Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof.
Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof. [boodskap #54844] Sa, 22 Desember 2001 08:46 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ons praat weer iewers in Januarie. Ek gaan my foon vér wegsteek waar ek hom
nie kan hoor nie. Ek gaan die rekenaar se kragdraad in die kluis toesluit.
Ek gaan ophou skeer. Ek gaan by al Butcher Boys se baie mooi asters aanlê.
Oulike restaurant met baie lekker rooiwyn. Ek gaan tuinmaak lat dit bars.
Ek en die kinders gaan rondhardloop op die strand tot ons tonge uithang en
as dit nie my tong laat uithang nie, gaan ek vir die mooi meisies kyk. Dit
wen elke keer!!

Ek wens een en elk van julle 'n Geseënde Kersfees.
Re: Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof. [boodskap #54846 is 'n antwoord op boodskap #54844] Sa, 22 Desember 2001 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geseend vir jou ook Sakkie - laat maar weet hoe erg die tong toe uitgehang
het;)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3c24496f$0$228@hades.is.co.za...
> Ons praat weer iewers in Januarie. Ek gaan my foon vér wegsteek waar ek hom
> nie kan hoor nie. Ek gaan die rekenaar se kragdraad in die kluis toesluit.
> Ek gaan ophou skeer. Ek gaan by al Butcher Boys se baie mooi asters aanlê.
> Oulike restaurant met baie lekker rooiwyn. Ek gaan tuinmaak lat dit bars.
> Ek en die kinders gaan rondhardloop op die strand tot ons tonge uithang en
> as dit nie my tong laat uithang nie, gaan ek vir die mooi meisies kyk. Dit
> wen elke keer!!
>
> Ek wens een en elk van julle 'n Geseënde Kersfees.
>
Re: Sakkie anti-homo gaan ook bietjie op verlof. [boodskap #54855 is 'n antwoord op boodskap #54844] Sa, 22 Desember 2001 12:38 Na vorige boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sakkie" skryf in boodskap news:3c24496f$0$228@hades.is.co.za...
>
> Ek wens een en elk van julle 'n Geseënde Kersfees.

Ook van my 'n geseënde Kersfees, Sakkie.

Geniet jou vakansie !
Hilda.
Vorige onderwerp: Die Kaap
Volgende onderwerp: Norbert uit Vlaanderen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:22:02 MGT 2024