Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi-vraag
Ferdi-vraag [boodskap #54588] Do, 13 Desember 2001 18:29 na volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie), verteenwoordigend
van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
koerante.

Grahame
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54606 is 'n antwoord op boodskap #54588] Vr, 14 Desember 2001 12:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil my nek uitsteek en sê dat baie van Ferdie se karaktertrekke is tipies
Afrikaner. Ek het baie selde by BB uitgekom. Ek was gelukkig om sy
uitbarsting te sien die laaste Donderdag. Dit was Afrikaner deur en deur.
Jy gaan hom net so ver in 'n hoek in druk voordat hy baie hard gaan reageer,
en dan soms oorreageer. Wat baie interresant was, was Ferdie se reaksie toe
die laaste sielkundige oorgeneem het. Weereens 'n teken dat as iemand vir
jou respek het, gaan hy jou respekteer, maak nie saak wat die omstandighede
is nie. Die teenoorgestelde is ook waar. Ek dink Donderdag het die ander
sielkundiges dit op die moeilike manier geleer. Ek veralgemeen baie maar
takt is nie 'n sterk Afrikaner karaktertrek nie. Om 'n appel 'n appel te
noem is wel. Die gemiddelde Afrikaner man is ook nie skaam om so af en toe
'n goed gekruide woord in te gooi nie. Ferdie het daardie een bietjie
oordoen.

Ferdie het beslis heelwat tipies Afrikaner karaktertrekke. Afrika is nie
vir sissies nie.
Sakkie

"Spook" skryf in boodskap news:9vc89g$8q6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Grahame
> Gemiddelde is 'n relatiewe begrip.
>
> Groete
> Spook
> On y soit, qui mal y pense.
> (You are what you think.)
>
>
> Grahame wrote in message
> news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie), verteenwoordigend
>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
>> koerante.
>>
>> Grahame
>>
>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54608 is 'n antwoord op boodskap #54588] Vr, 14 Desember 2001 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Grahame
Gemiddelde is 'n relatiewe begrip.

Groete
Spook
On y soit, qui mal y pense.
(You are what you think.)

Grahame skryf in boodskap news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie), verteenwoordigend
> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
> koerante.
>
> Grahame
>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54615 is 'n antwoord op boodskap #54606] Sa, 15 Desember 2001 01:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek moet ook sê dat hy is nogal verteenwoordigend van die gemiddelde
afrikaner, solank hy net nie brannewyn drink en ook aggresief raak soos
sommige ander mense nie. Soos ons altyd sê hierie is leeu wêreld, hier k@k
'n tier.

Groete
Spook

Sakkie skryf in boodskap news:3c19f2ae$0$226@hades.is.co.za...
> Ek wil my nek uitsteek en sê dat baie van Ferdie se karaktertrekke is tipies
> Afrikaner. Ek het baie selde by BB uitgekom. Ek was gelukkig om sy
> uitbarsting te sien die laaste Donderdag. Dit was Afrikaner deur en deur.
> Jy gaan hom net so ver in 'n hoek in druk voordat hy baie hard gaan reageer,
> en dan soms oorreageer. Wat baie interresant was, was Ferdie se reaksie toe
> die laaste sielkundige oorgeneem het. Weereens 'n teken dat as iemand vir
> jou respek het, gaan hy jou respekteer, maak nie saak wat die omstandighede
> is nie. Die teenoorgestelde is ook waar. Ek dink Donderdag het die ander
> sielkundiges dit op die moeilike manier geleer. Ek veralgemeen baie maar
> takt is nie 'n sterk Afrikaner karaktertrek nie. Om 'n appel 'n appel te
> noem is wel. Die gemiddelde Afrikaner man is ook nie skaam om so af en toe
> 'n goed gekruide woord in te gooi nie. Ferdie het daardie een bietjie
> oordoen.
>
> Ferdie het beslis heelwat tipies Afrikaner karaktertrekke. Afrika is nie
> vir sissies nie.
> Sakkie
>
[knip]
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54621 is 'n antwoord op boodskap #54588] Sa, 15 Desember 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat - jy is seker maar nog net lekker jonk.
Die ou lewe en die WVK het ons mos gewys diegene wat so heftig baklei en die
vinger wys, maar Eintlik mos maar diegene is wat wel die katte in die donker
knyp, of hoe?:)))
Wat het jy gesien op Loerboet wat die res van die land nie gesien het nie?
Of was dit maar net jou vrugbare verbeelding wat sekere handelings aan
Ferdinand wou toedig ?
Annette

