Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » grap vannie jaar antie
grap vannie jaar antie [boodskap #55109] Do, 03 Januarie 2002 22:08 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie

my pa het darrim al weer wakker geword van sy oujaarsbeswyming antie
en hy sê hys so bly dis nuwejaar lat die rakbie weer kan begint. my pa
sê ek moet vir antie 'n grap virtel lat antie lekker kan lag. hie kom
hy antie:

syd-afrikaanse krieket

vang antie hom. moenie warrie nie antie oom persie sonn het hom ook
nie gevang nie. my pa sê dis nie lat hy dink ons rakbie is so
wonnerlik lat hy nou hymwee kry nie ma' hy is nou tot gatwordens toe
sat daarvoor lat ons krieketspan die een ousyd-afrikaanse pak na die
anner by die ossies kry. met rakbie het ons darrim nog teen
spannetjies soos ietalieje en jammerika gewen.

ma' my pa sê hyt hoeka gesien dinge gaan neuk toe laans kloesener
kloeless geraak het en die een dak oppie anner kry. sommer twee teen
nioe syd wallis antie. toe sê my pa hille moet liewers vir jaak
roedolf die rooinees kolwer van pretorija innie span sit ma' die
keerders is slim en kies weer vir kloeless. selle storie antie.

ma' toe hille vir kloeless hys toe stier om sy bêriengs te kom
bymekaarmaak toet ons hoop lat rooinees roedolf sal speel ennie
keerders doen wat hille lankal moes doen en kies vir roedolf. aikonna
sê oom persie met kloeless die wit zoeloe nou yt die span yt lyk die
span te veel na die ou syd afrika roedolf maggie speel nie want jastin
ontong wat meer soos die niewe syd afrika lyk moet speel. die grap is
antie lat jastin in daai selle ghym teen nioe syd wallis ook twee daks
gemaak het soos kloeless en nog slegter geboul het.

oom hansie vannie pênnelbieters sê dis tyd lat hille 'n wet maak lat
iemand met die naam persie in syd afrikaanse sport verbied word. my pa
sê hy moenie laf wees nie oom persie sonn is die grootbaas van ons
krieket hy ken seker die verskil tussen 'n boks en 'n kopskerm. oom
hansie sê hy wonner of oom persie die verskil tussen 'n boks en 'n
doos ken. toe raas my pa met oom hansie oor hy lelik praat voor die
kinders ma' hy hoef nie antie want ek weet in krieket is 'n boks daai
ding wat jy voor by jou broek indruk lat hille jou nie bvp kan boul
nie. en 'n doos is wat die anties skoene in koop antie.

enniewei antie nou issie ossies besig om ons nog erger op onse moere
te gee as toe kloeless nog gespeel het en ammal is kwaad vir oom
persie. ma' toe speel oom persie sy troefkaart ommie mense te plies
antie en hy sê dis tyd lat hansie kronjee trigkom in krieket in. oom
hansie vannie pênnelbieters sê dis 'n skerp moef want hansie kan dalk
die ossies omkoop om teen ons te virloor.

koebaai antie

hennerietjie (moenie vir antie met bokse ophou nie)
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55111 is 'n antwoord op boodskap #55109] Do, 03 Januarie 2002 23:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

> my pa het darrim al weer wakker geword van sy oujaarsbeswyming antie
> en hy sê hys so bly dis nuwejaar lat die rakbie weer kan begint. my pa
> sê ek moet vir antie 'n grap virtel lat antie lekker kan lag. hie kom
> hy antie:
>
> syd-afrikaanse krieket
>
> vang antie hom.

Wel. Hennerietjie, tannie weet nou nie of ek
hom vang of nie. Is dit omdat die SA krieket-
besigheid nou so op die koffie is, dat jou pa
weer daarna uitsien om te begin rugby kyk, wat
ook op die koffie is?
Tannie het 'n skoonsuster wat omtrent elke
epos (wat sy nou onlangs eers ontwikkel het)
sit en kla oor die "bou" wat Harry Viljoen sê
hy doen aan die rugbyspan, elke keer wanneer
die Springbokke weer verloor. Tannie is darem
mou al moeg vir al die Suid-Afrikaners se kla
oor Harry Viljoen. Nou moet ek nog van Percy
Sonn ook hoor. Tannie het tot die konklusie
gekom dat wit Suid-Afrikaners neuroties, psigoties
en boboties is oor sport. Tannie het nog nooit
van sport gehou nie. Tannie se laaste lewendige
rugbywedstryd wat sy bygewoon het, was haar eerstejaar
Intervarsity, toe die Ikeys en die Maties 0 - 0 in die
reën gelykop gespeel het. Gelukkig slaan Suid-
Afrikaners mekaar darem nog nie dood oor sport nie.
Hulle het mos nou hier in die VSA 'n saak waar 'n
sports-pa die coach aangeval het, en uiteindelik is
die sports-pa toe dood omdat die coach homself verdedig
het. Tannie het altyd verkies dat haar kinders aan
geen sport deelneem nie, maar hulle het gereeld nie
na tannie geluister nie. Ek hoop jy speel geen sport
nie, Hennerietjie. Dis 'n uitvindsel van die duiwel.

Tannie Gloudina
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55112 is 'n antwoord op boodskap #55109] Do, 03 Januarie 2002 23:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

toe speel oom persie sy troefkaart ommie mense te plies
> antie en hy sê dis tyd lat hansie kronjee trigkom in krieket in. oom
> hansie vannie pênnelbieters sê dis 'n skerp moef want hansie kan dalk
> die ossies omkoop om teen ons te virloor.

