Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring
Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55383] So, 13 Januarie 2002 04:30 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
"lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
diplomate en het al in baie moeilike plekke die
Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
beserings.
James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
ambassadeur by die Europese Unie.
Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
(In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55391 is 'n antwoord op boodskap #55383] So, 13 Januarie 2002 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
En ...?
skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
> James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
> "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
> bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
> diplomate en het al in baie moeilike plekke die
> Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
> om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
> as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
> het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
> van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
> die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
> ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
> het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
> neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
> hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
> die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
> beserings.
> James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
> dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
> ambassadeur by die Europese Unie.
> Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
> twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
> wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
> Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
> 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
> aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
> het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
> tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
> Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
> hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
> Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
> wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
> (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
> en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
> James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
> geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
> landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
> in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
> Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
> soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
> Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
> en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
> natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
> hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
> die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55407 is 'n antwoord op boodskap #55391] Ma, 14 Januarie 2002 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En to hoep die peonder...

Thys oppie Bos wat ook wonner or Bartel man se dinge.

Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker een van G
in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
Wie onthou dit nog?

"Jonas" skryf in boodskap news:a1sdhs$i3k$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> En ...?
> skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
>> James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
>> "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
>> bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
>> diplomate en het al in baie moeilike plekke die
>> Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
>> om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
>> as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
>> het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
>> van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
>> die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
>> ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
>> het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
>> neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
>> hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
>> die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
>> beserings.
>> James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
>> dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
>> ambassadeur by die Europese Unie.
>> Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
>> twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
>> wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
>> Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
>> 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
>> aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
>> het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
>> tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
>> Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
>> hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
>> Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
>> wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
>> (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
>> en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
>> James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
>> geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
>> landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
>> in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
>> Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
>> soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
>> Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
>> en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
>> natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
>> hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
>> die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>>
>
Groot Viljee [boodskap #55411 is 'n antwoord op boodskap #55407] Ma, 14 Januarie 2002 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet"
Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker een van G
in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
Wie onthou dit nog?

Wouter
Die jonges van dae hier sal seker nie weet hoe werk 'n radiostorie nie,
Thys. Maar interessant dat jy nou van daarvan praat, want een van die stemme
van daardie reeks is 'n paar dae gelede dood.

Kat Smit, wat Groot Viljee gespeel het, hy was al 80, is in Welgemoed,
Bellville oorlede. Hy het vroeër jare lank by Sanlam gewerk en was saam met
Dr Christo Pienaar (Trix se pa) en ander een van die dryfkragte agter BAT
(Belville Amateur Teater). Na sy aftrede het hy lank op Stilbaai gewoon;
soos groot Viljee was hy lief vir die see. Kat was self 'n reus van 'n man,
die mense wat vir hom gewerk het was versigtig vir hom.
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55412 is 'n antwoord op boodskap #55407] Ma, 14 Januarie 2002 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het grootgeword op die Du Plooys van Soetmelksvlei:))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a1tu14$1dse$1@news.adamastor.ac.za...
> En to hoep die peonder...
>
> Thys oppie Bos wat ook wonner or Bartel man se dinge.
>
> Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker een van G
> in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
> Wie onthou dit nog?
> "Jonas" wrote in message
> news:a1sdhs$i3k$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> En ...?
>> skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
>>> James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
>>> "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
>>> bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
>>> diplomate en het al in baie moeilike plekke die
>>> Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
>>> om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
>>> as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
>>> het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
>>> van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
>>> die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
>>> ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
>>> het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
>>> neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
>>> hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
>>> die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
>>> beserings.
>>> James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
>>> dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
>>> ambassadeur by die Europese Unie.
>>> Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
>>> twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
>>> wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
>>> Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
>>> 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
>>> aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
>>> het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
>>> tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
>>> Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
>>> hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
>>> Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
>>> wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
>>> (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
>>> en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
>>> James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
>>> geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
>>> landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
>>> in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
>>> Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
>>> soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
>>> Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
>>> en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
>>> natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
>>> hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
>>> die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>>>
>>
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55450 is 'n antwoord op boodskap #55411] Ma, 14 Januarie 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wouter,

Daai's nou 'n interesantigheidjie wat jy ons hier kom sê. Lekker. Ek dink
nog elke keer aan die "Bartel, draai op jou fountjie" "Hoe sê jy Hybie?
Wie's dood?" as ek daai verwerking van Rachmaninoff hoor. My ouma had altyd
vir my oorle neef Lukas wat dosent aan die Conserve hier op die Akker was
gevra om tog asseblief vir ons daai "stuk van die Soetmelksvlei" te speel...