david1 skryf in boodskap news:9vero9$op4$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> ek het nie probleem nie het jy dalk een dit lyk so
> "Annette" wrote in message
>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54625 is 'n antwoord op boodskap #54621] Sa, 15 Desember 2001 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
die laaste twee weke het hy maar redelik klouerig geraak, dis al wat ek
gesien het en dis genoeg
"
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54699 is 'n antwoord op boodskap #54625] Di, 18 Desember 2001 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
"david1" skryf in boodskap news:...
> die laaste twee weke het hy maar redelik klouerig geraak, dis al wat ek
> gesien het en dis genoeg
> "

ek wil iets sê...en ek gaan dit sê.
Anette jy slaan die spyker op David se kop..die een van knyp in die donker.
Re: Ferdi-vraag [boodskap #54867 is 'n antwoord op boodskap #54699] Sa, 22 Desember 2001 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
wat probeer julle twee nou eintlik se?
elkeen het n reg van mening, indien my mening nie polities korrek is nie is
dit my saak
dit het niks met enige een te doen waarvan ek hou of nie.
ek respekteer julle gevoel en ek verwag dieselfde
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55151 is 'n antwoord op boodskap #54588] So, 06 Januarie 2002 01:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hennie Botha  is tans af-lyn  Hennie Botha
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die Engelse
net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon hier!) Ek
sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar miskien lewe
ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons kultuur!

"Grahame" skryf in boodskap news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie), verteenwoordigend
> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
> koerante.
>
> Grahame
>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55154 is 'n antwoord op boodskap #55151] So, 06 Januarie 2002 04:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 06 Jan 2002 01:13:19 GMT, "Hennie Botha" wrote:

> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die Engelse
> net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon hier!) Ek
> sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar miskien lewe
> ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons kultuur!

Dalk verteenwoordig hy slegs die kultuur van die mense wat vir hom
gestem het? Ek glo nie dat 80% van Suid Afrikaners kon enigsins stem
nie, want hulle het nie toegang tot die Internet of telefone nie, of
sou nie hulle geld wou mors op 'n simpel stemmery nie? So, daar is
definitief nog hoop...Dit was tog sekerlik die "have's en nie die have
not's wat gestem het nie? :-)

En dis DEFINITIEF net net die Engelse wat vuil monde ens het nie. Het
jy al ons eie Ferdi op hierdie nuusgroep gesien/gelees? Hierdie
outjie is net so crass, crude, rude, pushy en insensitive. Kuier so
bietjie op hierdie nuusgroep vir 'n ruk, en dan vra jy weer vir
jouself die vraag af...wie het so min maniere en vuil monde? Net die
Engelse?
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55329 is 'n antwoord op boodskap #55151] Vr, 11 Januarie 2002 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Phazer  is tans af-lyn  Phazer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Vir enige iemand in Pretoria, Ferdi gaan more aand 12 Jan by Presleys
night club in Lynwood weg wees

- Phz

On Sun, 06 Jan 2002 03:13:19 +0200, Hennie Botha wrote:

> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die
> Engelse net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon
> hier!) Ek sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar
> miskien lewe ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons
> kultuur! "Grahame" wrote in message
> news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie),
> verteenwoordigend
>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
>> koerante.

