Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » kla kla kla
kla kla kla [boodskap #55385] So, 13 Januarie 2002 13:20 na volgende boodskap
klaas[1]  is tans af-lyn  klaas[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?
Re: kla kla kla [boodskap #55389 is 'n antwoord op boodskap #55385] So, 13 Januarie 2002 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jan 2002 05:20:44 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) wrote:

> Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?

Is hierdie nou 'n arm Afrikaner wat kla omdat die ryk Afrikaners so
baie kla, hmmm? :-))
Re: kla kla kla [boodskap #55397 is 'n antwoord op boodskap #55389] So, 13 Januarie 2002 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is 'n ryke wat oor ander rykes kla;)))
Met die telefoonkoste tans kan geen normale persoon bekostig om op die
internet te wees nie;))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:96d34us8ov5ok0ppifga21hvo6ahdhddo7@4ax.com...
> On 13 Jan 2002 05:20:44 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) wrote:
>
>> Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?
>
> Is hierdie nou 'n arm Afrikaner wat kla omdat die ryk Afrikaners so
> baie kla, hmmm? :-))
>
Re: kla kla kla [boodskap #55398 is 'n antwoord op boodskap #55397] So, 13 Januarie 2002 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jan 2002 22:43:58 +0200, "Annette" wrote:

> Dit is 'n ryke wat oor ander rykes kla;)))

Ja, dit maak meer sin! :-)

> Met die telefoonkoste tans kan geen normale persoon bekostig om op die
> internet te wees nie;))

Hoe vergelyk Telkom se pryse met die van die res van die wêreld? Weet
jy of iemand dalk?
Re: kla kla kla [boodskap #55422 is 'n antwoord op boodskap #55385] Ma, 14 Januarie 2002 08:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jan 2002 05:20:44 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) sent the
following message to space station Earth:

> Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?

want ons wil meeeeer he, gee my nog, gee my nog.

ooo sorry jy bedoel ryk afrikaners. weet nie. miskien omdat hulle die
meeste het om te verloor as mugabe se strategie geimplimenteer word
hier by ons.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: kla kla kla [boodskap #55430 is 'n antwoord op boodskap #55398] Ma, 14 Januarie 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, Telkom het weereens hul prys verhoog vanaf 1 Januarie - en ek dink nie
daar is enige ander diens wat daarmee vergelyk kan word nie:(
Annette.

Danielle skryf in boodskap news:78v34u01o9r1sjhlamo8vkr350qernfahc@4ax.com...
> On Sun, 13 Jan 2002 22:43:58 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is 'n ryke wat oor ander rykes kla;)))
>
> Ja, dit maak meer sin! :-)
>
>> Met die telefoonkoste tans kan geen normale persoon bekostig om op die
>> internet te wees nie;))
>
> Hoe vergelyk Telkom se pryse met die van die res van die wêreld? Weet
> jy of iemand dalk?
>
Re: kla kla kla [boodskap #55431 is 'n antwoord op boodskap #55422] Ma, 14 Januarie 2002 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
..en hier dink ek die heel tyd Klaas hakkel net en probeer sy naam skryf!

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:6r554usso0cdttdf5vasjnvccphuhklcn2@4ax.com...
> On 13 Jan 2002 05:20:44 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) sent the
> following message to space station Earth:
>
>> Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?
>
>
> want ons wil meeeeer he, gee my nog, gee my nog.
>
> ooo sorry jy bedoel ryk afrikaners. weet nie. miskien omdat hulle die
> meeste het om te verloor as mugabe se strategie geimplimenteer word
> hier by ons.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: kla kla kla [boodskap #55435 is 'n antwoord op boodskap #55431] Ma, 14 Januarie 2002 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Gie gie gie. Haa Haa Haaaaaaa!!!!

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c42b027$0$226@hades.is.co.za...
..en hier dink ek die heel tyd Klaas hakkel net en probeer sy naam skryf!