Elke weeksaand om 7:15 na die nuus. En onse bekke moes nie kwetter na die
7-uur tydsein nie.
Saterdagaande was daar die weeklikse vervolgverhaal. Onthou nog vir "Die
Vlakte duskant Hebron" met Gaidjiegoebieb, en wie weet nog...

Maar die Anti in Kanada het mos nie daai stories geluister nie...

Thys wat ook nie meer na radiostories luister nie. (Kyk hoe roer ek nou)
Re: Groot Viljee [boodskap #55456 is 'n antwoord op boodskap #55411] Ma, 14 Januarie 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
> Wie onthou dit nog?

Was dit nie die een wat die mooi stuk
klassieke musiek as 'n kenwysie gehad
het nie ( iets uit Rachmaninoff?) en
as mense in die straat verby ry en hulle
hoor die kenwysie, dan stop hulle net
daar, gaan klop aan vreemdelinge se deure,
en vra of hulle kan saam luister.

Gloudina
Re: Groot Viljee [boodskap #55457 is 'n antwoord op boodskap #55450] Ma, 14 Januarie 2002 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken van die Vlakte duskant Hebron, en Staal Burger.
Ook al daardie lekker Springbokstories: Inspector Carr investigates, Men
from the Ministry.
Ai, die goeie ou dae;)
Annette

> skryf in boodskap news:a1uln5$2nbl$1@news.adamastor.ac.za...
> Wouter,
>
> Daai's nou 'n interesantigheidjie wat jy ons hier kom sê. Lekker. Ek dink
> nog elke keer aan die "Bartel, draai op jou fountjie" "Hoe sê jy Hybie?
> Wie's dood?" as ek daai verwerking van Rachmaninoff hoor. My ouma had altyd
> vir my oorle neef Lukas wat dosent aan die Conserve hier op die Akker was
> gevra om tog asseblief vir ons daai "stuk van die Soetmelksvlei" te speel...
>
> Elke weeksaand om 7:15 na die nuus. En onse bekke moes nie kwetter na die
> 7-uur tydsein nie.
> Saterdagaande was daar die weeklikse vervolgverhaal. Onthou nog vir "Die
> Vlakte duskant Hebron" met Gaidjiegoebieb, en wie weet nog...
>
> Maar die Anti in Kanada het mos nie daai stories geluister nie...
>
> Thys wat ook nie meer na radiostories luister nie. (Kyk hoe roer ek nou)
>
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55463 is 'n antwoord op boodskap #55412] Ma, 14 Januarie 2002 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat gaan onse kinders met heimwee kan onthou ?

"Annette" skryf in boodskap news:a1u0pq$spnvv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het grootgeword op die Du Plooys van Soetmelksvlei:))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1tu14$1dse$1@news.adamastor.ac.za...
>> En to hoep die peonder...
>>
>> Thys oppie Bos wat ook wonner or Bartel man se dinge.
>>
>> Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker een van G
>> in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
>> Wie onthou dit nog?
>> "Jonas" wrote in message
>> news:a1sdhs$i3k$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> En ...?
>>> skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
>>>> James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
>>>> "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
>>>> bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
>>>> diplomate en het al in baie moeilike plekke die
>>>> Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
>>>> om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
>>>> as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
>>>> het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
>>>> van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
>>>> die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
>>>> ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
>>>> het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
>>>> neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
>>>> hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
>>>> die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
>>>> beserings.
>>>> James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
>>>> dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
>>>> ambassadeur by die Europese Unie.
>>>> Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
>>>> twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
>>>> wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
>>>> Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
>>>> 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
>>>> aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
>>>> het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
>>>> tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
>>>> Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
>>>> hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
>>>> Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
>>>> wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
>>>> (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
>>>> en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
>>>> James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
>>>> geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
>>>> landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
>>>> in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
>>>> Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
>>>> soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
>>>> Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
>>>> en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
>>>> natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
>>>> hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
>>>> die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55467 is 'n antwoord op boodskap #55463] Ma, 14 Januarie 2002 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem aan die musiekprogram Maandagaande wat net hulle na kan luister;)))
Nie eers op TV is daar iets vir hulle nie. Vandag se kleintjies ken nie eers
vir Haas Das, Bennie Boekwurm en Sarel Seemonster nie.
Soos jy tereg sê Jonas, waarna inderdaad eie aan ons land sal vandag se
kinders van kan onthou.
Ons was die gelukkiges.
Annette