Ja, tannie stem saam. If you can't beat them,
join them.

Tannie Gloudina
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55114 is 'n antwoord op boodskap #55112] Vr, 04 Januarie 2002 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie Tottie
Vind jy dit ook interessant dat mense wat 'n hekel het met die status quo
gewoonlik geen belangstelling in sport het nie ...
skryf in boodskap news:3C34EC41.4060502@rogers.com...
> hennerietjie wrote:
>
>
> toe speel oom persie sy troefkaart ommie mense te plies
>> antie en hy sê dis tyd lat hansie kronjee trigkom in krieket in. oom
>> hansie vannie pênnelbieters sê dis 'n skerp moef want hansie kan dalk
>> die ossies omkoop om teen ons te virloor.
>
> Ja, tannie stem saam. If you can't beat them,
> join them.
>
> Tannie Gloudina
>
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55122 is 'n antwoord op boodskap #55109] Vr, 04 Januarie 2002 12:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
hennerietjie wrote:
>
> enniewei antie nou issie ossies besig om ons nog erger op onse moere
> te gee as toe kloeless nog gespeel het en ammal is kwaad vir oom
> persie. ma' toe speel oom persie sy troefkaart ommie mense te plies
> antie en hy sê dis tyd lat hansie kronjee trigkom in krieket in. oom
> hansie vannie pênnelbieters sê dis 'n skerp moef want hansie kan dalk
> die ossies omkoop om teen ons te virloor.
>

Met die rand bokkerol werd is en ons krieket so swak is daar nie genoeg
geld innie reserwe bank om dit te doen nie - miskien as ons vir hulle 'n
paar opreg geteelde merino ooie stuur? Of miskien 'n paar persies (kan
sommer vir Monty en Sonnetjie insluit)? (vir die wat nie weetie - 'n
persie is ok 'n skaap wat nie net wit is soos 'n merino nie)
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55123 is 'n antwoord op boodskap #55114] Vr, 04 Januarie 2002 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Antie Tottie
> Vind jy dit ook interessant dat mense wat 'n hekel het met die status quo
> gewoonlik geen belangstelling in sport het nie ...

Baie interessante stelling wat jy hier maak. Dit wys
meer van jou eie sielkunde as wat dit die waarheid
praat. Want ek is seker daar is baie mense wat " 'n
hekel het aan die status quo" (wat jy ook hiermee bedoel)
en wat ook in sports belangstel. Soos my man en my
drie seuns. My man was 'n kampioenbokser en volg elke
Sondagoggend alles wat hy van rugby kan sien op ons
Kanadese sportskanaal. Een van my seuns van 'n triple
A basketball player op skool en 'n ander een het vir
sy provinsiale span sokker gespeel en was een jaar
athlete of the year aan sy universiteit. Maar hulle deel
dieselfde respek vir menseregte en reg en geregtigheid
as ek. My man is egter net bietjie meer "links" as ek
en op die oomblik baie "anti-war" en "anti-American."

Gloudina
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55124 is 'n antwoord op boodskap #55123] Vr, 04 Januarie 2002 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop nie jou man heuel met die Taliban nie, want dan gaan hy, bokser of
te not, op sy goedige moer kry ...
In jou deel van die wêreld, die VSA (waarvan julle 'n ondergekikte provinsie
is), kan hulle nogal met so ou se gal werk. So, ek aanvaar hy is maar net
mer bek as binnegoeters ...
skryf in boodskap news:3C359EBA.6020506@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Antie Tottie
>> Vind jy dit ook interessant dat mense wat 'n hekel het met die status quo
>> gewoonlik geen belangstelling in sport het nie ...
>
>
> Baie interessante stelling wat jy hier maak. Dit wys
> meer van jou eie sielkunde as wat dit die waarheid
> praat. Want ek is seker daar is baie mense wat " 'n
> hekel het aan die status quo" (wat jy ook hiermee bedoel)
> en wat ook in sports belangstel. Soos my man en my
> drie seuns. My man was 'n kampioenbokser en volg elke
> Sondagoggend alles wat hy van rugby kan sien op ons
> Kanadese sportskanaal. Een van my seuns van 'n triple
> A basketball player op skool en 'n ander een het vir
> sy provinsiale span sokker gespeel en was een jaar
> athlete of the year aan sy universiteit. Maar hulle deel
> dieselfde respek vir menseregte en reg en geregtigheid
> as ek. My man is egter net bietjie meer "links" as ek
> en op die oomblik baie "anti-war" en "anti-American."
>
> Gloudina
>
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55131 is 'n antwoord op boodskap #55124] Vr, 04 Januarie 2002 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek hoop nie jou man heuel met die Taliban nie, want dan gaan hy, bokser of
> te not, op sy goedige moer kry ...
> In jou deel van die wêreld, die VSA (waarvan julle 'n ondergekikte provinsie
> is), kan hulle nogal met so ou se gal werk. So, ek aanvaar hy is maar net
> mer bek as binnegoeters ...

En nou net omdat ek aandui dat my man nie

hou van die gedurige militêre aanvalle wat
die VSA loods nie, nou wonder jy of hy heul
met die Taliban? Die Taliban, liewe Jonas,
was 'n fascistiese groep mense wat voorgegee
het om fanaties godsdienstig te wees, maar nie
hulle eie geloof in sy wese uitgeleef het nie.
Net soos die apartheidsomies, wat Christelik-
Nasionale onderwys voorgestaan het, en tog die
gruwelikste skendings van menseregte en mense-
welvaart toegelaat het. Nee, my man is net
bietjie meer suspisieus dat die Amerikaanse
C.I.A. hulle vingers in baie meer dinge het as
wat ons besef. En dat hy nie alles vir soetkoek
opeet nie.