"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
message news:6r554usso0cdttdf5vasjnvccphuhklcn2@4ax.com...
> On 13 Jan 2002 05:20:44 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) sent the
> following message to space station Earth:
>
>> Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?
>
>
> want ons wil meeeeer he, gee my nog, gee my nog.
>
> ooo sorry jy bedoel ryk afrikaners. weet nie. miskien omdat hulle die
> meeste het om te verloor as mugabe se strategie geimplimenteer word
> hier by ons.
>
>
>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: kla kla kla [boodskap #55484 is 'n antwoord op boodskap #55435] Di, 15 Januarie 2002 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
klaas[1]  is tans af-lyn  klaas[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Fok, julle is 'n spul stupid mense. Aan die ander kant, seker maar net
tipies van wie julle is.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:...
> Wouter
> Gie gie gie. Haa Haa Haaaaaaa!!!!
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c42b027$0$226@hades.is.co.za...
> ..en hier dink ek die heel tyd Klaas hakkel net en probeer sy naam skryf!
>
> "Threeships 'did you see that?? ' Mcduck" wrote in
> message news:6r554usso0cdttdf5vasjnvccphuhklcn2@4ax.com...
>> On 13 Jan 2002 05:20:44 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) sent the
>> following message to space station Earth:
>>
>>> Hoekom kla ryk Afrikaners so baie oor alles?
>>
>>
>> want ons wil meeeeer he, gee my nog, gee my nog.
>>
>> ooo sorry jy bedoel ryk afrikaners. weet nie. miskien omdat hulle die
>> meeste het om te verloor as mugabe se strategie geimplimenteer word
>> hier by ons.
>>
>>
>>
>>
>> Threeships 'did you see that?' McDuck
>> www.mothership.co.za
Re: kla kla kla [boodskap #55486 is 'n antwoord op boodskap #55484] Di, 15 Januarie 2002 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom sou ons hakkelmaatjie dieselfde ding twee keer sê, wel soort van,
en dit dan die anderkant noem? Is jy seker jou naam is nie eintlik Naas
nie.

"klaas" skryf in boodskap news:283e6a7.0201150122.1ca31c5b@posting.google.com...
> Fok, julle is 'n spul stupid mense. Aan die ander kant, seker maar net
> tipies van wie julle is.
>
>
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
news:...
>> Wouter
>> Gie gie gie. Haa Haa Haaaaaaa!!!!
>>
>> "Sakkie" wrote in message
>> news:3c42b027$0$226@hades.is.co.za...
>> ..en hier dink ek die heel tyd Klaas hakkel net en probeer sy naam skryf!
>>
Re: kla kla kla [boodskap #55489 is 'n antwoord op boodskap #55486] Di, 15 Januarie 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Knersus klink vir my meer gepas:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c44049b$0$234@hades.is.co.za...
> Nou hoekom sou ons hakkelmaatjie dieselfde ding twee keer sê, wel soort van,
> en dit dan die anderkant noem? Is jy seker jou naam is nie eintlik Naas
> nie.
>
> "klaas" wrote in message
> news:283e6a7.0201150122.1ca31c5b@posting.google.com...
>> Fok, julle is 'n spul stupid mense. Aan die ander kant, seker maar net
>> tipies van wie julle is.
>>
>>
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:...
>>> Wouter
>>> Gie gie gie. Haa Haa Haaaaaaa!!!!
>>>
>>> "Sakkie" wrote in message
>>> news:3c42b027$0$226@hades.is.co.za...
>>> ..en hier dink ek die heel tyd Klaas hakkel net en probeer sy naam
> skryf!
>>>
>
Re: kla kla kla [boodskap #55490 is 'n antwoord op boodskap #55430] Di, 15 Januarie 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
klaas[1]  is tans af-lyn  klaas[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges opgelewer
het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.
Re: kla kla kla [boodskap #55499 is 'n antwoord op boodskap #55484] Di, 15 Januarie 2002 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Jan 2002 01:22:24 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) wrote:

> Fok, julle is 'n spul stupid mense. Aan die ander kant, seker maar net
> tipies van wie julle is.

My wêreld - amper skryf ek jou af as maar net nog een van daai
sinnelose versinsels/verskynsels wat af en toe hulle verskyning op die
nuusgroepe maak. Die goed wat stellings maak, maar nie die vermoë
het om die stelling te verdedig of op te volg nie.
Maar nou sien ek dat daar sommer BAIE diepte in jou is Klasie. Hoe
sou jy jou persoonlike filosofie klassifiseer? Dit lyk amper so effe
eksistensialisties, maar ek bespeur tog wel 'n tikkie utopiaanse
sieninge/filosofie, en dan wonder ek weer of dit dalk dionisiaans kan
wees?
Ag toe - deel jou wyshede met ons, sodat ons ook kan leer.