Jonas skryf in boodskap news:a1up07$ipi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat gaan onse kinders met heimwee kan onthou ?
> "Annette" wrote in message
> news:a1u0pq$spnvv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het grootgeword op die Du Plooys van Soetmelksvlei:))
>> Annette
>>
>>
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:a1tu14$1dse$1@news.adamastor.ac.za...
>>> En to hoep die peonder...
>>>
>>> Thys oppie Bos wat ook wonner or Bartel man se dinge.
>>>
>>> Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker een
van
> G
>>> in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
>>> Wie onthou dit nog?
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:a1sdhs$i3k$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> En ...?
>>>> skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
>>>> > James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
>>>> > "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
>>>> > bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
>>>> > diplomate en het al in baie moeilike plekke die
>>>> > Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
>>>> > om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
>>>> > as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
>>>> > het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
>>>> > van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
>>>> > die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
>>>> > ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
>>>> > het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
>>>> > neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
>>>> > hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
>>>> > die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
>>>> > beserings.
>>>> > James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
>>>> > dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
>>>> > ambassadeur by die Europese Unie.
>>>> > Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
>>>> > twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
>>>> > wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
>>>> > Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
>>>> > 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
>>>> > aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
>>>> > het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
>>>> > tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
>>>> > Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
>>>> > hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
>>>> > Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
>>>> > wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
>>>> > (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
>>>> > en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
>>>> > James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
>>>> > geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
>>>> > landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
>>>> > in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
>>>> > Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
>>>> > soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
>>>> > Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
>>>> > en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
>>>> > natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
>>>> > hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
>>>> > die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55492 is 'n antwoord op boodskap #55450] Di, 15 Januarie 2002 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek kan nie onthou dat ek na "Die Vlakte Duskant Hebron", die radiostorie,
geluister het nie - ek dink dit was seker voor my tyd alhoewel ek beslis
verslaaf was aan radiostories op Springbok Radio, veral Leon Van Nierop se
stories, en wat was die ander een, iets van Agent K dubbel o S? - het elke
dag van die skool af reguit radio toe gegaan en nie opgestaan totdat die
stories nie klaar was nie.
Ek onthou wel die televisie weergawe van"Die Vlakte Duskant Hebron". Ek
onthou baie goed vir Gaidjiegoebieb, hy was my gunsteling!

Patricia

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:a1uln5$2nbl$1@news.adamastor.ac.za...
> Wouter,
>
> Daai's nou 'n interesantigheidjie wat jy ons hier kom sê. Lekker. Ek dink
> nog elke keer aan die "Bartel, draai op jou fountjie" "Hoe sê jy Hybie?
> Wie's dood?" as ek daai verwerking van Rachmaninoff hoor. My ouma had altyd
> vir my oorle neef Lukas wat dosent aan die Conserve hier op die Akker was
> gevra om tog asseblief vir ons daai "stuk van die Soetmelksvlei" te speel...
>
> Elke weeksaand om 7:15 na die nuus. En onse bekke moes nie kwetter na die
> 7-uur tydsein nie.
> Saterdagaande was daar die weeklikse vervolgverhaal. Onthou nog vir "Die
> Vlakte duskant Hebron" met Gaidjiegoebieb, en wie weet nog...
>
> Maar die Anti in Kanada het mos nie daai stories geluister nie...
>
> Thys wat ook nie meer na radiostories luister nie. (Kyk hoe roer ek nou)
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55493 is 'n antwoord op boodskap #55492] Di, 15 Januarie 2002 16:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja inderdaad Patricia liewe kind;))))
Die Vlakte duskant Hebron was seker goed 10 jaar of meer op die radio
voordat dit op TV gebeeldsend is.
Ons praat van voor-tv dae;))
Annette