Gloudina
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55132 is 'n antwoord op boodskap #55109] Vr, 04 Januarie 2002 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
My man reken jy moet jouself eerder herdoop na Herklaas omdat dit klink asof
jy af die plaas is!:-)

Patricia

"hennerietjie" skryf in boodskap news:3c34d52d.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie
>
> my pa het darrim al weer wakker geword van sy oujaarsbeswyming antie
> en hy sê hys so bly dis nuwejaar lat die rakbie weer kan begint. my pa
> sê ek moet vir antie 'n grap virtel lat antie lekker kan lag. hie kom
> hy antie:
>
> syd-afrikaanse krieket
>
> vang antie hom. moenie warrie nie antie oom persie sonn het hom ook
> nie gevang nie. my pa sê dis nie lat hy dink ons rakbie is so
> wonnerlik lat hy nou hymwee kry nie ma' hy is nou tot gatwordens toe
> sat daarvoor lat ons krieketspan die een ousyd-afrikaanse pak na die
> anner by die ossies kry. met rakbie het ons darrim nog teen
> spannetjies soos ietalieje en jammerika gewen.
>
> ma' my pa sê hyt hoeka gesien dinge gaan neuk toe laans kloesener
> kloeless geraak het en die een dak oppie anner kry. sommer twee teen
> nioe syd wallis antie. toe sê my pa hille moet liewers vir jaak
> roedolf die rooinees kolwer van pretorija innie span sit ma' die
> keerders is slim en kies weer vir kloeless. selle storie antie.
>
> ma' toe hille vir kloeless hys toe stier om sy bêriengs te kom
> bymekaarmaak toet ons hoop lat rooinees roedolf sal speel ennie
> keerders doen wat hille lankal moes doen en kies vir roedolf. aikonna
> sê oom persie met kloeless die wit zoeloe nou yt die span yt lyk die
> span te veel na die ou syd afrika roedolf maggie speel nie want jastin
> ontong wat meer soos die niewe syd afrika lyk moet speel. die grap is
> antie lat jastin in daai selle ghym teen nioe syd wallis ook twee daks
> gemaak het soos kloeless en nog slegter geboul het.
>
> oom hansie vannie pênnelbieters sê dis tyd lat hille 'n wet maak lat
> iemand met die naam persie in syd afrikaanse sport verbied word. my pa
> sê hy moenie laf wees nie oom persie sonn is die grootbaas van ons
> krieket hy ken seker die verskil tussen 'n boks en 'n kopskerm. oom
> hansie sê hy wonner of oom persie die verskil tussen 'n boks en 'n
> doos ken. toe raas my pa met oom hansie oor hy lelik praat voor die
> kinders ma' hy hoef nie antie want ek weet in krieket is 'n boks daai
> ding wat jy voor by jou broek indruk lat hille jou nie bvp kan boul
> nie. en 'n doos is wat die anties skoene in koop antie.
>
> enniewei antie nou issie ossies besig om ons nog erger op onse moere
> te gee as toe kloeless nog gespeel het en ammal is kwaad vir oom
> persie. ma' toe speel oom persie sy troefkaart ommie mense te plies
> antie en hy sê dis tyd lat hansie kronjee trigkom in krieket in. oom
> hansie vannie pênnelbieters sê dis 'n skerp moef want hansie kan dalk
> die ossies omkoop om teen ons te virloor.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (moenie vir antie met bokse ophou nie)
>
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55135 is 'n antwoord op boodskap #55132] Sa, 05 Januarie 2002 02:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 4 Jan 2002 20:21:33 -0000, "Patricia"
wrote:

> My man reken jy moet jouself eerder herdoop na Herklaas omdat dit klink asof
> jy af die plaas is!:-)

Oooo neeee, nou loop jy op dun ys - moenie met Hennerietjie lol nie,
Patricia. :-))
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55137 is 'n antwoord op boodskap #55123] Sa, 05 Januarie 2002 02:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 04 Jan 2002 12:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

> as ek. My man is egter net bietjie meer "links" as ek
> en op die oomblik baie "anti-war" en "anti-American."

Ja, ek kan dit verstaan.
Affie plaas [boodskap #55147 is 'n antwoord op boodskap #55132] Sa, 05 Januarie 2002 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink of jy reken dis nie goed om af 'n plaas te wees nie :-(

Wouter Plaasvark

"Patricia" skryf in boodskap news:G4oZ7.23595$8s4.111163@news.indigo.ie...
My man reken jy moet jouself eerder herdoop na Herklaas omdat dit klink asof
jy af die plaas is!:-)