Jy het 'n vraag gevra wat ons duidelik nie kon verstaan nie. Daar was
soveel fasette en diepte en verskillende nuanses in daardie vraag
gewees. Ons het ons bes probeer om jou te antwoord. Maar nou moet jy
darem jou kant ook bring, en vir ons verduidelik wat jou teorie is.

En, ag verduidelik dan ook assbelief vir ons wie ons is?
Re: kla kla kla [boodskap #55501 is 'n antwoord op boodskap #55499] Di, 15 Januarie 2002 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle - soos hulle sê it takes one to recognise one:))
Klasie hoef net een verduideliking te gee;)))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:vhv84u421d473l8mok9n100a6qmlbr00gi@4ax.com...
> On 15 Jan 2002 01:22:24 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) wrote:
>
>> Fok, julle is 'n spul stupid mense. Aan die ander kant, seker maar net
>> tipies van wie julle is.
>
> My wêreld - amper skryf ek jou af as maar net nog een van daai
> sinnelose versinsels/verskynsels wat af en toe hulle verskyning op die
> nuusgroepe maak. Die goed wat stellings maak, maar nie die vermoë
> het om die stelling te verdedig of op te volg nie.
> Maar nou sien ek dat daar sommer BAIE diepte in jou is Klasie. Hoe
> sou jy jou persoonlike filosofie klassifiseer? Dit lyk amper so effe
> eksistensialisties, maar ek bespeur tog wel 'n tikkie utopiaanse
> sieninge/filosofie, en dan wonder ek weer of dit dalk dionisiaans kan
> wees?
> Ag toe - deel jou wyshede met ons, sodat ons ook kan leer.
>
> Jy het 'n vraag gevra wat ons duidelik nie kon verstaan nie. Daar was
> soveel fasette en diepte en verskillende nuanses in daardie vraag
> gewees. Ons het ons bes probeer om jou te antwoord. Maar nou moet jy
> darem jou kant ook bring, en vir ons verduidelik wat jou teorie is.
>
> En, ag verduidelik dan ook assbelief vir ons wie ons is?
Re: kla kla kla [boodskap #55503 is 'n antwoord op boodskap #55501] Di, 15 Januarie 2002 19:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2002 21:27:46 +0200, "Annette" wrote:

> Danielle - soos hulle sê it takes one to recognise one:))

Sal nou eers moet gaan dink oor hierdie stelling van jou, Annette.
:-)) Ek is nie 'n man nie, maar ek kan een ('n man) recognise hoor!
:-)))

> Klasie hoef net een verduideliking te gee;)))

Ja, maar vir iemand met so groot intellek hoop ek dat hy meer as een
sal gee, en bietjie verduidelik ook sodat ons wyser kan word. :-)

Ek wil byvoorbeeld ook graag weet waarom Suid Afrikaners hier in
Amerika sit en hulle lot so bekla. Kla oor alles en nog wat - heeldag
en aldag. My vakansie was amper in sy peetjie in omdat ons per
ongeluk langs expats op die boot was. Dit was 'n NAGMERRIE!! :-((
So, dit is en bly 'n baie interessante vraag vir my persoonlik ook.
Ek hoop dus werklik dat Klasie sy insigte sal deel.
Re: kla kla kla [boodskap #55504 is 'n antwoord op boodskap #55490] Di, 15 Januarie 2002 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Jan 2002 04:40:17 -0800, hon...@ananzi.co.za (klaas) wrote:

> Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges opgelewer
> het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.

Hoe het dit gebeur? Care to share your opinions?
(Moet tog net nie sê hulle ouers het sex gehad nie - my swak hart kan
pornografie nie hanteer nie!)
Re: kla kla kla [boodskap #55506 is 'n antwoord op boodskap #55503] Di, 15 Januarie 2002 23:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kathryn Janeway wrote:

> Ek wil byvoorbeeld ook graag weet waarom Suid Afrikaners hier in
> Amerika sit en hulle lot so bekla. Kla oor alles en nog wat - heeldag
> en aldag. My vakansie was amper in sy peetjie in omdat ons per
> ongeluk langs expats op die boot was. Dit was 'n NAGMERRIE!! :-((
> So, dit is en bly 'n baie interessante vraag vir my persoonlik ook.