Patricia skryf in boodskap news:2uY08.27016$8s4.129209@news.indigo.ie...
> Ek kan nie onthou dat ek na "Die Vlakte Duskant Hebron", die radiostorie,
> geluister het nie - ek dink dit was seker voor my tyd alhoewel ek beslis
> verslaaf was aan radiostories op Springbok Radio, veral Leon Van Nierop se
> stories, en wat was die ander een, iets van Agent K dubbel o S? - het elke
> dag van die skool af reguit radio toe gegaan en nie opgestaan totdat die
> stories nie klaar was nie.
> Ek onthou wel die televisie weergawe van"Die Vlakte Duskant Hebron". Ek
> onthou baie goed vir Gaidjiegoebieb, hy was my gunsteling!
>
> Patricia
> "Thys de Wet" wrote in message
> news:a1uln5$2nbl$1@news.adamastor.ac.za...
>> Wouter,
>>
>> Daai's nou 'n interesantigheidjie wat jy ons hier kom sê. Lekker. Ek
> dink
>> nog elke keer aan die "Bartel, draai op jou fountjie" "Hoe sê jy Hybie?
>> Wie's dood?" as ek daai verwerking van Rachmaninoff hoor. My ouma had
> altyd
>> vir my oorle neef Lukas wat dosent aan die Conserve hier op die Akker was
>> gevra om tog asseblief vir ons daai "stuk van die Soetmelksvlei" te
> speel...
>>
>> Elke weeksaand om 7:15 na die nuus. En onse bekke moes nie kwetter na die
>> 7-uur tydsein nie.
>> Saterdagaande was daar die weeklikse vervolgverhaal. Onthou nog vir "Die
>> Vlakte duskant Hebron" met Gaidjiegoebieb, en wie weet nog...
>>
>> Maar die Anti in Kanada het mos nie daai stories geluister nie...
>>
>> Thys wat ook nie meer na radiostories luister nie. (Kyk hoe roer ek nou)
>>
>
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55494 is 'n antwoord op boodskap #55467] Di, 15 Januarie 2002 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
En wat van Oscar en Knersus! Ek het daardie programme darem so geniet. Ek
onthou nog hoe ek die tv lank voor die tyd aangeskakel het en na daardie
horlosie se sekondewyser gestaar het en gesmeek het dat dit nou tog seblief
net 6uur moet wees! :-)

Patricia

"Annette" skryf in boodskap news:a1v5su$t4u4h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek neem aan die musiekprogram Maandagaande wat net hulle na kan luister;)))
> Nie eers op TV is daar iets vir hulle nie. Vandag se kleintjies ken nie eers
> vir Haas Das, Bennie Boekwurm en Sarel Seemonster nie.
> Soos jy tereg sê Jonas, waarna inderdaad eie aan ons land sal vandag se
> kinders van kan onthou.
> Ons was die gelukkiges.
> Annette
>
>
> Jonas wrote in message
> news:a1up07$ipi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat gaan onse kinders met heimwee kan onthou ?
>> "Annette" wrote in message
>> news:a1u0pq$spnvv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het grootgeword op die Du Plooys van Soetmelksvlei:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> Thys de Wet wrote in message
>>> news:a1tu14$1dse$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> En to hoep die peonder...
>>>>
>>>> Thys oppie Bos wat ook wonner or Bartel man se dinge.
>>>>
>>>> Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker een
> van
>> G
>>>> in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van
> Soetmelksvlei"
>>>> Wie onthou dit nog?
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:a1sdhs$i3k$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > En ...?
>>>> > skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
>>>> > > James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
>>>> > > "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
>>>> > > bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
>>>> > > diplomate en het al in baie moeilike plekke die
>>>> > > Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
>>>> > > om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
>>>> > > as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
>>>> > > het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
>>>> > > van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
>>>> > > die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
>>>> > > ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
>>>> > > het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
>>>> > > neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
>>>> > > hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
>>>> > > die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
>>>> > > beserings.
>>>> > > James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
>>>> > > dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
>>>> > > ambassadeur by die Europese Unie.
>>>> > > Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
>>>> > > twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
>>>> > > wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
>>>> > > Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en kon
>>>> > > 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
>>>> > > aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
>>>> > > het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
>>>> > > tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
>>>> > > Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
>>>> > > hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
>>>> > > Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
>>>> > > wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
>>>> > > (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
>>>> > > en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
>>>> > > James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
>>>> > > geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
>>>> > > landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
>>>> > > in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
>>>> > > Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
>>>> > > soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
>>>> > > Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
>>>> > > en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
>>>> > > natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
>>>> > > hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
>>>> > > die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55495 is 'n antwoord op boodskap #55494] Di, 15 Januarie 2002 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, Knersus was my pa en my se persoonlike gunsteling:))) Vandag se kinders
weet nie eers daarvan nie. Die ou lotjie is ook so bederf - sal Knersus
seker beskryf as stoepit:)
Annette

