Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Medikasie of nie?
Medikasie of nie? [boodskap #54762] Wo, 19 Desember 2001 17:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die staat nie
wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger raak
behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan word nie.
Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat daar een
voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer word
gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en sussies - hulle
is nie almal enkelinge nie.
Die kinders is nog nie een getoets nie.
Annette
Re: Medikasie of nie? [boodskap #54803 is 'n antwoord op boodskap #54762] Do, 20 Desember 2001 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet nie waarvoor ons staat geld wil mors op so 'n projek nie. Sover my
kennis strek kan die MIV virus 'n weerstand opbou teen middelle wat gebruik
word, indien daar vergeet word om miskien een dosis te vat. MAW sê iemand
wat MIV positief is gebruik 'n middel wat 3 keer per dag gedrink moet word,
maar vergeet vanmiddig om dit te drink, vanaand as die persoon weer die
middel gebruik werk die nie meer so doeltreffend nie.

So Annette ek stem volkom saam steriliseer die moeders, maar ook die mans
wat MIV positief gediagnoseer word. Ek sien nog nie dat die regering op
kondoom pakkies 'n waarskuwing plaas wat sê "Warning Seks can cause HIV or
Gonorrhoea". En sit sommer 'n prentjie ook op die pakkie van iemand met VIGS
in 'n gevorderde stadium.

Groetnis
Spook
Chisolm`s Third Law, Corollary 2:
If you do something which you are sure will meet with
everyone`s approval, somebody won`t like it.

Annette skryf in boodskap news:9vqhi8$h5s3s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die staat nie
> wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger raak
> behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan word nie.
> Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat daar een
> voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer word
> gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
> behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
> In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
> familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en sussies - hulle
> is nie almal enkelinge nie.
> Die kinders is nog nie een getoets nie.
> Annette
>
Re: Medikasie of nie? [boodskap #54848 is 'n antwoord op boodskap #54803] Sa, 22 Desember 2001 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het van tyd tot tyd na "Sê wie?" geluister. Dit frustreer my eindeloos as
ek na dom mense moet luister. Wanneer daar die herhaling is van "Is dit jy
Nicky?" Of, "skakel asseblief u radio af..."
Jammer - aangesien van die onderwerpe werklik interessant is. Nicky van den
Bergh verdien 'n Oscar of 'n Nobelprys - of beide vir sy eindeloos geduld
...
Miskien moet elke onderwerp ingelei word deur 'n kenner op die gebied wat
die gespreksparameters aan die begin van die program uitstip?

"Spook" skryf in boodskap news:9vs1jp$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek weet nie waarvoor ons staat geld wil mors op so 'n projek nie. Sover my
> kennis strek kan die MIV virus 'n weerstand opbou teen middelle wat gebruik
> word, indien daar vergeet word om miskien een dosis te vat. MAW sê iemand
> wat MIV positief is gebruik 'n middel wat 3 keer per dag gedrink moet word,
> maar vergeet vanmiddig om dit te drink, vanaand as die persoon weer die
> middel gebruik werk die nie meer so doeltreffend nie.
>
> So Annette ek stem volkom saam steriliseer die moeders, maar ook die mans
> wat MIV positief gediagnoseer word. Ek sien nog nie dat die regering op
> kondoom pakkies 'n waarskuwing plaas wat sê "Warning Seks can cause HIV or
> Gonorrhoea". En sit sommer 'n prentjie ook op die pakkie van iemand met VIGS
> in 'n gevorderde stadium.
>
> Groetnis
> Spook
> Chisolm`s Third Law, Corollary 2:
> If you do something which you are sure will meet with
> everyone`s approval, somebody won`t like it.
>
>
> Annette wrote in message
> news:9vqhi8$h5s3s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die staat
> nie
>> wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger raak
>> behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan word
> nie.
>> Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat daar een
>> voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer word
>> gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
>> behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
>> In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
>> familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en sussies -
> hulle
>> is nie almal enkelinge nie.
>> Die kinders is nog nie een getoets nie.
>> Annette
>>
>
Re: Medikasie of nie? [boodskap #54850 is 'n antwoord op boodskap #54848] Sa, 22 Desember 2001 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, jy moet verby die irritasietjies luister:))))
Miskien moet hulle 'n week se halfure aan 'n onderwerp wy, want dan kan die
insette miskien meer sinvol wees.
En ja, miskien moet 'n kundige beskikbaar wees wat die sommes op hule foute
kan wys:)))
Mens leer mos deur jou foute, of hoe?
Annette