'n Kanadese vrou vertel my nou die dag van die
SA vrou wat sy ontmoet het, wat sulke vreeslike
dinge oor SA sê. Ek sê toe vir haar : jy moet
altyd vir die mense uit SA vra WANNEER hulle na
Kanada gekom het. Dié wat voor omtrent 1985 gekom
het, sal heelwaarskynlik nie oor Kanada kla nie,
en sal ook nie die nuwe SA kritiseer nie. Dis die
mense wat na 1985, veral na 1994, gekom het, wat
so klaerig is. Sy stem toe heelhartig met my saam.
Sy sê die vroumens kla oor alles in Kanada ook,
nie net oor SA nie. So daar het jy dit nou.

Gloudina
Re: kla kla kla [boodskap #55508 is 'n antwoord op boodskap #55490] Di, 15 Januarie 2002 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
En wat het JY opgelewer Klaas? 'n Dr-dr-drieling?

Ka-Ka-Karel Ko-Ko-Kolstert
(Gie gie gie)

"klaas" skryf in boodskap news:283e6a7.0201150440.4930362d@posting.google.com...
Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges
opgelewer het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.
Re: kla kla kla [boodskap #55510 is 'n antwoord op boodskap #55504] Wo, 16 Januarie 2002 01:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Klaas
> Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges opgelewer
> het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.

Danielle
Hoe het dit gebeur? Care to share your opinions?
(Moet tog net nie sê hulle ouers het sex gehad nie - my swak hart kan
pornografie nie hanteer nie!)

Wouter
Dis seker eintlik die pompdonkie se domein, maar hulle het seks
gehad hoor. Seks. Op die boeremanier
Re: kla kla kla [boodskap #55511 is 'n antwoord op boodskap #55506] Wo, 16 Januarie 2002 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jan 2002 23:04:26 GMT, "@rogers.com" wrote:

> jy moet altyd vir die mense uit SA vra WANNEER hulle na
> Kanada gekom het. Dié wat voor omtrent 1985 gekom
> het, sal heelwaarskynlik nie oor Kanada kla nie,
> en sal ook nie die nuwe SA kritiseer nie. Dis die
> mense wat na 1985, veral na 1994, gekom het, wat
> so klaerig is.

Jy is heel waarskynlik reg. Maar die bietjie ervaring wat ek
persoonlik opgedoen en gesien/gehoor het, sal nou nie juis 100% inpas
nie. En ek vind die Franse net so erg (foutvinderig)- die enigste
verskil is miskien dat hulle nie so agteraf en tweegesig is nie.
Re: kla kla kla [boodskap #55512 is 'n antwoord op boodskap #55508] Wo, 16 Januarie 2002 02:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 01:49:09 +0200, "Karel Kolstert"
wrote:

> En wat het JY opgelewer Klaas? 'n Dr-dr-drieling?
>
> Ka-Ka-Karel Ko-Ko-Kolstert
> (Gie gie gie)

Das klingt drollig! Ja?
:-))
Re: kla kla kla [boodskap #55517 is 'n antwoord op boodskap #55512] Wo, 16 Januarie 2002 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Karel Kolstert  is tans af-lyn  Karel Kolstert
Boodskappe: 14
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
>> En wat het JY opgelewer Klaas? 'n Dr-dr-drieling?

>> Ka-Ka-Karel Ko-Ko-Kolstert
>> (Gie gie gie)

> Danielle:
> Das klingt drollig! Ja? :-))

Karel
Are you implying that I am a bit (of a) droll, what? ;-)
Re: kla kla kla [boodskap #55518 is 'n antwoord op boodskap #55504] Wo, 16 Januarie 2002 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Klaas
> Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges opgelewer
> het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.

Danielle
Hoe het dit gebeur? Care to share your opinions?
(Moet tog net nie sê hulle ouers het sex gehad nie - my swak hart kan
pornografie nie hanteer nie!)

Wouter
Dis seker eintlik die pompdonkie se domein, maar hulle het seks
gehad hoor. Seks. Op die boeremanier
Re: kla kla kla [boodskap #55519 is 'n antwoord op boodskap #55389] Wo, 16 Januarie 2002 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet meer kla!

Slegte nuus van NewsLink:

"ICASA PULLS OUT OF COURT BATTLE WITH TELKOM
A court case which could have reversed hefty increases in the cost of Telkom
calls has been abandoned due to legal technicalities."

... en dit los ons met internet en ander plaaslike oproepe teen 32,94 sente
per minuut in standaard tyd en 12,36 sente per minuut in "callmore" tyd.

Eina!

