Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe?
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54740] Wo, 19 Desember 2001 08:42 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))

"Louis Kriel" skryf in boodskap news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
> Blief tog man.
>
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54747 is 'n antwoord op boodskap #54740] Wo, 19 Desember 2001 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sakkie , moet nou nie naar wees nie - die man is soekende en ons moet hom
help.
Ongelukkig vertel hy ons nou nie juis wat sy belangstellings en ander goed
is en watter tipe meisie hy eintlik soek nie.
Dit gaan mos nie help as ek vir hom 'n paar interessante brunette
bymekaarskraap en hy stel net in blondines belang nie.
Annette

.
Sakkie skryf in boodskap news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za...
> Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))
>
> "Louis Kriel" wrote in message
> news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
>> Blief tog man.
>>
>
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54748 is 'n antwoord op boodskap #54740] Wo, 19 Desember 2001 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat ons nou van hondjies, katjies, leeu- of tierwyfies?:)))
Annette

LudekSA skryf in boodskap news:3c20598f$0$225@hades.is.co.za...
> Mmmm, sal gaan kyk. Miskien werk daar 'n oulike mannetjie-lose wyfie by die
> D.B.V. ;)
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za...
>> Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))
>>
>> "Louis Kriel" wrote in message
>> news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
>>> Blief tog man.
>>>
>>
>
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54760 is 'n antwoord op boodskap #54740] Wo, 19 Desember 2001 16:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hang aan Louis.
Annette het vir jou 'n ideale ou dingetjie in die oog.
Wag net dat ek haar gou eers more in die hande kry.
Annette

LudekSA skryf in boodskap news:3c207d99$0$227@hades.is.co.za...
> Hello Annette,
>
> Wow, jy is oral waar mag gaan, en wie weet waar nog? Ek is net bang, my
> ex-girlfriend het my op die internet gevind, en my gevat. Toe bly ons 3 jaar
> saam. Toe kry ek weer vir haar 'n internet konneksie by die huis. Toe kry sy
> al weer 'n ander man op die internet, in Phoenix, Arizona. Toe lost sy my en
> loop weg. *Boe hoe hoe*. Maar ag wat, is seker beter so.
>
> Sien, ek is maar net 'n goeie outjie. Nie 'n sportman nie, maar ek laaik van
> stap, partykeer stadig en rustig, ander kere weer vinnig en haastig. En
> pieknieks en braai en die strand en die berge en al daai mooi goed. Ook nie
> eintlik 'n danser nie, maar ek en my darling kan op ons eie slowdance op 'n
> lekker liedjie. En sy moet tog net nie die wereld se bagasie saamdra van
> vorige huwelike en allerhande dinge nie. Kleur hare en oe en vel is nie A1
> priority nie, al is myne roo/grys-blou(?)/Wit. En tog nie oor socialo nie,
> 'n paar lekker vriende nou en dan is lekker. En as sy 'n werk het,
> wonderlik, ek het ook een, 'n goie een op die oomblik. Tog nie 'n
> "want-to-be a bussiness woman, Louis please be my banker" nie ... dit is
> seker wat laas fout geloop het. En as sy my het, en ek het vir haar, dan
> maak ons dit werk. Liefies mekaar, praat problems uit, en wees die mooiste
> lover op aarde vir altyd vir mekaar.
>
> OK, die lewe en die liefde was seker nog nooit so eenvoudig nie ... maar ek
> dink dit kan wees, as mens net regtig wil. Natuurlik moet daar seker chemie
> tussen ons ook wees.
>
> Ag wat, lak sien wat gebeur.. pos nou maar die .... :)
>
> Louis
> lu...@webmail.co.za
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9vpoej$gotgu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sakkie , moet nou nie naar wees nie - die man is soekende en ons moet hom
>> help.
>> Ongelukkig vertel hy ons nou nie juis wat sy belangstellings en ander goed
>> is en watter tipe meisie hy eintlik soek nie.
>> Dit gaan mos nie help as ek vir hom 'n paar interessante brunette
>> bymekaarskraap en hy stel net in blondines belang nie.
>> Annette
>>
>>
>> .
>> Sakkie wrote in message
> news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za...
>>> Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))
>>>
>>> "Louis Kriel" wrote in message
>>> news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
>>>> Blief tog man.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54806 is 'n antwoord op boodskap #54740] Do, 20 Desember 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sweetpea  is tans af-lyn  Sweetpea
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hahaha!

En jy is die man wat 'n probleem het met homoseksualiteit?

Siestog.