Patricia

"hennerietjie" skryf in boodskap news:3c34d52d.0@news1.mweb.co.za...
> hellou my antie
>
> my pa het darrim al weer wakker geword van sy oujaarsbeswyming antie
> en hy sê hys so bly dis nuwejaar lat die rakbie weer kan begint. my pa
> sê ek moet vir antie 'n grap virtel lat antie lekker kan lag. hie kom
> hy antie:
>
> syd-afrikaanse krieket
>
> vang antie hom. moenie warrie nie antie oom persie sonn het hom ook
> nie gevang nie. my pa sê dis nie lat hy dink ons rakbie is so
> wonnerlik lat hy nou hymwee kry nie ma' hy is nou tot gatwordens toe
> sat daarvoor lat ons krieketspan die een ousyd-afrikaanse pak na die
> anner by die ossies kry. met rakbie het ons darrim nog teen
> spannetjies soos ietalieje en jammerika gewen.
>
> ma' my pa sê hyt hoeka gesien dinge gaan neuk toe laans kloesener
> kloeless geraak het en die een dak oppie anner kry. sommer twee teen
> nioe syd wallis antie. toe sê my pa hille moet liewers vir jaak
> roedolf die rooinees kolwer van pretorija innie span sit ma' die
> keerders is slim en kies weer vir kloeless. selle storie antie.
>
> ma' toe hille vir kloeless hys toe stier om sy bêriengs te kom
> bymekaarmaak toet ons hoop lat rooinees roedolf sal speel ennie
> keerders doen wat hille lankal moes doen en kies vir roedolf. aikonna
> sê oom persie met kloeless die wit zoeloe nou yt die span yt lyk die
> span te veel na die ou syd afrika roedolf maggie speel nie want jastin
> ontong wat meer soos die niewe syd afrika lyk moet speel. die grap is
> antie lat jastin in daai selle ghym teen nioe syd wallis ook twee daks
> gemaak het soos kloeless en nog slegter geboul het.
>
> oom hansie vannie pênnelbieters sê dis tyd lat hille 'n wet maak lat
> iemand met die naam persie in syd afrikaanse sport verbied word. my pa
> sê hy moenie laf wees nie oom persie sonn is die grootbaas van ons
> krieket hy ken seker die verskil tussen 'n boks en 'n kopskerm. oom
> hansie sê hy wonner of oom persie die verskil tussen 'n boks en 'n
> doos ken. toe raas my pa met oom hansie oor hy lelik praat voor die
> kinders ma' hy hoef nie antie want ek weet in krieket is 'n boks daai
> ding wat jy voor by jou broek indruk lat hille jou nie bvp kan boul
> nie. en 'n doos is wat die anties skoene in koop antie.
>
> enniewei antie nou issie ossies besig om ons nog erger op onse moere
> te gee as toe kloeless nog gespeel het en ammal is kwaad vir oom
> persie. ma' toe speel oom persie sy troefkaart ommie mense te plies
> antie en hy sê dis tyd lat hansie kronjee trigkom in krieket in. oom
> hansie vannie pênnelbieters sê dis 'n skerp moef want hansie kan dalk
> die ossies omkoop om teen ons te virloor.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (moenie vir antie met bokse ophou nie)
>
Re: Affie plaas [boodskap #55149 is 'n antwoord op boodskap #55147] Sa, 05 Januarie 2002 23:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Dit klink of jy reken dis nie goed om af 'n plaas te wees nie :-(

> "Patricia" wrote in message

> My man reken jy moet jouself eerder herdoop na Herklaas omdat dit klink asof
> jy af die plaas is!:-)

En ek het so 'n spesmaas dat Tjaart dink dat
Hennerietjie 'n "agtergeblewene" is.

Tant Hessie, wat weet dat Hennerietjie die
blom van Tzaneen se jeug is.
Re: grap vannie jaar antie [boodskap #55150 is 'n antwoord op boodskap #55124] So, 06 Januarie 2002 00:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> In jou deel van die wêreld, die VSA (waarvan julle 'n ondergekikte provinsie
> is)

Ou Jonas, ek het vergeet om aan hierdie stukkie
aas wat jy vir my uitgegooi het, te byt. Jammer
dat ek dit nou eers doen.
Die moeilikheid met mense soos jy, Jonas, is
dat julle nie "dink" voordat julle praat nie.
(Dit wil sê - julle gebruik nie die kognitiewe
funksies om mee te dink nie, maar dink met julle
gevoelens en vooroordele en predileksies. Dit wil
sê - jy dink met die affektiewe deel van jou
psige.)
Nou, laat ons nou kyk wat jy sê. Jy verklaar dat
Kanada 'n "ondergeskikte provinsie" van die VSA is.
(Jonas, die VSA het nie provinsies nie, maar state.)
Jy dink heelwaarskynlik ook aan die deursnee Kanadees
as "wit" terwyl die land grotendeels deur die talle
Eerste Nasies bevolk word op die grootste deel van die
oppervlakte van Kanada ( wat die tweede grootste land in
die wêreld is, wat oppervlak betref.) Dink aan Kanada
in die eerste plek as die land van die Cree en die
Algonquin en die Dene en die Inuit as jy aan die oppervlakte
van Kanada dink. ( Net soos jy ook aan SA in die eerste plek
as die land van die Zoeloe en die Xhosa en die Shona, ens.
moet dink, Jonas.)
Die dertig miljoen Kanadese in Kanada is baie minder
as die omtrent 270 miljoen mense wat in die VSA ingeprop is.
Maar weet jy dat ons 'n groot handels-surplus het met die
VSA? Ons koop nie so baie van hulle nie, as wat hulle van ons
koop. Hulle het ons hout en ons olie en ons minerale en selfs
ons aartappels drasties nodig. Hierdie "trade surplus" ontstaan
nie net omdat ons so baie hout en olie en "natural gas" aan
hulle verkoop nie. As gevolg van die " Auto pact" maak hulle baie
van die karre wat jy as Amerikaanse karre beskou, in Kanada.
Weet jy ook dat baie van die films wat jy dink in die VSA gemaak
is, in Kanada gemaak is, veral in Vancouver maar ook in Toronto
en Montreal, deels omdat ons sulke goeie tegnici het en deels
omdat dit goedkoper is om dit in Kanada te maak.
'n Interessant brokkie - die Liberals ( wat nou in die regering
is) is ook die mees nasionalisties party, en waak teen enige
"oorheersing" deur die VSA. Die Konserwatiewes ( wat nou so opge-
splinter is dat hulle nie maklik weer aan bewind sal kan kom nie)
is baie meer inkruiperig by die VSA.

