Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi honey, I'm home!
Hi honey, I'm home! [boodskap #55067] Wo, 02 Januarie 2002 07:07 na volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
hoop almal het `n baie lekker kersfees gehad en dat `n jaar vol
voorspoed voorle.

ry hom bloots!

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Hi honey, I'm home! [boodskap #55172 is 'n antwoord op boodskap #55067] Ma, 07 Januarie 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck skryf in boodskap news:...
> hoop almal het `n baie lekker kersfees gehad en dat `n jaar vol
> voorspoed voorle.
>
> ry hom bloots!
>

Hi skippie, hoe gaan dit nog daar in Elarduspark? Bly om te sien jy
het nie gesink oor hierdie feestyd nie.

Mag jou nuwe jaar soos suiwer nuut wol wees.

>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Hi honey, I'm home! [boodskap #55174 is 'n antwoord op boodskap #55172] Ma, 07 Januarie 2002 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jan 2002 05:08:29 -0800, tinkerb...@yahoo.com (Tinkerbell)
sent the following message to space station Earth:

hi tinky

> Hi skippie, hoe gaan dit nog daar in Elarduspark? Bly om te sien jy
> het nie gesink oor hierdie feestyd nie.

hel nee, as die tannies wat so vuur spoeg hier my nie kan sink nie wat
sal? onthou daai famous last words uit hoor my lied, this ship is
unsinkable. of was dit nou shrek? nee, nee ek het dit, dis uit daai
storie oor die boot, love boat ne?
>
> Mag jou nuwe jaar soos suiwer nuut wol wees.
>

joune ok. my nuwe jaars voornemes is om die ou wat te stadig voor my
ry te laat begaan, die ou agter my wat te vinnig op my gat ry te los
en vir die tannie wat met haar pretorium trust kaart voor my by die
till staan met `n brood te glimlag.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Brood nodig? [boodskap #55184 is 'n antwoord op boodskap #55174] Ma, 07 Januarie 2002 19:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships 'did you see that?? ' Mcduck"
> my nuwe jaars voornemes is om die ou wat te stadig voor
> my ry te laat begaan, die ou agter my wat te vinnig op my
> gat ry te los en vir die tannie wat met haar pretorium trust
> kaart voor my by die till staan met `n brood te glimlag.

Pragtig Mikdak, pragtig!
Maar hoe glimlag jy met 'n brood?
Gebruik jy jou gesig ook, of net die brood?

Piet Moerswilligedonkie
Re: Hi honey, I'm home! [boodskap #55192 is 'n antwoord op boodskap #55174] Di, 08 Januarie 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tinkerbell  is tans af-lyn  Tinkerbell
Boodskappe: 80
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Volle Lid
hi tinky
> hel nee, as die tannies wat so vuur spoeg hier my nie kan sink nie wat
> sal? onthou daai famous last words uit hoor my lied, this ship is
> unsinkable. of was dit nou shrek? nee, nee ek het dit, dis uit daai
> storie oor die boot, love boat ne?

nee dit was nie love boat nie...maar toemaar.
Dit pla jou nogal ...die ding met die tannies nê?
By the way...of sal ek sê...By die weg..Shrek is great of sal ek sê groot.

joune ok. my nuwe jaars voornemes is om die ou wat te stadig voor my
> ry te laat begaan, die ou agter my wat te vinnig op my gat ry te los
> en vir die tannie wat met haar pretorium trust kaart voor my by die
> till staan met `n brood te glimlag.

Wel tenminste verminder dit jou kans om betrokke te raak in padwoede..


>
>
> Threeships 'did you see that?' McDuck
> www.mothership.co.za
Re: Brood nodig? [boodskap #55193 is 'n antwoord op boodskap #55184] Di, 08 Januarie 2002 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 7 Jan 2002 21:40:41 +0200, "Piet Pompdonkie"
sent the following message to space station
Earth:

> Pragtig Mikdak, pragtig!
> Maar hoe glimlag jy met 'n brood?
> Gebruik jy jou gesig ook, of net die brood?
>

al wat ek sal se is oefening en tegniek. verder verklap ek niks nie.

Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
Re: Brood nodig? [boodskap #55195 is 'n antwoord op boodskap #55184] Di, 08 Januarie 2002 06:46 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Petrus Brooddonkie:

Hol daai brood uit, gooi jou 'perses' (meths) daardeur en eet die korsies
met daai pers smaak. Môreoggend sal jy nie weet dat jou kop seer is nie,
want jy's nog so onder die invloed van die "brood"!

Dus kan jy nie die ou blameer wat die "meths" maak nie, maar wel die ou wat
die brood gebak het, want as daar nie brood gebak was nie, sou jy jou mos
nie aan die "meths" staan en vergryp het nie.

Dus: Glimlag. Maar gebruik die "meths"-bottel om deur te glimlag vir daai
brood wat tog so 'n slegte "invloed kan hê...

Thys (wat nie daarvan inhet nie ) op die Bos!
> Maar hoe glimlag jy met 'n brood?
> Gebruik jy jou gesig ook, of net die brood?
>
> Piet Moerswilligedonkie
Vorige onderwerp: Re: South African Culture?
Volgende onderwerp: Nog ODP-dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:25:07 MGT 2024