Patricia skryf in boodskap news:EwY08.27017$8s4.129250@news.indigo.ie...
> En wat van Oscar en Knersus! Ek het daardie programme darem so geniet. Ek
> onthou nog hoe ek die tv lank voor die tyd aangeskakel het en na daardie
> horlosie se sekondewyser gestaar het en gesmeek het dat dit nou tog seblief
> net 6uur moet wees! :-)
>
> Patricia
>
> "Annette" wrote in message
> news:a1v5su$t4u4h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek neem aan die musiekprogram Maandagaande wat net hulle na kan
> luister;)))
>> Nie eers op TV is daar iets vir hulle nie. Vandag se kleintjies ken nie
> eers
>> vir Haas Das, Bennie Boekwurm en Sarel Seemonster nie.
>> Soos jy tereg sê Jonas, waarna inderdaad eie aan ons land sal vandag se
>> kinders van kan onthou.
>> Ons was die gelukkiges.
>> Annette
>>
>>
>> Jonas wrote in message
>> news:a1up07$ipi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wat gaan onse kinders met heimwee kan onthou ?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:a1u0pq$spnvv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het grootgeword op die Du Plooys van Soetmelksvlei:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> Thys de Wet wrote in message
>>>> news:a1tu14$1dse$1@news.adamastor.ac.za...
>>>> > En to hoep die peonder...
>>>> >
>>>> > Thys oppie Bos wat ook wonner or Bartel man se dinge.
>>>> >
>>>> > Die laaste Bartel wat ek nog van onthou was daai een omie (seker
een
>> van
>>> G
>>>> > in K se "spessils") in die radiostorie "Die du Plooys van
>> Soetmelksvlei"
>>>> > Wie onthou dit nog?
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:a1sdhs$i3k$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > > En ...?
>>>> > > skryf in boodskap news:3C410E44.6050601@rogers.com...
>>>> > > > James Bartleman word in Maart 2002 die eerste
>>>> > > > "lieutenant-governor" van Ontario wat Eerste Nasie
>>>> > > > bloed in sy are het. Hy is een van Kanada se beste
>>>> > > > diplomate en het al in baie moeilike plekke die
>>>> > > > Kanadese regering verteenwoordig. Maar dit is veilig
>>>> > > > om te sê dat James Bartleman se donkerste ondervinding
>>>> > > > as diplomaat plaasgevind het in Suid-Afrika. In 1999
>>>> > > > het hy na Kaapstad gegaan om die laaste toespraak
>>>> > > > van Nelson Mandela as president by te woon. In sy hotel,
>>>> > > > die aand voor die toespraak, het 'n man in sy hotelkamer
>>>> > > > ingekom en voorgegee dat hy 'n hotelwerker was. Hy
>>>> > > > het die diplomaat toe met 'n "stun gun" aangeval, sy
>>>> > > > neus gebreek en hom in 'n stoel vasgebind. Daarna het hy
>>>> > > > hom besteel. Bartleman het hom daarna losgewikkel en
>>>> > > > die saak gaan rapporteer. Hy moes na die hospitaal met sy
>>>> > > > beserings.
>>>> > > > James Bartleman was Kanadese ambassadeur in baie
>>>> > > > dele van die wêreld. Op die oomblik is hy Kanada se
>>>> > > > ambassadeur by die Europese Unie.
>>>> > > > Sy moeder was 'n Ojibway, sy vader 'n Ier. Tot omtrent
>>>> > > > twintig jaar gelede kon die kinders van 'n Eerste Nasie-moeder
>>>> > > > wat 'n gemengde huwelik aangegaan het, nie status as Eerste
>>>> > > > Nasie kry nie. Eers in die tagtigerjare is die wet verander en
> kon
>>>> > > > 'n vrou "status" kry as sy Eerste Nasie bloed het, en sy kon
>>>> > > > aansoek doen dat haar kinders ook status kon hê. Voor die tyd
>>>> > > > het alleen 'n Eerste Nasie-vader status aan sy kinders gegee,
>>>> > > > tenspyte van die feit dat hy met 'n vrou getrou het wat nie 'n
>>>> > > > Eerste Nasie was nie. So het Eerste Nasie-vroue uiteindelik
>>>> > > > hulle regte teruggekry, wat weggeneem is deur die "Indian
>>>> > > > Act" - 'n wet gemaak deur die wit koloniste uit Europa, 'n wet
>>>> > > > wat die "Department of Indian Affairs" tot stand gebring het.
>>>> > > > (In die laaste paar jaar word daar gepoog om van die Departement
>>>> > > > en sy oorheersing van die Eerste Nasies ontslae te raak.)
>>>> > > > James Bartleman het arm grootgeword. Maar hy het die
>>>> > > > geluk getref dat hy in die somers gewerk het as grassnyer op die
>>>> > > > landgoed van 'n ryk Amerikaner wat 'n somershuis gehad het
>>>> > > > in die Muskokas, 'n distrik van mere 'n paar uur noord van
>>>> > > > Toronto (waar selfs vandag nog ryk Amerikaners en filmsterre
>>>> > > > soos Goldie Hawn kom vakansie hou.) Robert Clause van
>>>> > > > Pittsburgh het aangebied om vir James se skoling te betaal,
>>>> > > > en hy is op dié manier universiteit toe. Robert Clause is
>>>> > > > natuurlik noual dood, maar ek hoop dat van sy kinders sal
>>>> > > > hoor dat die jong man wat hulle vader bevriend het, nou in
>>>> > > > die nabye toekoms die hoogste erepos in Ontario sal beklee.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55515 is 'n antwoord op boodskap #55493] Wo, 16 Januarie 2002 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar onthou: Dit was op Radio Suid-Afrika, die argaïese voorganger van
die huidige RSG Radio Sonder Grense..