Gloudina
Re: Affie plaas [boodskap #55215 is 'n antwoord op boodskap #55149] Di, 08 Januarie 2002 17:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jy ken nie my man persoonlik nie dus kan jy nie 'n opinie gee omtrent sy
denke nie, die kommentaar is gelewer bloot omdat my neef 'n pragtige
wildsplaas besit met die oulikste kinders, een met die naam van Herklaas wat
'n boers- en plaaskind in hart en siel is! NIKS TE DOEN MET ENIGE
AGTERGEBLEWENIS NIE, jy oordeel te gou!

skryf in boodskap news:3C37900E.8000401@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Dit klink of jy reken dis nie goed om af 'n plaas te wees nie :-(
>
>> "Patricia" wrote in message
>
>> My man reken jy moet jouself eerder herdoop na Herklaas omdat dit klink asof
>> jy af die plaas is!:-)
>
>
> En ek het so 'n spesmaas dat Tjaart dink dat
> Hennerietjie 'n "agtergeblewene" is.
>
> Tant Hessie, wat weet dat Hennerietjie die
> blom van Tzaneen se jeug is.
>
Re: Affie plaas [boodskap #55217 is 'n antwoord op boodskap #55215] Di, 08 Januarie 2002 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Patricia wrote:

> Jy ken nie my man persoonlik nie dus kan jy nie 'n opinie gee omtrent sy
> denke nie, die kommentaar is gelewer bloot omdat my neef 'n pragtige
> wildsplaas besit met die oulikste kinders, een met die naam van Herklaas wat
> 'n boers- en plaaskind in hart en siel is! NIKS TE DOEN MET ENIGE
> AGTERGEBLEWENIS NIE, jy oordeel te gou!

Wel, ou Patricia, jy kan nou maar praat
totdat jy blou in die gesig is om jou
faux pas te probeer elimineer, maar jy
het 'n pejoratiewe opmerking gemaak oor
Hennerietjie se taal, wat bietjie baie
geruik het na neus-in-die-lug. En jy
moet weet dat jy nie iets teen Hennerietjie
moet sê nie. Ons staan tou op hierdie nuus-
groep om hom aan te neem.

Hennerietjie se peetma
Re: Affie plaas [boodskap #55219 is 'n antwoord op boodskap #55215] Di, 08 Januarie 2002 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ontspan Patricia - as jy geskryf het : My kleinneef Herklaas, dan was
jy uitgekryt vir 'n hanskakie of wat ookal die skellers die klip noem
waarmee hulle gooi;))
Annette

Patricia skryf in boodskap news:GCF_7.24702$8s4.118236@news.indigo.ie...
> Jy ken nie my man persoonlik nie dus kan jy nie 'n opinie gee omtrent sy
> denke nie, die kommentaar is gelewer bloot omdat my neef 'n pragtige
> wildsplaas besit met die oulikste kinders, een met die naam van Herklaas wat
> 'n boers- en plaaskind in hart en siel is! NIKS TE DOEN MET ENIGE
> AGTERGEBLEWENIS NIE, jy oordeel te gou!
>
>
> skryf in boodskap news:3C37900E.8000401@rogers.com...
>>
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>> Dit klink of jy reken dis nie goed om af 'n plaas te wees nie :-(
>>
>>> "Patricia" wrote in message
>>
>>> My man reken jy moet jouself eerder herdoop na Herklaas omdat dit klink asof
>>> jy af die plaas is!:-)
>>
>>
>> En ek het so 'n spesmaas dat Tjaart dink dat
>> Hennerietjie 'n "agtergeblewene" is.
>>
>> Tant Hessie, wat weet dat Hennerietjie die
>> blom van Tzaneen se jeug is.
>>
>
Re: Affie plaas [boodskap #55221 is 'n antwoord op boodskap #55219] Di, 08 Januarie 2002 23:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Ontspan Patricia - as jy geskryf het : My kleinneef Herklaas, dan was
> jy uitgekryt vir 'n hanskakie

Wonder of jy weet wat die beteknis van "hans-
kakie" is? As haar "kleinneef" nou Hercules genoem
was, sou sy beskuldig kon word dat haar familie
hanskakies is. Maar Herklaas?

Tant Hessie van Troje
Re: Affie plaas [boodskap #55247 is 'n antwoord op boodskap #55217] Wo, 09 Januarie 2002 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Anders as sekere persone op hierdie ng, oordeel ek geen persoon wat ek nie
persoonlik ken nie, buitendien is dit nie my reg nie! Ek geniet al
Hennerietjie se bydraes en so ook enigiemand anders se bydrae op hierdie ng
sonder om bevooroordeeld te wees.

Ek het begin inloer by hierdie ng met die idee om met mede-landsburgers op
vriendskaplike voet te kommunikeer, maar die vet weet, die Lastige Liddoring
moet alewig 'n siniese aanmerking lewer!

