Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Kaap
Die Kaap [boodskap #54805] Do, 20 Desember 2001 17:24 na volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge deesdae
Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom Kaap
toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie plekke
teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is glo
darem nie te bad nie.

Groetnis
Spook
"Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
Re: Die Kaap [boodskap #54816 is 'n antwoord op boodskap #54805] Vr, 21 Desember 2001 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spokie - hang aan tot vanaand dan vertel ek jou baie:)))
Dit gaan hier nie by ons slegter as by ander plekke nie, ons koerante
verslag net beter:)))
Van blyplek weet ek nie so lekker nie - jy sal maar moeilik plek kry as jy
nie al klaar het nie - maar ek kan jou miskien help met mense wat ek ken wat
plekke het.

Jy moet maar laat weet as jy nodig het dat ek jou handjie moet vat en lei na
die lekker plekke:))

Annette

Spook skryf in boodskap news:9vs2f1$6ut$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge deesdae
> Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom Kaap
> toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
> droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie plekke
> teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is glo
> darem nie te bad nie.
>
> Groetnis
> Spook
> "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
>
Re: Die Kaap [boodskap #54820 is 'n antwoord op boodskap #54805] Vr, 21 Desember 2001 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spokie, jy moet maar laat weet of jy enige plek in 'n bekostigbare hotel
naby die see kon kry.
Indien nie - my aanbod vir hulp staan nog - solank jy nie regoor die strand
wil bly nie.

Die Kaap is sedert Dinsdag so vol van toeriste, ND en GP karre, dat mens net
so hier en daar 'n CA of CY nommer sien:)))

Annette

Spook skryf in boodskap news:9vuk8g$bqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Annette,
> Ons het nog nie verblyf nie, maar die hotelle is darem ook 'n opsie. Dan is
> daar ook nog 'n hele stuk of twintig van die familie. Maar familie wil ek
> net so een keer in die jaar sien en dan kyk ek nog die foto van agter.
>
> Groete
> Spook
>
> "The Peter Principle:
> In every hierarchy, each employee tends to rise to his level
> of incompetence; every post tends to be filled by an
> employee incompetent to execute its duties."
>
>
> Annette wrote in message
> news:9vufop$ht31t$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spokie - hang aan tot vanaand dan vertel ek jou baie:)))
>> Dit gaan hier nie by ons slegter as by ander plekke nie, ons koerante
>> verslag net beter:)))
>> Van blyplek weet ek nie so lekker nie - jy sal maar moeilik plek kry as jy
>> nie al klaar het nie - maar ek kan jou miskien help met mense wat ek ken
> wat
>> plekke het.
>>
>> Jy moet maar laat weet as jy nodig het dat ek jou handjie moet vat en
lei
> na
>> die lekker plekke:))
>>
>> Annette
>>
>> Spook wrote in message
>> news:9vs2f1$6ut$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge
>> deesdae
>>> Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom
> Kaap
>>> toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
>>> droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie
>> plekke
>>> teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is
> glo
>>> darem nie te bad nie.
>>>
>>> Groetnis
>>> Spook
>>> "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
>>>
>>
>
Re: Die Kaap [boodskap #54829 is 'n antwoord op boodskap #54805] Vr, 21 Desember 2001 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy nie by Velddrif se Riviera kan regkom nie - laat my weet dan kry ek
vir jou slaapplek by my familie daar:)))
Ek het 'n vriend wat in Blouberg 'n gemeubileerde woonstel beskikbaar het.
Annette