message news:a01kg3$ip5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het van tyd tot tyd na "Sê wie?" geluister. Dit frustreer my eindeloos as
> ek na dom mense moet luister. Wanneer daar die herhaling is van "Is dit jy
> Nicky?" Of, "skakel asseblief u radio af..."
> Jammer - aangesien van die onderwerpe werklik interessant is. Nicky van den
> Bergh verdien 'n Oscar of 'n Nobelprys - of beide vir sy eindeloos geduld
> ...
> Miskien moet elke onderwerp ingelei word deur 'n kenner op die gebied wat
> die gespreksparameters aan die begin van die program uitstip?
>
> "Spook" wrote in message
> news:9vs1jp$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek weet nie waarvoor ons staat geld wil mors op so 'n projek nie. Sover my
>> kennis strek kan die MIV virus 'n weerstand opbou teen middelle wat
> gebruik
>> word, indien daar vergeet word om miskien een dosis te vat. MAW sê iemand
>> wat MIV positief is gebruik 'n middel wat 3 keer per dag gedrink moet
> word,
>> maar vergeet vanmiddig om dit te drink, vanaand as die persoon weer die
>> middel gebruik werk die nie meer so doeltreffend nie.
>>
>> So Annette ek stem volkom saam steriliseer die moeders, maar ook die mans
>> wat MIV positief gediagnoseer word. Ek sien nog nie dat die regering op
>> kondoom pakkies 'n waarskuwing plaas wat sê "Warning Seks can cause HIV or
>> Gonorrhoea". En sit sommer 'n prentjie ook op die pakkie van iemand met
> VIGS
>> in 'n gevorderde stadium.
>>
>> Groetnis
>> Spook
>> Chisolm`s Third Law, Corollary 2:
>> If you do something which you are sure will meet with
>> everyone`s approval, somebody won`t like it.
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vqhi8$h5s3s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die
staat
>> nie
>>> wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger raak
>>> behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan word
>> nie.
>>> Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat daar een
>>> voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer word
>>> gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
>>> behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
>>> In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
>>> familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en sussies -
>> hulle
>>> is nie almal enkelinge nie.
>>> Die kinders is nog nie een getoets nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Medikasie of nie? [boodskap #54881 is 'n antwoord op boodskap #54850] So, 23 Desember 2001 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek kyk somtyds na die BBC se "Weakest Link" - 'n vasvraprogram met die
argtipe biets wat die ding aanbied - ek sou haar (ek vertrou jy het die
program al raakgeloop) die biets wou gehad het vir "Sê wie". Sy het 'n
absoluut ongenaakbare manier van die verloorder te sê - "tou are the
weakests link..."
Jammer Annette - maar sekere ouens wat inskakel na die program laat my aan
my eie ras twyfel. Ek verwerk die onvermoë van 'n persoon om sy beperkinge
te besef verskriklik moeilik - maw, ek kan nie dom hanteer nie...

"Annette" skryf in boodskap news:a01ltr$ijgl4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, jy moet verby die irritasietjies luister:))))
> Miskien moet hulle 'n week se halfure aan 'n onderwerp wy, want dan kan die
> insette miskien meer sinvol wees.
> En ja, miskien moet 'n kundige beskikbaar wees wat die sommes op hule foute
> kan wys:)))
> Mens leer mos deur jou foute, of hoe?
> Annette
>
>
> message news:a01kg3$ip5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het van tyd tot tyd na "Sê wie?" geluister. Dit frustreer my
eindeloos
> as
>> ek na dom mense moet luister. Wanneer daar die herhaling is van "Is dit jy
>> Nicky?" Of, "skakel asseblief u radio af..."
>> Jammer - aangesien van die onderwerpe werklik interessant is. Nicky van
> den
>> Bergh verdien 'n Oscar of 'n Nobelprys - of beide vir sy eindeloos geduld
>> ...
>> Miskien moet elke onderwerp ingelei word deur 'n kenner op die gebied wat
>> die gespreksparameters aan die begin van die program uitstip?
>>
>> "Spook" wrote in message
>> news:9vs1jp$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek weet nie waarvoor ons staat geld wil mors op so 'n projek nie.
Sover
> my
>>> kennis strek kan die MIV virus 'n weerstand opbou teen middelle wat
>> gebruik
>>> word, indien daar vergeet word om miskien een dosis te vat. MAW sê
> iemand
>>> wat MIV positief is gebruik 'n middel wat 3 keer per dag gedrink moet
>> word,
>>> maar vergeet vanmiddig om dit te drink, vanaand as die persoon weer die
>>> middel gebruik werk die nie meer so doeltreffend nie.
>>>
>>> So Annette ek stem volkom saam steriliseer die moeders, maar ook die
> mans
>>> wat MIV positief gediagnoseer word. Ek sien nog nie dat die regering op
>>> kondoom pakkies 'n waarskuwing plaas wat sê "Warning Seks can cause
HIV
> or
>>> Gonorrhoea". En sit sommer 'n prentjie ook op die pakkie van iemand
met
>> VIGS
>>> in 'n gevorderde stadium.
>>>
>>> Groetnis
>>> Spook
>>> Chisolm`s Third Law, Corollary 2:
>>> If you do something which you are sure will meet with
>>> everyone`s approval, somebody won`t like it.
>>>
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9vqhi8$h5s3s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die
> staat
>>> nie
>>>> wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger raak
>>>> behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan
word
>>> nie.
>>>> Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat daar
> een
>>>> voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer word
>>>> gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
>>>> behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
>>>> In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
>>>> familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en
sussies -
>>> hulle
>>>> is nie almal enkelinge nie.
>>>> Die kinders is nog nie een getoets nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Medikasie of nie? [boodskap #54884 is 'n antwoord op boodskap #54881] So, 23 Desember 2001 06:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het The Weakest link in Engeland gesien - Daardie Doedie se ongeskiktheid
is weer vir my moeilik om te hanteer. Een van die dae gaan een deelnemer
haar bykom in die verbyloop:)))

Annette

.