Maar soos die storie van die vos wat die skerpioen oor die rivier op sy
snoet gedra het, net om dan aan die oorkant van die wal deur die skerpioen
gesteek te word, is dit in jou natuur en sal jy nooit verander nie.

skryf in boodskap news:3C3B2D8E.9000700@rogers.com...
>
> Patricia wrote:
>
>> Jy ken nie my man persoonlik nie dus kan jy nie 'n opinie gee omtrent sy
>> denke nie, die kommentaar is gelewer bloot omdat my neef 'n pragtige
>> wildsplaas besit met die oulikste kinders, een met die naam van Herklaas wat
>> 'n boers- en plaaskind in hart en siel is! NIKS TE DOEN MET ENIGE
>> AGTERGEBLEWENIS NIE, jy oordeel te gou!
>
> Wel, ou Patricia, jy kan nou maar praat
> totdat jy blou in die gesig is om jou
> faux pas te probeer elimineer, maar jy
> het 'n pejoratiewe opmerking gemaak oor
> Hennerietjie se taal, wat bietjie baie
> geruik het na neus-in-die-lug. En jy
> moet weet dat jy nie iets teen Hennerietjie
> moet sê nie. Ons staan tou op hierdie nuus-
> groep om hom aan te neem.
>
> Hennerietjie se peetma
>
Re: Affie plaas [boodskap #55250 is 'n antwoord op boodskap #55247] Wo, 09 Januarie 2002 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Patricia wrote:

> Anders as sekere persone op hierdie ng, oordeel ek geen persoon wat ek nie
> persoonlik ken nie
>
> Maar soos die storie van die vos wat die skerpioen oor die rivier op sy
> snoet gedra het, net om dan aan die oorkant van die wal deur die skerpioen
> gesteek te word, is dit in jou natuur en sal jy nooit verander nie.

Aitsa, ou Patricia, jy is darem venynig. Jy het
met die eerste pos toe jy op hierdie nuusgroep
ingetrap het, vir my aangeval en jy sit steeds
die tradisie voort. Nou wil tannie net vir jou
ietsie vertel : ken jouself en ken jou sterktes
voordat jy "teenstanders" skep en hulle dan
aanval. Want, ou Patricia, die lewe is soos 'n
skaakbord. Voordat jy weet wat aangaan, lê jy
daar doer, geskaakmat.

Tant Hessie Kasparov
Re: Affie plaas [boodskap #55253 is 'n antwoord op boodskap #55247] Wo, 09 Januarie 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Patricia - leer dit nou van my - iemand oud in jare maar jonk van gees:)) -
moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie.
Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:))
Wag tot jy nodig het om de moer in vir iets te moet wees, en jy kort daardie
ekstra bietjie vuur om jou sê behoorlik te kan sê - lees dan 'n kommentaar
of 5 van Gloudina en gaan doen die vuur ding:)
DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy
terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:))

Annette

Patricia skryf in boodskap news:G%U_7.24922$8s4.120478@news.indigo.ie...
> Anders as sekere persone op hierdie ng, oordeel ek geen persoon wat ek nie
> persoonlik ken nie, buitendien is dit nie my reg nie! Ek geniet al
> Hennerietjie se bydraes en so ook enigiemand anders se bydrae op hierdie ng
> sonder om bevooroordeeld te wees.
>
> Ek het begin inloer by hierdie ng met die idee om met mede-landsburgers op
> vriendskaplike voet te kommunikeer, maar die vet weet, die Lastige Liddoring
> moet alewig 'n siniese aanmerking lewer!
>
> Maar soos die storie van die vos wat die skerpioen oor die rivier op sy
> snoet gedra het, net om dan aan die oorkant van die wal deur die skerpioen
> gesteek te word, is dit in jou natuur en sal jy nooit verander nie.
>
> skryf in boodskap news:3C3B2D8E.9000700@rogers.com...
>>
>> Patricia wrote:
>>
>>> Jy ken nie my man persoonlik nie dus kan jy nie 'n opinie gee omtrent sy
>>> denke nie, die kommentaar is gelewer bloot omdat my neef 'n pragtige
>>> wildsplaas besit met die oulikste kinders, een met die naam van Herklaas wat
>>> 'n boers- en plaaskind in hart en siel is! NIKS TE DOEN MET ENIGE
>>> AGTERGEBLEWENIS NIE, jy oordeel te gou!
>>
>> Wel, ou Patricia, jy kan nou maar praat
>> totdat jy blou in die gesig is om jou
>> faux pas te probeer elimineer, maar jy
>> het 'n pejoratiewe opmerking gemaak oor
>> Hennerietjie se taal, wat bietjie baie
>> geruik het na neus-in-die-lug. En jy
>> moet weet dat jy nie iets teen Hennerietjie
>> moet sê nie. Ons staan tou op hierdie nuus-
>> groep om hom aan te neem.
>>
>> Hennerietjie se peetma
>>
>
Re: Affie plaas [boodskap #55254 is 'n antwoord op boodskap #55253] Wo, 09 Januarie 2002 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Patricia - leer dit nou van my

> moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie.
> Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:))

> DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy
> terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:))
>
> Annette

Jy het vergeet om te sê : bel eers jou ant
Souf en haar man en sprei soveel disinformasie
as moontlik.

Die mense van Swellendam, wat kan sien
wanneer iemand weet hy is geskaakmat.
Re: Affie plaas [boodskap #55264 is 'n antwoord op boodskap #55254] Do, 10 Januarie 2002 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jinne Antie Hess!

Ma' djy's 'am wee oppie bênd wêggin huh!
Nei waa', ê wattit ha van verdraagsaamengeid gewôd hê?

Ek sê hoeka nou die aand vir my beste helfte: Jinne, ek't lanklaas iemand so
gou op haar se agterpote "gesien" as ant Hessie Moertrek daar innie wit kant
van Kanada!

