Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Devaluasie
Devaluasie [boodskap #54592] Do, 13 Desember 2001 20:16 na volgende boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Hallo, elkeen,

Die Rand is in hierdie week al weer gedevalueer teenoor die dollar en
die Euro...
Wanneer gaan SA daar maatreëls teë gaan neem? Die land moet tog
verstaan dat die buitelandse geldskieters dit nie aangenaam vind nie
as die waarde van hulle SA obligasies skielik met tientalle persente
na onder toe sak? Dan dink hulle (en dis baie tereg):"Nou, dit was
goed vir een maal, maar ek kom nie meer terug nie!"
Is SA dan in so 'n gerieflike posisie dat hierdie land hom kan
permitteer die diefstal op vreemde kapitale aan te hou? As dit so
doorgaan dan sal SA gou 'n ernstig probleem kry!

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Devaluasie [boodskap #54597 is 'n antwoord op boodskap #54592] Vr, 14 Desember 2001 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Norbert ( het jy geweet jou naam is ook in die Harry Potter boek) - ons
regering gaan geen teenmaatreels neem nie. Hulle glo dat dinge vanself weer
gaan regkom en terugswaai.
Annette

.be...
> Hallo, elkeen,
>
> Die Rand is in hierdie week al weer gedevalueer teenoor die dollar en
> die Euro...
> Wanneer gaan SA daar maatreëls teë gaan neem? Die land moet tog
> verstaan dat die buitelandse geldskieters dit nie aangenaam vind nie
> as die waarde van hulle SA obligasies skielik met tientalle persente
> na onder toe sak? Dan dink hulle (en dis baie tereg):"Nou, dit was
> goed vir een maal, maar ek kom nie meer terug nie!"
> Is SA dan in so 'n gerieflike posisie dat hierdie land hom kan
> permitteer die diefstal op vreemde kapitale aan te hou? As dit so
> doorgaan dan sal SA gou 'n ernstig probleem kry!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Devaluasie [boodskap #54601 is 'n antwoord op boodskap #54597] Vr, 14 Desember 2001 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Nee Norbert ( het jy geweet jou naam is ook in die Harry Potter boek) - ons
> regering gaan geen teenmaatreels neem nie. Hulle glo dat dinge vanself weer
> gaan regkom en terugswaai.

Zijn de prijzen ook sterk gestegen??

Grt emmy
Re: Devaluasie [boodskap #54602 is 'n antwoord op boodskap #54592] Vr, 14 Desember 2001 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*"
> Hallo, elkeen,
>
> Die Rand is in hierdie week al weer gedevalueer teenoor die dollar en
> die Euro...
> Wanneer gaan SA daar maatreëls teë gaan neem?

Welke maatregelen moeten ze dan nemen?

grt emmy
Re: Devaluasie [boodskap #54617 is 'n antwoord op boodskap #54602] Sa, 15 Desember 2001 05:57 Na vorige boodskap
*Sterrenkijker*  is tans af-lyn  *Sterrenkijker*
Boodskappe: 67
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
"emmy" schreef:
> Welke maatregelen moeten ze dan nemen?

Inderdaad, geen meer! Het is te laat!

Groetjes van

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Virus genaamd "Hi"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:33:16 MGT 2024