Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plaasvark is by die see
Plaasvark is by die see [boodskap #54811] Vr, 21 Desember 2001 03:41 na volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is met vakansie by die see en groet tot volgende jaar - dis moeilik om
die nuusgroep van hier te volg. Maar ek kan privaat boodskappe ontvang by
plaa...@hotmail.com

'n Geseënde Kersfees en 'n voorspoedige 2002 vir julle almal!

Wouter
Re: Plaasvark is by die see [boodskap #54873 is 'n antwoord op boodskap #54811] Sa, 22 Desember 2001 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Wouter Plaasvark"
: Ek is met vakansie by die see en groet tot volgende jaar
~~~~~~~~~

seker in Stilbaai
Re: Plaasvark is by die see [boodskap #54875 is 'n antwoord op boodskap #54873] Sa, 22 Desember 2001 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ek hoor dit is by 'n plek waar daar 'n klomp jongmense is:)))
Annette

in message news:a02qg0$osi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Wouter Plaasvark"
> : Ek is met vakansie by die see en groet tot volgende jaar
> ~~~~~~~~~
>
> seker in Stilbaai
>
Re: Plaasvark is by die see [boodskap #54906 is 'n antwoord op boodskap #54875] So, 23 Desember 2001 17:25 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
aahh ... by die fontein van die jonges

hmm ..... wonner of ek hom moet gaan opsoek. Hy't my nie genooi nie, so
ongenooide gaste hoort ............
Vorige onderwerp: Medikasie of nie?
Volgende onderwerp: Suid Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:41:56 MGT 2024