Ag wil jy nie maar luister en mooi soet in jou hoekie (Kanadees) bly speel
nie? Dan sal ons jou dalk later vra om weer te kom saamspeel, want jy's nou
'regtag viviellig'

Tot dan, speel mooi soet in jou hoekie. Ander sit ons dalk vir jou so 'n
lang kegelvormige tuithoed op met DOMKOP in jou beste sierskrif daarop
geskryf...

En in Swellendam gaan die lewe voort
die hospitaal is nog daar
en die informasiestasie
is nou nog steeds
minder wys
oor wat daar is
in die hospitaal

Hoe spel mens 'n ton bakstene?

Thys (wat nou ook moeilikheid soek) Oppie Bos
skryf in boodskap news:3C3C74F1.6050704@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Patricia - leer dit nou van my
>
>
>> moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie.
>> Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:))
>
>> DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy
>> terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:))
>>
>> Annette
>
>
> Jy het vergeet om te sê : bel eers jou ant
> Souf en haar man en sprei soveel disinformasie
> as moontlik.
>
> Die mense van Swellendam, wat kan sien
> wanneer iemand weet hy is geskaakmat.
>
Re: Affie plaas [boodskap #55275 is 'n antwoord op boodskap #55264] Do, 10 Januarie 2002 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek neem aan Auntie Glads het weer oor Swellensdam geskryf?
Ek prektis mos wat ek priets:)))
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:a1jbvi$2hv1$1@news.adamastor.ac.za...
> Jinne Antie Hess!
>
> Ma' djy's 'am wee oppie bênd wêggin huh!
> Nei waa', ê wattit ha van verdraagsaamengeid gewôd hê?
>
> Ek sê hoeka nou die aand vir my beste helfte: Jinne, ek't lanklaas iemand so
> gou op haar se agterpote "gesien" as ant Hessie Moertrek daar innie wit kant
> van Kanada!
>
> Ag wil jy nie maar luister en mooi soet in jou hoekie (Kanadees) bly speel
> nie? Dan sal ons jou dalk later vra om weer te kom saamspeel, want jy's nou
> 'regtag viviellig'
>
> Tot dan, speel mooi soet in jou hoekie. Ander sit ons dalk vir jou so 'n
> lang kegelvormige tuithoed op met DOMKOP in jou beste sierskrif daarop
> geskryf...
>
> En in Swellendam gaan die lewe voort
> die hospitaal is nog daar
> en die informasiestasie
> is nou nog steeds
> minder wys
> oor wat daar is
> in die hospitaal
>
> Hoe spel mens 'n ton bakstene?
>
> Thys (wat nou ook moeilikheid soek) Oppie Bos
> skryf in boodskap news:3C3C74F1.6050704@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Patricia - leer dit nou van my
>>
>>
>>> moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie.
>>> Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:))
>>
>>> DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy
>>> terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:))
>>>
>>> Annette
>>
>>
>> Jy het vergeet om te sê : bel eers jou ant
>> Souf en haar man en sprei soveel disinformasie
>> as moontlik.
>>
>> Die mense van Swellendam, wat kan sien
>> wanneer iemand weet hy is geskaakmat.
>>
>
Re: Affie plaas [boodskap #55279 is 'n antwoord op boodskap #55275] Do, 10 Januarie 2002 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus - Swettensdam.
Oeps!! Aspris fout:))))
Annette

Annette skryf in boodskap news:a1jhd1$r8n12$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek neem aan Auntie Glads het weer oor Swellensdam geskryf?
> Ek prektis mos wat ek priets:)))
> Annette
>
>
> Thys de Wet wrote in message
> news:a1jbvi$2hv1$1@news.adamastor.ac.za...
>> Jinne Antie Hess!
>>
>> Ma' djy's 'am wee oppie bênd wêggin huh!
>> Nei waa', ê wattit ha van verdraagsaamengeid gewôd hê?
>>
>> Ek sê hoeka nou die aand vir my beste helfte: Jinne, ek't lanklaas iemand so
>> gou op haar se agterpote "gesien" as ant Hessie Moertrek daar innie wit kant
>> van Kanada!
>>
>> Ag wil jy nie maar luister en mooi soet in jou hoekie (Kanadees) bly speel
>> nie? Dan sal ons jou dalk later vra om weer te kom saamspeel, want jy's nou
>> 'regtag viviellig'
>>
>> Tot dan, speel mooi soet in jou hoekie. Ander sit ons dalk vir jou so 'n
>> lang kegelvormige tuithoed op met DOMKOP in jou beste sierskrif daarop
>> geskryf...
>>
>> En in Swellendam gaan die lewe voort
>> die hospitaal is nog daar
>> en die informasiestasie
>> is nou nog steeds
>> minder wys
>> oor wat daar is
>> in die hospitaal
>>
>> Hoe spel mens 'n ton bakstene?
>>
>> Thys (wat nou ook moeilikheid soek) Oppie Bos
>> skryf in boodskap news:3C3C74F1.6050704@rogers.com...
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Patricia - leer dit nou van my
>>>
>>>
>>>> moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie.
>>>> Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:))
>>>
>>>> DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy
>>>> terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:))
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>>
>>> Jy het vergeet om te sê : bel eers jou ant
>>> Souf en haar man en sprei soveel disinformasie
>>> as moontlik.
>>>
>>> Die mense van Swellendam, wat kan sien
>>> wanneer iemand weet hy is geskaakmat.
>>>
>>
>
Re: Affie plaas [boodskap #55311 is 'n antwoord op boodskap #55264] Do, 10 Januarie 2002 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Thys de Wet wrote:

> En in Swellendam gaan die lewe voort
> die hospitaal is nog daar
> en die informasiestasie
> is nou nog steeds
> minder wys
> oor wat daar is
> in die hospitaal

Jy bedoel Annette de Wet weet nie waarvan
sy praat as sy vir my vertel van Swellendam
se hospitaal nie? Want dit was my enigste
bron oor wat die kondisie van Swellendam
se hospitaal is. Ek neem jy skaar jou dus
by Annette Rooiwyn wat Annette de Wet
'n leuenaar genoem het. ( Dit nou nadat sy
haar tant Souf se man gebel het, wat nie eens
in Swellendam bly nie.)

