vir my die verskillende posisies?

>> Is dit nou 'n uitnodiging om my beoogde VK toer na 'n Australiese toer
>> te verander?

>
> Skaam jou, Didi! Ek het jaarrrrre laas gebloos...
>

Hoe geniet ek dìììt!!! :-)))

Didi
Re: kla kla kla [boodskap #55786 is 'n antwoord op boodskap #55721] Sa, 19 Januarie 2002 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c47e9e5$0$226@hades.is.co.za...
> Dit bly terugkom. Annetta, kan jy of Danielle dalk uithelp hier.
>
Sorry, Sakkie! Het probeer en het nou selfs al die ouens gekontak by die
website - hulle ondersoek die saak. Danni!!!! Help vir Sakkie - gee hom my
adres. Of Annie!!!! Help!!!
Re: kla kla kla [boodskap #55800 is 'n antwoord op boodskap #55786] Sa, 19 Januarie 2002 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 Jan 2002 20:23:32 +1000, "me & bobby magee"
wrote:

> Sorry, Sakkie! Het probeer en het nou selfs al die ouens gekontak by die
> website - hulle ondersoek die saak. Danni!!!! Help vir Sakkie - gee hom my
> adres. Of Annie!!!! Help!!!

Ons sal so maak me & bobby magee -

"Freedom is another word for nothing else to do"
? :-))))
(Toemaar, ek weet dit moet "to lose" wees)
:-)
Re: Sommer net... [boodskap #55851 is 'n antwoord op boodskap #55743] Ma, 21 Januarie 2002 07:45 Na vorige boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jan 2002 13:09:33 -0500, Danielle
sent the following message to space station Earth:

> On Fri, 18 Jan 2002 08:15:20 +0200, Threeships 'did you see that?? '
> Mcduck wrote:
>
>>> Wat dink julle is die grootste oorsaak of rede dat mense van mekaar
>>> skinder?

>> apartheid natuurlik. mense in veraf lande doen dit nie.
>
> Nee, moenie jy ook nou begin nie. :-)
> Maar ek sal graag in daai veraf land wil gaan woon...
>

moet my nie verkeerd verstaan nie, ek het dit net teen die andere wat
ver bly maar insist om die wat local bly met die grootste klippe te
bestook.

> Die rol van die Internet en gespreksgroepe is ook interessant - in
> die opsig dat ek dink mense se persoonlikhede in die werklike lewe
> word baie mooi gespieël hier. Meer miskien nog as wat mens besef -

in sommige opsigte ja, veral as die gesprek so `n bietjie hittig word
kom die ware kleure na vore. as jy jouself kan weerhou daarvan om
dinge persoonlik op te vat of om iemand se karakter te slag dan dink
ek nogal jy kan mense laat dink van jou wat jy wil he hulle moet dink.

> want hier is nie liggaamstaal en ander fisiese dinge wat ons gebruik
> in ons alledaagse lewe om met mense te komminikeer nie. Jy kan nie
> altyd die glimlag op die skrywer se gesig sien nie - mense soos ek wat
> swak skrywers is, moet maar gebruik maak van baie smileys om te wys
> dat ek nie ernstig of kwaad is nie - andere skryf goed genoeg om nie
> van hierdie goetertjies gebruik te maak nie. Nogsteeds - ek dink nie
> ons kan rerig verdoesel wie of wat ons is in die werklike lewe nie.
> Daarom dan begin "skinder" dalk 'n manier word om jouself in die
> pecking order te hou - selfs ten koste van ander deelnemers - of
> eerder VERAL ten koste van ander deelnemers?

ek dink dit is die beauty van die net, jy kan dit vir of teen jou laat
werk. jy kan inligting deel wat jy wil deel anders as in die werklike
lewe waar iemand dinge oor jou kan uitkrap as hy lank genoeg aan jou
karring. meeste mense met wie ek kommunikeer weet meer van my as ek
van hulle (agv my website) maar dit is dinge wat ek nie omgee dat
hulle weet nie. so die vraag bly, skinder ek? wanneer is dit skinder
en wanneer is dit inligting uitruil? ek dink as jy nie sal wil he dat
dit wat jy gese het oor `n persoon by hulle moet uitkom nie, is dit
skinder. as ek reg is dan ja ek het al geskinder maar ek is nie `n
gewoonte skindernaar (nuwe woord) nie.

>> dis nou beskeie opinie en julle is geregtig daarop.
>
> Niks verkeerd met JOU selfbeeld nie!! :-)) Bly om te hoor dat jy voel
> ons is geregtig daarop. :-))
>

dis nou een ding wat ek nie kan wegsteek nie.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Aardse vermaak.
Volgende onderwerp: Vragie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:49:15 MGT 2024