"Sakkie" skryf in boodskap news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za...
| Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))
|
| "Louis Kriel" wrote in message
| news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
| > Blief tog man.
| >
| >
|
|
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54812 is 'n antwoord op boodskap #54740] Vr, 21 Desember 2001 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) In die Land Van Reuse kan ek miskien 'n elfie wees:)))
Annette

LudekSA skryf in boodskap news:3c217cbc$0$228@hades.is.co.za...
> Annette :)
>
> Ek hang aan. Dis al klaar "more" toe ek jou boodskap lees, en hierdie een
> stuur. Miskien is Annette een van Santa se wyfie elfies? :)
> Louis ( not the Fly )
>
> "Annette" wrote in message
> news:9vqhi3$h5s3s$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hang aan Louis.
>> Annette het vir jou 'n ideale ou dingetjie in die oog.
>> Wag net dat ek haar gou eers more in die hande kry.
>> Annette
>>
>>
>> LudekSA wrote in message
>> news:3c207d99$0$227@hades.is.co.za...
>>> Hello Annette,
>>>
>>> Wow, jy is oral waar mag gaan, en wie weet waar nog? Ek is net bang, my
>>> ex-girlfriend het my op die internet gevind, en my gevat. Toe bly ons
3
>> jaar
>>> saam. Toe kry ek weer vir haar 'n internet konneksie by die huis. Toe
> kry
>> sy
>>> al weer 'n ander man op die internet, in Phoenix, Arizona. Toe lost sy
> my
>> en
>>> loop weg. *Boe hoe hoe*. Maar ag wat, is seker beter so.
>>>
>>> Sien, ek is maar net 'n goeie outjie. Nie 'n sportman nie, maar ek
laaik
>> van
>>> stap, partykeer stadig en rustig, ander kere weer vinnig en haastig. En
>>> pieknieks en braai en die strand en die berge en al daai mooi goed.
Ook
>> nie
>>> eintlik 'n danser nie, maar ek en my darling kan op ons eie slowdance
op
>> 'n
>>> lekker liedjie. En sy moet tog net nie die wereld se bagasie saamdra van
>>> vorige huwelike en allerhande dinge nie. Kleur hare en oe en vel is
nie
> A1
>>> priority nie, al is myne roo/grys-blou(?)/Wit. En tog nie oor socialo
> nie,
>>> 'n paar lekker vriende nou en dan is lekker. En as sy 'n werk het,
>>> wonderlik, ek het ook een, 'n goie een op die oomblik. Tog nie 'n
>>> "want-to-be a bussiness woman, Louis please be my banker" nie ... dit is
>>> seker wat laas fout geloop het. En as sy my het, en ek het vir haar, dan
>>> maak ons dit werk. Liefies mekaar, praat problems uit, en wees die
> mooiste
>>> lover op aarde vir altyd vir mekaar.
>>>
>>> OK, die lewe en die liefde was seker nog nooit so eenvoudig nie ...
maar
>> ek
>>> dink dit kan wees, as mens net regtig wil. Natuurlik moet daar seker
>> chemie
>>> tussen ons ook wees.
>>>
>>> Ag wat, lak sien wat gebeur.. pos nou maar die .... :)
>>>
>>> Louis
>>> lu...@webmail.co.za
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9vpoej$gotgu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Sakkie , moet nou nie naar wees nie - die man is soekende en ons
moet
>> hom
>>>> help.
>>>> Ongelukkig vertel hy ons nou nie juis wat sy belangstellings en
ander
>> goed
>>>> is en watter tipe meisie hy eintlik soek nie.
>>>> Dit gaan mos nie help as ek vir hom 'n paar interessante brunette
>>>> bymekaarskraap en hy stel net in blondines belang nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> .
>>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za...
>>>> > Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))
>>>> >
>>>> > "Louis Kriel" wrote in message
>>>> > news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > Blief tog man.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe? [boodskap #54817 is 'n antwoord op boodskap #54806] Vr, 21 Desember 2001 04:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man Leeubekkie!!! Sakkie is die een met die ou probleempie.:))
Hoekom stel jy jouself nie beskikbaar vir die stem roepende in die
windverwaaide woestyn nie?

Annette

Sweetpea skryf in boodskap news:3c223c54.0@news1.mweb.co.za...
> Hahaha!
>
> En jy is die man wat 'n probleem het met homoseksualiteit?
>
> Siestog.
>
>
> "Sakkie" wrote in message
> news:3c2053f3$0$234@hades.is.co.za...
> | Die lokale D.B.V. sal jou met graagte help :-))))
> |
> | "Louis Kriel" wrote in message
> | news:3c2048cf$0$226@hades.is.co.za...
> | > Blief tog man.
> | >
> | >
> |
> |
>
Vorige onderwerp: Waar is DD en Gloudina?
Volgende onderwerp: SA Nuus?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:25:01 MGT 2024