Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog hulp asseblief ...
Nog hulp asseblief ... [boodskap #54651] So, 16 Desember 2001 16:50 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
Help asseblief!
Re: Nog hulp asseblief ... [boodskap #54654 is 'n antwoord op boodskap #54651] So, 16 Desember 2001 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef...
> Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
> die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
> Help asseblief!

Nee, Jonas, je moet de hele puzzel geven, want het antwoord is niet wat je
denkt! :)

Think of words ending in 'gry'. Angry and hungry are two of them. There are
only three words in the English language. What is the third word? The word
is something that everyone uses every day. If you have listened carefully, I
have already told you what it is.

Groeten,
Arthur
Re: Nog hulp asseblief ... [boodskap #54673 is 'n antwoord op boodskap #54651] Ma, 17 Desember 2001 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gaan kyk by http://www.quinion.com/words/articles/gry.htm vir 'n volledige
antwoord.

"Jonas" skryf in boodskap news:9vijcn$kdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
> die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
> Help asseblief!
>
Re: Nog hulp asseblief ... [boodskap #54720 is 'n antwoord op boodskap #54673] Di, 18 Desember 2001 14:32 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dki Kwarantyn - nou kan ek weer rustig slaap ...
"Kwarantyn" wrote in message
news:tHoT7.21992$H14.1990738060@newssvr16.news.prodigy.com.. .
> Gaan kyk by http://www.quinion.com/words/articles/gry.htm vir 'n volledige
> antwoord.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:9vijcn$kdi$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Daar is klaarblyklik drie (3) Engelse woorde wat op "gry" eindig. Twee van
>> die drie woorde is "hungry" en "angry" - ek is op soek na die derde ene.
>> Help asseblief!
>>
>
Vorige onderwerp: Benodig prokureur/Centurion
Volgende onderwerp: Mugabe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 02:56:12 MGT 2024