Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Virus genaamd "Hi"
Virus genaamd "Hi" [boodskap #54545] Wo, 12 Desember 2001 10:43 na volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
verwyder?

Dankie
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54548 is 'n antwoord op boodskap #54545] Wo, 12 Desember 2001 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://cgi.f-secure.com/cgi-bin/search.cgi?q=hi&search.x =7&search.y=11

or via www.f-secure.com

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54550 is 'n antwoord op boodskap #54545] Wo, 12 Desember 2001 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c1734bc.0@news1.mweb.co.za...
weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
verwyder?
Dankie

Wouter
Ek het Symantec se inligtingsblad en fix vir die Goner virus. Skryf na
plaa...@hotmail.com, dan stuur ek dit vir jou.(630K)

Jy kan ook by http://antivirus.about.com/library/weekly/aa120401a.htm gaan
kyk
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54557 is 'n antwoord op boodskap #54545] Wo, 12 Desember 2001 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Wouter, TJ ons het reggekom met die inligting wat julle gestuur het
en ons het die virus op twee rekenaars gekry.

Ons is dus nie meer 'siek' nie ;))

Kekkelbek skryf in boodskap news:3c1734bc.0@news1.mweb.co.za...
> weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
> verwyder?
>
> Dankie
>
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54585 is 'n antwoord op boodskap #54545] Do, 13 Desember 2001 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Klink amper soos go-cart, maar die een "smash" ook.

-----

NOTICE: F-Secure is warning clients about the new Gokar worm which has
spread through Asia to day, and is now being detected in the West.

Please see http://www.f-secure.com/v-descs/gokar.shtml for detailed
information.

The new Virus Signature update files are available for downloading.

These updates detect this worm

-----

F-Secure Anti-Virus provides the strongest available defence against viruses
and malicious code ensuring maximum system availability and data integrity.

To download a trial version of F-Secure Anti-Virus click here �
http://www.y3kgroup.com/update/trial_versions.htm

To purchase the full version of F-Secure Anti-Virus contact Y3K Group at 011
886 3757.

Artslink.co.za ISP subscribers qualify for a special 20% discount.

TJ
Artslink.co.za ISP
http://www.artslink.co.za

Support South African Arts and Culture:
Dial-up with Artslink.co.za and save!
http://www.artslink.co.za
Re: Virus genaamd "Hi" [boodskap #54626 is 'n antwoord op boodskap #54545] Sa, 15 Desember 2001 13:08 Na vorige boodskap
Singrat  is tans af-lyn  Singrat
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Junior Lid
Die virus se regte naam is W32.Goner.A@mm - dit verwyder anti-virus
sagteware - jy kan kyk by McAfee www.mcafee.com of Norton www.norton.com
waar daar patches is om daarvan ontslae te raak.

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3c1734bc.0@news1.mweb.co.za...
> weet julle iets daarvan? Wie weet waar mens info kan kry oor hoe om dit te
> verwyder?
>
> Dankie
>
Vorige onderwerp: Devaluasie
Volgende onderwerp: 4Afrikaans - Afrikaans goes worldwide
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:02:41 MGT 2024