TJ
www.artslink.co.za
Re: kla kla kla [boodskap #55522 is 'n antwoord op boodskap #55519] Wo, 16 Januarie 2002 09:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja TJ - inderdaad die laaste veldslag van Telkom voordat die verwagte
kompetisie gaan opdaag:(((
TJ - stuur asseblief aan my 'n e-pos - ek wil graag vir jou iets vra ivm
Filharmosie orkeste in SA.
Annette

Annette. ann...@ctnet.co.za

TJ skryf in boodskap news:3c453c17$0$229@hades.is.co.za...
> Ons moet meer kla!
>
> Slegte nuus van NewsLink:
>
> "ICASA PULLS OUT OF COURT BATTLE WITH TELKOM
> A court case which could have reversed hefty increases in the cost of Telkom
> calls has been abandoned due to legal technicalities."
>
> ... en dit los ons met internet en ander plaaslike oproepe teen 32,94 sente
> per minuut in standaard tyd en 12,36 sente per minuut in "callmore" tyd.
>
> Eina!
>
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: kla kla kla [boodskap #55523 is 'n antwoord op boodskap #55519] Wo, 16 Januarie 2002 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"TJ" skryf in boodskap news:3c453c17$0$229@hades.is.co.za...
> Ons moet meer kla!
>
>> ... en dit los ons met internet en ander plaaslike oproepe teen 32,94
sente
> per minuut in standaard tyd en 12,36 sente per minuut in "callmore" tyd.
>
Jinne! Waaroor wil jy kla? Ons oproepe kos 25c per minuut! Sit dit nou
oor in SA sente en doen jou sommetjies. Tel jou seëninge.
Re: kla kla kla [boodskap #55524 is 'n antwoord op boodskap #55523] Wo, 16 Januarie 2002 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
HALLO ME, LANK TYD NIE GEHOOR NIE.  Ek skryf maar hard want jy's baie vêr
daar onder.

"me & bobby magee"  skryf in boodskap news:_Kb18.73156$HW3.76075@newsfeeds.bigpond.com...
>
>  "TJ"  wrote in message
>  news:3c453c17$0$229@hades.is.co.za...
>>  Ons moet meer kla!
>>
>>>  ... en dit los ons met internet en ander plaaslike oproepe teen 32,94 sente
>>  per minuut in standaard tyd en 12,36 sente per minuut in "callmore" tyd.
>>
>  Jinne!  Waaroor wil jy kla?  Ons oproepe kos 25c per minuut!  Sit dit nou
>  oor in SA sente en doen jou sommetjies.  Tel jou seëninge.
>
Re: kla kla kla [boodskap #55529 is 'n antwoord op boodskap #55523] Wo, 16 Januarie 2002 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mmm, wel wat sal ek se. Ons het nie "local timed calls" hier in Australië
nie. Dit kos 25 sent om die oproep na die server toe te maak en dan kan jy
aan lyn bly tot die koeie huistoe kom. Als vir 25 sent. Ek tel my seëninge
...

Dis natuurlik 'n tamaletjie vir Intenet diensverskaffers. Meeste het nou 'n
idle time-out van 20 minute, en ander beperk die aantal ure wat jy online
kan bly. Maar alles in ag genome, is internet skakeling 'n breeze Down
Under. Jy kan 'n goeie pakket kry (met genoeg MB downloads en ure om gemalik
te surf ... tot die koeie huitoe kom vir so A$25 per maand.

Sê Hantamkind.

Ruik jy katbos en kambro, as dit reen in die Klein Karoo...