Spook skryf in boodskap news:9vusjk$qnk$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek sal dit ingedagte hou Annette, anders sal ek maar moet meer op met die
> Weskus aangesien daar so baie ander terroriste nou daar is van Gatties en
> Natties se wêreld. Dalk maar Dwarskersbos of Velddrif. Die Riviera Hotel
> daar is darem nooit te vol nie en ook darem nie te duur.
>
> Groete
> Spook
>
>
> Annette wrote in message
> news:9vul2e$i3q25$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spokie, jy moet maar laat weet of jy enige plek in 'n bekostigbare hotel
>> naby die see kon kry.
>> Indien nie - my aanbod vir hulp staan nog - solank jy nie regoor die
> strand
>> wil bly nie.
>>
>> Die Kaap is sedert Dinsdag so vol van toeriste, ND en GP karre, dat mens
> net
>> so hier en daar 'n CA of CY nommer sien:)))
>>
>> Annette
>>
>> Spook wrote in message
>> news:9vuk8g$bqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nee Annette,
>>> Ons het nog nie verblyf nie, maar die hotelle is darem ook 'n opsie.
Dan
>> is
>>> daar ook nog 'n hele stuk of twintig van die familie. Maar familie wil
> ek
>>> net so een keer in die jaar sien en dan kyk ek nog die foto van agter.
>>>
>>> Groete
>>> Spook
>>>
>>> "The Peter Principle:
>>> In every hierarchy, each employee tends to rise to his level
>>> of incompetence; every post tends to be filled by an
>>> employee incompetent to execute its duties."
>>>
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:9vufop$ht31t$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Spokie - hang aan tot vanaand dan vertel ek jou baie:)))
>>>> Dit gaan hier nie by ons slegter as by ander plekke nie, ons koerante
>>>> verslag net beter:)))
>>>> Van blyplek weet ek nie so lekker nie - jy sal maar moeilik plek kry
> as
>> jy
>>>> nie al klaar het nie - maar ek kan jou miskien help met mense wat ek
> ken
>>> wat
>>>> plekke het.
>>>>
>>>> Jy moet maar laat weet as jy nodig het dat ek jou handjie moet vat
en
>> lei
>>> na
>>>> die lekker plekke:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> Spook wrote in message
>>>> news:9vs2f1$6ut$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge
>>>> deesdae
>>>> > Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en
afkom
>>> Kaap
>>>> > toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare
> die
>>>> > droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie
>>>> plekke
>>>> > teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand
> is
>>> glo
>>>> > darem nie te bad nie.
>>>> >
>>>> > Groetnis
>>>> > Spook
>>>> > "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Kaap [boodskap #54832 is 'n antwoord op boodskap #54805] Vr, 21 Desember 2001 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spook - gaan kyk by die Helderberg webwerf.
Miskien kom jy daar reg by die warmer see:)))
Yzerfontein het ook nou baie oulike plekkies.
Mens moet natuurlik jou prioriteite reg hê - as jy lekker snoek wil eet, aan
Weskus toe.
As jy na mooi meisies op die strand wil kyk, gaan na Valsbaai se kant toe:)
Annette

Spook skryf in boodskap news:9vuk8g$bqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Annette,
> Ons het nog nie verblyf nie, maar die hotelle is darem ook 'n opsie. Dan is
> daar ook nog 'n hele stuk of twintig van die familie. Maar familie wil ek
> net so een keer in die jaar sien en dan kyk ek nog die foto van agter.
>
> Groete
> Spook
>
> "The Peter Principle:
> In every hierarchy, each employee tends to rise to his level
> of incompetence; every post tends to be filled by an
> employee incompetent to execute its duties."
>
>
> Annette wrote in message
> news:9vufop$ht31t$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Spokie - hang aan tot vanaand dan vertel ek jou baie:)))
>> Dit gaan hier nie by ons slegter as by ander plekke nie, ons koerante
>> verslag net beter:)))
>> Van blyplek weet ek nie so lekker nie - jy sal maar moeilik plek kry as jy
>> nie al klaar het nie - maar ek kan jou miskien help met mense wat ek ken
> wat
>> plekke het.
>>
>> Jy moet maar laat weet as jy nodig het dat ek jou handjie moet vat en
lei
> na
>> die lekker plekke:))
>>
>> Annette
>>
>> Spook wrote in message
>> news:9vs2f1$6ut$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge
>> deesdae
>>> Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom
> Kaap
>>> toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
>>> droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie
>> plekke
>>> teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is
> glo
>>> darem nie te bad nie.
>>>
>>> Groetnis
>>> Spook
>>> "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
>>>
>>
>
Re: Die Kaap [boodskap #54836 is 'n antwoord op boodskap #54816] Vr, 21 Desember 2001 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Nee Annette,
Ons het nog nie verblyf nie, maar die hotelle is darem ook 'n opsie. Dan is
daar ook nog 'n hele stuk of twintig van die familie. Maar familie wil ek
net so een keer in die jaar sien en dan kyk ek nog die foto van agter.