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:a21l2c$tptm6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja inderdaad Patricia liewe kind;))))
> Die Vlakte duskant Hebron was seker goed 10 jaar of meer op die radio
> voordat dit op TV gebeeldsend is.
> Ons praat van voor-tv dae;))
> Annette
Re: Groot Viljee [boodskap #55516 is 'n antwoord op boodskap #55515] Wo, 16 Januarie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Thys ja. Ek hou baie van RSG - veral soms:)))
Ek is jammer dat Siembamba verdwyn het.
Ek hou van Sê Wie - en ook die ander inbelprogramme.
Ek is jammer dat goeie, oorspronklike radioverhale verdwyn het - die
vertaalde pogings Dinsdagaande kan soms uiters vervelig wees.
Ek hou van die Operaprogram Sondagaande.
Maandagaande se tienergemorsprogram kan hulle maar op 'n ander kol aanbied -
verkieslik 3vm op 'n Saterdag.
Ek hou nogal van die kommentaar van sokker in Afrkaans.
Ek hou daarvan dat liedies op hul naam aangekondig word, nie die vertaalde
Afrikaanse poging soos van ouds nie.
Ek hou daarvan dat mens kan inskryf en sê wat jy van hou of nie, en dat daar
oor die lug terug geantwoord word - ek gee toe - slegs die briewe wat wil
gelees. word of geantwoord word kom oor die eter, maar dit is nog steeds
goed genoeg vir my.
Oor die algemeen voel ek dat RSG goed is - as daar iets is wat ek nie na wil
luister nie, skakel ek oor na 'n ander stasie - soos Kfm - of skakel af.
Net soos van ouds.
Annette