"me & bobby magee" skryf in boodskap news:_Kb18.73156$HW3.76075@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "TJ" wrote in message
> news:3c453c17$0$229@hades.is.co.za...
>> Ons moet meer kla!
>>
>>> ... en dit los ons met internet en ander plaaslike oproepe teen 32,94
> sente
>> per minuut in standaard tyd en 12,36 sente per minuut in "callmore" tyd.
>>
> Jinne! Waaroor wil jy kla? Ons oproepe kos 25c per minuut! Sit dit nou
> oor in SA sente en doen jou sommetjies. Tel jou seëninge.
>
Re: kla kla kla [boodskap #55530 is 'n antwoord op boodskap #55523] Wo, 16 Januarie 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Me, hoe praat jy en Hantamkind uit twee monde daar van onder?
Jy kla omdat jy 25c per oproep moet betaal, en Hantamkind dank sy sterre
daarvoor?
Maar me, laat ek die ou dingetjie vir jou mooi duidelik maak met wat ons te
doen het - daardie prys wat deur TJ getoon is was per eenheid, nie per
oproep nie. Dus. om 25c te betaal vir 'n oproep, maak nie saak hoe lank nie,
en hier om te betaal, basies per sekonde, is nogal 'n verskil.
Maar ons kla nie. Ons is dankbaar dat ons nog kan bel:))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:_Kb18.73156$HW3.76075@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "TJ" wrote in message
> news:3c453c17$0$229@hades.is.co.za...
>> Ons moet meer kla!
>>
>>> ... en dit los ons met internet en ander plaaslike oproepe teen 32,94
> sente
>> per minuut in standaard tyd en 12,36 sente per minuut in "callmore" tyd.
>>
> Jinne! Waaroor wil jy kla? Ons oproepe kos 25c per minuut! Sit dit nou
> oor in SA sente en doen jou sommetjies. Tel jou seëninge.
>
Re: kla kla kla [boodskap #55531 is 'n antwoord op boodskap #55506] Wo, 16 Januarie 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Nou waaroor kla hulle. Wat is dan nou so erg daar in Kanada? Ek vind dit
vreemd dat iemand wat emigreer na 'n ander land met dit fout sal vind. My
gevoel is: sit hom op die eerste vliegtuig terug na waar hy vandaan kom.

Ek kan regtig nie se dat ek al ex-pats gehoor het wat kla oor Aus nie. Hulle
sal wel tong-in-die-kies bitch oor die laid back approach van die Aussies.
Tomorrow is indeed and very much so another day. Maar dis omtrent al.

Ek kan horing boos raak as ek tien minute by 'n kroegtoonbank moet staan en
wag om bedien te word terwyl die kroegdametjie 'n storm los gesels met 'n
kliënt aan die ander kant. En die glance wat sy jou tussendeur gee sê: nou
wanneer het die kat jou hier ingedra?

Maar kla sal ek nounie. When in Rome .....

Hantamkind

skryf in boodskap news:3C44B645.7080708@rogers.com...
>
> Kathryn Janeway wrote:
>
>
>> Ek wil byvoorbeeld ook graag weet waarom Suid Afrikaners hier in
>> Amerika sit en hulle lot so bekla. Kla oor alles en nog wat - heeldag
>> en aldag. My vakansie was amper in sy peetjie in omdat ons per
>> ongeluk langs expats op die boot was. Dit was 'n NAGMERRIE!! :-((
>> So, dit is en bly 'n baie interessante vraag vir my persoonlik ook.
>
>
> 'n Kanadese vrou vertel my nou die dag van die
> SA vrou wat sy ontmoet het, wat sulke vreeslike
> dinge oor SA sê. Ek sê toe vir haar : jy moet
> altyd vir die mense uit SA vra WANNEER hulle na
> Kanada gekom het. Dié wat voor omtrent 1985 gekom
> het, sal heelwaarskynlik nie oor Kanada kla nie,
> en sal ook nie die nuwe SA kritiseer nie. Dis die
> mense wat na 1985, veral na 1994, gekom het, wat
> so klaerig is. Sy stem toe heelhartig met my saam.
> Sy sê die vroumens kla oor alles in Kanada ook,
> nie net oor SA nie. So daar het jy dit nou.
>
> Gloudina
>
Re: kla kla kla [boodskap #55537 is 'n antwoord op boodskap #55531] Wo, 16 Januarie 2002 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hantamkind wrote:

> Gloudina,
>
> Nou waaroor kla hulle. Wat is dan nou so erg daar in Kanada? Ek vind dit
> vreemd dat iemand wat emigreer na 'n ander land met dit fout sal vind.

Ja, mens wonder soms waar hulle al die dinge
kry om oor te kla. Ek dink dit het te doen met
die tipe mens wat lekker by die bak en by die
vak gedurende die apartheidsdae gesit het, en toe
dit nou lyk asof die piekniek oor is, besluit het
om te emigreer. Toe kom hulle nou hier in Kanada
aan, en toe vind hulle hier is ook nie 'n piekniek
nie. Die soort Afrikaners wat twintig dertig jare
gelede geimmigreer het na Kanada, was dié mense wat
hulle net nie kon vereenselwig met die dinge wat
daar deur die apartheidsregime gedoen was nie, en
besluit het om te emigreer. Hulle was gewoonlik
mense wat kontak met nie-blankes gehad het en die
devastasie van menseregte gesien het. Die mense
wat in die laaste tien jaar of so hiernatoe kom,
is gewoonlik mense wat oorspronklik in Waterkloof
gebly het, of dink dat hulle in Waterkloof gebly
het, al bly hulle in Elarduspark. Hulle is bedorwe
brokkies wat nie die reguit en no nonsense kultuur
van Noord-Amerika kan vat nie.