>> Grahame
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55333 is 'n antwoord op boodskap #55329] Vr, 11 Januarie 2002 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Net bly dis nie Ferdi Greyling nie

"Phazer" skryf in boodskap news:3c3ebece.0@news1.mweb.co.za...
> Vir enige iemand in Pretoria, Ferdi gaan more aand 12 Jan by Presleys
> night club in Lynwood weg wees
>
> - Phz
>
> On Sun, 06 Jan 2002 03:13:19 +0200, Hennie Botha wrote:
>
>> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die
>> Engelse net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon
>> hier!) Ek sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar
>> miskien lewe ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons
>> kultuur! "Grahame" wrote in message
>> news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie),
>> verteenwoordigend
>>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
>>> koerante.
>
>>> Grahame
>
>
>
>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55336 is 'n antwoord op boodskap #55333] Vr, 11 Januarie 2002 13:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Phazer  is tans af-lyn  Phazer
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nee dit is Ferdi Rabi - Die Boesman

On Fri, 11 Jan 2002 14:14:22 +0200, pwbotha wrote:

> Net bly dis nie Ferdi Greyling nie
>
>
>
> "Phazer" wrote in message
> news:3c3ebece.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir enige iemand in Pretoria, Ferdi gaan more aand 12 Jan by Presleys
>> night club in Lynwood weg wees

>> - Phz

>> On Sun, 06 Jan 2002 03:13:19 +0200, Hennie Botha wrote:

>>> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die
>>> Engelse net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek
>>> woon hier!) Ek sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur
>>> verteenwoordig. Maar miskien lewe ek heeltemal in die verlede.
>>> Miskien is dit nou ons kultuur! "Grahame"
>>> skryf in boodskap news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie),
>>> verteenwoordigend
>>>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens
>>>> die koerante.
>>
>>>> Grahame
>>
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55338 is 'n antwoord op boodskap #55333] Vr, 11 Januarie 2002 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Snaakste is dat ek regtig gedog het dit is van ons eige Ferdi wat
gepraat word - totdat die sent in die blikkie geval het;)))
Annette ( wat geregtig is op haar blonde oomblikkies van tyd tot tyd:))

pwbotha skryf in boodskap news:3c3ed6a1$0$233@hades.is.co.za...
> Net bly dis nie Ferdi Greyling nie
>
>
>
> "Phazer" wrote in message
> news:3c3ebece.0@news1.mweb.co.za...
>> Vir enige iemand in Pretoria, Ferdi gaan more aand 12 Jan by Presleys
>> night club in Lynwood weg wees
>>
>> - Phz
>>
>> On Sun, 06 Jan 2002 03:13:19 +0200, Hennie Botha wrote:
>>
>>> Grahame, die Engelse is mal oor Ferdi want oor die algemeen het die
>>> Engelse net so min maniere en net sulke vuil monde.(Ek weet want ek woon
>>> hier!) Ek sidder as ek moet dink dat hy ons kultuur verteenwoordig. Maar
>>> miskien lewe ek heeltemal in die verlede. Miskien is dit nou ons
>>> kultuur! "Grahame" wrote in message
>>> news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie),
>>> verteenwoordigend
>>>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
>>>> koerante.
>>
>>>> Grahame
>>
>>
>>
>>
>
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55342 is 'n antwoord op boodskap #55333] Vr, 11 Januarie 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Grahame" wrote in message
>>> news:9vasra$i7o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vraag: Is Ferdi van Big-Brother-faam (nie onse Ferdi nie),
>>> verteenwoordigend
>>>> van die gemiddelde Afrikaner? Die Engelse is mal oor hom - volgens die
>>>> koerante.
>>
>>>> Grahame
>>

hy is beslis nie verteenwoordigend van enige kultuur nie. nie
afrikaans, engels of boesman nie. hy het iets unieks geskep, goed of
sleg, jy besluit. dit pas definitief by geen volk, taal of nasie nie.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55354 is 'n antwoord op boodskap #55333] Vr, 11 Januarie 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
david  is tans af-lyn  david
Boodskappe: 35
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
sal nie eers my skuilnaam noen na n botha nie grootste gemors op aarde , de
klerks en bothas
Re: Ferdi-vraag [boodskap #55355 is 'n antwoord op boodskap #55354] Vr, 11 Januarie 2002 18:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag toe nou!!
Is dit die Groot Christen wat nou so lelik skel hier?
Annette

david skryf in boodskap news:a1nai8$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> sal nie eers my skuilnaam noen na n botha nie grootste gemors op aarde , de
> klerks en bothas
>
Vorige onderwerp: "Guns for hire again"
Volgende onderwerp: 'n Sterke Rand...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:02:58 MGT 2024