Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vragie...
Vragie... [boodskap #55857] Ma, 21 Januarie 2002 08:23 na volgende boodskap
Eurokasie  is tans af-lyn  Eurokasie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my sê hoe ek 'n euro teken op 'n plain text mail kan stuur?
Re: Vragie... [boodskap #55860 is 'n antwoord op boodskap #55857] Ma, 21 Januarie 2002 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor daar is probleme Ek kry dit deur ? ( alt 0128) te druk.
Hoe dit anderkant uitkom sal ek nie weet nie.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Eurokasie skryf in boodskap news:a2gja5$jqp$1@reader08.wxs.nl...
> Kan iemand my sê hoe ek 'n euro teken op 'n plain text mail kan stuur?
>
Re: Vragie... [boodskap #55863 is 'n antwoord op boodskap #55860] Ma, 21 Januarie 2002 10:16 Na vorige boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van bloot "Euro", soos in "Euro 10.00"?

"Annette" skryf in boodskap news:a2gk50$10c4bi$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek hoor daar is probleme Ek kry dit deur ? ( alt 0128) te druk.
> Hoe dit anderkant uitkom sal ek nie weet nie.
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Eurokasie wrote in message
> news:a2gja5$jqp$1@reader08.wxs.nl...
>> Kan iemand my sê hoe ek 'n euro teken op 'n plain text mail kan stuur?
>>
>
Vorige onderwerp: kla kla kla
Volgende onderwerp: Johannesburg - volgens die Toerismeraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 20:29:17 MGT 2024