Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA Nuus?
SA Nuus? [boodskap #54793] Do, 20 Desember 2001 12:35 na volgende boodskap
Tjaart  Riekert  is tans af-lyn  Tjaart Riekert
Boodskappe: 38
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Volle Lid
Annette jy het ons hier ver afgeskeep hierdie week, jy het nie vir ons 'n
kort opsomming van SA nuus gegee nie! :-)

Groete
Patricia
Re: SA Nuus? [boodskap #54814 is 'n antwoord op boodskap #54793] Vr, 21 Desember 2001 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Annette is 'n bietjie baie besig die week:)))
Hang aan - ek sal vanaand vir julle almal mooi vertel hoe lekker jolig dit
hier in die Kaap gaan deesdae:))
Nuusies solank.
1) Ons verloor in Krieket teen die Aussies - en die hele land is moerig.
2) Gister in Pretoria het 'n dak bo 'n ysskaatsbaan ingestort - ek weet nie
of daar iemand dood is, of hoeveel beseer is nie.
3) Die Sedoos WAAI innie Kaap.
4) Dit is net 'n kwessie van tyd - soos vandag of more - dat die Rand R20
vir 'n pond en R15 vir 'n USD gaan wees.

Annette

Patricia skryf in boodskap news:2TkU7.20140$8s4.93382@news.indigo.ie...
> Annette jy het ons hier ver afgeskeep hierdie week, jy het nie vir ons 'n
> kort opsomming van SA nuus gegee nie! :-)
>
> Groete
> Patricia
>
Re: SA Nuus? [boodskap #54818 is 'n antwoord op boodskap #54793] Vr, 21 Desember 2001 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
TJ - Net na sewe vanoggend was dit oor R20 vir 'n pond!!
'n Nuwe hoogtepunt-laagtepunt;)))
Annette

TJ skryf in boodskap news:3c22c054$0$236@hades.is.co.za...
> 21 December 2001 AM
>
> Rand / Dollar 06:01 13.6000
> Rand / Pound 06:43 19.7377
> Rand / Euro 06:43 12.2522
>
Re: SA Nuus? [boodskap #54822 is 'n antwoord op boodskap #54818] Vr, 21 Desember 2001 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette, so iets:

RAND / DOLLAR 13.8000
RAND / POUND 20.0031
RAND / EURO 12.4297

:-(

TJ
Re: SA Nuus? [boodskap #54823 is 'n antwoord op boodskap #54822] Vr, 21 Desember 2001 07:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wag ek net dat die Dollar by R15 teen more kom dan was my voorspelling 2
keer waar:))

Annette

TJ skryf in boodskap news:3c22e167$0$226@hades.is.co.za...
> Annette, so iets:
>
> RAND / DOLLAR 13.8000
> RAND / POUND 20.0031
> RAND / EURO 12.4297
>
> :-(
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Re: Ag Santa, stuur vir my 'n wyfie vir krismis, toe?
Volgende onderwerp: Kaapstad - ons is besig:)))
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:41:39 MGT 2024