Gloudina
Re: kla kla kla [boodskap #55538 is 'n antwoord op boodskap #55519] Wo, 16 Januarie 2002 14:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die nuutste, maar nog lank nie die laaste woord/e:

"Icasa will not withdraw court action
The Independent Communications Authority of SA has denied reports that it
would be withdrawing from its court action against telecoms parastatal
Telkom over tariff increases "

:-)

TJ
Re: kla kla kla [boodskap #55540 is 'n antwoord op boodskap #55537] Wo, 16 Januarie 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 14:07:35 GMT, "@rogers.com" sent the
following message to space station Earth:

> Die soort Afrikaners wat twintig dertig jare
> gelede geimmigreer het na Kanada, was dié mense wat
> hulle net nie kon vereenselwig met die dinge wat
> daar deur die apartheidsregime gedoen was nie, en
> besluit het om te emigreer. Hulle was gewoonlik
> mense wat kontak met nie-blankes gehad het en die
> devastasie van menseregte gesien het.

niks soos `n blinde ogie gooi nie. dit sal die regime se rug finaal
knak. passive resistance. moenie worry nie my comrade ek cheer jou aan
hier vanaf kanada, die mooiste, mooiste land. vir jou sal ek lewe vir
jou sal ek sterwe vir jou ons kanada.

> Die mense
> wat in die laaste tien jaar of so hiernatoe kom,
> is gewoonlik mense wat oorspronklik in Waterkloof
> gebly het, of dink dat hulle in Waterkloof gebly
> het, al bly hulle in Elarduspark.

ha, take that you fascist bastard. blame dit op apartheid al skei `n
moerse highway die twee. nogal hans strydom, die bliksem, te
afrikaans, verander dit onmiddelik na innocence moshobane toe. houw,
innocence hy kom uit die jail next month vir die armed robbery.

ek wens bette midler wil vir my ook `n song sing.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Boereseks [boodskap #55549 is 'n antwoord op boodskap #55510] Wo, 16 Januarie 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 03:23:48 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>> Klaas
>> Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges opgelewer
>> het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.
>
> Danielle
> Hoe het dit gebeur? Care to share your opinions?
> (Moet tog net nie sê hulle ouers het sex gehad nie - my swak hart kan
> pornografie nie hanteer nie!)
>
> Wouter
> Dis seker eintlik die pompdonkie se domein, maar hulle het seks
> gehad hoor. Seks. Op die boeremanier

Danielle:
Dankie vir die regstelling, vark. :-))
Um....die boeremanier? Is dit selfde as sendelingmanier?
:-)
...wonder of Kla-Kla-Kla-asie weet dar ET vreeslik slim is? Ek lees
juis nou die dag "Victory or Violence: The story of the AWB" van
Arthur Kemp - nogal interessant.

Lus vir 'n Pretzel?
Re: Boereseks [boodskap #55551 is 'n antwoord op boodskap #55549] Wo, 16 Januarie 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Danielle wrote:

> Lus vir 'n Pretzel?

Ek dink jy moet nie Amerikaanse
presidentiële politiek in die
bespreking insleep nie.

Tant Hessie Lincoln-van Helsdingen.
Re: Boereseks [boodskap #55557 is 'n antwoord op boodskap #55549] Wo, 16 Januarie 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Boereseks en die sendelingposisie kan onmoontlik nie dieselfde wees nie -
daarvoor is ons mense te kuis;)))
Annette ( miskien sal hoe ons die feite van die lewe geleer het 'n baie
interesante draad wees:)) )