Jonas skryf in boodskap news:a03qv9$2kf$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek kyk somtyds na die BBC se "Weakest Link" - 'n vasvraprogram met die
> argtipe biets wat die ding aanbied - ek sou haar (ek vertrou jy het die
> program al raakgeloop) die biets wou gehad het vir "Sê wie". Sy het 'n
> absoluut ongenaakbare manier van die verloorder te sê - "tou are the
> weakests link..."
> Jammer Annette - maar sekere ouens wat inskakel na die program laat my aan
> my eie ras twyfel. Ek verwerk die onvermoë van 'n persoon om sy beperkinge
> te besef verskriklik moeilik - maw, ek kan nie dom hanteer nie...
>
> "Annette" wrote in message
> news:a01ltr$ijgl4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, jy moet verby die irritasietjies luister:))))
>> Miskien moet hulle 'n week se halfure aan 'n onderwerp wy, want dan kan
> die
>> insette miskien meer sinvol wees.
>> En ja, miskien moet 'n kundige beskikbaar wees wat die sommes op hule
> foute
>> kan wys:)))
>> Mens leer mos deur jou foute, of hoe?
>> Annette
>>
>>
>> message news:a01kg3$ip5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het van tyd tot tyd na "Sê wie?" geluister. Dit frustreer my
> eindeloos
>> as
>>> ek na dom mense moet luister. Wanneer daar die herhaling is van "Is
dit
> jy
>>> Nicky?" Of, "skakel asseblief u radio af..."
>>> Jammer - aangesien van die onderwerpe werklik interessant is. Nicky
van
>> den
>>> Bergh verdien 'n Oscar of 'n Nobelprys - of beide vir sy eindeloos
> geduld
>>> ...
>>> Miskien moet elke onderwerp ingelei word deur 'n kenner op die gebied
> wat
>>> die gespreksparameters aan die begin van die program uitstip?
>>>
>>> "Spook" wrote in message
>>> news:9vs1jp$5js$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek weet nie waarvoor ons staat geld wil mors op so 'n projek nie.
> Sover
>> my
>>>> kennis strek kan die MIV virus 'n weerstand opbou teen middelle wat
>>> gebruik
>>>> word, indien daar vergeet word om miskien een dosis te vat. MAW sê
>> iemand
>>>> wat MIV positief is gebruik 'n middel wat 3 keer per dag gedrink
moet
>>> word,
>>>> maar vergeet vanmiddig om dit te drink, vanaand as die persoon weer
> die
>>>> middel gebruik werk die nie meer so doeltreffend nie.
>>>>
>>>> So Annette ek stem volkom saam steriliseer die moeders, maar ook die
>> mans
>>>> wat MIV positief gediagnoseer word. Ek sien nog nie dat die regering
> op
>>>> kondoom pakkies 'n waarskuwing plaas wat sê "Warning Seks can cause
> HIV
>> or
>>>> Gonorrhoea". En sit sommer 'n prentjie ook op die pakkie van iemand
> met
>>> VIGS
>>>> in 'n gevorderde stadium.
>>>>
>>>> Groetnis
>>>> Spook
>>>> Chisolm`s Third Law, Corollary 2:
>>>> If you do something which you are sure will meet with
>>>> everyone`s approval, somebody won`t like it.
>>>>
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:9vqhi8$h5s3s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Vandag na Sê Wie geluister oor die hofsaak en die kwessie dat die
>> staat
>>>> nie
>>>> > wil nie, maar almal ander wil dat vrouens wat Vigs het en swanger
> raak
>>>> > behandeling moet kry sodat die virus nie op die baba oorgedra kan
> word
>>>> nie.
>>>> > Ek het geen probleem daarmee nie - maar ek sou graag wil hê dat
daar
>> een
>>>> > voorwaarde gestel word - dat alle vroue wat met vigs gediagnoseer
> word
>>>> > gesteriliseer behoort te word - en diegene wat wel geboorte gee na
>>>> > behandeling, net na geboorte gesteriliseer word.
>>>> > In Natal is daar 'n werklose ouma wat na 19 vigswesies omsien van
>>>> > familielede wat gesterf het. Ek is seker daar is boeties en
> sussies -
>>>> hulle
>>>> > is nie almal enkelinge nie.
>>>> > Die kinders is nog nie een getoets nie.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Kersfees se Missing Link
Volgende onderwerp: Plaasvark is by die see
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 11:36:37 MGT 2024