Gloudina
Re: Affie plaas [boodskap #55318 is 'n antwoord op boodskap #55311] Vr, 11 Januarie 2002 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag jinne Hessa!

Tong innie kies Anti@almal-oppie-nuusgroep!

En as jy dan tog nou so behep is oor die stand van dinge in Swellendam se
hospitaal, wat het jy met jou beterweterige neigings dan daaraan gedoen?

Ek het Annete de Wet die vakansie gesien, maar net gesien, nie kans gekry om
met haar te praat oor die hospitaal en die prys van eiers en die algemene
toestand van die politiek in Wes-Transvaal nie.

En ek skaar my aan g'n kant oor watter hospitaal se slopemmers skoner as die
ander s'n is nie. Dalk moet iemand joune kom uitgooi!

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3C3DFCFA.5020402@rogers.com...
>
> Thys de Wet wrote:
>
>
>> En in Swellendam gaan die lewe voort
>> die hospitaal is nog daar
>> en die informasiestasie
>> is nou nog steeds
>> minder wys
>> oor wat daar is
>> in die hospitaal
>
> Jy bedoel Annette de Wet weet nie waarvan
> sy praat as sy vir my vertel van Swellendam
> se hospitaal nie? Want dit was my enigste
> bron oor wat die kondisie van Swellendam
> se hospitaal is. Ek neem jy skaar jou dus
> by Annette Rooiwyn wat Annette de Wet
> 'n leuenaar genoem het. ( Dit nou nadat sy
> haar tant Souf se man gebel het, wat nie eens
> in Swellendam bly nie.)
>
> Gloudina
>
Re: Affie plaas [boodskap #55319 is 'n antwoord op boodskap #55279] Vr, 11 Januarie 2002 07:15 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ok lis vir moelikgeide nè!

Oor die dam oor die dam
o die parra in die dam
in settwensdam
oppie dam
sirrie parras net en goggas vang
vir hes is onsie bang
sy kan maar 'n pêffie vang
oor die geswellendheid
innie hospitaal langsie dam
by die dorp van
swellendam

Thys hier waar almal weet waar ek is.

"Annette" skryf in boodskap news:a1jin7$rdnm0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Skuus - Swettensdam.
> Oeps!! Aspris fout:))))
> Annette
>
>
> Annette wrote in message
> news:a1jhd1$r8n12$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek neem aan Auntie Glads het weer oor Swellensdam geskryf?
>> Ek prektis mos wat ek priets:)))
>> Annette
>>
>>
>> Thys de Wet wrote in message
>> news:a1jbvi$2hv1$1@news.adamastor.ac.za...
>>> Jinne Antie Hess!
>>>
>>> Ma' djy's 'am wee oppie bęnd węggin huh!
>>> Nei waa', ę wattit ha van verdraagsaamengeid gewôd hę?
>>>
>>> Ek sê hoeka nou die aand vir my beste helfte: Jinne, ek't lanklaas iemand so
>>> gou op haar se agterpote "gesien" as ant Hessie Moertrek daar innie wit kant
>>> van Kanada!
>>>
>>> Ag wil jy nie maar luister en mooi soet in jou hoekie (Kanadees) bly speel
>>> nie? Dan sal ons jou dalk later vra om weer te kom saamspeel, want jy's nou
>>> 'regtag viviellig'
>>>
>>> Tot dan, speel mooi soet in jou hoekie. Ander sit ons dalk vir jou so 'n
>>> lang kegelvormige tuithoed op met DOMKOP in jou beste sierskrif daarop
>>> geskryf...
>>>
>>> En in Swellendam gaan die lewe voort
>>> die hospitaal is nog daar
>>> en die informasiestasie
>>> is nou nog steeds
>>> minder wys
>>> oor wat daar is
>>> in die hospitaal
>>>
>>> Hoe spel mens 'n ton bakstene?
>>>
>>> Thys (wat nou ook moeilikheid soek) Oppie Bos
>>> skryf in boodskap news:3C3C74F1.6050704@rogers.com...
>>>>
>>>> Annette wrote:
>>>>
>>>> > Patricia - leer dit nou van my
>>>>
>>>>
>>>> > moenie sommer goedsmoeds al Gloudina se kommentare lees nie.
>>>> > Dit is 'n hoogs sielkundige oefening en eksakte wetenskap:))
>>>>
>>>> > DAN - as jy nog vuur het om te spoeg of stoom het om af te blaas, kom jy
>>>> > terug en antwoord ons dierbare resedensiële drakie:))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>>
>>>>
>>>> Jy het vergeet om te sê : bel eers jou ant
>>>> Souf en haar man en sprei soveel disinformasie
>>>> as moontlik.
>>>>
>>>> Die mense van Swellendam, wat kan sien
>>>> wanneer iemand weet hy is geskaakmat.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Pasella punte maak nie slimmer
Volgende onderwerp: BOB of Bloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:44:23 MGT 2024