Danielle skryf in boodskap news:fe9b4u02fldooshp77gcv0rs61rna1roga@4ax.com...
> On Wed, 16 Jan 2002 03:23:48 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>>> Klaas
>>> Ja wel, die mense wat ET, Eugene de Kock en Bles Bridges opgelewer
>>> het. Kan nou sien hoe dit gebeur het.
>>
>> Danielle
>> Hoe het dit gebeur? Care to share your opinions?
>> (Moet tog net nie sê hulle ouers het sex gehad nie - my swak hart kan
>> pornografie nie hanteer nie!)
>>
>> Wouter
>> Dis seker eintlik die pompdonkie se domein, maar hulle het seks
>> gehad hoor. Seks. Op die boeremanier
>
> Danielle:
> Dankie vir die regstelling, vark. :-))
> Um....die boeremanier? Is dit selfde as sendelingmanier?
> :-)
> ...wonder of Kla-Kla-Kla-asie weet dar ET vreeslik slim is? Ek lees
> juis nou die dag "Victory or Violence: The story of the AWB" van
> Arthur Kemp - nogal interessant.
>
> Lus vir 'n Pretzel?
>
Re: Boereseks [boodskap #55574 is 'n antwoord op boodskap #55551] Wo, 16 Januarie 2002 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 16:51:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Danielle wrote:
>
>
>> Lus vir 'n Pretzel?
>
>
> Ek dink jy moet nie Amerikaanse
> presidentiële politiek in die
> bespreking insleep nie.
>
> Tant Hessie Lincoln-van Helsdingen.

Ja, jy's reg - maar ek konnie helpie. :-(
Re: Boereseks [boodskap #55575 is 'n antwoord op boodskap #55557] Wo, 16 Januarie 2002 19:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jan 2002 19:51:55 +0200, "Annette"  wrote:

> Boereseks en die sendelingposisie kan onmoontlik nie dieselfde wees nie -
> daarvoor is ons mense te kuis;)))

Jy meen nog kuisser as die kuisste seksuele posisie wat daar bestaan?
Nou is ek nuuskierig!!  VERTEL!!  Ek het mos nog nooit met 'n boertjie
kon vry nie, en is altyd nuuskierig.
:-)

> Annette ( miskien sal hoe ons die feite van die lewe geleer het 'n baie
> interesante draad wees:)) )

Ja, en ek belowe om hard te probeer om nie oor pretzels te praat nie -
maar ek giggel al van die naweek af.
Laat ek net dit vra - dink jy ET het 'n pretzel ge-eet voor  hy van sy
perd afgeval het?
:-))
Re: kla kla kla [boodskap #55581 is 'n antwoord op boodskap #55524] Wo, 16 Januarie 2002 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Sakkie"  skryf in boodskap news:3c454beb$0$225@hades.is.co.za...
>  HALLO ME, LANK TYD NIE GEHOOR NIE.  Ek skryf maar hard want jy's baie vêr
>  daar onder.

Dankie, Sakkie, vir die hard praat en die verwelkoming.  Was met 'n laaang
vakansie en is nou terug en verveeld.  Kontak my privaat  by dié email
adres - dit sal wel by my uitkom.  Terloops, ek dink jy was 'n jaar voor my
op skool - ek dink (ja, die ou geheue is nie meer so lekker nie) ek was saam
met Suzette Minnaar op skool in dieselfde klas.  Het dit nou eers
uitgewerk...  Dis al die hittigheid hier onder wat my so traag maak, plus
soos die Hantamkind sê, die laid back attitude.

Groetnis
Re: kla kla kla [boodskap #55582 is 'n antwoord op boodskap #55530] Wo, 16 Januarie 2002 22:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
me & bobby magee[1]  is tans af-lyn  me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:a23mj4$uf8ti$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Me, hoe praat jy en Hantamkind uit twee monde daar van onder?
> Jy kla omdat jy 25c per oproep moet betaal, en Hantamkind dank sy sterre
> daarvoor?
> Maar me, laat ek die ou dingetjie vir jou mooi duidelik maak met wat ons te
> doen het - daardie prys wat deur TJ getoon is was per eenheid, nie per
> oproep nie.

Ahhhh! Die pennie het nou gedrop... Nou verstaan ek mooi. Dankie,
Annette. Ek praat in elk geval bitter min vir langer as een minuut - doen
meeste dinge nou met die Internet - baie goedkoper met unlimited hours (tot
5 uur ononderbroke beperk) en 300MB downloads (per maand) vir $24.95 'n
maand. Julle moet maar die foon minder begin gebruik daar oorkant.

En ek het nie gekla nie, hoor? Net 'n feit genoem. Ek kla nooit oor
Australië nie - dis lekker hier.
Vorige onderwerp: Aardse vermaak.
Volgende onderwerp: Vragie...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 22:49:47 MGT 2024