Groete
Spook

"The Peter Principle:
In every hierarchy, each employee tends to rise to his level
of incompetence; every post tends to be filled by an
employee incompetent to execute its duties."

Annette skryf in boodskap news:9vufop$ht31t$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spokie - hang aan tot vanaand dan vertel ek jou baie:)))
> Dit gaan hier nie by ons slegter as by ander plekke nie, ons koerante
> verslag net beter:)))
> Van blyplek weet ek nie so lekker nie - jy sal maar moeilik plek kry as jy
> nie al klaar het nie - maar ek kan jou miskien help met mense wat ek ken wat
> plekke het.
>
> Jy moet maar laat weet as jy nodig het dat ek jou handjie moet vat en lei na
> die lekker plekke:))
>
> Annette
>
> Spook wrote in message
> news:9vs2f1$6ut$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge
> deesdae
>> Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom Kaap
>> toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
>> droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie
> plekke
>> teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand is glo
>> darem nie te bad nie.
>>
>> Groetnis
>> Spook
>> "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
>>
>
Re: Die Kaap [boodskap #54839 is 'n antwoord op boodskap #54820] Vr, 21 Desember 2001 19:04 Na vorige boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal dit ingedagte hou Annette, anders sal ek maar moet meer op met die
Weskus aangesien daar so baie ander terroriste nou daar is van Gatties en
Natties se wêreld. Dalk maar Dwarskersbos of Velddrif. Die Riviera Hotel
daar is darem nooit te vol nie en ook darem nie te duur.

Groete
Spook

Annette skryf in boodskap news:9vul2e$i3q25$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Spokie, jy moet maar laat weet of jy enige plek in 'n bekostigbare hotel
> naby die see kon kry.
> Indien nie - my aanbod vir hulp staan nog - solank jy nie regoor die strand
> wil bly nie.
>
> Die Kaap is sedert Dinsdag so vol van toeriste, ND en GP karre, dat mens net
> so hier en daar 'n CA of CY nommer sien:)))
>
> Annette
>
> Spook wrote in message
> news:9vuk8g$bqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee Annette,
>> Ons het nog nie verblyf nie, maar die hotelle is darem ook 'n opsie. Dan
> is
>> daar ook nog 'n hele stuk of twintig van die familie. Maar familie wil ek
>> net so een keer in die jaar sien en dan kyk ek nog die foto van agter.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "The Peter Principle:
>> In every hierarchy, each employee tends to rise to his level
>> of incompetence; every post tends to be filled by an
>> employee incompetent to execute its duties."
>>
>>
>> Annette wrote in message
>> news:9vufop$ht31t$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Spokie - hang aan tot vanaand dan vertel ek jou baie:)))
>>> Dit gaan hier nie by ons slegter as by ander plekke nie, ons koerante
>>> verslag net beter:)))
>>> Van blyplek weet ek nie so lekker nie - jy sal maar moeilik plek kry
as
> jy
>>> nie al klaar het nie - maar ek kan jou miskien help met mense wat ek
ken
>> wat
>>> plekke het.
>>>
>>> Jy moet maar laat weet as jy nodig het dat ek jou handjie moet vat en
> lei
>> na
>>> die lekker plekke:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>> Spook wrote in message
>>> news:9vs2f1$6ut$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe lyk dinge daarin die Kaap met diefstal en al daai walglike dinge
>>> deesdae
>>>> Annette? Ek wil so 'n bietjie oor Krismis die karoo verlaat en afkom
>> Kaap
>>>> toe. Ek behoort darem die stad te oorleef as ek nog na al die jare die
>>>> droogtes en donderstorms van die karoo oorleef het. En waar is goeie
>>> plekke
>>>> teen die see om verblyf te soek. Ek hoor Gordonsbaai en die Strand
is
>> glo
>>>> darem nie te bad nie.
>>>>
>>>> Groetnis
>>>> Spook
>>>> "Nou nie jou grootste stads aanhanger nie."
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: OT -- Open Directory se Afrikaans/Nuus
Volgende onderwerp: Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 18:13:57 MGT 2024