Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Sterke Rand...
'n Sterke Rand... [boodskap #55313] Do, 10 Januarie 2002 22:14 na volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek het die nuusbrief van Moneymax gelees...
Hulle spreek weer oor 'n sterke Rand!..
Inderdaad, die Rand het so'n tien persent gerevalueer die laaste
week...
Maar as ek sien teenoor twee jare gelede, het daai nog steeds
38 persent van se toenmalige werd kwyt!
Ek moet daarmee lag!! Dis so'n bietjie soos die droogte tussen
die reënbuie! Maar ek stem saam: optimisme is nie sleg nie!

Die groete van

Norbert (uit Vlaaderen)
Re: 'n Sterke Rand... [boodskap #55328 is 'n antwoord op boodskap #55313] Vr, 11 Januarie 2002 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
In 'n Durbanse koerant:
"Mbeki acts quickly on R devaluation......" :-\ (in ongeloof)
As 'n ou 2/3des van jou geldwaarde verloor voordat jy reageer en dit word
beskou as vinnig wonder ek hoe vaar die stadiger ouens!!!!
Sakkie

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3c3dee79.4936499@news.online.be...
> Ek het die nuusbrief van Moneymax gelees...
> Hulle spreek weer oor 'n sterke Rand!..
> Inderdaad, die Rand het so'n tien persent gerevalueer die laaste
> week...
> Maar as ek sien teenoor twee jare gelede, het daai nog steeds
> 38 persent van se toenmalige werd kwyt!
> Ek moet daarmee lag!! Dis so'n bietjie soos die droogte tussen
> die reënbuie! Maar ek stem saam: optimisme is nie sleg nie!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaaderen)
Re: 'n Sterke Rand... [boodskap #55358 is 'n antwoord op boodskap #55328] Vr, 11 Januarie 2002 19:48 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 11 Jan 2002 11:55:51 +0200, "Sakkie" wrote:

> In 'n Durbanse koerant:
> "Mbeki acts quickly on R devaluation......" :-\ (in ongeloof)

Sjoe, maar hy reageer vinnig en flink! :-)))
Vorige onderwerp: Ferdi-vraag
Volgende onderwerp: " Boggom en Voertsek " deur LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 18:42:54 MGT 2024