> skryf in boodskap news:a235oe$21sk$1@news.adamastor.ac.za...
> Ja maar onthou: Dit was op Radio Suid-Afrika, die argaïese voorganger van
> die huidige RSG Radio Sonder Grense..
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:a21l2c$tptm6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja inderdaad Patricia liewe kind;))))
>> Die Vlakte duskant Hebron was seker goed 10 jaar of meer op die radio
>> voordat dit op TV gebeeldsend is.
>> Ons praat van voor-tv dae;))
>> Annette
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55527 is 'n antwoord op boodskap #55456] Wo, 16 Januarie 2002 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
En wat van Wêreld Gebeure deur AM van Schoor? Ek meen dit was Maandagaande
...

skryf in boodskap news:3C42E1EC.9030402@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
> die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
>> Wie onthou dit nog?
>
> Was dit nie die een wat die mooi stuk
> klassieke musiek as 'n kenwysie gehad
> het nie ( iets uit Rachmaninoff?) en
> as mense in die straat verby ry en hulle
> hoor die kenwysie, dan stop hulle net
> daar, gaan klop aan vreemdelinge se deure,
> en vra of hulle kan saam luister.
>
> Gloudina
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55533 is 'n antwoord op boodskap #55527] Wo, 16 Januarie 2002 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En wee jou as jy as kind 'n piep ge-uiter het as AM van Schoor aan't woord
was...

En dan natuurlik ook nog Bog met Bloumaandag!...

In der droeven knoesten! O, de pynen en de ongerechtigheid der mensdom die
er niet toegerekent zijn...

Thys oppie Bos

"Hantamkind" skryf in boodskap news:Mac18.73183$HW3.76147@newsfeeds.bigpond.com...
> En wat van Wêreld Gebeure deur AM van Schoor? Ek meen dit was Maandagaande
> ...
>
> skryf in boodskap news:3C42E1EC.9030402@rogers.com...
>>
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>> die radiostorie "Die du Plooys van Soetmelksvlei"
>>> Wie onthou dit nog?
>>
>> Was dit nie die een wat die mooi stuk
>> klassieke musiek as 'n kenwysie gehad
>> het nie ( iets uit Rachmaninoff?) en
>> as mense in die straat verby ry en hulle
>> hoor die kenwysie, dan stop hulle net
>> daar, gaan klop aan vreemdelinge se deure,
>> en vra of hulle kan saam luister.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Groot Viljee [boodskap #55791 is 'n antwoord op boodskap #55533] Sa, 19 Januarie 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Was Bogmet Bloumaandag nie op Springbok nie? Ook Next stop Makouvlei!

Dries

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:a23qjm$2rb6$1@news.adamastor.ac.za...
> En wee jou as jy as kind 'n piep ge-uiter het as AM van Schoor aan't woord
> was...
>
> En dan natuurlik ook nog Bog met Bloumaandag!...
>
> In der droeven knoesten! O, de pynen en de ongerechtigheid der mensdom die
> er niet toegerekent zijn...
Re: Ons toekomstige Lieutenant-Governor se Kaapse ervaring [boodskap #55792 is 'n antwoord op boodskap #55494] Sa, 19 Januarie 2002 13:35 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Self ook baie na Oscar en Knersus gekyk. My een bynaam is hoeka Knersus.
Oor ek altyd honger is... Ek dink daar het baie meer grootmense na Wielie
Walie edm gekyk, as kinders.

Dries

"Patricia" skryf in boodskap news:EwY08.27017$8s4.129250@news.indigo.ie...
> En wat van Oscar en Knersus! Ek het daardie programme darem so geniet. Ek
> onthou nog hoe ek die tv lank voor die tyd aangeskakel het en na daardie
> horlosie se sekondewyser gestaar het en gesmeek het dat dit nou tog seblief
> net 6uur moet wees! :-)
Vorige onderwerp: Lees - BELANGRIK!!!
Volgende onderwerp: Uiteindelik Terug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:27:15 MGT 2024