Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5716] Vertaalde woordspelings
DS: [AFRIKAANS:5716] Vertaalde woordspelings [boodskap #5390] Di, 23 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Dirk Laurie[SMTP:d...@calvyn.puk.ac.za]
Verzonden: dinsdag 23 januari 1996 19:18
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5716] Vertaalde woordspelings

Ek was 'n paar jaar lid van 'n tweetalige Toastmastersklub. Die ordemeester,
Phil Coombs, het die gewoonte gehad om 'n kort onderbreking aan te kondig as
"There will now be a wee break" - met 'n betekenisvolle knipoog ter wille
van diegene wat dalk nie die stouterige woordspeling gesnap het nie.

Ek daag hom toe uit om 'n geskikte Afrikaanse ekwivalent te vind. En so
gou soos blits kom dit: "Daar sal nou 'n blaaskansie wees"

Hoe lyk dit met nog voorbeelde van perfekte vertalings van woordspelings?

Dirk
DS: [AFRIKAANS:5748] Re: Vertaalde woordspelings [boodskap #5440 is 'n antwoord op boodskap #5390] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 11:20
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5748] Re: Vertaalde woordspelings

Fanie skryf:

> Dit laat my dink aan die ou mense se "binnevet van die boud" vir
> "benefit of the doubt". Of dit kan deurgaan as 'n "vertaalde
> woordspeling" weet ek nie - heelwaarskynlik iets met 'n soort
> klanknabootsing ook te doen. Groete, Fanie

"Baie sukkel" vir "bicycle"
"Duiwel se slypsteen" vir "Theophilus Shepstone"
ens.

Maar dis seker nie waarna Dirk op soek is nie.
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5741] Re: Vertaalde woordspelings [boodskap #5442 is 'n antwoord op boodskap #5390] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 9:28
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5741] Re: Vertaalde woordspelings

Dirk Laurie skryf:

> Ek was 'n paar jaar lid van 'n tweetalige Toastmastersklub. Die ordemeester,
> Phil Coombs, het die gewoonte gehad om 'n kort onderbreking aan te kondig as
> "There will now be a wee break" - met 'n betekenisvolle knipoog ter wille
> van diegene wat dalk nie die stouterige woordspeling gesnap het nie.
>
> Ek daag hom toe uit om 'n geskikte Afrikaanse ekwivalent te vind. En so
> gou soos blits kom dit: "Daar sal nou 'n blaaskansie wees"
>
> Hoe lyk dit met nog voorbeelde van perfekte vertalings van woordspelings?

In dieselfde trant: Is dit maar toevallig dat die Skotse Engels
van "wee house" en die Afrikaanse "klein huise / kleinhuisie"
albei dieselfde dubbele betekenis het :-)
--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
DS: [AFRIKAANS:5759] Re: Vertaalde woordspelings [boodskap #5444 is 'n antwoord op boodskap #5390] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Martin Maister[SMTP:y...@YorkU.CA]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 18:55
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5759] Re: Vertaalde woordspelings

On Jan 24, 9:56am, F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798 wrote:
> Subject: [AFRIKAANS:5747] Re: Vertaalde woordspelings
> Dit laat my dink aan die ou mense se "binnevet van die boud" vir
> "benefit of the doubt". Of dit kan deurgaan as 'n "vertaalde
> woordspeling" weet ek nie - heelwaarskynlik iets met 'n soort
> klanknabootsing ook te doen. Groete, Fanie
>
>> Ek was 'n paar jaar lid van 'n tweetalige Toastmastersklub. Die ordemeester,
>> Phil Coombs, het die gewoonte gehad om 'n kort onderbreking aan te kondig as
>> "There will now be a wee break" - met 'n betekenisvolle knipoog ter wille
>> van diegene wat dalk nie die stouterige woordspeling gesnap het nie.
>>
>> Ek daag hom toe uit om 'n geskikte Afrikaanse ekwivalent te vind. En so
>> gou soos blits kom dit: "Daar sal nou 'n blaaskansie wees"
>>
>> Hoe lyk dit met nog voorbeelde van perfekte vertalings van woordspelings?
>>
>> Dirk
>>
>
> -- End of excerpt from F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798

Daar is ook die vertaling van "Chariots of fire".

Dit is "Die Ossewa Brandwag!"

Martin
DS: [AFRIKAANS:5747] Re: Vertaalde woordspelings [boodskap #5445 is 'n antwoord op boodskap #5390] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F. DE MEILLON ( PLAN NW2 3-18)x2798[SMTP:...@scientia.up.ac.za]
Verzonden: woensdag 24 januari 1996 10:56
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5747] Re: Vertaalde woordspelings

Dit laat my dink aan die ou mense se "binnevet van die boud" vir
"benefit of the doubt". Of dit kan deurgaan as 'n "vertaalde
woordspeling" weet ek nie - heelwaarskynlik iets met 'n soort
klanknabootsing ook te doen. Groete, Fanie

> Ek was 'n paar jaar lid van 'n tweetalige Toastmastersklub. Die ordemeester,
> Phil Coombs, het die gewoonte gehad om 'n kort onderbreking aan te kondig as
> "There will now be a wee break" - met 'n betekenisvolle knipoog ter wille
> van diegene wat dalk nie die stouterige woordspeling gesnap het nie.
>
> Ek daag hom toe uit om 'n geskikte Afrikaanse ekwivalent te vind. En so
> gou soos blits kom dit: "Daar sal nou 'n blaaskansie wees"
>
> Hoe lyk dit met nog voorbeelde van perfekte vertalings van woordspelings?
>
> Dirk
>
Re: DS: [AFRIKAANS:5748] Re: Vertaalde woordspelings [boodskap #5547 is 'n antwoord op boodskap #5440] Di, 30 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
avdm...  is tans af-lyn  avdm...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
> ----------
> Van: Reinier de Vos[SMTP:...@aqua.ccwr.ac.za]

> Fanie skryf:

>> Dit laat my dink aan die ou mense se "binnevet van die boud" vir
>> "benefit of the doubt". Of dit kan deurgaan as 'n "vertaalde
>> woordspeling" weet ek nie - heelwaarskynlik iets met 'n soort
>> klanknabootsing ook te doen. Groete, Fanie

> "Baie sukkel" vir "bicycle"
> "Duiwel se slypsteen" vir "Theophilus Shepstone"
> ens.

> Maar dis seker nie waarna Dirk op soek is nie.
Ook 'aasvoe"l' vir die Engelse skelwoord "asshole". Dit sê nogal lekker,
veral as een of ander aasvoel"l reg voor jou inswaai sonder om sy flikkers te
gebruik...

andre
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5756] Re: Vryheid van Assosiasie -Reply
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5850] Re: Radikalis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:38:27 MGT 2024